|
CALITZ Addisioneel: Ek is Albertus Gerhardus Calitz,
seun van Dirk Daniël Johannes Calitz, seun van Daniël Johannes Calitz, afstammelinge van Matthias Calitz, wat na
SA toe gekom het in die 17de eeu as 'n huursoldaat. Enige iemand wat my ken of wie ook afstammelinge is, kan my kontak
asb.
CALITZ Epos:
kalliec@telkomsa.net
CALITZ Addisioneel:
die familie stamboom
CAMPBELL Naam: Johan Addisioneel:
Ek is ‘n afstammling van Dr Peter Campbell, 1820 Setlaar. Ek is klaar met my navorsing, maar as daar persone is wat
van Peter afstam, kontak my.
Carosiniepos: cas.theo@hotmail.comAddisioneel: Die meeste Carosinis is in die Weskus. Nuuskierig om te weet of daar nog verder in land ook is.
Celliers Michelle
CERONIO Epos: ngkerkkloofsig@gmail.com
CHAMBERLAIN Epos: pmroos@gmail.com
CHAMPION Addisioneel: My familie is van Caledon.My oupa was Henry James Champion, getroud metIsabella
Smal. Sy pa was John Irish Champion
CHIEPPA Epos: cotie@telkomsa.netAddisioneel: SAVINO CHIEPPA was 'n Italiaanse krygsgevangene.
CHIEPPA Addisioneel: SAVINO CHIEPPA was 'n Italiaanse Krygsgevangene. Ek was met sy oudste seun Vincenzo getroud. Soek graag
meer inligting (vertroulik)
Chomse
Daars omtrent net een Chomse in elke dorp, maar hoe gemaak om daardie mense te kontak? As iemand
van julle 'n Chomse in die dorp raakloop, sê tog asseblief vir hulle om my te kontak, ek sukkel met hulle boom veral omdat
'n klompie nogal die land verlaat het. Ek sal bly wees.. Tel 082 411 5070 of vossieb@telkomsa.net
CHIEPPA
Naam: Cotie
Epos: cotie@telkomsa.net
Addisioneel: Savino Chieppa was 'n Italiaanse krygsgevangene by Sonderwater-kamp Graag soek ons nasate in Suid
Afrika
CHERRY Epos: rlitchie@yahoo.com
CHRISTIE Addisioneel:
Enige inligting,name. kontak nrs.,adresse ivm die Christies sal baie waardeer word.Dank by voorbaat.Gert
CILLIE
Epos: enprocon@telkomsa.net
CILLIERS Epos: 0786428763@mtnloaded.co.za Addisioneel: Ek soek die wes kaap se Cilliers
CILLIERS Naam:
Jan Daniel Addisioneel: Grootgeword in Marquard distrik. My oorlede oupa, ook Jan Daniel, kom
van Paul Roux.
CILLIERS Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die gelsagregister van die Cilliers familie.Sarel
Cilliers. Ek weet daar was 'n vrou in Pretoria wat navorsing oor die Cilliers se geslagregister gedoen het. My oupa se naam
was Andries Hendrik JJ Cilliers. My pa Emmanuel Andries Cilliers. Toe ek baie klein was kan ek onthou dat ons by 'n oom Sarel
Cilliers se begrafnis was (broer van my Oupa) Daar was ook 'n Ocker Cilliers en 'n Petrus Cilliers.x
CILLIERS Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
CILLIERS
Naam: Sarel
Addisioneel: Sarel Arnoldus Cilliers
CILLIERS
CLAASSENS Addisioneel: Ek is opsoek na die Claassens familie
wat in die 1970's in Vereeniging Staatsdorp gebly het.
CLAASSEN
Addisioneel: Petrus Johannes Jacobus van Tweeling area in die Vrystaat.
CLAASSENS
Addisioneel: My doop name is Arie Willem. Ek is gebore in 1958.
CLAASEN Addisioneel: opsoek na Maritz familie oorspronklik van Mooimeisiesfontein Riebeeck Oos
CLAASEN/CLAASSEN/CLAASSENS Addisioneel: Ek is dringend opsoek na 'Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika' geskryf deur N Claassen,
& GH Claassen. Indien jy die boek 2de hands aan my kan verkoop sal ek dit waardeer. Weet iemand waar ek die boek kan kry?
