|
BAASDEN
Epos: leon@topturf.co.zaAddisioneel: Opsoek na persone met die volgende name: Wouter, Jacob, en Gideon.
BADENHORST Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
Badenhorstepos: lekker@lekkerbly.co.zaWas u oupa/ouma/oupagrootjie/oumagrootjie dalk een van die vlg die volgende BADENHORST broers en susters ?
1. Jan Hendrik 23.2.1892 -9.11.1973 getroud met Johanna Liebenberg 2. Andries Petrus geb 16 mei 1894 3. Evina
Catharina geb 1 jan 1896 getroud met AP du Toit 4. Martha Maria Myburgh geb 25 nov 1904 getroud met van Wyk 5.
Andries Petrus Smit geb 11 jul 1899 6. Anna Anderson Cartwright geb 1 des 1901, getroud met Pretorius
BADENHORST Addisioneel: ek is opsoek na inligting oor die Badenhorst familie my ma was 'n Kruger en my ouma aan pa se kant was
'n Swanepoel. Dit is egter al wat ek weet. My pa was Frederick Johannes en ma Maria Adriana. My ouma aan
pa se kant was Louisa Catharina,en my oupa was Cornelis iets aan pa se kant.
Badenhorst
epos: corsten.frik@yahoo.co.ukAddisioneel: Ek is op soek na enige inligting oor die Badenhorst van, veral die wat uit die Wes-Transvaal area kom.
BADENHORSTnaam: Christa GROBLER epos: groblerchrista@yahoo.com.auMeer: Ek is op soek na Petrus Johannes BADENHORST wat met Isabella Margaretha Magdalena BLIGNAUT getroud was.
BADENHORST
Epos: kleinsus@xtra.co.za
BADENHORST Addisioneel: Anna Maria Alberts getroud met Hendrik Johannes Badenhorst
BADENHORST Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die volgende families: van dyk, smal, bester, west hulle is
almal uit die overberg(caledon omgewing.
Baker
naam: Arthur Baker epos: ambaker@telkomsa.zaMeer: Oupa: Thomas Alfred Preston Baker Pa: Arthur Ernest Baker Kinders: Arthur Evelyn Baker
BAKKES Addisioneel:
Ek is Evert Frederik Bakkes (1946), my pa (1917-1998)en my oupa (1868-1942) het almal dieselfde naam gehad. My oupa-grootjie
was Carel Johan Bakkes (1840-1919). Ek het onlangs begin met navorsing oor ons herkoms en sal enige inligting baie waardeer.
BAKKES Kontak: Johan De Bruin -
BALL
Barbe -
BARKHUIZEN - Kontak Hannelie -
BARKHUIZENepos: hbarkhuizen@metropolitan.co.za
BARKHUIZEN Epos: tanya.brown@telkomsa.net
BARNARD Epos: africanbrands@mweb.com.na
BARNARD Addisioneel: Pienaarstraat 17FranskraalGansbaai 7220Sel: 0741040876
BARNARD Epos: barniebarnard@rocketmail.com
BARNARD Addisioneel: Ek het groot geword in die hopsvallei
(Wabomskraal) tussen George en Oudtshoorn. My oer oupa grootjie was Daniel Andries Barnard (1883-1958). My oupa (1923-1996)
en oupa-grootjie (?) was beide Adam Lourens Barnard. Ek verlang meer inligting oor die Barnards
Barnard
epos: cecilia.simonis@gmail.comAddisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten,
en Botha
BARNARD
Addisioneel: Gabriël Francois Barnard
Barnard Epos: Gleroux1@sars.gov.zaAddisioneel: soek graag meer inligting aangaande Jacobus
Barend Barnard gebore 1955-02-11 en Cathleene Barnard gebore 1945-06-01, gesterf 1980-06-08.
BARNARD Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
BARNARD Epos: 100percent@iafrica.com Addisioneel: I'm looking for information on the Barnards and Lourens of Reitz and Bethlehem
BARNARD Addisioneel:
Ek is op soek na meer inligting van die Kruger en Barnard families, My pa was Albertus Lambertus Kruger, my oupagrootjie se
halfbroer was Paul Kruger. My man is Barnard, sy pa was John Joseph en het grootgeword by dieprivier naby
Karatera, Knysna omgewing, hulle is genoem die klein reuse
BARNARD Addisioneel:
Johan Jacobus. My pa is Barend Jacobus (Gebore 1935 Groblesdal) Verlang meer inligting oor die barnard
stamboom
BARNARD Addisioneel:
Ek is opsoek na inligting oor Mathiam Jacobus Johannes Barnard gebore Okt 1877 en is in Witrivier oorlede 16 Januarie 1955.
Hy was getroud met Dorothea Elizabeth Coetzee. Enige hulp sal welkom wees.
BARNARD
epos: multilock@telkomsa.netAddisioneel: stamnaam: JACOB BERNARD BARNARD (meestal het in Barnardsvlei - Rustenburgstree opgegroei!
BARNARD Addisioneel: Barnards from Rustenburg.
BARNARD Epos: sybel@vodamail.co.za Addisioneel: ek is n beginner in geneologie. Ek soek die geskiedenis
van Adam Barnard se trek van Kraratera na Rustenburg omgewing (Barnardsvlei). Sy voorgeslagte en nageslagte. Dankie
BARNARD
Addisioneel: Ek is met Johannes Rudolph Barnard getroud. Sy familie is afkomstig van George area. Sal
graag meer oor die familie wou uitvind.
BARTLE Epos: martin@wescoal.com
BASSON Addisioneel:
Alle Swartland en Sandveld Basson's kan gerus vir my kontak ek het 'n register van die families.
BASSON
Naam: Heimar
Addisioneel: Opsoek na afkoms van Jasper Johannes Jacobus Basson.
BASSON Addisioneel: My oupagrootjie was Christoffel Basson en hy het die "rooi" os
gemaak wat in Riebeeck Kasteel staan.Enige inligting sal welkom wees >dankie
Basson
Susanna Johanna Catharina epos: janensusan@mweb.co.zaAddisioneel: Wil graag meer inligting hê oor ons Oupa/Ouma en Oupa/Ouma Grootjies; met die stamname van August Lourens
Basson. (Oumas se name en nooiensvanne is onbekend.) Al die ou garde is reeds oorlede. As lewende neefs of niggies dalk
oor inligting beskik, sal ek dit graag wil gebruik. Die Basson broers was by name: Stefaans, Andries, Machiel, Ernst, Lewies,
August. Hulle het op 'n plaas genaamd: Rooiwal, distrik, Middelburg,Transvaal, groot geword. Hulle Ma is vroeg oorlede. Alle
hulp sal hoog op prys gestel word! By voorbaat dankie, Susanna Oberholzer (Basson)
BASSON Addisioneel: Op soek na inligting aangaande Stephanus Basson. Enige inligting sal waardeer word.
