Herinneringe uit die dae toe elke jong man ten minste 9 maande moes
diens gaan doen vir sy land. n Tyd van man word, ook n tyd van groot opoffering. Selfs jou lewe.
Die GASTEBOEK skakels hierbo bevat al reeds verskeie nuwe staaltjies vanaf lesers wat ons webwerf
besoek het. Gaan loer gerus en skryf sommer joune daar in.