Dit het 'n volume 1 en 2. Kontak my asseblief by rethajacobs29@yahoo.com.
CLAASSENS Addisioneel:
Ek en my suster is besig om 'n familieregister op te stel van die claassens familie. My Oupa was Albertus Johannes. Sy pa
was Arie Willem en sy pa was Dirk Johannes. Ooms en tantes was Aletta Susara (baby), Stephanus Adriaan (faan), Arie Willem,
Hester Catharina, Johanna Catharina, Albertus Johannes (mannetjie) en Lourens Deneys (boetie). As jy iemand erken kontak ons
as by om ons te help om die boek aanmekaar te sit
CLASSENS Naam: Dirk
Johannes Claassens
Clarke naam:William epos:WilliamC@mbombela.gov.za
CLEOPHAS Epos: plmrhode@yahoo.com Addisioneel: Ek is Petro Gordon, woonagtig in Paarl en besig met
my genealogiese navorsing. Ek wil graag my ma se bloedlyn navolg. My ma is Catherine (nooi Cleophas) en haar pa Piet Cleophas,
wie se pa glo ene Isak Mohammed of Isak Moor het hul genoem. Hy't 'n winkeltjie op die hoek van 6de straat in Hopefield gehad,
en volgens wat die mense haar al vertel het, het hy 'n tulband om sy kop gedra.Hy't ook 'n suster, Fatiema gehad, wie hul
as Fatem geken het .In Hopefield het ek net gehoor en gelees van Essop Mohammed.
CLOETE Addisioneel:
Cornelia Maria Cloete van Kameel. Getroud met Willem Wilken
CLOETE Addisioneel:
EK IS OP SOEK NA DIE BESONDERHEDE VAN MY OUPA GROOTJIE.HY HET 3SEUNS GEHAD HENDRIK,WILLEM EN JAKOBUS.WILLEM HET OP LUTZVILLE
GEBLY,HENDRIK HET OP KENHARDT GEBLY
CLOETE
Addisioneel: Oos-Kaapse Cloetes, familie oorspronklik van Dordrecht. Afstammelinge o.a. uitgewyk na Port Elizabeth,
Kaapstad, Stellenbosch en Vanderbijlpark.
Addisioneel:
wil ook Van der westhuizen; Kirsten; Chivell;Hughes
CLOETE Addisioneel:
Ek is op soek na die familie wapen en stamboek van Cloete en de Beer
Cloete
naam: Beulah Grobler
CLOETE
Ek beskik oor goeie inligting oor die Cloetes in Suid Afrika. Vanaf Jacob Cloete tot vandag. "Gedcom" file
bevat sowat 17 000 mense en is 3 Megabite groot.
Clunieepos: MUys@oldmutual.comMy oupa, Desmond, was van skotse afkoms, en my pa is Desmond Allen Clunie. Ek sal graag meer wil weet van die van
en voorvaders (ons is die enigstes in die Weskaap met hierdie spelling, asook in Gauteng so ver ek weet.
Cockrell
COETSEE (met 'n "s") Addisioneel:
Stamnaam: Jan Hendrik. Sterkstroom, later Fordsburg Jhb, toe Brixton en sedert vroeg-40's in Linden. Seun Jan Hendrik gebore
1913 en met Jacoba, Johanna Buys getroud. Ek is na Oupa C vermoem (1942), en my vader na sy oupa wat iewers
in die Vrystaat geboer het (Koppies?) Ek het in Vereeniging gematrikuleer, later in Jhb in die uitsaaiwese
en reklamebedfryf gewerk voordat ek vir eie rekening in die buitebandebedryf beland het. Het een seun -
Jan-Hendrik (1974) wat as oogkundige in Engeland praktiseer. Ek woon sedert 1997 in Auckland, Nieu Seeland.
Stoffel en Lewies Coetsee (Neefs van my Oupa Jan H) het in die laat 30's na Argentinie verhuis. Stoffel het na SA teruggekom
en met Thysa getroud. Beide is oorlede en het een aangenome seun Daniel Jakobus gehad. Ek sal graag met
ander lede van hierdie familievertakking kennis maak.
