KUNSTEBULT

Johan Visser

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

 

 

 

KAALVOET

Ons dorp, ons plek, ons land

nou net 'n vae gedagte..

van lekkerte en loskop

heimwee met die hartseer

grootword, kaalvoet

 

ons dorp, ons plek, ons land

na die stof gaan le het

die nag ons ingehaal

nou dra ons skoene..

 

nou anderkant die water

waar die dag nog skyn..

maar diep geborge in ons harte

le die vae gedagte

van lekkerte en loskop

 

nou moet ons skoene dra

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com