Ons personeel streef steeds na nog beter gehalte sedert 2000.
ONS TARIEWE
Kamers
Tipe
Pryse
6
Dubbelbed of 2 Enkels
Slaap twee, TV, minikroeg
R360 per persoon Ontbyt ingesluit (R300 sonder)
2
Familie Kamer met badkamer.
Slaap vier , TV
R800 vir die kamer, ontbyt ingesluit. (R600 daar sonder)
Ons Geskiedenis
Sedert ons in 2000 begin het, handhaaf ons steeds ons hoe standaard en strewe elke dag om dit te verbeter. Ons deel
graag ons tipese Karroo disse met ons gaste wat telkens terugkeer daarvoor.
Ons is vereer met die AA se hoogs
aanbevole, asook 3 Ster Status. Ons was in 2003 finaliste in die AA se Beste Gastehuis kompetisie.(volle diens afdeling)