KUNSTEBULT

Annamarie Du Toit

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

annamarie.jpg

Bome in die Wind

bomeindiewind.jpg

BOME IN DIE WIND

- met erkenning aan ‘n mede-gelowige

Soos bome in die herfs,

wat, bewend in die wind,

gestroop, geledig word

van elke enk'le blaar, so

is die Heer se kinders:

bome in die wind.

Die winde ruk en pluk.

Die takke buig en beur, 

so weerloos in die wind.

Die bome kerm: Nee! Dit

is genoeg! Ek kan nie meer!

Ek skeur! Ek skeur!

Die winde van Gods

wil die maak jou takke seer.

Gods bewend, bange kind moet

woeste storms trotseer.

Dit is genoeg,

o Heer!

My kind, Ek moet jou

stroop van al wat ydel

is. Ná hierdie winternag

breek daar vir jou ‘n dag

van vrugte dra en bou, van

diensbaarheid en trou.

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com