KUNSTEBULT

Gerhard

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

.

MY GEDIG WAT NET NIE WIL RYM NIE (Deur Anoni-Mus Lafhardus)

 

Ek bly by Nou Zeeland

Want ek vlug hom die booi

Ek slaap nou nie lekka 

Ek blaas asem by die kooi

My kontaina hy es nog nie hie nie

Ek eet hom: die Begga .... en Cheeps

 

My tjinners is happy - hulle loop by die donker

Da is nie die tsotsi - ek sit nie mee jeelnag  - en wag

Mar ouk man, ek soek hom!!:  Dai land van my hart

Want die oog lek as ek dink by my Meme

 

Mar eendag.... Ek sal weer hier loop

As ek my goed wee hie gaverkoop

Dan my tjinners is groot en't getjaila

Sos gogga wat kyk by sy eier, dan dood

Ek worry myself nie - Nie tlep or die bullet

 

Ouk man - So mooi land gawees dai!

Eh hyl nou by hierdie Computa

Die spark hy kom uit... EN DIE SMOKE!!

Eish, die sout hy't gavreet by die "why-a"

Die baas gan my seke nou "fyi-a"

 



STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com