Ek glo dat die grootste eer wat ons mekaar kan aandoen is om gedurig by mekaar te
gaan sit en vir mekaar te vra:
Wat het die Here die afgelope tyd vir jou persoonlik gesê?
Of wat beleef jy sê die Here vir jou oor hierdie saak?
Daarom wil ek graag vir jou uitnooi om te reageer op enigiets wat jy op hierdie webblad
gelees het.
Vul dan asb die onderstaande inligting in, sodat ek vir jou kan epos en ons verder kan gesels: