KUNSTEBULT

Conley Meyer

TUISBLADSY
Bernadette Du Toit
Quintin du Plooy
Jopie Van Wyk
Dirk Boshoff
Embrenchia Snyman
Dirk Kruger
Annamarie Du Toit
Annetjie Van Zyl
Ans Coetzee
Anne-Lize
Barbara
Conley Meyer
Cornelius (Corrie) Nel
Daleen Stegmann
Deon Viljoen
Gerhard
Hantie Dreyer
Joe Mulder
Johan Visser
Johann De JAGER
Petro Gordon-Hendricks (nee Rhode)
Paul Avenant
Ray Theron
Retha Kruger
Welma den Haan
TERUG NA ONSDORP

 

 

 

Ek Net Ekke

Ek wens ek was 'n paraplas

dat mens sommer net kon vloei.

Die donkerdae wegverdamp

en die Somer gou kom bloei

Ek wens ek was 'n donkiedrol

wat afdraand net kon rol en rol

wat somtyds net daar le en stink

met geen behoefte om te blink.

maar somtyds in my diepste droom

die eene waar ek glad nie skroom

om bang te raak maar ook te weet

my God het my nog nie vergeet!

Ek wens ek wens

die paraplas, die donkiedrol

die diepe droom, die vrome toon

was ek.

Conley Meyer

 

STUUR JOU EIE GEDIG OF PROSA AAN pos@onsdorp.com