COETSEE Naam: Johannes Coetsee Epos: siasheleen2@telkomsa.net Addisioneel: Gebore 30 Augustus 1944 Vader Jacobus Ostertwald
Coetsee
COETSEE Addisioneel: Vader Jacobus OsterwaldMoeder Jacobus Frederik
COETSEE Epos: siasheleen2@telkomsa.net Addisioneel: My naam is Jonannes Coetsee. My vader Jacobus
Osterwald (Koos) Coesee Gebore 4 Oktober 1917 te Dealsville. Moeder Jacobus Frederik (Kosie) Coetsee Gebore Doman 29 September
1921 te Bucklance. Oupa Johanes Coesee Geboorte datum onbekend, ouma Cahatharina Fredrika Coetsee Gebore Van Niekerk, was
getroud met Pieter Willem Nel toe met Hendrik Venter. Begrawe Schweizer Reneke.
COETSEE Name: Johannes
Coetsee Addisioneel: Inligting oor die Coetsee families sal waardeer word.
COETZEE Addisioneel: Meider Johannes Edward. Na my oupa vernoem.Hy is in 1912 in die Delmas distrik gebore. Wil graag weet waar
die name Meider Johannes vandaan kom. Die name is met die Leibrandt familie verbind. Robey Leibrandt se vader en oudste broer
was beide Meider Johannes. Kan iemand my dalk inlig oor die verbintenis tussen die Coetzee en Leibrandt families?
Coetser
epos: tinbob@telkomsa.netAddisioneel: Voorvader Jacob Kutzer het vanaf Bohemia In Tseggoslovakia na Suid Afrika gekom.
COETSER Epos: coetserhuis@gmail.com
COETZEE Epos: belinreb@gmail.com Addisioneel: Pieter (vermoed Petrus Melle) Coetzee vermoedelik gebore
08 April 1858 was my groot, groot oupa grootjie wat met Catherina Albertina Dauth getroud is. Weet nie hoeveel kinders hul
gehad het nie, maar een van die kinders was my Ouma Grootjie, ‘n nooi van Bonnievale: Elizabeth Johanna Katrina (nee
Coetzee) wat met my Oupa Grootjie Andries Johannes Calitz getroud is het 7 kinders gehad het). Enige inligting oor die Coetzee's
of Oupa Andries Johannes Calitz sal waardeer word!
COETZEE Addisioneel: Meider Johannes Edward. Na my oupa vernoem.Hy is in 1912 in die Delmas distrik gebore. Wil graag weet waar
die name Meider Johannes vandaan kom. Die name is met die Leibrandt familie verbind. Robey Leibrandt se vader en oudste broer
was beide Meider Johannes. Kan iemand my dalk inlig oor die verbintenis tussen die Coetzee en Leibrandt families?
COETZEE Epos: jacojcoetzee@webmail.co.za Addisioneel: My pa het groot geword op Bethulie,sy name
is Jakobus Jurgens, sy noemnaam is Kobus. Sy pa se name is Jakobus Johannes(oorlede 23 Mei 1977) en hy was getroud met Catherina.
Hulle het 5 kinders gehad, my pa, ‘n broer Japie, nog ‘n broer. Ons dink Johan en twee susters een se naam is
Susan, weet nie die ander.Enige inligting sal help!
COETZEE Epos: hilmadelange@webmail.co.za Addisioneel: Soek Stamboom/voorouers/familie van my ouma
Cornelia Fredrika Van Niekerk (Nee Coetzee) geb. 10-07-1873 oorl. 15of16-11-1927 vermoedelik getroud met Alexander Micheal
Van Niekerk hulle geboer in Elandsrivier, Distr. Uitenhage plaas se naam was Orange Grove familie begrafplaas op die plaas.
My vadder se naam was Cornelius Frederik Zietsman Van Niekerk sy broers se name was Willie, Daan, Hansie, Alex, Susters se
name Susan getroude van Berry, Pauline getroude van Rudman en Rose getroud vermoedelik Ferreira.
COETZEE Epos: rinawessels1959@gmail.com Addisioneel: Soek na familie van Catharina Johanna Susanna
Kruger. Voorheen Coetzee (gebore Greyling)+- 1915. Het 4 kinders gehad Marietjie, Nieklaas, Corra en Dolf. Almal woonagtig
in Vereeniging. Sy was met my oupa Willem Jacobus Kruger getroud.