Dankie
BASSON Addisioneel:
Op soek na inliging na die ouers van Anna Magrietha Basson (geb. 24-10-1909 dood 17-07-1973). Sy was getroud met Peter James
Kinnear. Dankie
BATEMAN Addisioneel:
Ek wil graag weet aan watter stam behoort die van Bateman.
BATES Epos: pvkonstruksie@vodamail.co.za
BATES Addisioneel:
ek is op soek na my ouma se ouers sy was ann catherine Bates * 10.08.1888 sy was engels
BAUMANN Epos: theo@bolteng.co.za Addisioneel: Ek is op soek na Prinsloo familie wat in 1975 woonagtig
was in Klerksdorp. Jan en Fesie Prinsloo en 3 seuns Jaco, Nico en Jan-Jan
Beetsepos: jr.vdmerwe@gmail.comAddisioneel: het iemand erens n stukkie of stamboom van die Beetse? Dankie
BECKEREpos:ndb@wol.co.za
BEKET Addisioneel: My nooiensvan was Beket, maar ek sien hier is glad nie iets van Beket nie
BEKKER Addisioneel: my oupagrootjie en my pappie het
dieselfde name: SAREL WILHELMUS JAKOBUS BEKKER. MY PAPPIE SE GEBOORTE DATUM IS DIE 04de DESEMBER 1922.
BEKKER Addisioneel: Ek het m.b.v. verskeidenheid genealoe 'n BEKKER STAMBOOM van sowat 108 bladsye
saamgestel. Kontak my op my eposadres dan stuur ek dit aan. Annatjie Tiran
BEKKER Epos: Bekkerinc@gmail.com
BEKKER
Epos: lesijha@gmail.com
BEKKER
Epos: nantes.kruger@gmail.comHet iemand dalk meer inligting oor die Bekker familie? Ek is opsoek na Johannes Stephanus Bekker gebore ongeveer 1896
en oorlede 1937. Hy was getroud met Heila Magdalena Elizabeth Catharina PRETORIUS van Greylingstad. Hy was vermoedelik afkomstig
van die plaas Brakfontein, Distrik Vereeniging
BEKKER Addisioneel: Ons benodig meer inligting oor
Cornelius Johannes Bekker gebore 1861. Hy was getroud met Magrietha Susanna Els gebore 1866. Ons
het ‘n adres CJ Bekker wat jare terug by Kellnerstraat 93, Bloemfontein gewoon het.
BELLINGAN
Naam: Wilhelm Riaan.
Epos : wrb@absamail.co.za
BENEKE Addisioneel:
Nooiensvan : Beneke. Getroude van: Howard (Australian)
BENEKE Epos: babsiedamant@yahoo.co.za Addisioneel: Soek verbintenis tussen Beneke/ van Niekerk/ Boshoff
BENEKE, BENECKE, VON BENECKE Addisioneel: Alle afstammelinge van bogenoemde
BENN Addisioneel: Ek is op soek na die Benn familie wat in die Kaap aangekom het, hulle het op Suurbraak in die Swellendam
omgewing 'n winkel gehad en die broers is later na George, Knysna en Oudshoorn, enige familie van hulle kan my kontak, ek
is besig met die stamboom en wil dit graag volledig maak
BENZIEN Epos: Belinda.Sep@gmail.com Addisioneel: soek inligting oor die Benzien familie stamboom
BERGH Addisioneel:
My nooiensvan. My pa en oupa was Adrian Vintcent (so gespel), eersgenoemde van Bloemfontein en laasgenoemde van Oudtshoorn
omgewing. Hulle het altyd vertel dat ons direkte afstammelinge van Oloff Bergh is.
BERNARDO Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
BERRY
Addisioneel: 3de generasie boer mix.
BESTBIER Addisioneel:
Ek het 'n volledige stamregister van die Bestbier Familie.Kontak
my gerus vir meer inligting.
Bessinger
Meer: Alle Bessinger inligting is baie welkom.
BESTER Addisioneel:
Ek is opsoek na die Bester Famielie wapen van Natal. kan iemand my help asb?
BESTER Epos: engelabernardo@gmail.com Addisioneel: Soek na familie of inligting van : Jan Frederick Bester, Gebore : 01/12/1903 Colesberg Kaapprovinsie
en Oorlede : 27/01/1987
BESTER Addisioneel: jan hendrik janen van vuuren.marthinus stefhaus
van vuuren.lettie/ aletta maria bester.
BESTER Name: Stephanus
Petrus Addisioneel: Opsoek na inligting oor Daniel Conraad Bester se voorsate en familie in die Heidelberg SuidKaap omgewing
..
BESTER Addisioneel:
Pa = Gert Hendrik PetrusAfkomstig van Volksrust
Bester
Bessinger/Bessenger
Naam:Yvonne
BESTER Addisioneel: BESTER, France Johannes gebore 5
Oktober 1905 Oivendraai, Groot Marico. Hy was getroud met Johanna Elizabeth FOURIE gebore24 Desember 1907. Hulle is getroud
op 20 November 1926 te Gabrons, Bechuanaland. Albei gewoon en oorlede te Lichtenburg. Ek is op soek na albei se ouers en groot
ouers. Enige inligting sal baie waardeer word. Vriendelike Groete, Yvonne Nieuwoudt
BETHGE Epos: maureens@tshwana.gov.za Addisioneel:
My pa was van Duitsland, Rosa Bethge. Oorlede toe ek 8 maande oud was. Daar was nog 'n broer. Verlang verdere
inligting oor my pa se familie.
BEUKES Epos: benitan@vodamail.co.za Addisioneel: Op soek na familie van Jan Alwyn Beukes gebore 6 November
1941 of 1942. Oorlede 1976 van Meyerton. Hy het twee broers gehad, Japie en Fanie asook ‘n sussie Sofie. Ek wil graag
my stamboom vir my kinders nalaat, en wil meer oor my pa uitvind.
BEUKES Addisioneel: Beukes wat afstammelinge is van Nicholaas Beukes van Makateesrand In die Vrystaat.
My oupa grooitjie Nicholaas Beukes. Geboer op Makateesrand naby Steynsrus en my oupa Johannes Andries Beukes is ook daar gebore
wat later getroud is met Fransina Johanna Potgieter
BEUKES Epos: berdinavdw@gmail.com Addisioneel: Nicolaas Johannes Beukes was getroud met Christina Willemina. Geboer op Makateesrand, Komspruit
BEUKES Addisioneel:
Ek is op soek na my oorlede pa se familie. Ek ken nie hul name nie. Al wat ek weet is dat hy weer getroud was en 'n seuntjie gehad het.Hy was in die lug mag gewees.Blykbaar is hy op die operasie tafel dood. Hy was ook in 'n motor ongeluk en was bietjie mank. Sy naam was Fanie Beukes.Hul het in
Pertoria gebly.Van sy eerste vrou my ma het hy drie dogters.Hy het 'n drink probleem gehad. As enige iemand dalk weet van wie ek praat en
dalk sy familie ken kan U my asseblief kontak via email. Sal dit
baie waardeur. Baie dankie. Veurschka
Beukesnaam: Ria epos: cmare@mts.netMeer: Ek soek familie van my oupa Piet Beukes wat in Edenburg gebly het
BEUKES
Epos: beukesh@mweb.co.za
BEUKES Naam:
Nellie Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor Jacobus Nicolaas Beukes wat in 1840 by Humansdorp
gebore is.
