HOOFSTRAAT!BREIN BOELIELEWENSSTYL

BREINBOELIEPRENT.jpg

 

 

LAAT DAAI GRYSSTOF SO BIETJIE DIE ROES AFSKUD!

Ons plaas gereeld hier n RAAISEL of twee wat n prys dra.

Neem deel en staan n kans vir n geskenkbewys tussen R100 en R300

 

 


MEI  BOELIE...het JUNIE BOELIE...het JULIE BOELIE geword.

Die vraag ontstaan nou, is jul, ons lesers en saamspelers, dalk te besig vir ons breinboelies?

Is die boelies te maklik of te moeilik?

Is die pryse nie inpas of motiverend genoeg nie?

Is die hele konsep dalk net uitgedien in ons besige lewens?

Help ons dus, en gebruik die blokkie  om jul antwoord in te stuur op hierdie noodsaaklike REFERENDUM!

Ons waardeer jul terugvoer uiters baie! 

 

GEBRUIK ASB HIERDIE BLOKKIE VIR JUL REFERENDUM ANTWOORD!

  

Jou Naam:
Epos adres:
My REFERENDUM Opmerking:
 

IGNOREER ASB DIE VOLGENDE INLIGTING TOTDAT ONS WEET OF DIE BREINBOELIE BLAD GAAN VOORTGAAN.

BAIE DANKIE VIR JUL SAMEWERKING!

 

 

 

Hier onder sal jy n prentjie sien wat wys hoe jy jou antwoord moet invul.

Sodra jy op hom kliek, sal jy n wagwoord moet invul.

Die eerste blokkie vul jy in: boelie  [NB - NIE JOU EPOS NIE!] -(eers later)

Die tweede een jou antwoord.

Indien jy reg is, sal jy weer n  vormpie kry waarin jy die keer jou naam en adres invul

Sterkte!

KLIK OP DIE DONKERBLOU VOORBEELD LAER AF OM JOU ANTWOORD IN TE STUUR.

Die volgende persone het al die antwoord reg!


 

!! Pryswenners: Baie Geluk !!
 
Junie  en Julie 2010: Daar was net twee korrekte inskrywings en dus onregverdig om volgens ons rekenaar stelsel 'n wenner aan te wys. Indien jul die BREINBOELIES wil laat aangaan, sal die twee  korrekte inskrywers se name wel oorgedra word na die volgende trekking .
 
Mei 2010: Sowaar  GEEN  wenner!
April 2010: Jan Helberg (kontak ons vir jou prys Jan) 
Maart 2010  :   Nelis
Februarie 2010  :   Martie Prinsloo
Januarie 2010  :   Arina Genis - Pretoria

 



boelieinstruksies.jpg