COETSER Addisioneel:
My pa is Paulus Petrus Johannes Coetser, word 80 op 16/01/2010. hulle was 13 kinders. Oupa was Wilhelmus Johannes Coetser
oorlede 01/1950. woonagtig Swinburn en Glencoe. Soek meer inligting oor die hele Coetser fam. tx Willie.
COETZEE Coetzee/Smith/Coetzer/Erasmus
en Beshuiderhout Addisioneel: Wil meer weet oor die familie name asb
COETZEE Addisioneel: Ek probeer uitvind wie my oupa grootjie en ouma grootjie se ouer (se ouers ens) was en waar hulle gebore
was. My oupa grootjie se name was Jasper Jacobus Coetzee (31/01/1882) gebore in Springbok, het getrou met Engela Maria Cornelia
Louw (19/01/1888) gebore in Kenhardt. Ek sal waardeer as iemand dalk vir my kan help met inligting.
COETZEE Addisioneel: Oupa was Nicolaas jakobus en was 'n trekboer tussen namakwaland
en suidwes afrika. Het later op Nuwerus gebly. Twee dogters en 'n seun ( stiena, Hetta en Kowie)'n Niggie het nog in 1975
in mariental omgewing gewoon.Enige
inligting oor familie en herkoms sal waardeer word.
COETZEE Addisioneel: MY OUPA SE NAAM WAS ANDRIES FRANCOIS COETZEE EN HY HET IN IRENE CENTURION GEBLY .MY PA SE NAAM
WAS MAATJAN COETZEE EK HET SY NAAM GEKRY EN WIL NET GRAAG WEET WAAR DIE NAAM MAATJAN VANAAN KOM EN EK WIL OOK GRAAG MEER UITVIND
OOR MY FAMILIE GEKIEDENIS KAN ENIGE IEMAND DALK HELP? dit sal waardeer word
COETZEE
COETZEE Addisioneel: My vrou, Yvoone was 'n nooi Coetzee.
Haar pa se naam was Josef Adriaan Coetzee en het op Bethulie grootgeword. Kan iemand ons dalk op 'n spoor van daardie tak
van die Coetzees sit?
COETZEE Naam:Dirk Jacobus Gerhardus
Stephanus Addisioneel:
Enige inligting oor die COETZEE's met al die name?
COETZEE Addisioneel: Hi. Ek het begin om my stamboom na te vors en is op soek na besonderhede en geskiedenis van my Oupa Hendrik
Christiaan Coetzee, geb Reddersburg 31 Jan 1895 en oorlede 21 Dec 1959 in Pta. Getroud met Hendriena Petronella Jacoba (nooi
De Nysschen) geb Ventersdorp -20 Mei 1905 oorlede 8 April 1966 in Pretoria. Ek het ongelukkig laat begin met my navorsing
so die inligting bo gemeld is kan dal onakuraat wees.Wardeer enige
terugvoer
COETZEE Epos: hb.coetzee@gmail.com
COETZEE Addisioneel: Laverne ByleveldMy
ouma aan my pa se kant is Pieternella Sagarya Faasen - gebore 1942 (Dogter van Niclaas Faasen en Herculina Frederika Coetzee)Ouma-en oupagrootjie:
Niclaas Faasen (Seun van Pieter Andreas Johannes Faasen en Maria Sophia Stoltz)Herculina Frederika Coetzee (Dogter van Herculaas Frederik Coetzee 1875 en Petronella Zagryja Van Niekerk) My man - Ruan CoetzeeOuers: Andre
Coetzee - gebore 1952 (Seun van Frederik Johannes Coetzee 1928 - 2003 en Cornelia Hendriena Hagen)en Annelie Petro TauteOuma/Oupa: Frederik Johannes Coetzee (Seun van Willem Hendrik
Erasmus Coetzee en ??)en Cornelia Hendriena Hagen Ouma en oupa grootjie: Willem Hendrik Erasmus Coetzee (Seun van Frederik
Johannes Coetzee en ??). Dit is al die inligting wat ek het. Ek wil graag weet waar my en my man se familie
gekonnekteer is (die Coetzee familie lyn) en hoe ons gekonnekteer is aan die Coetzee stamvader. Dankie Laverne.
