JONGSTE BOELIE:
Daar is 5 huise van 5 kleure. Elke
eienaar drink net een soort drankie, rook net een soort sigaret en hou net een soort troeteldier aan. Hulle het
nie een soort ding in gemeen nie.
Die vraag is nou, wie hou die Visse aan?
Hier is n paar wenke:
- Bennie
bly in die Rooi huis
- Sarel hou honde aan.
- Danie drink tee
- Die ou wat Pall Mall rook, hou voëls
aan.
- Die Groen huis is links van die Wit huis.
- Die Groen huis se eienaar drink koffie.
- Die man in
die Geel huis rook Dunhill.
- Neels bly in die eerste huis.
- Die ou in die middelste huis drink melk.
- Die
man wat Texan rook, bly langs die ou met die katte.
- Die perde eienaar bly lanks die Dunhill roker.
- Die Benson
en Hedges roker drink Bier
- Gert rook Lucky Strike
- Neels bly langs n blou huis.
- Die Texan roker se
buurman drink water.
Plaas jou antwoord in die blokkie hier onder en stuur hom vir ons.
Jy mag net
een keer inskryf
KYK LAER AF HOE OM JOU ANTWOORD IN TE STUUR
Die Volgende mense het reeds die ANTWOORD REG !
1.
Kotie van Niekerk
2.
3.
4.
!! Pryswenners: Baie Geluk
!!
2010
Maart 2010 : Nelis
Februarie 2010 : Martie Prinsloo
Januarie 2010 :
Arina Genis - Pretoria
2009
Desember '09 : Sonja van Eck - Pretoria
September:
Pierre Labuschagne - Centurion
Augustus: Kobus Eloff - Pretoria
Julie:
Kobus Rademeyer - Pretoria
Junie:
Frik Prinsloo - Secunda