JanTuisbly

Tuisbly
So Maak Mens
Geselskapbank
Resepte
Terug Hoofstraat Toe!

onsdorpanimated.gif

 
 
Hoofstad van KAMMALAND, Kubernasie van Afrikaansmagtiges in hul drie Provinsies:
DUSKANTLAND, ANDERKANTLAND en SANDKANTLAND.

KAMMALAND TYDSONES

Dashboard Clock

 
Welkom in Onsdorp se  veilige kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat.
Kom, word deel van ons pret Kammaland en help hou kontak tussen onse mense, Duskant of Anderkant, waar hulle ookal is.
 
Skop jou ware skoene uit, trek jou kammakouse aan en verbeel jou jy is weer daar waar die boerbokke boer in die berge....

Horizontal Divider 6

RETHAS GLOBAL VILLAGE

Ons vertel ons lesers graag van ander Afrikaanse webwerwe
Hier onder is die nuutste een wat ons ontvang het.
Gaan kyk gerus, maar onthou om terug te kom!
 
Kyk ook op ons bladsy AFRISKAKELS vir nog ander

jouwereldbanner1.gif

Horizontal Divider 6

ONSDORP het n REUSE STAMBOOMNAVORSINGSAFDELING
Ons lesers doen hulle eie genealogiese navorsing.
 
Deel jou herkoms met ander.
 
Is JOU naam  op ons lys?
 
Kliek hier om te kyk
 
KONTAK ASB VANNE WAT DIESELFDE IS AS JOUNE
Help Mekaar
 
 
 
Hier is n Voorbeeld:
=======================================
Francois Greeff soek alle Greeff mense in die wereld, want hy stel tans 'n globale Greeff stamboom op. Besoek die Greeff Familie Webblad by www.Greeff.info en kontak hom asseblief dan by:
 
===========================================

Horizontal Divider 6

Lees wat dink n boertjie van Australie

bboertjiebanier3.jpg

Horizontal Divider 6

Plaas jou eie gratis advertensie in ons SOEKHOEKIE

FOREX OMSKAKELING NODIG?  KLIEK OP DIE TEKEN HIER ONDER

Horizontal Divider 6

.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

kalahariafrbooks.gif

Horizontal Divider 2