KUNSTEBULT

Cornelius (Corrie) Nel

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

Skemer Afrika

Wanneer die wolke skemer gaan lepellÍ

As die son vir die rantjies nag kom sÍ:

Sien die hemel verkleur van rooi tot blou

Voel die blou verander na donker grou;

Blaarvreters koes koes na skuilings teen die nag,

Vleisvreters sluip uit om stil te jag

En rooi ribbok ramme en rietbok se dood

Word leeu en luiperd se daglikse brood;

En jakkalskind en hienas lag, lag lag

Lekker vir die feesmaal wat op hul wag

Wanneer die wolke saans gaan lepellÍ

En die son ons wereld nag kom sÍ.

Wanneer die horison verkleur van rooi tot blou

Soek ek na veiligheid naby jou

Lala gahle ma, lala gahle ra

“Nkosi sikilela, iAfrika!”

Corrie Nel

23/4/2001

20:45

(Krokodilbrug, Kruger Wildtuin)

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com