|
ABEL Naam: Daniël
Petrus Epos: madelyne@tritronix.co.za
ACKERMAN (n)Epos: dackmann@iafrica.comNaam: DarrellAddisioneel: My navorsing is oorwegend oor die afstammelinge van
Christian Ackermann van Duitsland, maar ek het heelwat inligting oor die ander Ackerman(n) families.
ACKERMANN Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die stamlyn van Thomas Ludwich, Gebore in Hamburg 01.05.1790),seun van Rudolph
Heinrich Ackermann, se1ste seun Rudolph Hendrik (17.04.1816) se
4de kind Rudolph Hendrik (03.03.1847) se 6de kind Stephanus Johannes (05.09.1885).Dit was my Oupa. Ek soek
alle inligting aangaande sy 1st vrou (Getruida)(Geboorte datum, datum getroud, datum geskei, weer getroud ens,ens.
ACKERMANN
Epos: hackermann@mweb.co.za
ACKERMANN Addisioneel:
Ek soek inligting oor die oorsprong van die Ackermanns van Duitsland ens. en die naam wapen. Die een op
die wepblad is die regte een maar ek sal graag ,n grote wil hê, hoe gaan ek tewerk?
ACKERMANN Addisioneel: Opsoek na die Thomas Ludwig Ackermann van Duitsland afstammelinge
ADENDORFF Epos: leonadendorff@yahoo.com Addisioneel: Enige informasie wat u van die Adendorff mense het. Dankie. Leon
AGENBACHT Addisioneel: My ouers, Cornelius Johannes Jacobus Agenbacht en Elizabeth Susanna Cornelia Paulsen. My pa was die oudste
seun van Johannes Jacobus Agenbacht ( 1 Nov 1888 gebore, vermoedelik in Vredendal omgewing) en Lo Ammi Cornelia Elizabeth
Compion.
AGENBAG
Addisioneel: Pa was Danie Agenbag van Vredendal en my ma die dogter van Abraham Engelbrecht. broer Dian en
susters, Kowie, Retha & Elna
AGENBAG
Naam: Dirk Jacobus
Addisioneel: Gebore 27 Januarie 1959. Groot geword op myn dorpie Nababeep. (Noord Wes Kaap). My oorlede pa
was Abraham Kotze. Groot geword op die plaas Hoedberg naby die dorp Garies, (Noord Wes Kaap). My oupa was Hugo.
AGGENBACH Epos: arnold@mighty.co.za Addisioneel: My pa was Jan Hendrik Aggenbach. Gebore 1916 op ’n plaas Moedverloor in die Van Rheinsdorp distrik,
Namakwaland. Sy pa was Willim Adriaan Aggenbach. Sy ma was Hester. Dis al wat ek weet. My pa het twee broers gehad by name
van Johnny en Tiennie. Ook drie susters by name van Maggie, Hettie en Bertie.
AGRELLAS Addisioneel: my ma is Antonia Agrellas ken ook nie my voor ouers nie my pa was frans en weet my ma portegeus wil graag
als weet oor alby my famelie stam.my pa is Louis Joachim Fouche. Groete Jesicca
Albasiniepos: marietha.albasini@gmail.comAddisioneel: Die Albasini's was in Louis Trichardt toe die boere daar aangekom het, maar daar is verskillende weergawes
wat Joao Albasini alles gedoen het. Enige inligting sal waardeer en opgevolg word. Dankie.
ALBERTS Epos:
CALBERTS@HARSCO.COM
ALBERTYN Epos: amelia.f@telkomsa.net Addisioneel: Vader: Coenraad Johannes Albertyn. Gebore: 26 Junie 1907 Addisioneel: My vader Coenraad Johanes
Albertyn gebore 26 Junie 1907. Sy ouers Coenraad Johanes Albertyn en Cornelia Johanna Elizabeth Albertyn gebore Steyn. Getroud
te Hopefield in die Wes Kaap. (Let op my mail adres was amek\lia.fourie@absamail.co.za)
ALBERTYN Epos: christoanna@telkomsa.net Addisioneel: My e-pos adres het verander soos hierbo. Was
eers mosrentca@gmail.com. Christo Albertyn
ALBERTYN Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
ALBERTYN Addisioneel: My ouers Carel Aaron Albertyn , Porterville
gebore) en Johanna Magdalena Bronkhorst van Laingsburg. Afgetree op Rawsonville, oorlede Strand
ALBERTYN Addisioneel:
My ma was Sybil Albertyn getroud met Hendrik Albertyn. My ma se pa was Jannie Kotze van Saldanha, haar ma was Maria Werth
van Malmesury, my pa se ma se van was Collins.... My oupa Jannie Kotze se ouma was Sybella van Breda, getroud
met Acker....
ALERS, ALLERS, AHLERS Addisioneel:
Philluppus Rudolph
Addisioneel: My pa was Carl
Frederik Albrecht. Ek ken nie eintlik die res van die familie nie. Enige iemand wat meer weet?
ANDERSEN
Addisioneel: Stamvader Simen Andersen het in 1858 van Noordwee na SA geïmmigreer.
ANDERSON Addisioneel: Soek die Anderson familiewapen. Al wat ek weet is dat Fred Anderson na Suid
Afrika verhuis het.ek dink hy is 1902 0f 1907 gebore.Ek is met sy seun Bertie Fred Anderson getroudGebore 30Julie 1946,oorlede 3des.1980 Ladysmith.My kinders soek hulle
pa se stamboom.Groete,Theresia.
APROSKIE
Addisioneel: Pa was Johannes Paulus Archer Ma is Johanna Susanna Maria van Niekerk. Ooms: Willem
Archer Nols
Archer Tannies: Marietjie Archer Janette
Archer Wiesie
Archer Francis
Archer
AUERSWALD Addisioneel: Hagen Alexander
AYFORD Naam: Marita
Ayford Epos: ayfordmarita@yahoo.com
AYRES Addisioneel: Ek is besig met my stamboom wat in 1850 in durban geland het per skip. ek het reeds baie
gedoen sou iemand belangstel, kontak my
|