ONSDORP.com

BURE

Hoofstraat
Manifes
Afrikaanse CDs
GeskenkHorlosie
Die Mier
Kambassadeurs
RESEPTE
AfriSkakels
Army Stories
Boemerang Boertjie
Briewebus
Die Knoop Snelweg
Hulpnavrae
Kalahari dot net
KERKPLEIN
Markplein
NUUSBRIEF
Jaargelde
Nuusbrief Argiewe
Ons Kaart
S.A. ABC
Stambome
SOEKHOEKIE
Strandloper
StorieStoep
Voels
Werk in Kanada
Webmeester
Verenigde Arabiese Emirate (VAE)
uae_map.gif

Ek, myself en my tas het allenig hier in Dubai aangeland - sonder om 'n enkele siel te ken, of om te weet hoe om met ander SAners kontak te maak! Wat 'n ervaring! Gelukkig het ek gou uitgevind, maar die eerste maand (of ses) was effens traumaties!

Kom ons kyk of ons nie ander kan help om in die vreemde, met behulp van 'n paar Kammalandbure, makliker in hul nuwe gemeenskappe te kan inskakel nie!

As jy bereid is om 'n buurman/vrou uit te help - of te minste net op die regte spoor te sit!- kliek assebliek op die kaart hieronder. Ons beoog om 'n lysie saam te stel, sodat nuwe intrekkers darem basiese inligting kan bekom, by ouens wat reeds die pad gestap het!

Hul kan jul dan direk kontak en jul kan self besluit oor hoe, wat, waar en wanneer! Ek verwag nie dat julle almal boesemvriende moet word nie - dis natuurlik nie uitgesluit nie!, maar reik 'n helpende hand uit, asseblief!

Ons Dorp Burekaart

Die Kaart hieronder werk dieselfde as die gewone Węreldkaart - die verskil is dat net die ouens wat kan en wil help se besonderhede hier op is!
 
So, kliek asseblief op die kaart en vul jou besonderhede in, sodat die wat hulp nodig het, jul kan kontak!
 
En vir die gene wat na mense soek - gaan kyk gerus na die kaart of daar mense in jou kontrei is!
Węreld Burekaart
Earth
INDIEN DAAR ENIGE PROBLEME IS, OF JY'T DALK PERONGELUK OP DIE VERKEERDE PLEK BELAND OP DIE KAART - KONTAK MY GERUS EN EK SAL PROBEER HELP!
 
As jy net sukkel om jou besonderhede op te sit weens 'n "error on the page", kyk of jy gebruik maak van Windows Internet Explorer 6.0 - indien nie, maak gebruik van die skakel hieronder om dit af te laai van die Microsoft webwerf af!
 
 

Kliek hier vir Windows Internet Explorer 6.0
Violet Growing Feet 1

lifechanger2.jpg

PROVINET2008.jpg

capecarhire4.jpg
Horizontal Divider 2

kalahariafrbooks.gif