KUNSTEBULT

Anne-Lize
TUISBLADSY
Annamarie Du Toit
Gerhard
Anne-Lize
Ans Coetzee
Dirk Boshoff
Welma den Haan
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Retha Kruger
Barbara
Johann De JAGER
Hantie Dreyer
Conley Meyer
Joe Mulder
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Ray Theron
Annetjie Van Zyl
Deon Viljoen
Johan Visser
TERUG NA ONSDORP

My Piekniek Mandjie vir Jou...

an_basket.jpg


 


Dit is my wens om vir jou te pak
`n piekniek mandjie vir jou lewe.
Die mandjie self het ek geweef
Met jou in gedagte.

Tussen die goedjies wat ek gepak het vir jou:
toebroodjies gesmeer met liefde
en baie respek.
`n skerp geel vrug
vir sonskyn in jou lewe.

Jy sal vind in die mandjie
baie sieraad daar, maar asseblief
Kyk in onderkant se linker hoekie:
`n stukkie sneus papier
-Trane jy sal vind om af te vee.

Op die deksel my naam en nommer
vir wanneer jy my sal nodig kry.
-Het jy gesien ingesluit
is `n bietjie eksta van alles?
Asseblief gee dit aan
....`n eensame mens.

by/sb`11

 

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com