BEUKES Naam:
Nellie Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor Anna Catharina Michau wat getroud was met
Jeremias Jesaias Bouwer. Hulle het op die plaas Weltevreden of Lichtenstein by Bedford gewoon en is daar begrawe in die 1800's
BEUKES Epos: gfbeukes@gmail.com Addisioneel: Ek wil graag meer uitvind oor my pa se verlede. Sy name was Jan Albertus. Al wat ek weet is dat hy
in ’n nywerheidsskool was en vakansies by mense op ’n plaas net buite Reitz in die Vrystaat gaan kuier het. Van
die mense se name is bankies en tante dien en Tom Kiirsten en Johan Oodendal. Enige inligting al is dit hoe gering sal baie
waardeer word.
BEUKES Epos: janbeukes@rocketmail.com
BEUKES Addisioneel: Ek is opsoek na Johanna Aletta Bezuidenhout, nee Beukes van Queenstown omgewing gebore 20 November 1892
se broers en susters en ouers se inlinting.
BEUKES ddisioneel: Sal graag meer wil weet van hierdie 3 Stambome, Beukes, De Villiers
en Fourie. Hulle was van die Botrivier omgewing.Begin van die 1900's
BEZUIDENHOUT Addisioneel:
Myeposadres nl. hermanb@xsinet.co.za bestaan nie meer nie. My nuwe epos is my kontak epos soos hierbo. Dankie en Groetnis,
Herman.
BEZUIDENHOUT Addisioneel: Opsoek na meer inligting oor Bezuidenhout familie woonagtig in Elliot distrik en later vwrhuis na Harrysmith
in die Vrystaat. Broers en susters van Pieter Jacobus Schalk Bezuidenhout gebore 15/11/1887 getroud met
Johanna Aletta nooiens van onbekend gebore 20/11/1892. Enige hulp sal welkom wees.
BEZUIDENHOUT Addisioneel:
Soek meer inligting oor Bezuidenhout,waar kom ons vandaan ens..
BEZUIDENHOUT Addisioneel: Soek graag inligting oor die Bezuidenhout familie. My ouma Johanna Jacoba Susanna (nee Bezuidenhout)
VAN GASS. gebore 2 Aug 1926 en oorlede 3 Sep 1971. As iemand my kan help sal ek dit baie waardeer. El het eposte na van die
mense gestuur wat Bezuidenhout opsoek, maar epos adresse bestaan nie meer nie.Aussie Groete Kim
BEZUIDENHOUT Addisioneel: MY OUPA WAS ---- Abraham Bezuidenhout van die Kaap se wererld af en daarna na verhuis
na VENTERSDORP N.W
BEZUIDENHOUT
Epos: martisa.bez@telkomsa.net
BEZUIDENHOUT Addisioneel: My e-pos is nie meer m.bezuidenhout@mtnloaded.co.za
nie. Ek het baie inligting oor die Bezuidenhouts van Potchefstroom, Koster en Rustenburg. Kontak my gerus.
BEZUIDENHOUT
Naam: Magrietha Alleta Elizabeth Gebore 1935 Epos: honey@mweb.co.zaAddisioneel: Bezuidenhout was haar nooiens van. Sy het op 19 jarige ouderdom in Johannesburg gebly dit is in verband
met Nicolas Bezuidenhout
Bezuidenhout epos: hermanb@xsinet.co.zaAddisioneel: Petrus Coenraad Bezuidenhout oorlede tussen 1950 en 1957 op Goede Hoop, distrik Elliot. Ek is op soek na
meer inligting oor sy voorouers en ook sy afstammelinge. Besig met stamregister. Plaaseienaars en vorige bewoners van Goede
Hoop, Klipbrug, Klippoortjie, Borva, Klipfontein en familie laat hoor asseblief van julle.
BEZUIDENHOUT Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor die 1914 rebel, Veggeneraal A.P.J. Bezuidenhout.
Veg saam met Maritz in SWA, word gevang en verhoor. Wie was die man?
BEZUIDENHOUT Epos: talanasrest@trustnet.co.za Addisioneel: Eborah Elizabeth 13/2/1963, Dundee KZN.
Oldenburg Martinus Albertus, Dundee Kzn.
BEZUIDENHOUT Addisioneel:
My oupa, Frederik Rudolphus is op Fort Cox gebore. Hy was in die weermag en het met Susanna Johanna du
Preez getrou, en op Berlin in die Oos Kaap gewoon. 12 kinders is uit die huwelik gebore. Enige inligting
sal regtig waardeer word!
Biekart
BIERMANN/BASSON
Naam: Anna
Addisioneel: benodig inligting vir Basson gedeelte.
BIHL Addisioneel: Kan iemand help, my pa was Sarel Johannes Bihl,gbr 1944 ek is Rene
Bihl van Pletzen gbr 1966 ek weet nie wie my oupa was nie, maar wil graag die stamboom sien.
BINNEMAN Epos: ptanorth.dental@medicross.co.za
BISSCHOFF Epos: gmcortok@gds.co.za Addisioneel: Ons gaan die bisschoff boek vroeg in volgende maand publiseer - het hulp van 70% gekry - maar kort nog
30% se inligting - enige persoon welkom om ons te kontak om seker te maak julle info is reg vir die tweede boek oor 5 jaar
BLACK Epos: evelynviviers@vodamail.co.za Addisioneel: Soek na familie william Ferdinand black, george washinton black, ebony black, frank charles black, martin
john black. enige inligtin oor die black familie. stammname; george washington, frank charles black.
BLACKIE
Addisioneel: Oorspronklik van Scotland. Ek is Hendrik Johannes.
Blignaut en al sy variasies
Kontak: Philip
BLIGNAUTEpos:
landieblignaut@ymail.comAddisioneel: Ek is asb op soek na die wapen vir die blignaut
familiie as iemand my kan help sal ek dit hoog op prys stel. baie dankie
BLOEM Addisioneel:
Soek inligting oor Schalk Jacobus en Sarel Johannes Petrus. Enige ander brokkies ook welkom.
Blomepos: louiblom@24.comAddisioneel: Ek het in Malmesbury groot geword. My pa is Jan Blom en kom van De Aar af.
BLOMepos: blomwe@lantic.netAddisioneel: Dit is dan ook hier waar die eerste BLOM, ene Johannes, in 1733 gebore is en op 5 April 1733 gedoop is. Hy
trou op 18 Maart 1759 met ene Johanna Catharina Swart van die plaas Heuningrug en kom boer op die plaas Rhenosterfontein.
