....Só MAAK MENS!

HIER vind jy, Liewe Leser, 'n KEUR van ALLES en nog wat!
 
Huiwer met jou muis oor die ARGIEF skakel, dan sal jy 'n afsak-lys sien, volg dit net en VOILA!!
 
As jy 'n spesifieke resep of raat soek, kyk gerus of dit al verskyn het. 

Ek hoop jy vind maklik wat jy soek, Indien nie, stuur vir my n epos (my adres is op die WELKOM bladsy) vir 'n persoonlike antwoord op jou vraag! 


 
Blaai gerus rond en Geniet dit! 
 
 LESERS  NAVRAE :

Alle LESERS NAVRAE, antwoord ek persoonlik, plaas dan sommige daarvan by die betrokke maand waarin die navrae was.

... duplikaat vrae verwys ek na waar die antwoorde reeds verskyn het...

As jy dus jou navrae, nie hier sien nie, is daardie vraag al reeds deur 'n vorige leser gevra en verskyn die antwoord al hier iewers!(Het jy in die INHOUSOPGAWE geloer?)

Indien jy ontevrede is oor my reaksie of gebrek daaraan, maak jou stem dik in die NAVRAE BLOKKIE!!

 
 Om jou te help: Hier volg die INHOUDSOPGAWE van alle vorige plasings...

OP HIERDIE dae in 2010: verskyn die volgende Onderwerpe, Resepte en Lesers navrae...

DESEMBER 

1 DES: TUINWENKE vir die laaste maand van 2010!

2 Des: Wit Plakkerskampe en Uitreikaksies

7 Des: Jan TUISBLY se karretjie...

14 Des:  Skoonma se tong, Somer-groen-erte-slaai, Vinnige Koes-koes slaai.

Kamma Trifle,  Roomys vir nagereg,

Gemmerbier vir die dors...

Spekulaas en Vrugteblokkies vir die peusel...

Waatlemoene...

Koffie en vrugtekoek...

20 Des: BOELIEBIEF en bone BOBOTIE vir die Strandlopers...

NOVEMBER

1 NOV: ons bou en breek..SkoonmaakWenke, Geroosterde Butternut-ala-Louis!

10 Nov: Hael, Mieliepapballe en Molshope...

16 Nov: Rabarber tert, -nagereg en -limonade! Gemmerbier-BYE, Nog Dieet-wenke, en hulp in die soeke na"snackles" !

21 Nov: Kammanuus en Patats... 

OKTOBER

27 okt : leierskap in jou eie lewe.

22 okt : modderkoekies...

19 okt: als oor suiker...

15 okt: bybelkoek, grootmaat resepte, piesang-nagereg, rolpoeding, afval en bron...plant van groente en aartappels, 3 sjokolade plaatkoeke, lupine vir cholesterol, diabetes en dieet wenke

13 okt: aarbei meringue, lamstjops, sampioentertjies

6 okt: sagopoeding, broodpoeding, granaatbome, diabetiese vrugte pektien, piesang-jellie

1 okt: hoendergereg, kalkoenpatee, rugstringpastei, skons, dadelvingers

SEPTEMBER

17 ’e: roos steggies en strelitzia's en alles oor asyn  en asynpoeding..

10’e: botterskorsietert en koejaweltert

07’e: menopouse en vergifnis

03’e: alles oor die ui...uietert / fritters/ringe / konfyt /piekeluitjies / uiebrood / slaphakskeentjies

01’e: ...nog oor spastiese kolon...

gemmer poeding oppi stoof

tamboesies en ipv versiersuiker gebruik...

AUGUSTUS

31’e: all bran karringmelk beskuit

21’e: tjailatyd-botterbroodjies  / kaas plaatkoekies

15’e:piesangs!piesangbrood/piesangjellie

11’e:pitabrood en winter breyani

8’e:cholesterol

3’e:candida en candida resepte

1’e:alles oor komkommers!!

JULIE

positiewe dinge om te doen

droëvrugteslaai

apologete

kaas-pampoen

vis en tjips

worsie en kaas gebak

tuna roerbraai

flan's en quiche

kolon probleme

koek versiersels en wonderlike griekse baklava!

alles oor rrrrrissies!!

JUNIE 

8 wen patat resepte

dadel happies, bolletjies, balletjies,truffels en rolletjies! skon / botterbroodjies  bêremengsel

afval en sult / bron

neute lekkers

heuningkoek

suurlemoenkwas

vadersdag met belsbokboud

24 beste sjokolade koek resepte !!

kondensmelk mieliebrood

MEI

4 goulash resepte

breiplesier...

skons en muffins

miet in bone...

diabetiese beskuit

R200.00 note en so aan...

spek en eier spagetti

roomys sonder eiers

ontbyt in 'n koppie  en nog pekel eiers

rosti met geposjeerde eier

meer oor henne en hul eiers...

brandrissie-mayo

verjaarsdae en appeltert

verlangdae en "kedgeree"

APRIL

andré rieu

politiek...!

kwaai braai paai...

vleis

kaas

wyn

eiers

simnelkoek

paasbolletjies

MAART                      

beste braaivleis wenke

rys

mieliefrutters

hoe kook mens lekker pap!

ESMÉ EN JAN se 3-minute sjokolade koek

ESMÉ EN JAN se strooppoffertjies

ESMÉ EN JAN se mieliegereg

gemmer-beet/ beet atjar/ beet blatjang/ kruie-asyn-beet/ spesery beetslaai/ beet-wortelkoek

basiese biltong resep

leef in die teenswoordige

ESMÉ EN JAN se groentetert

FEBRUARIE

1’e:pienk yslollies en aarbei-tert

4’e:hartedief koekies en plagiaat

8’e:koffie soentjies en als oor eiervrug en resepte

13’e:geen-knie-oornag brood resep

soetpatats en dadel en soetpatat koek

14’e: kumara / patat resepte

valentynsdag  resepte : mieliebrood

rolbrood-wiele

malva poeding/ jan ellis poeding/ bruin familie poeding!

