BLOEMFONTEIN KINDERHUIS

Kontak Ons

Tuis | Omtrent Ons | Finansies | Kontak Ons | Gebeure en Beplanning

Ons hoor baie graag van jou!

Het jy enige vrae of voorstelle?

Moenie wag nie,
Kliek net op die epos adres hier onder en stuur jou boodskap:

pos@onsdorp.com

Jy kan natuurlik ook kom kuier en met ons gesels:
Die kinderhuis se straatadres is:
43 Victoriaweg
Willows
Bloemfontein
Tel: 051-4443308

ONSDORP GEE OM

Hierdie is n inisiatief deur Onsdorp en sy lesers.
Ons bestee die fondse wat ons insamel na goedunke en in oorlegpleging met die bestuur van die Kinderhuis.
Dit sal altyd in belang van die kindertjies aangwend word.

www.onsdorp.com

Sluit aan by ons - Stuur jou adres:

Want kinders moet nie swaarkry nie