HOOFSTRAAT!BREIN BOELIELEWENSSTYLWEBMEESTERS.A. ABCAMBASSADEWęRELDKAARTKERKPLEINRESEPTEKLETS-LAPAAFRIKAANSE CD'sKINDERLIEDJIESStorieStoepWOESTE WOORDEStrandloperSTAMBOOMSTEEGKatarTonnelboor

BREINBOELIEPRENT.jpg

LAAT DAAI GRYSSTOF SO BIETJIE DIE ROES AFSKUD!

Ons plaas soms hier 'n RAAISEL of twee wat dalk net 'n prys dra!!

Neem deel en staan 'n kans vir 'n geskenkbewys tussen R100 en R300!


Nuutste BOELIE:

 

3

6

10

15

13

?

8

1

16

9

5

4

2

7

11

14

 

 

 

Wat is die vermiste nommer ?

 

Dit is 'n wiskundige uitdaging! Daar is al gesê:

* As jy 'n ingenieur is, behoort jy dit onder 3 minute te kan uitwerk,

* As jy 'n argitek is, in 3 ure;  

* As jy 'n dokter is, in 6 ure;  

* As jy 'n rekenkundige is, in 3 maande,

* As jy 'n prokureur is, waarskynlik nooit...

 

...maar moet nou nie net ons woord daarvoor aanvaar nie!   

KYK LAER AF HOE OM JOU ANTWOORD IN TE STUUR

 Die Volgende mense het reeds die ANTWOORD REG ! 

1. 

!! Baie Geluk aan die volgende Pryswenner!
 
En hy / sy, IS : ???
   

Hoe om jou antwoord vir ons te stuur:
1. Sodra jy op die skakel hier onder klik sal jy land op n bladsy wat lyk soos die prentjie hier onder.
2. Daar word jy  in Engels gevra  vir jou epos en n wagwoord.
3. NB TIK SLEGS DIE WOORD 'boelie'  in waar hulle n epos adres vra.
4. By die 'password' blokkie tik jy jou antwoord in.
4. Sodra jy die regte antwoord intik, sal jy aanbeweeg na 'n bladsy waar weer vir jou adres gevra sal word.
5. Die keer vul jy dit in soos gevra.

boelieinstruksies.jpg