Ds Hentie Kruger is leraar
by die Gereformeerde kerk
in Lyttelton.
Hy is al 21 jaar predikant.
7 jaar Op Potchefstroom studeer,
verskeie boeke geskryf
wat hy self gepubliseer het
soos “Die Gawes van die Gees”,
“Genade Oomblikke” en “Mekaar.”
Hentie stuur tans die Midweek
bediening uit na 24 000 mense
in Afrikaans en Engels
en moet letterlik bontstaan
om al die navrae te beantwoord.
Hulle het drie
wonderlike kinders,
Hendri, Eduard en Katrien.