Haar broer was die bekende President CR Swart se oupagrootjie. Hierdie Swart-familie het ook bekendgestaan as die Zoetensdalsvlei
se Swarts. Baie van die BLOMs boer nog op die oorspronklike familieplase, soos Rhenosterfontein, Zoutpansvlakte en Holdrift
BLOM
Naam: Nelie
Addisioneel: Ons is van Sutherland se Bloms. Oupa was Christiaan Johannes Blom. My pa, Sakkie Blom
en sy tweeling broer, Dawid Blom, en jonger broer, Chris Blom.
BLOM Epos: ria.tinnion@geosoft.com Addisioneel: My oupa groot-oupa is Jurie Johannes Blom gebore
28 Mei 1872 op Bredarsdorp. Getrou met Maria Elizabeth Matthee gebore 2 Aug 1882
BLOMERUS Addisioneel: Veneeem graag of iemand n volledige
Blomerus stamboom of Blomerus tak saamgestel het.Vorige e-pos gekaap gevolglik het ek alle kontakte verloor.hwblomerus@gmail.com
Blomerusepos: hwblomerus@yahoo.comAddisioneel: Ek is Hendrik Wessels Blomerus besig met n tak van die Blomerus stamboom op soek na voorouers van Daniel
Gerhardus Johannes Fourie Blomerus geb.1/6/1850 te Onrustrivier getroud met Cornelia Johanna Wessels geb.19/5/1858.Ek het
heelwat inligting ingesamel en se baie dankie aan helpers.Enige inligting word waardeer dankie
BLOMERUS Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
BLOOD Epos:
propcall@orcawireless.co.za
Bodemerepos: yolandi.bodemer@vodamail.co.zaAddisioneel: Ek is getroud met Ludwig Bodemer. Sy Oupa Grootjie het na Suid Afrika gekom en ons kind is nou die vyfde
geslag van Oupa Groot se familie wat in Suid Afrika bly.
BOERS
BOLTON
Naam: Cornelius
Additioneel:
Vader Barry Bolton het 3 kinders gehad. Ek is tweede oudste.
Enige inligting oor boltons asseblief.
Bondesioepos: bondesio@xtra.co.nzAddisioneel: Ek is Michael Bondesio, voorheen van Pretoria nou in Auckland New Zealand. Ek is besig met die Bondesio familie
stamboom (SA) en sal enige inligting waardeer.
BOTES Epos: benivy@gwisa.com Philippus Sephanus (Oupa) Gebore 30/04/1862. Oorlede:
04/12/1922. Maria Susanna Margaretha (Nooiensvan Furstenburg) (Ouma) Gebore 17/06/1879 , oorlede 01/07/1959. Kind:
(My ma) Maria Catharina Botes Gebore 03/01/1920 (Wolmaranstad Distrik, Oorlede 07/10/1995, en getroud met Daniël
Albertus Erasmus (My pa) gebore 24/05/1913 (Vryburg dist), Oorlede 22/01/1982. Kinders van DA Erasmus en MC Erasmus
(gebore Botes): Maria Susanna Margaretha, gebore 18/03/1940, Vryburg, Oorlede: 30/11/1953. Louwrence Daniel Erasumus,
gebore 15/09/1941 te Vryburg. Maria Johanna Petronella Erasmus, gebore en oorlede 1943, te Klerksdorp. Phillippus
Erasmus gebore 20/11/1945, te Klerksdorp Ivy Erasmus, gebore 23/07/1948. Sal graag uitgebreide stamboom inligting
wil bekom. Baie dankie Ben & Ivy van Niekerk.
BOOYENS
Addisioneel: Woon in Nelspruit, gebore in Springs.
BOOYSE (Booijse) Addisioneel:
Ekskuis, ek is engelse.Looking for family of Nicholaas Johannes
Rudolph Booyse (Booijse this is how he spelt his name then changed to Booyse). Emigrated to Southern Rhodesia about 1935 to
Bulawayo.
Booyse (Booijse)
epos: shalaco@vodamail.co.zaAddisioneel: Hi, Ek is Francois Abraham Booyse, en het so ietsie van ons geskiedenis wat ek graag wil deel, en ook aanvul
vir myself. Die stam name is Francois Abraham, of Nicholas Johannes Rudolph. Die van het later jare verander van 'ij'
na 'y'. Sommige familie gebruik nog die ou spelling. Dankie en Asseblief vir die hulp.
BOOYSE Addisioneel:
My naam is Johan Hendrik Bakemeyer Booyse.
BOOYSE Addisioneel: Pa was nicolaas johannes.
BOOYSE Naam: Nicolaas
Johannes Epos: klaasbooyse@gmail.com
Booysen
Ek is:
Jan Lodewyk Booysen en woon tans in Krugersdorp.
Meer: Voorheen woonagtig in die Groot Mariko Distrik. Bedrywighede: Boerdery
en bouers. Vader was in 1913 gebore. Een van die Booysens het 113 jaar oud geword. Dit is ongelukig al wat ek weet van die
Booysen Familie. Ek wil graag weet waar hulle vandaan kom en of daar nog iemand anders belang stel. Dankie, Jannie Booysen.
BOOYENS Addisioneel:
Booyens familie ,woonagtig in Springs ,blykbaar afkomstig van die Vrystaat Martie Booyens
BOOYENS Addisioneel:
familiename :Barend,Matthys,Daan, woonagtig in Springs
BORNMAN Naam: Albertje Addisioneel: Ek is `n direkte afstammeling van
die Bornman wat na Suid Afrika, uit Duitsland van die dorp Obereisenheim,in 1782, ge-immigreer het. Indien u verdere inligting
oor my 7 voorgeslagte verlang, kontak my. Dankie.
BORNMANepos: aries@eurotel.co.zaAddisioneel: Heel oorspronlike spelling waarskynlik 'bornemann"
BORNMAN Epos: dbornman@mweb.co.za
BORNMANN, BORNEMAN, BORNMAN EN BORMAN Addisioneel:
Borman, Borneman en Bornmann Is daar al navorsing gedoen oor al die 3 Bornmanns. Oom Hans van Durban het so bietjie inligting
asook oom Lou Borman van Pretoria.
BORNMAN Epos: dbornman@mweb.co.za
BORNMAN Epos: dutoitel@iafrica.com
Bornmann
Naam: Sarie
Bornmannaam: Audrey Bornman epos: audrey.impact@mweb.co.zaStamvader - Ricardo Augustina (word ook gespel - Augestina) Bornman. Een van 13 kinders uit Bronkhorstspruit area. Ma
se noemnaam was Ouma Lappies. Broer Hermaans woonagtig in Zimbabwe. Suster onbekend. In totaal 13 kinders.
Getroud met Mara Botha
BUYS Naam:
Jan Jacobus Buys Epos: jbuys7@gmail.com Addisioneel: Ek wil graag inligting bekom van die Buys stamboom. Ek is van die Ventersdorp (Klipplaatdrif) se Buyse.