COETZEE Addisioneel: Ek soek inligting oor my oupagrootjie en oumagrootjie, hul seun was Jesaja Jeremiah Lombard gebore 1889.
Weet nie van waar. Getroud met Catherina Magdalena Coetzee, gebore 3Junie 1898. Sal waardeer as iemand my kan help. Ek sal
ook inligting oor my ouma se groot ouers waardeer.
COETZEE Epos: pierre@raasa.co.za Addisioneel: Op soek na die volgende Coetzee se inligting Dirk Gustavus Coetzee, gebore19 December 19891 op Boschpoort,
Boshof, Vrystaat, getrout met Catherina Louise Scholtz, gebore 21 Maart 1894, oorlede 13 July 1969. Altee is begrawe
in die Boksburg,benoni begrafplaas. Dirk Gustavus se pa was Jacobus Johannes Coetzee and getrout met Johanna Sofia Pretorius
(1871-1908)en gewoon in Boshof
COETZEE Naam: Dirk
Jacobus Addisioneel:
Ek soek meer inligting in verband met die Coetzee familie.Ek weet die eerste Coetzee het 1679 aanwalgestap in die Kaap.Ek
het nou net die Laaste familie se name.Oupa Frederik Johannes Jakobus Gysbert Coetzee getroud met Sophia Van Rhyn
COETZEE Addisioneel: dirk lamprecht coetzee
COETZEE Naam:
Eddy Addisioneel: Ek benodig n duidelike vol groote prent van die Coetzee famielie wapen.
Kan iemand my daarmee help.
COETZEE Addisioneel: My pa was Willem Sternberg Coetzee. Ek is ongeveer in 1942 tot 1944 gebore en het hom laaste in Vereeniging
distrik bevind. Hy was n rekenmeester van beroep. Kan enige persoon met inligting my asseblief kontak. Eddy Coetzee
COETZEE Addisioneel:
Ek wil graag weet of iemand meer inligting van Hendrik Stephanus Coetzee Geb. 14/1/1813 asook van M.J of J.M.J coetzee Geb.
08/09/1857 en ten laaste van W.A Coetzee Geb. 19/03/1890
COETZEE Naam: Gansie Addisioneel: Ek verlang asb. meer inligting van die Bruyns familie wie op Postmasburg gebore / gewoon het.Vader was
Andries Christoffel Bruyns, en Moeder, Martina Jacoba Bruyns - Geb. Coetzee. Hulle is ook op Postmasburg begrawe.
COETZEE Addisioneel:
My pa was Abraham Jacobus Coetzee, My oupa Martin Joseph Adriaan. Soek meer inligting, asook oor die herkoms
van die Coetzee’s
COETZEE Epos: hanmar2001@mweb.co.za
COETZEE Addisioneel:
gebore 7/9/36 seun van hendrik tjaart jacobus coetzee en hester francina van Tonder.
COETZEE Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
COETZEE Addisioneel: As daar enige man met die naam Hendrik Tjaart Jacobus nog die ondermaanse bewoon kontak my asseblief
COETZEE Addisioneel: Pa: Petrus Daniel Coetzee (1934-..) getroud met Helena Gerendina Combrink (1936-...)Oupa: Stephanus Petrus Coetzee (1998-1974)getroud met Judith Maria Coetsee. Pretoria Oupagrootjie
: Daniel Coetzee (1871-1901)getroud met Magdalena Elizabeth Susanna Grove distrik Middelburg Oer Oupagrootjie: Johan Christiaan
Lamprecht Coetzee. Getroud met Gertruida Johanna Elizabeth Gildenhuys distrik Kroonstad.OUPA Daniel Coetzee is in Anglo Boereoorlog
doodgeskiet by Lunsklip in distrik Lydenburg. Enige inligting sal welkom wees.
