KUNSTEBULT

Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

By jou (vir Lutfie) 
deur Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
 
Druk hierdie gedig
By jou is ek net ek.
Jy leer kyk my binnetoe,
en vorentoe.
Om na hoogtes te reik
nie tevrede te wees
met waar ek is.
Vir jou gee ek myself
enige tyd of plek.
Vir jou sal ek eer
en noem, “my heer”.
By jou voel ek veilig.
By jou wil ek bly,
vir altyd.

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com