BORNMAN Addisioneel: Soek asb inligting oor die Bornman
familienaam
Bosch
Naam: Daphne
BOSHOFF Epos: boshoff.deon@vodamail.co.za Addisioneel: ek stel belang in boshoff stamboom
BOSHOFF
Epos: eevorster@telkomsa.net
Boshoff
naam: Olive
Bosman
naam: Paul
meer: Ek het
byna vyf jaar se voltydse navorsing oor Versters so pas op ‘n webwerf geplaas.
Die adres verskyn hier onder. Dan is ek ook in samewerking met Isak Bosman van Bellville besig met Bosman-navorsing. Enige navrae kan aan my gerig word. my grootjies:BOSMAN / DE VILLIERS / VERSTER /
DE KLERK / FROST / VON BENECKE / SYMINGTON / PIENAAR
Ria s’n BURGER / MOSTERT / MOSTERT / BRAND
/ KRUGER / VORSTER / KUHN / BREDENHAHN Posbus 1787 Rayton 1001 Tel & Faks: 012 802 1009, sel: 082 851 4039
Boswell
naam: Lizelle epos: lizdi@telkomsa.net My Oupa (Victor Boswell) het geimmigreer van Skotland voor 1943. Getroud met Catherine Calitz. My Pa is
Victor Boswell en is gebore 3 April 1943, Kimberley, getroud met Josina Elizabeth Buys. Ek wil graag meer inligting verkry
van my familie se herkoms en verspreiding in Suid-Afrika.
BOTES Epos: janneman@graincape.co.za Addisioneel: Opsoek na my Familie Johannes Melcheor Botes gesk.my pa Johannes Melcheor Botes was in 1973 die mans haarkapper
op Bloemhoff.My Ma was Ragel Magaretha Niemand.My oupa het op die spoorwee gewerk.My pa se broer het die slaghuis op Hoopstad
besit so 1975 ook Botes het maar min inligting oor hulle: Opsoek na my Familie gesk.my pa Johannes Melcheor Botes was in 1973
die mans haarkapper op Bloemhoff.My oupa het op die spoorwee gewerk.
BOTHA Epos: amy sweetypie@hotmail.com Addisioneel: ander vanne ook van belangstelling: Harmse, van Niekerk, Stro'h, van Zyl en Geldenhuys
BOTHA
Naam: Carinne
Addisioneel: Pa Des (deserie en Ma, Marthie (Hartsenberg)
BOTHA Addisioneel: Addisioneel: ander vanne ook van belangstelling:van Niekerk, Van Der Sandt, Potgieter
BOTHA Epos: gageea@gmail.com Addisioneel: Ek Soek
Meer inligting oor My oupa Theunis Lewies (Louis) Botha Hy het jarre lank by die Munisipaliteid op Newcastle geverk Ek weet
nie wat my Ouma se naam of nooiens van was nie, maar almal het haar "Bu bbles" genoem
BOTHA Epos: hjbotha49@gmail.com Addisioneel: My oupa se naam was Hendrik Josephus Botha en my ouma
Christiena Johanna gebore Barnard. Enige inligting welkom.
BOTHA Addisioneel:
Ek is opsoek na inligting, en 'n foto indien moontlik van Christian de Jager Botha. Hulle kom van die Fouriesburg
distrik af. Sy pa of Oupa (Louis Johannes Botha) is in Februarie 1938 oorlede. Hy het
'n plaas gehad met die naam Chatelet.
BOTHA Epos: johanritadebeer@gmail.com Addisioneel: My oupa, Louis Johannes Botha, was in die Angloboereoorlog.
Ons vermoed dat hy moontlik vanaf Potchefstroom was.
BOTHA Epos:
janbc@vodamail.co.za
BOTHA Epos: marie@umalusi.org.za
BOTHA Addisioneel:
My oupa was Louis Johannes Botha geb.1908 oorl.1998 Ek soek meer inligting oor sy voorouers.Sy pa was Rudolph Phillippus Botha
geb.1872 en sy ma Johanna Francina Swart geb.1879 oorl.voor1915.Stiefmoeder was Anna Francina Laas geb.1893 . Hulle het in
die Morgenzon distrik gewoon .
BOTHA Name: Dawid Herklaas Botha Epos: tabiebotha@yahoo.com Addisioneel: Hy is my oupa. My ouman is Anna susanna Nel.
BOTHA Epos: theunsbotha1@gmail.com Addisioneel: Pa en oupa beide Percy Zeiler Botha, gebore 1934
en 1901. Oupa grootjie Percy McCuan/McKeown Botha (spelling van tweede naam onbekend) Oupa se plaas in Queenstown distrik.
"Blacksmith" winkel gehad. Het ysterbande op ossewae gepas sowel as yster perdehoewe. Broer Norman. (Dink daar was
ook ‘n suster Caroline).
BOTHA Addisioneel:
renier albertus, gebore 1971.03.04.
BOTHA Epos: wasb@infogro.co.za Addisioneel: Jacoba Magdalena Prinsloo (Botha) Gebore 11.05.1969.
Gebore te Rustenburg.
BOTHMA Addisioneel: soek na Bothma Familiewapen. Dankie. Kobus Bothma
BOTES Addisioneel: Ek wil weet of jy en jou familie sal belangstel om my boek aan te skaf wat ek besig om
te skryf rakende die Botes familie stamregister. Ek is reeds die afgelope 20 jaar hiermee besig en is in die finale
fase om dit in boek vorm te sit. Indien julle belangstel sal ek dit waardeer indien jy julle info vir my kan stuur sodat
die boek meer persoonlik kan maak. Besoek gerus my webblad by http://botes-stamboom.weebly.com. Hier kan jy ook bestellings plaas asook vorms aflaai waarop die familie info ingevul kan word.
BOTES Addisioneel: Ek is op soek na my voor ours en waar hulle vandaan kom,my pa Petrus Johannes
Botes (Kempton Park 1953), sy pa Marthinus Johannes Hendrik (Zwartruggens 1921), sy pa Petrus Johannes Botes (Bloemhof 1891)
BOTES Addisioneel: My pa was Jan Frederick Botes, oorlede 6Jan.1986, en my ma is Henrietta
Johanna Botes[nee Hansen]
Botesepos: jan@reboni.co.zaAddisioneel: My pa was Wietz Jacobus Botes en sy pa Jan Jacobus Botes (ek het my oupa se name). Het op Kroonstad grootgeword.
My pa op Brandfort en is later na Rhodesië.
Botesepos: carhire@telkomsa.netAddisioneel: ek is Anton; 46 jaar en eintlik van Robertson.My familie is tant Sannie Botes van Prins Albert - so in ongeveer
1980 oorlede. was oudste inwoner op dorp by tyd gewees
BOTES Epos: desmond.botes@westerncape.gov.za Addisioneel: Asb bietjie meer vanwaar is die Botes
van, en enige aangename/onaangename dinge betrokke?