COETZEE Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor die ouers van Maria Petronella Jacoba EARLE (nee COETZEE) en Jacoba Petronella
Hendrina GOUWS (nee COETZEE x
COETZEE Addisioneel:
SOEK INLIGTING OOR VOORGESLAGTE. MY OUPA WAS MARTHINUS JOHANNES BEKKER COETZEE 1903, SY PA WAS ABRAHAM
JOHANNES PETRUS COETZEE, SY OUPA WAS ABRAHAM JOHANNES PETRUS COETZEE 1813, SY OUPA GROOTJIES WAS JOHANNES CORNELIS COETZEE
GETROUD MET MARIA JACOMINA SMITH, OOR OUPA GROOTJIE 'N ENE DIRK COETZEE. IEWERS IS BLYKBAAR 'N COETZEE
STAMBOOM BOEK. ENIGE INLIGTING SAL WELKOM WEES.
COETZEE Addisioneel:
ek is op soek na die stamboom van Pieter Coetzee
COETZEE Addisioneel:
EK is opsoek na inligting oor Dorothea Elizabeth Coetzee, gebore 16 Mei 1887, oorlede 5 April 1964 in Witrivier.
Enige hule oor haar voorvaders en nageslag sal welkom wees.
COETZEE Naam:
Magdaleen Addisioneel: as iemand dalk iets weet van bertie coetzee, sy ma is baby
COETZEE Addisioneel:
My pa was Albertus Johannes Coetzee gebore 29 jun 1920 op Burgersdorp, My oupa was Nicolaas Johannes Coetsee ( let wel met
'n S)
COETZEE Epos: oupakaren@lantic.net
COETZEEEpos: riadplessis@gmail.comAddisioneel: My pa Johannes Hendrik [1930] -Potchefstroom;
Oupa Johannes Hendrik [1909] - Melville JHB; Oupa Grootjie Johannes Hendrik [1877]Potchefstroom. Gr oupa gr Gert Jacobus [1850]
Iemand wat inskakel dankie
COETZEE Addisioneel: My Oupa
was Johannes Cornelius Jakobus Coetzee. Oorlede 15/7/1949. Van die Pearston omgewing. Getroud met Martha Catharina Bouwer.
Oorlede 3/8/1949. Hulle het 11 kinders gehad en het omtrent 1915 vanaf Pearston na Krugersdorp verhuis. Enige inligting sal
waardeer word.
COETZEE
Addisioneel: My oupa is Pieter Daniel Coetzee, en my pa is Johannes Barend Coetzee. Hulle is afkomstig van
Wolmransstad. Sover ek weet is ons die enigste coetzee in ons familie.
COETZEE Addisioneel: Ek soek na 'n dame wat in 1947 gebore
is. Een van haar name is Magdalena Coetzee, waarskynlik destyds van Pretoria. Sy het 'n baba gehad op 26 September
1961 en hy was geregistreer as JOHANNES COETZEE, maar is vir aanneming gegee. Ek wil graag dringend met haar kontak
maak. Sy is moontlik intussen getroud en het waarskynlik ander kinders. Die baba is in Pretoria aangeneem en is geherregistreer
met die naam: Willem Herklas vd WEsthuizen. Kontak my asb by villene.a@gmail.com
COETZEE Addisioneel:
soek meer inligting oor coetzee in wes kaap. Oupa grootjie was Johannes Hermanus Coetzee.
Coetzee
epos: zelia@telkomsa.netAddisioneel: My pa was Gert Jacobus Coetzee en my oupa Nicolaas Johannes Coetzee
Coetzee Phillipus epos: philco@telkomsa.netAddisioneel: My vader se naam was Daniel Jakobus. Ek onthou n broer Gert en n suster Johanna.Verder weet ek dat hy uit
die groot Marico gekom het en met my moeder, Elisabet Johanna Hattingh getroud was.
Coetzee
Addisioneel: My Nooiensvan was Stander
Coetzee Dicolene
epos: dicolene@msn.com
Addisioneel: My pa is Gert Cornelis
De Villiers Coetzee sal graag meer wil weet oor die Coetzee stamboom
Coetzeeepos: dansasses@icon.co.zaAddisioneel: Ek doen navorsing oor die stamboom van Gert Jacobus, benodig inligting om skakels te koppel
Coetzee Phillipus epos: philco@telkomsa.netAddisioneel: Vader: Daniel Jacobus Elisabeth Johanna. Geb. Hattingh
Coetzee
epos: Eurinam@nedbank.co.zaAddisioneel: Ek stam af van Daniel Nicolaas Hermanus Coetzee, gebore 1945 soos gelys in die Coetzee stamboek van N.A.