16’e:brood en botter nagereg

ESMÉ EN JAN : terugblik

17’e:simba skyfies koekies

22’e:sommer net

27’e:kluitjies op 'n potjie

hoe om 20 kg in 1 week te verloor!

JANUARIE

1’e:nuwe jaar boodskap

kits-resepte: spesery suiker

souspoeier

texan steak-mengsel

14’e:kits cuppacino

ma dorie se bêre mengsel: vleispastei kors

souskluitjies

18’e:sondag aande oppi stoep

19'e:pietersielie en basilie kruid

hertzogies

jan smuts koekies

22’e:koningin brood poeding

28v'n volle spaanse fees!

boerewors pastei.

En in 2009 het verskyn:

DESEMBER

 

 

 

 5

Sousbone

 

Piekels, Kool, bone, knoffel asyn

 

Gemmer en lemoen wortels

 

Slaphakskeentjies

 

Piekel eiers

 

Perskes

15

Brandrissies

 

Roomys

 

Cholesterol raad

 

Hartstigting dieet en raad

 

Sagte tuna tertjies

 

Wasgoed bondeltjies en blaasoppies

 

Alles oor waspoeier en skoonmaak middels en hoe om jou eie te maak

20

Nog oor vrugtesappe, smere, jonge manne en meisies!

 

Maak jou eie margarien en maak smeer meer!

 

Mikrogolf vrugtekoek (My ma)

NOVEMBER

 

1

 Oom Jan se Gemmerbier

9

Alles oor meel

 

Nog Wenke oor meel

 

Kolwyntjies: basiese resep en ander variasies

 

Alles oor Deeg...

10

Brood, korse, witsous...!

 

Kitsgis en gis wenke en nog deeg wenke

11

Kook woordeboek en woordeskat

13

Roomys

20

Appelkoos en perske resepte

 

Mieliebrode

 

Alles oor pekel van vleis

 

Wasgoed wenke

21

Kefir

 

Stap wenke

23

Knie-lose brood resep

26

Iets vir die siel

28

Nog iets oor appelkose en perskes

 

Poeier eiers

 

Kook en Geniet se Boerbeskuit  resep

 

Springmielies en ander happies

 

Sonoond en resepte: Hoender, skaapboud, stampmielies, pasta.

 

Konfyt tertjies

 

Wafels, wafels, wafels

OKTOBER

 

1

 Agurkies, komkommers en nog piekels

6

Dieet Wenke

10

Paella

11

Lemoenkoek

18

Doppies vir vulsels en Alles oor brood

19

Yskastert,  Maaskaastert, Marshmallow tert

25

Plante en troeteldier wenke

27

Mielietert by braaivleis  en Pampoenkoekies

 

Vrugtesappe,

 

Gewone jogurt

SEPTEMBER

 

3

 Nog seepkook en konfyt tertjie wenke!

4

Plaatkoekies

 

Puisies

8

Diabetiese konfyt

12

Roomys

14

Alles oor Boerseep kook

17

Muggies en plae

18

Quiche

19

Psoriase

 

Suurdeeg, plantjies en Vriendskapsbroodjies

 

Roly-Poly’ ies en broodwiele

 

Sjokolade rolkoek

22

Rolkoeke, wenke en nog resepte

AUGUSTUS

 

1

 Portugese Lemoen Rolkoek

4

Limonade en vrugtesappe

5

Mieliebrood

13

Bierblik Hoender

16

Hoender en Lensies, en spinasie gebak

24

Alles oor son oonde, prut potte en resepte daarvoor!

 

Moeder se regte kerrie!

 

Moeder se Koeksisters

28

Skuinskoek

 

Vetkoek , vetkoek, vetkoek

JULIE

Soetpatat wafels

Die begin dae...

 

 

Bethulie se dorpswapen

 

Rooibostee met sitrus

11

Soppe, pampoen, spinasie en brokkoli

13

Avo-disse

15

Persimons

18

Kombuis toestelle

20

Alles oor pannekoek, wafels en plaatkoekies

 

Bruinrys nagereg en ander diabetiese resepte

 

My sagte wonderlike altyd reg pasteitjies!

 

Melkkos en snysels

 

Kluitjies en kliet’jes en heerlike Gemmer-kastrol-nagereg!

 

Konfyt tertjies

 

Termiete en rysmiere

 

Kampkos: varktjops, steaksous en askoek

 

Algemene huishoudelike wenke...

 

Prutpot en stadige geregte

 

Moeder se Kerrie en rys

 

Ryspoeding

 

Epilepsie week: Wenke en raad en algemene inligting

 

Psoriase

22

Diabetiese Klapper en appel en dadel nageregte

25

Wafel-snackle-doppies...

 

Rugprobleme

29

Sago en Meringue poeding

 

Nael sorg

 

Wafelsouse

 

Preie en prei-resepte

 

 
 Vul gerus hierdie onderstaande NAVRAE Blokkie in !

Jou Naam:
Epos adres:
Navraag of opmerking:
 





 
Wil jy hê ek moet jou meer inligting oor iets gee?    
Kontak my regstreeks by: rethajm@gmail.com  
Groetes!!
 Rx. 
 
 

Retha van Somaakmens

Indien jy nog nie ONSDORP se nuusbrief ontvang nie,

Vul die onderstaande vormpie in vir heerlike tong in die kies humor,

Vars elke twee weke in jou posbus