Botesepos: boatshl@absamail.co.zaAddisioneel: My oupagrootjie was Jan Melchior Botes,weet nie van waar nie,maar ek dink iewers uit die Karoo,my oupa ook
Jan Melcior Botes maar van Zeerust,my ouma Hester Helena Botes(gebore Cilliers)ook van Zeerust
BOTES Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van
der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke
by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik
Louw +27 82 722 6500.
BOTES Addisioneel:
Ek soek die familie Wapen.
BOTES Addisioneel:
Ek is Petrus Johannes Botes, my pa Johannes Jurgens Botes en my oupa ook Petrus Johannes Botes my oupagrootjie was ook Johannes
Jurgens Botes, kom aanvanklik daar van Coligny, Ventersdorp omgewing
BOTES Addisioneel:
My pa is J.A.W Botes, so ook my oupa, het op Klerksdorp gewoon.
BOTES Epos: tonieb@absa.co.za
BOTHA Addisioneel: Inligting gesoek oor Willem Albertus
Botha, geb. Reddersburg- 1850-60, vermoedelik getroud met Magdalena Johanna, Petronella. Een van sy kinders: Cornelis Johannes
Ignatius: geb 30/01/1884--oorl. 02/11/1945-- Bethlehem
Bothaepos: ctbotha@npf.co.zaAddisioneel: My volledige name is Christoffel Theunis BothaGebore Groot Marico , Straatsdrif My oupa was Christofel
Theunis Jacobus en my pa Christof Jacobus
Bothaepos: bothal@wbs.co.zaAddisioneel: My pa is van Barkley Oos distrik, gebore 1/3/1919. Sy name was Theuns Christophel. Sal graag meer info wil
bekom oor die Botha Stamboek
Bothaepos: elnabotha@hotmail.comAddisioneel: Stamname is Jakobus Renier en die oorspronklike voorouers het in Brits en omgewing gebly. Jakobus Renier
Botha was getroud met Heila. Nooiensvan was van Staden.
BOTHA
Epos: joaneenbotha@yahoo.com
BOTHA
Addisioneel: My pa is Louis Johannes Botha en my oupa was Jakobus Lodewikus Botha.
BOTHA
Epos: kobus11@gmail.com
Botha, Johanna (Hannie) epos: hmevh@mweb.co.zaAddisioneel: My pa is Johannes P.H. Botha,gebore 6/4/22, my Ma Maria E. gebore 17/9/24.
Bothaepos: cecilia.simonis@gmail.comAddisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten,
en Botha
Botes
epos: marlize@dispensetech.co.zaAddisioneel: Ek is vanaf Delmas, Mpumalanga, SA. Ek is nou nie meer Botes nie maar het van Van verander 05.05.2007 na
Van Wyk. Groete
BOTHA Epos: atlida@mfn.co.za
Botha
Addisioneel: Ek het al die Gisa informasie oor die Botha's maar is op soek na 'n elektroniese
vorm. Is daar enige iemand wat my hiermee kan help, By voorbaat dankie, Helga
Botha
epos: faniesl@mweb.co.zaAddisioneel: Soek ouers van Helena Johanna Cornelia Botha *8/10/1834 Getroud Andries Frederik Dreyer op 22/4/1854 te Greykerk
Balfour
Botha
naam: Tobias
BOTHMA Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
BOTHMA Naam: Hendrik Bothma Epos: hendrik@bothma.net
BOTHMA Epos: pierre.bothma@yahoo.com
BOUCHER Epos: dinky_boucher@yahoo.co.com
Bouwer
As iemand dalk van my familie wapen kan stuur en agtergrond kan gee. Ek ken nie die agtergrond nie. Wet net
my Ouba Bouwr was met Joie getroud.
BOUWER Epos: nielbouwer@gmail.com
BOUWER Addisioneel: volle name `````daniel Wilhelm Bouwer geb 26.11.1944
BOUWER Naam: Salmon Wilhelm Bouwer Epos: sanet@sharon-fruit.comAddisioneel: Johannes Martinus
BOUWER Addisioneel:
Ek is besig om die hele boom op te stel en sal enige inligting waardeer.
BOUWER Addisioneel:
Ek is inbesit van die Bouwer familiewapen.
BRAND Naam: Coenraad Frederik Johannes Addisioneel: Soek asb. inligting oor mense met
dieselfde name en van
BRAND
Addisioneel: Enige brand's in hierdie dorp?
BRAND Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
BRAND Addisioneel:
Soek veral inligting oor mense met die name Coenraad Frederik Johannes Brand
Brand
naam: Hester
BRAND Addisioneel: soek na my familie in kaap provinsie ek is gebore in 1940 het skool gegaan in worcester ek is doof stom
enige iemand wat my kan help ek is tans woonagtig in brakpan gautengg
BREEDT Addisioneel: My skoonpa het jare in Messina gebly.
Erasmus Johannes Breedt (2/12/1914) getroud met Anna Levina Lucyja Janse van Vuuren. Sy pa se naam was Joseph Erasmus.
BREDENHANN Epos: pikkiestuindienste@telkomsa.net
BREDENHANN Addisioneel:
Inligting oor die NASATE van Johan Georg BREDENHAHN en Jacoba Adriana APPEL. Seuns uit hierdie huwelik gebore is:George Philip BREDENHAHN (AFN:1BP0-576) Born: 9 Jul 1812 Place: Swellendam, Cape, South Africa - ongetroud?? Phillipus Albertus BREDENHAHN (AFN:1BP0-5J2)
Born: 25 Jul 1814 Place: Swellendam, Cape, South
Africa. Married 26 Mar 1837 to Elisabeth Hermina Catherina VOLSCHENK (AFN:1BP0-5K8)Born: Abt. 1816. CHILDREN??? Johannes Eckard Lodewyk BREDENHAHN
(AFN: 1BP0-5D7)Birth: 26 Dec 1810. MARRIED on
15 Jun 1834 to Anna Petronella Carolina VOLSCHENK (AFN: 1BP0-5FF) Born ?CHILDREN?? Kontak asseblief
BREDENHANN Addisioneel: BREDENHANN ook Volschenk, Steyl, Swart, van As, veral in Prieska, Namibie ens
BREDENKAMP / BREDEKAMP Addisioneel: Werk aan die BREDENKAMP familie in Suid-Afrika. Vanaf die stamvader Johannes
Christoffel BREDENKAMP tot in Duitsland waarvan daan hy oorspronklik kom.
BRENKMAN Addisioneel: Nasate van Hercules Salomo du Preez en Jeltje Adriani Brenkman
BREYTENBACH Addisioneel: Enige inligting rakende Irene Breytenbach * 23/11/1935 + 12/03/2006 en haar voorsate sal waardeer word.
BRINK
Epos: gbrink3716@gmail.com
BRIEDENHANN Epos: Alexandermarita@gmail.com Addisioneel: My oupa was George Jacobus Briedenhann Gebore 1889 oorlede 1957. Hy het groot geword in Calvinia en het
‘n suster gehad met die naam Rex. Hy was getroud met Margaretha Elizabeth Potgieter. Hulle het 3 kinders gehad. Linda,
Jacobus en Elsa. Hy is blykbaar afstammeling van George Rex.
