HOOFSTRAAT!BREIN BOELIELEWENSSTYL

Met dank sover aan:
Hannah Wentzel, Michael Coetzee, Danie Goosen, Danie Kleinhans, Jozua van wyk, Simon, Annette, Simon Meeding, Cornelia Van Zyl. Mimi Prinsloo, Elana, Joseph, Henk Jacobs,

STUUR ASB. NOG nuwe, oorspronklike, ongedupliseerde, EG-AFRIKAANSE, gebruikstaal-WOORDE - wat NIE in die Woordeboek voorkom nie!
En onthou om jou naam by te sit! 
(Gebruik vormpie na Z)

Daar is so baie dinge wat nog ons harte warm laat klop vir Suid-Afrika. Daarom het 'n klompie vriende koppe bymekaar gesit en 'n ABC gemaak van wonderlike dinge , mense, plekke en gebeure wat eie is aan ons wonderlike land. Daar word deesdae te veel gefokus op die minder goeie en minder mooie terwyl daar tog so baie positiewe dinge is.Geniet dit en laat weet gerus, as daar nog is wat kan bykom...

A:
Augrabies, Afrikaans, Agapante, All Gold Tamatiesous, Aardklop, Afval, Adoons-hulle, Agterosse, Anton Goosen, Afrikanerbees, Africana, Afrikaanse koerante, Antjie Somers, Albasters, appeliefie

B:
Boerewors, Biltong, Black Label Bier, Bloubergstrand, Boeremusiek, Broekskeur,Braaivleis, Bobotie, Bosloeries, Blouwillem, Bloubulle, Blouapies, Bok van Blerk, Boerekos, Bosveld, Boeresport, Boesmans, Boesmantekeninge, Bobbejaan, Biggy Best, Boererate, Bakkies, Blouwildebees, Bitteraalwyn, Ben en Babsie, Beeld, Die Burger,Babbelas, Boerbok, Bosvark, beskuit, brandewyntert, boeretroos, bokke(geld), babbelaas, Bokmakierie,

C:
Ceres vrugtesappe, Chris Barnard, Castle bier, Comrades marathon, CNA, Carika Keuzenkamp, Cheetahs,Coke, Casper De Vries, chieng(geld),

D:
Dozi, Donderstorms, DNA Strings, De la Rey!, Dowwe Dolla, Driepootpotte, Dril-dril (jellie), Durban, Donkiekarre, Drakensberge,Dröewors, Duiwelsbrood(sampioene),Durban-July, Dop-en-dam,

E:
Eikestad, Eishh, Evita Bezuidenhout, Egoli, Eish!, eekhoring, 

F:
Fynbos, Frikkadelle,Fanus Rautenbach,Fluweelkoekies (roosterkoek)

G:
Grafsteensangers, Gasvryheid, Geloftedag, Gary Player, Golden Gate, Gariepdam, Goud, Groot vyf, Gemmerbier, Gewelhuis, Ghaitse Ghoebib, Grond, Galjoen, ghoen, 
 
H:
Haas Das, Huisgenoot, Husse met lang ore, Hartebeespoortdam, Hoep-hoep,hottentotsgottentoonstelling,
 
I:
Ingrid Jonker, Inniebos, Indaba, Impalas

J:
Jukskei, Jakarandastad, Johnny Clegg, Ja-Nee!

K:
Kafferkoring, Kreepy Krauly, KKNK, Kaapstad, Karoo as dit gereen het, Kultuur, Kennetjie (spel), Konsertina, Klippies en Coke, Kiewiet, Kampvuur, Koeksisters,
Kasterolie, Kweperlat, Klipwerf, Krygkor, Krummelpap,
Kulula.com
, Kiewiet, Kruger Rande, Kerke, Kleilat gooi, Krieket, Kampeerplekke, Karavane, Kremetartboom, Koshuise, Kafees, Kasterolie, Kaapse Klopse,Kreef, koljander, Knysna-loerie, kaapse-dokter, Kovsies, Kopbeenpan,Kabeljou,Kafferwaatlemoenkonfyt, Klippies-en-Coke, katoeters, kleinhuisie, kooi

L:
Leeus, Louis die Bosveldleeu, Landbou Weekblad, Liewe Heksie, Leon Schuster, Laurika Rauch, Leeuloop. Lepellê, Laeveld, Luiperd, Lapa, Lorrie, lewerwors, lepel-lê,

M: Madam & Eve, Mrs. Ball's blatjang, Madiba, Melktert, Mampoer, Moskonfyt, Matjiesfontein, Minibus taxi's, Melkkos,Mieliepap,Margate, Moerkoffie,Melkskommel, Mapstieks! Maroelabier, Makataankonfyt, Maltabellapap,

N:
Namakwaland se blomme, Nasionale parke, Noot vir Noot, Ngunibees,  Noem-noems,Naas Botha, nagapie,

O:
Olifante, Oppikoppi, Ouma Grietjie, Orania, Oop velde, Ouvrou onder die kombers, Ouma beskuit, Oumeide met knopkieries

P:
Paddastoele, pampoen, Pampoenkoekies, Pannekoek, Piet Botha, Proteas, Pofadder, Pretoria,Pierneefskildery, Potjiekos, Perlemoen, Pelindaba, Peppadews, Paternoster, Plaasbotter, Poetoepap, Paplepel, Pep Stores, Plaas, Padkos, Paddaputstasie,
 
Q:
Quadbikes (?) , Qualijuice, Queenstown

R:
Radyse, Rugby, Rooibostee, Richtersveld, Robbeneiland, Rooi Rose, Roosterkoek, Racheltjie de Beer, Riksjas, Riaan Cruywagen, Ricoffy, Rapport, Radio Pretoria, RSG, 

S:
Springbokke, Spitbraai, Sonskyn, Sonsondergange, Sneeu op die berge, Somer oggende na die winter, Sjokolade koek, Steve, Sonja Herholdt, Slaptjips,
Sonneblomme, Slaphakskeentjies, Spanspek, Sewende laan, Snoek, Sangoma, Sokkiejol, Souskluitjies, Saartjie Baartman, Spur, SAUK, SAL, Sjoebroekies,
Serenades, Sharks, Stormers, Samboksalf, Safaripak, Samoesa,Simba,Suidkus, stampmielies, Slush-puppy ALA Slop-soppie, Springbokradio, sosaties, Siembamba,  

T:
Tafelberg, Tokkelossie, Tsitiskamma area, twintigtien, Tutu, Tuinroete, Tretchikoff, Tolla, Trompie, Tameletjie, Tollietjiebrei, Toi-toi, Toutrek, Telkom, Afrikaanse Taalmonument (Paarl), Tjienkeringtjee, Tuinroete, 

U:
Uilhuis, Ubuntu, Unieke humorsin, Unisa, Uniegebou, Upington

V:
Volkspele, Volksiebus, Vetkoek, Voortrekker Monument, Voortrekkers, Volla,Visarend, Vlooimark, Vannermerwe grappe, Vyekonfyt (heel),Vleiskoels (Frikkadelle), varktjops, 

W:
Wynplase en Wynproe, Waterblommetjies, Wildtuin, Weskus, Witkruisarende, Wildsplaas, Waenhuiskrans, Waatlemoenstukke, Wolraad Woltemade, Windpomp

X:
Xhosas, Xhoisan

Y:
Ystervark, Yskor

Z:
Zoeloekuns



STUUR VIR ONS NOG UNIEKE SA WOORDE!!
GEBRUIK DIE VORMPIE HIER ONDER

Jou Naam:
Epos adres:
My Woorde: