Welkom in die Nels
se persoonlike en bedieningswęreld.
Blaai saam met my
deur enkele van ons foto’s en kry so 'n kykie in hoe ons lewe en waarmee ons besig is.
Hier is 'n paar fotos uit ons węreld:
Foto 1 -
ons gesin; Foto 2 - Hetta en Christelle; Foto 3 - Die huis wat die Here ons gegee het in Somerset-Wes