BRIEDENHANN Addisioneel: Frederik Johannes Briedenhann was getroud met Barbara Agnes Hayes (onderwyseres vanaf Ierland) Jacobus
Johannes Briedenhann (1917-10-15), het broers en suster Michael, Magdalena (getroud Greeff), Jane (getroud Greeff) Frederik
en nog 2 ander gehad.
BRIEL Addisioneel: Ek soek inligting oor die Briel famllie.Voorouer: Johan Michiel Briel gebore ? getroud in Stellenbosch
18.11.1810 met Sara Jacoba Lautenbach.Waarskynlik
stamvader uit Duitsland. Sy nasate is Johannes Hendrik, Rudolph Marthinus en Johan Michiel Briel.
BRITS Epos: dwbrits87@gmail.com Addisioneel: Ek is op soek na die familieboom van die Brits'se in
SA en wie was oorspronklike stamvader? Dit sal nice wees om te weet van waar hul oorsprong asook hulle geloof en waste werk
hulle gedoen het.
BRUWER Addisioneel: stefanus j jamestown,dordrecht molteno
BRUYNS Addisioneel: Ek benodig asb. enige inligting i.v.m Martina Jacoba Bruyns (Geb. Coetzee) en eggenoot Andries Christoffel
Bruyns. Hulle het in die Postmasburg omgewing gewoon, en is ook hier begrawe
Burgerepos: davidkjamieson@yahoo.co.ukAddisioneel: Op soek na die familie van : Schalk Willem Benjamin Burger g 1843 oorelede 1914-1919 ? Getroud
met Maria Helena Phillipina Bresler op Riversdal 29 April 1879
BURGER/S Addisioneel:
Sarel Burger - Register van alle BURGER/S BÜRGER persone in Suid Afrika
BURGER Addisioneel: Van watter land afkomstig. Moet 'n skool projek doen
BURGER Epos: leonvn@tiscalico.za Addisioneel: In inligting ivm die volgende familie sal baie waardeer
word:
Ons
is nasate van Pieter Arnoldus Burger, geb 9 Aug 1883 Standerton, sterf 17 May 1965 Lydenburg.
In lewe getroud met Agatha Catharina
Clessina Parsons.
Hulle het die volgende kinders: 1.
Roelof Jacobus Burger 2. CHP Burger 3. Susanna Jacoba (Burger) van deventer, voorheen van Niekerk 4. C (Burger) Grove 5. M (Burger)
Pentz 6. Pieter Arnoldus Burger, sterf 17 Apr 1947 Shigaig, Khartoum (verongeluk)
BURGER Naam: wynand burger Addisioneel: ek soek dringend na n nova fourie
BURNESS Epos: marietta2510@telkomsa.net Addisioneel: Johanna Catharina BURNESS gebore in Murraysburg
4 Oktober 1896. Daar maak hul haar geboorte jaar in die 1870tigs. Ek het al die vorige inligting tot by haar "ouers"
maar dit kan nie haar ouers wees nie. Dink daar kort een generasie. Sy was deel van baie kinders wat almal aan bloedsiektes
gesterf het. (Alias my bron) Net 4 of 5 het oorleef. o Charles Alexander Burness b. c 1865 o Anna Magdalena Burness
b. c 1867 o Jacobus Marthinus Burness b. c 1869 o Johanna Catharina Burness b. c 1871 o Alexander Edward Burness
b. c 1873, d. c 1922
Bresler
Addisioneel: Maria Helena Philippina Bresler G 1860 Haar Pa was : Johannes Augustus Bresler
Sy
was getroud met : Willem Schalk Benjamin Burger op Riversdal, CP om 29 April 1879
BREITENBACH Addisioneel:
JOHANNA CATHARINA CORNELIA JACOBA GEBORE 18 NOV 1931. GETROUD MET NICHOLAS SCHULTATUS HAVENGA VENTER.HAAR OUERS WAS MAGARETHA LOUISA ROUX EN IZAK JOHANNES BREITENBACH
BREYTENBACH Epos: abreytenbach@anglocoal.co.za
BREYTENBACH Addisioneel:
Ons het 'n spesifieke tak van die Breytenbach familie nagevors tot by die stamvader.
BREYTENBACH Addisioneel: JOHANNA CATHARINA CORNELIA JACOBA gebore 18 nov 1931 oorlede 24 jun 2008. Was
getroud met nicholas schultatus havenga venter in 1950. As familie belangstel kontak my asseblief. Van beide persone. Johanna
se name kom van Johanna van der Merwe wa in voortrekker monument. Ander familie was Hendrik, Jan Breytenbach. Dan ook name
soos Jan Roux van der merwe. Niggies en neefs van Johanna kan kontak. Baie dankie. Sal my miskien nie ken nie. Maar familie
name soos Phillip, Magriet, Christien, Isak.
Breytenbach, Pieter Johannes epos: breyt@iafrica.com Addisioneel: My voorouers het in die Morgenzon omgewing geboer en later verhuis my Ermelo,
sover ek weet het my pa nog twee broer en twee susters gehad, is nie seker van hul name nie. Weet iemand dalk meer van lyn
in die Breytenbach's
Breytenbachepos: louisevdmerwe@webmail.co.zaAddisioneel: Wil net meer weet van my pa se familie. Hy het ses broers by name: Pierewiet, Klein, Dirk, Polla, Boetie
en Leon. Drie susters: San, Amanda en Rachel. Ek wil ook graag meer weet van ons voorsate. Ek sien uit om
van julle te hoor. My ouma hulle het op 'n plot in Pomona Kempton Park gebly.
Breytenbach
Coenie
BRYTENBACH Addisioneel: ek was ook n brytenbach maar is toe aangeneem en nou is my van engelbrecht , ek is op soek na my res van
my ou familie my suster se naam was Hannelie brytenbach en my pa was P.C.Brytenbach ek is Carel as iemand my kan help ASB
Breytenbach
Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate.
Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee
Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het 'n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van
P.Kruger)
Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist
My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria
Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was 'n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was
eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis
Legrange)wat 'n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe 'n seun saam-Tobias(vader van Louis).
vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense "tolgeld" gevra
het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is
Venter.
Byvoorbaat dankie vir enige hulp.
BRITS Naam: Corrie Addisioneel:
Ek is getroud met Marie en ons woon in Middelburg, Mpumalanga. Epos is welkom
BRITS Addisioneel:
Ek soek die voorgeslagte can Charl Johannes Brits, getroud met Catharina E Serfontein.