Coetzee. Sal graag meer inligting wil hê.
Coetzee epos: melanienel19@hotmail.com
Addisioneel: sal graag meer inligting wil he oor die coetzees. reunie?
my nooiensvan is coetzee. oupa was gerhardus jakobus dirk, pa is carel christoffel. enige
inligting?
Dirk Jacobus Gerhardus Stephanus COETZEEepos: dccoet@gwisa.comAddisioneel: My pa was Cornelius Abraham COETZEE. Sal graag wil weet wanneer die eerste COETZEE in SA aangekom het en
van waar.
1)Douw Gert Brandt (blykbaar van die Steyns familie) 2)Jan Andries
'n Klomp van die familie het tussen Magaliesburg en Rustenburg met vrugte geboer.
Coetzee
naam: Blossom epos: blossoms@joburg.org.zaMeer: Ons is besig om die Coetzee stamboom na te vors.. ons hou volgende jaar in Julie 'n Coetzee reunie en wil soveel
as moontlik Coetzee's en inligting he. Baie dankie vir die inligting en hulp
COETZER Epos: coetzerhester2@gmail.com
COETZER Addisioneel: My naam is Ivan Stefanus Coetzer, my pa se familie kom van Montagu af. Ek is die derde of vierde geslag
wat die name voort dra.
COETZER Epos:
lategan.b@live.com
Coetzerepos: louise@essamotors.comAddisioneel: Help 'seblief met enige inligting vir my stamboom, een van my voorvaders was Jacobus Christoffel Coetzer.
Gebore: 28/05/1879, Oorlede: 27/12/1954. Enige inligting sal waardeur word!
Coetzer
naam: Hester
COETZER
Addisioneel: Oos-Kaap Coetzer's.
COETZER Epos: prodeng@mweb.co.za
COETZER Addisioneel: Ek is op soek na meer inligting rondom my groot oupa Phillippus Jeremiah Coetzer.
Ek is nie seker van die spelling van die name nie. Hy was getroud met ‘n Maria Magdelena of
Magdalena. Ek het nie haar nooiensvan nie.Dankie.
COETZER Addisioneel: Ek is opsoek na (gebore) Elene Aletta Susanna Coertze of enige van haar nasate.Afkomstig van Coliny.Weet
nie wat getroude van is nie.Sy moet in haar 70stes wees
Collinsepos: esterhuizen.chris@gmail.comAddisioneel: My oupa was Thomas Henry Edward Collins ek het geen verdere besonderhede nie hy is getroud gewees met 'n
nig Christina enige iemand met meer detail asb email gerus
COLLINS Epos: hduplessis@live.com Addisioneel: Die stamvader is blykbaar op die boot gebore in Tafelbaai.
Was gedoop James Henry Collins. Een van sy kinders was Hendrik Abraham Collins. Het gevlug uit Belfast via Engeland.
COLLINS Epos:
karenra@absa.co.za
Colyn
Henk
COMBRINK/COMBRINCK Addisioneel: Ek is die Outeur van die Combrin(c)k Stamregister en hou steeds die register
op datum. Enige nuwe inligting sal waardeer word.
COMBRINK Epos: chrisc@emfuleni.gov.za
COMBRINK Epos: carienc@mweb.co.zaAddisioneel: Oupa: Andries Johannes Combrink 3 Kinders: Gert Combrink, Babara Combrink en Andries Johannes Combrink(jr) Ek
is Dogter van Andries Johannes Combrink(jr).
COMBRINCK Addisioneel:
Het toegang tot `n goeie stamboom versameling.
Combrink
epos: chrisc@emfuleni.gov.zaAddisioneel: Ek sal graag wil weet van dag wat eerste Combrink dit gewaag het om sy twee groot voete aan land te sit in
Suid Afrika. Baie dankie. Chris
COMBRINK
Addisioneel: Oupa Ignatius Leopoldus.
Seuns: Johan Hendrik, Johannes Cornelis, Gert, Ignatius, Pieter, Joshua.
Dogters: Sophia, Chrissie, Molly, Annie, Ada, Grietha, Gina en Olga.
