ONSDORP.com
Hulpnavrae
ONS PLAAS VERDIENSTELIKE VERSOEKE VAN ONS LESERS HIER
Kan JY miskien help?
Die Hennenman Boerevereniging het naby Bothaville vir elke Provinsie n muur van herinnering gebou. Hulle soek steeds name van Boere wat gesterf het met plaasmoorde om op hierdie mure te plaas. Besoek asb hulle webwerf by www.muur.co.za