BRITS Addisioneel: Ek het baie inligting oor
die Britse vanaf Hans Jacob wat as Duitse soldaat in SA aangekom hetEpos: johanbritz2005@yahoo.comAddisioneel: Oupa Grootjie: Willem Jacobus Brits, getroud met Elizabeth Jacoba van
Eden/Eeden?Oupa: Louis Pieter Brits, getroud met
Johanna Dorothea Espach, van Balfour Transvaal. Enige inligting ivm bogenoemde welkom. dankie by voorbaat.
BRITS Addisioneel: Ek het baie inligting oor die Britse vanaf Hans Jacob wat as Duitse soldaat in SA aangekom het
BRITS Addisioneel: My ouma was 'n nooi Brits.
'n Familielid van haar is in Durban begrawe omdat hy op see gesterf het met hul terugkoms van Indie as bannelinge. Sy was
Martha Maria Petronella Brits en haar ouers was Pieter Stefanus Brits en Anna Catarina Engelbrecht. Sal meer inligting
baie waardeer. Marietjie vd Merwe
BRITS Epos : mama.afrika@gmx.deAddisioneel: Ek wil graag uitvind waar my voorvaders vandaan kom, en ook my "verlore" familie opspoor. Ek woon in
Duitsland. Wil ook graag inteken, asb. Dankie en groete uit die koue noorde. Isa
Brits
naam: Patrisia
BRITS Epos: johanbritz2005@yahoo.com Addisioneel: Oupa Grootjie: Willem Jacobus Brits, getroud met Elizabeth Jacoba van Eden/Eeden?. Oupa: Louis Pieter
Brits, getroud met Johanna Dorothea Espach. Balfour Transvaal. Enige inligting ivm bogenoemde welkom. dankie by voorbaat.
Britsnaam: 082 9010 213 epos: johan.brits@bmwdealer.co.zacomments: Familiname Lourens Marthinus en Johannes Hendrik kom baie prominent voor
Brits
naam: Johan Brits epos: Johan.Brits@dulux.co.zaMeer: Name wat algemeen voorkom is Johannes Lodewikus, Nicolaas Johannes Christoffel
BRITS
Addisioneel: My pa was Ralph Rudolf Brits
BRITS Epos: 0827893496@vodamail.co.za
BRITS Addisioneel: Johannes Andries Brits geb. 26/11/1920
oorl 26/11/1976Boers: Chrisjan
*
Gert *
Lourens *Suster; Ousus, ken
nie nameKinders: Maria Adriana
26/5/1947; Johan Pieter 1/1/1949 Jan Lodewicus 5/2/1950 Soek voorouers name en gebeertes/sterftes Kan u helpVic Brits
BRITZ
Epos: hauptcharl@lantic.net
BRITZ Addisioneel: Ek
is op soek na my oupa grootjie se vader en moeder. Hy was Jan Arnoldus Britz* 1859+ 1957xAndroë Hendrina Visser* 1885+ 1936woon Dikbaslaagte, dist Pietersburg
Britz
epos: johannbritz1@hotmail.comAddisioneel: WIL NET UITVIND OF DAAR ENIGE FAMILIES IN DIE WERELD IS MET DIESELFDE VAN?
Brok
naam: Theo Brok epos: theobrok@hetnet.nl Ik zoek het familiewapen van de familie Vissers (van mijn moeders kant).
BRONKHORST Epos: johannesbr@tshwane.gov.za Addisioneel: Het baie inligting oor Bronkhorst's. Soek pa van Barend
Jacobus Bronkhorst*24/04/1888+16/02/1949 x Magrieta Magdalena Sopia Coetzee*29/06/1888+23/11/1956.Kom van Krugersdorp
BROWNE Addisioneel:
Ralph browne afkomstig van Parys, seun Aubrey
BRUWER Addisioneel: stefanus j jamestown,dordrecht molteno
BUIJS Naam: isak stephanus johannes buijs epos: lien1@mweb.co.za
BUITENDAG
Addisioneel: Ek het die stamboom sedert die koms van Carel Diedrik Buitendag 1720.
BUITENDAG Addisioneel:
kan julle asb vir my die familie wapen stuur van die buitendags
BURDEN Addisioneel: wil graag meer inligting bekom rakende die Burden stamboom
BURGER Epos: BezuidenhoutIrene@saps.gov.za Addisioneel: Kan ek net asseblief 'n voorbeeld van die
Familiewapen kry.
Burgerepos: davidkjamieson@yahoo.co.ukAddisioneel: Op soek na die familie van : Schalk Willem Benjamin Burger g 1843 oorelede 1914-1919 ? Getroud
met Maria Helena Phillipina Bresler op Riversdal 29 April 1879
BURGER Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
BURGER/S Addisioneel:
Sarel Burger - Register van alle BURGER/S BÜRGER persone in Suid Afrika
BURNS Epos: victor.burns@webmail.co.za Addisioneel: Ek is op soek na inligting van die Burns familie.
My man is Victor Burns gebore 22 September 1977, sy pa was Roelof Christoffel Burns (23 Julie 1936 - 23 Januarie 1997).
BUTLER Addisioneel: My pa was Thomas Edwin Butler.Ek wil meer uit vind oor my agtergrond.Hy
was getroud met Daphne Hazel Berg gebore 17de Junie 1922.Ek dink my pa is oorlede in 1951 Germinstone.Dankie,groete,Theresia.
Buysepos: sbbuys@mweb.co.zaAddisioneel: Ek werk aan die BUYS familie in Suid-Afrika. Dit sluit die nakomelinge van Barend BUYS sowel as Nederlanders
wat later gekom het in.
Buys
naam: Andries epos: andriesbuys@bigpond.comMeer: Ek is besig om 'n stamboom van die Buys geslagsregister op te stel. Enige inligting sal waardeer word.
BUYS Addisioneel: enige iemand wat dalk kan help met inligting<wapen ens?dankie
BUYS Epos: corlize@toroyaafrica.com
BUYS Naam:
Jan Jacobus Buys Epos: jbuys7@gmail.com Addisioneel: Ek wil graag inligting bekom van die Buys stamboom. Ek is van die Ventersdorp (Klipplaatdrif) se Buyse.
BUYS
Naam: Petrus Jacobus
Epos: peet@peet.co.za
BUYS Addisioneel:
Ek is op soek na die Buys familie se stamboom en waar hulle vandaan kom. Het enige een dalk vir my inligting.
BUYS Addisioneel: Ek is gebore Ronel Buys. My pa was Johannes Christiaan Buys my pa was die jongse van 3 broers (Johannes
Hendrik Buys) en (Johannes loduwicus Buys) was sy twee broers. Hulle pa was Johannes Christiaan buys gebore op 9 september
1893. Hy is Dood op 6 Maart 1986 in Boksburg. My oupa het ook twee susters gehad, tant Driekie was die een suster my pa se
twee neefs was Johnny en louis. Hulle is van wellington omgewing in die Kaap. My ouma was Hester
Jacoba kruger gebore 1896. My ouma en oupa was getroud op 28 Desember 1920 in die Praal.
Byleveld
naam: Elize Louw
BYLEVELDT Epos: pinkpython@ovi.com
|