PAS VOLTOOI!!!
’n 8 Sessies-DVD-seminaar oor die Heilige Gees, Sy werk en Sy gawes
In
die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense deur ’n oud-dominee uit die Ned Geref Kerk, dr Christo Nel (die skrywer
van WAARHEEN MET DIE NUWE WYN).
Elke sessie is
so ± 40 minute lank en ideaal om te gebruik in selbyeenkomste of bybelstudie-geleenthede.
Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg:
Sessie 1 – ’n Bybelse
ervaring van God se krag
Sessie 2 – Die Heilige Gees in die Ou Testament
Sessie 3 – Die profete profeteer oor ’n nuwe era
Sessie 4 –
Die profesieë word waar
Sessie 5 - Die Heilige Gees in die
vroeg-Christelike gemeente
Sessie 6 – Die Heilige Gees wil elke gelowige “empower”
Sessie 7 – Die bediening met die volle spektrum gawes van die Gees
Sessie 8
– Die werk van die Gees van Christus in perspektief
Die 4 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie.
En dit kan van Christo Nel bestel word vir R250-00 plus
posgeld.
Sy kontakbesonderhede is soos volg:
Tel 021-851
0003
Sel
0827702397
Posbus 3114,
Somerset-Wes 7129
Kontak hom gerus vir bekendstelling of aanbieding van hierdie seminaar in u omgewing.