BLOEMFONTEIN KINDERHUIS

Gebeure en Beplanning

Tuis | Omtrent Ons | Finansies | Kontak Ons | Gebeure en Beplanning

Wat ons DOEN en nog GAAN doen!

Onlangse Gebeure:

Diere Terapie
diereterapie.jpg
Word veral gebruik met baie jong kindertjies

Ons kinderhuis het met “Diere Terapie” begin.

 

Hulle kort egter hokke met hasies en voëls ens. 

 

Die terapie word gebruik in gevalle van baie jong kinders en kleuters wat seksueel gemolesteer is

Beplande Aktiwiteite

Nog projekte vir die jaar:

  • Die swembad moet reggemaak word
  • Die ou tennisbaan wil hulle omskep in ‘n “multi” baan, waar verskeie sportsoorte kan beoefen word.
  • Hulle wil ook ‘n tuinhoekie skep, wat hulle wil gebruik vir ‘n vrede hoekie waar die kinders kan gaan om te kalmeer as al die emosies net te veel raak

Large Marble 1

Die SAAL het n goeie laag verf of twee nodig!

huismure.jpg
VERGROOT DIE FOTO

En die VLOERE kort Dringend Werk!

huisvloer.jpg
VERGROOT DIE FOTO

Om aan te sluit of aan te meld vir diens, gaan asb na die 'KONTAK ONS' bladsy

Want kinders moet nie swaarkry nie