COMPAAN Addisioneel: My oupa was Auke Compaan 'Hy het 'n broer gehad met die naam Jan en Louis,
Hy was getroud met Helena Johanna Elizabeth Lombard. My pa was Auke en ek is Auke. Veel meer weet ek nie.
COMPAAN Epos:
juki@telkomsa.net
COMPAAN Naam: Carl Compaan Epos: tinkiecompaan@hotmail.com
COMPAAN Addisioneel: Theodorus Hermanus Carel Compaam,afkomstig van Friesland.
CONEY Epos: 100percent@iafrica.com Addisioneel: I am looking for history of the Barnards from the
Waterburg area, Pretoria and Rustenburg
Connowayepos: reinettev@gmail.comAddisioneel: Sarel Johannes Connoway. Het in die Zastron destrik gebly in die vroeë 1900's. 4 Kinders Chrissie, Kobus,
Issie en Hannes
Conradie
naam: Andre
Meer:Die CONRADIE - familie se stamboom is op die internet beskikbaar. Doen net ‘n ‘SEARCH’ op CONRADIE. Sover ek weet die enigste geslagregister in Suid-Afrika wat so beskikbaar
is. Dit is baie volledig, aangesien dit ruim oor meer as 50 jaar aankom, maar ons is baie gretig om nog name te ontvang wat nie daarin vervat is nie. André Conradie
CONRADIE
Addisioneel: Ek verlang graag meer inligting oor my stamboom.
COREEJES
Addisioneel: Net twee broers het oorgekom vanaf Frankryk. Sal meer wil weet van hulle.
CORNELIUS Naam: Dirk
Epos:
stompie@ukhahlamba.gov.za
CORNELISSEN Epos:
jondu@mylan.co.za
CORNELISSEN Addisioneel:
Stamvader: Lourens Cornelissen Afkonstig van:Copenhagen Aangeland in Kaap: 1675?
CORNELESEN Addisioneel: My oupa was Johannes Petrus en my ouma Maria Susanna Elizabeth(Pretorius)
CORY Addisioneel: Pa is Gideon Francois Malan CORY
Cronjeepos: fandreac@iway.naAddisioneel: Ek wil meer weet oor die Cronje fam in RSA. Oupa was S.I. Cronje en pa is F.G. Cronje
CRONJE Addisioneel: jan hendrik janen van vuuren.marthinus stefhaus
van vuuren.lettie/ aletta maria bester.
CRONJE Epos: hesterv@sublime-sic.com
CRONJE Addisioneel:
MIDDELBURG OMGEWING
CRONJE Epos: lindabes@ionline.co.za
CRONJE Naam: Pieter Arnoldus Cronje Epos: marinda.enslin@mtn.blackberry.com Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor die stam naam Pieter
Arnoldus Cronje en die familiewapen ook as iemand my daarmee kan help asb.
CRONJE Epos:
ndy@telkomsa.net
CRONJE Epos: rethajm@gmail.com Addisioneel: Soos jul weet het ons die SO MAAK
MENS werfie as deel van Onse Dorp! Ek is dus optimisties op soek na ENIGE afstammeling, en of direkte familie van JAN
CRONJE wat saam met Esmé Euvrard die oorspronklike SO MAAK MENS op Springbok radio aangebied het! As jy een van hulle
familie is, kontak my groot 'seblief!! rethajm@gmail.com
CRONJE Addisioneel: Johannes Hendrik Cronje, *1861 veldkornet en seun van Generaal Pieter Arnoldus Cronje.
CROSSMAN Epos: cjcrossman@gmail.com
Crous
Naam: Aletta
CROUS
Addisioneel: My pa, Hendrik Bartholomeus Crous gebore 07-03-1921, tweede kind van 5 kinders. Sy ouers was
Pieter Johannes Andreas en moeder, Maria Magdalena gebore op die plaas Witkop in die Vrystaat.
Crouse
naam:Catherine Crouse
CRUYWAGEN
Addisioneel: Die boek "Die Cruywagens van Suid-Afrka 1690 -1806" is by die skrywer Dr Willem Cruywagen verkrygbaar.
Skakel of faks hom direk by
+27(0)12 3442463.
CURGENVEN
Naam: Annette
Additioneel: Oorspronklik van Brandfort & Dealesville.
|