Die doen en late van die Saners in Doha
(Uitstappie na n groot sinkgatgrot en die Singende duine)
DEUR DAAROP

|
| Die groot trollie se wiel |

|
| Donkerbruin skepe van die woestyn |

|
| Ons storm die grot |

|
| Die konvooi kom by die duine aan |

|
| Tot heel bo! |

|
| En die vrouens vry (oppas) |

|
| Germaanse Bruisdrankies kom uit |

|
| Terwyl ander toesig hou en raad gee.... |
 |
 |
VERGROOT FOTOS

|
| Ons kom bymekaar by die groot trollie |

|
| Ligbruin skepe van die woestyn |

|
| Hennie by Loddy die organiseerder |

|
| Die braweres daal na benede |

|
| al hoe verder op |

|
| Terwyl party onder bly |

|
| Tot die son sak oor die duine |

|
| En die tjoppies gaan kole toe |
 |
 |
TE
KLIEK

|
| Die konvooi van 40 4x4s verlaat die teer |

|
| Ons arriveer by die sinkgatgrot |

|
| Innie bek van die 40m diep spelonk |

|
| En ons storm die duine uit |

|
| En dan die lekker afgly |

|
| Dan gesellig verkeer |

|
| Loddy en Riaan kom ontmoet almal |
 |
|