Oom
Jan sny koring ? Oupa se Ford? Skoppelmaai? Môre juffrou, môre klas?
Kom deel saam in die vreugde van Anna Rudolph se pragtige Afrikaner kindermusiek kultuurerfenis.
Laat jou kinders
en kleinkinders hierdie liedjies sing.

Teen R120 (posgeld in RSA ingesluit) kry jy n CD en bypassende musiekboek met klavier- en kitaarbegeleiding met:
45 van Anna Rudolph se beste kinderliedjies.
Kleuterskole en Laerskole kry een stel gratis vir elke 3 stelle wat hulle aankoop.