|
Wat is n KAMBASSADEUR?
n Vrywilliger wat nuwe besoekers en intrekkers in n land of dorp help met
raad en inligting oor hulle nuwe tuiste.
Marie Louise Oosthuysen van Meksiko, is ons hoof Kambassadriese.
Om aan te meld as Kambassadeur OF
Indien jy sommer net inligting en raad soek oor n land of plek,
vul die vormpie hier onder in en ons stuur jou navraag aan die betrokke KAMBASSADEUR.
|
|
Ons bly op die Gold Coast, Australia..... Kontak ons vir inligting
of blyplek. Reformed Churches of Australia groete.......
|
|
|
Ek help graag waar ek kan
|
|
|
|
|
Skryf gerys met enige navrae
|
|
|
|
|
Ons is reeds sedert 2001 hier en kan dalk help met probleem vrae.
|
Australie Melbourne/Sidney/Perth
Johanna Brieden
|
Indien ek van enige iets anders kan hulpvaardig wees, laat vir my
weet asb. Ek bly alreeds 33 jaar in Melbourne, so ek ken die "down under land" baie goed.
|
|
|
|
|
Sal graag nuwelinge will help. Ek bly in Melbourne sedert 1983.
|
|
|
|
|
Ek help graag met enige navrae oor Duitsland
|
|
|
|
|
Skryf gerys met enige navrae
|
|
|
|
|
Skryf gerys met enige navrae
|
|
|
Isle Sur La Sorgue - Provence
|
|
Skryf gerys met enige navrae
|
|
|
Nanaimo - Vancouver Eiland
|
|
Dis een van die paradyse wat ons Heiland geskep het en ek stel dit
graag aan Ons Dorpers bekend. As mens 'n plek soek vir 'n wonderlike somervakansie (vir Noord-Amerikaners) en fantastiese
wintervakansie (vir Afrikaners uit Suid-Afrika) is Vancouver Eiland die plek om te wees. Julie op Vancouver Eiland is die
Tuinroete in Desember. My tuisdorp, Nanaimo, spog met negentien gholfbane. Hier is talle mere in die omgewing met
wonderlike kampeerplekke en dis natuurlik 'n kusdorp. Dis die regte plek as mens wil diepseeduik, op die see wil kayak, walvisse
wil besigtig, of sommer net wil voetslaan deur die reënwoude. Dan is daar natuurlik ook die dosyne kleiner eilande om te
besoek en ons provinsiale hoofstad, Victoria, is net sowat anderhalfuur se ry ver. Dis 'n stukkie Londen in Kanada en Butchard
Gardens is wêreldbekend.
|
|
|
|
|
Dit sal 'n groot eer vir my wees om weer 'n Kambassadeur te kan
wees. Ek was laas die Kambassadeur hier in Kanada en ek sal met graagte dit weer doen. Ek glo nie iemand sal hier
by my dorp wil intrek nie, maar ek sal alle inligting aan mense kan verskaf wat hulle nodig het. Ek het heelwat mense
gehelp toe ek laas die Kambassadeur gewees het. Ek het mense vir hulle opgespoor wat verlore geraak het en inligting
gegee oor hoe om te maak om te immigreer ensovoorts. Al is my Frans nou baie goed, sal ek nog nooit my
moedertaal Afrikaans en Engels kan vergeet nie. Ek praat, lees en skryf al 3 tale elke dag.
|
|
|
|
|
Ons is sedert 1999 in Kuwait - ja daai ene wat Saddam wou vat -
en leef nog! Loer maar in op ons webwerf www.abcq8.com of epos ons op info@expatserviceskuwait.com (daars 'n paar sneppies vd plek, alg info en bietjie nonsens praat). Kuwait is eintlik maar 'n one horse town, en Kuwait
City is die enigste "stad/dorp" per definisie. Groetnis, skryf graag.
|
|
|
|
|
Ons woon al 8 jaar in Nederland en die mense stroom nou in, as gevolg
van die feit dat ander lande soos Engeland nou baie moeilik word vir die Suid-Afrikaners. Ons het 'n onafhanklike, interkerklike
kerk in die midde van Nederland waar die ouens wat 'n behoefte het ook daaride behoefte kan kom stil.
|
|
|
|
|
Ek woon al die afgelope 4 jaar in Maputo en dink ek ken die plek
se nukke en grille redelik goed
|
|
|
|
Ursulah Janse van Rensburg
|
Meraai is ons Hoof Kambassadriese en jy kan haar skakel met enige
vrae oor als!
|
|
|
|
|
Ons woon in Papakura en sal met graagte nuwe intrekkers wil ontmoet.
Ons kan selfs sover as Botany omgewing kontak maak met almal. Sal vir ons n groot plesier wees om ander te kan help.
|
|
|
|
|
Ek dink die meeste SAners is seker maar in die Vienna omgewing hier,
maar as julle 'n Kambassadeur soek vir Oostenryk se Alpe het ek geen probleem om te help nie.
|
|
|
|
|
Ek is vir lang periodes in Warsaw, Poland en sal graag
van ander SA'ers hier wil hoor
|
|
|
|
|
Laat weet maar waar ek kan help!
|
Verenigde Arabiese Emirate
|
|
|
Ons woon al tien jaar hier in Abu Dhabi en ons help graag van die
nuwe intrekkers met enige raad en inligting. Hulle kan selfs by my webwerf: http://www.tussen-die-duine.blogspot.com gaan inloer as hulle wil sien hoe dit hier lyk.
|
Verenigde Arabiese Emirate
|
|
|
Dubai, Sharjah, Ajman, Um Al Qwain en Ras al Khaimah
|
VSA
Sacramento Soraya Swart
|
Ek woon Kalifornie en help graag waar ek kan - kontak my gerus
|
VSA Suidelike
VSA Andries Holtzhausen
|
Ek woon in die Suide. - kontak my gerus
|
|
|
|
|
Ek woon in die alombekende Benoni. Laat weet as ek inligting
kan aangee.
|
Duskantland
Dana Baai Thora van der Merwe in
|
Ek woon in Danabaai, Mosselbaai en sal graag help in die area!
|
Duskantland
Durbanville NANNA TREURNICHT
|
Kontak my vir enige vrae oor ons omgewing
|
Duskantland
Wesselsbron/Welkom Tania Myburgh
in
|
Ek help graag waar ek kan
|
Duskantland Johannesburg
(Lughawe area) Elsje Krafttin
|
Ek is ‘n Bemarkingbestuurder in Logistiek en is deeltyds Lewenstyl
Konsultant. Ek woon 15 minute van die Oliver Thambo Lughawe, het ekstra akkomodasie in veilige omgewing. Ek reis
baie en kom veral in Namibia. Ek het kontakte en vriende in Neeu Zeeland, Londen, Cotswold Cheltenham, Zurich Switzerland
en Sydney Australie wat hulp kan aanbied. My belangstellings is fotografie en besig om ‘n humoristiese boek te
skryf oor die Grensoorlog in Namibia 1977 – 1985
Indien daar enigeen is wat ‘n hand ‘n oor of raad
nodig het, ek help graag.
|
Duskantland
Die Hele Kaapstad Michelle Uys in
|
Ek kan help met enige inligting oor Slaapstad en omgewing
|
|
|
|
|
Skryf gerys met enige navrae
|
Duskantland
Wesselsbron/Welkom Tania Myburgh
in
|
Ek help graag waar ek kan
|
|