Stamboom

D

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z
devilliers.gif

- Instuurvorm onder aan die bladsy -

D’ASSONVILLE
Addisioneel: van franse afkoms

DANIEL
Epos: recobre@mweb.co.za

Daniels
epos: danielsj@wemail.co.za
Addisioneel: My oupagrootjie was 'n Duitser. My oupa Frederik, My ouma nooi Susan Lewis van Zoar, Ladismith. Twee van my oupa se broers was broer was Fanie en Coenie.

DAFFUE
Addisioneel:  Het al 'n redelike stamboom by die argiewe gekry, alhoewel ek van die datums en name betwyfel is dit 'n begin.

DAFFUE. J.A
Epos: daffue@telkomsa.net

D’ASSONVILLE
Addisioneel: van franse afkoms

Davel
epos:  mjdavel@vodamail.co.za
Addisioneel: Indien iemand die DAVEL van navors, kan die persoon asb met my in verbinding tree.

Davel
naam: Unine van den Berg
epos: unine.vandenberg@gauteng.gov.za

Davis
naam: Rozanne
epos: rozanne-davis@hotmail.com

de Beer
naam: Annine
epos: anninedebeer@yahoo.co.uk

DE BEER
Addisioneel: DE BEER CD beskikbaarvan: de kokerepos: barendd0@gmail.comAddisioneel: my voorvaders was almal Barend Jan. was woonagtig in Mareetsane omgewing. enige inligting sal waardeer word.

DE BEER
Naam:  Jacobus Petrus
Addisioneel:  Gebore in Lydenburg MP
 

DE BEER & MOLLER OOK MARAIS & VAN DER MERWE EN VAN WYK
Addisioneel:  My oumagrootjie aan vaderskant was Neeltje Wilhelmina Moller.  Kan iemand dalk meer lig werp op haar voorouers?  Ook van die ander vanne asseblief.

DE BEER
Epos: m.debeer@mweb.co.za

DE BEER
Addisioneel: Ek is op soek na die familie wapen en stamboek van Cloete en de Beer

DE BRUIN BOTHA
Naam:  Jan
Addisioneel:  My pa en oupa was ook jan de Bruin Botha.  Pa gebore op Mataffin, Oos-transvaal 1912

DE BRUYN
Epos:
drienjan@vodamail.co.za
Addisioneel: My Pa was Willem Johannes de Bruyn, sy vader Danie en moeder Louisa Margaretha (Posthumus) in Steynsrust geboer. Meer oor voorgeslagte asb.

de Bruyn
naam: Stefan Marco
epos: Stefan.debruyn@postoffice.co.za
Meer: Ek is op soek na familie lede wat ek kontak mee verloor het. Ek is gebore uit die huwelik tussen Johanna Christina de Bruyn nee-Bester en Hermanus Jacobus de Bruyn. My suster Anne-Marie en my broer is Herman. As daar enige familie lede is, kontak my gerus

DE BUYS
Addisioneel: Ek werk op die kantlyn ook aan die DE BUYS familie om verwarring met die BUYS familie uit te skakel

DE CLERCQ
Naam:  Liza
Epos:  liza-d@adamsadams.co.za

DE CLERK
Epos:  njheyns@absamail.co.za

DEETLEFTS
epos: deetlefs@absamail.co.za

DE JONGH VAN ARKEL
Addisioneel: Wil graag weet waar kom my van vandaan en wie almal my familie is wil graag weet of Jan De Jongh Van Arkel van my familie is.  Dankie, Riaan. 

DEKKER
Addisioneel: Besig om die familie register van die Dekkers op te stel. Laat weet my as jy weet wie was die eerste Dekkers in S.A. 

DE KLERK
Addisioneel: johannes Cornelius 1910Johannes Cornelius 1882 vader.  Celillia hendriena de kock moeder.  Anna hendrieka stieler, eggenoot.

DE KLERK
Addisioneel: Johannes Cornelius de Klerk (John) Johannes Cornelius de Klerk (Jack) gebore 1910 Moteno Johannes Cornelius de Klerk (John) geore 1938 Pelgrimsrus Johannes Cornelius de Klerk (Jack) gebore 1966 Welkom Johnnes Cornelius De Klerk (Johno) gebore 1992 Nelspruit 

DE KOCK
Addisioneel: Pa, Oupa, Grootjie, almal Gabriel Stephanus

DE KOCK
Addisioneel:  My vader was Nicolaas Johaanes de Kock

DE KOCK
Addisioneel: Ek soek na my familie:Van Stadens wat in die omgewing van Warrenton, Vaalhartz, Jan Kempdorp,Boetsap ensomeer gebore is. Asseblief, enige moontlike aanduidings sal hoog op prys gestel word.My ouma aan vaderskant was 'n Hester Dorethea Marais wat in die vroee 1800's gebore moes gewees het en my oupa was Hendrik Petrus van Staden.Hulle kinders was Jan?,Petronella Dorethea, Hendrik Petrus,Gert?, Cornelius?, Zacharias,Johanna

DE KONING
Epos: dekoningj@telkomsa.net

DE KLERK
Epos:  mad.paul@optusnet.com.au

ddisioneel: My vader was Nicolaas Johaanes de Kock

DE KOKER
Naam:  Barend Jan
Addisioneel: enige inligting sal waardeer word.was woonagtig in mareetsane. 

De Lange
naam: Mariska
epos: MDKruger@AngloGoldAshanti.com

DE LANGE
Epos: m.debeer@mweb.co.za

DEN HAAN
Addisioneel: Ek is eintlik op soek na die bogenoemde familie in Nederland.

DE JAGER
Addisioneel:  Herholdt, Du Toit; Buys.
 

DE JAGER
Naam:  Marius
Addisioneel:  Gebore 1966 te Johannesburg.  Seun van Pieter Jacobus De Jager.  Hulle was 3 broers, Anthony, Morne, en Gideon de Jager, almal van Johannesburg.

De Jager
epos: whdejager@gmail.com
Addisioneel: Ek het die voledige De Jager Stamboom wat begin by Pieter Christiaan de Jager wat in die kaap aangekom het in 1696
As enige iemand navrae het kontak my gerus

DE JAGER
epos: jan@vryheid.co.za
 Addisioneel: Ek is JAN JACOB STEPHANUS
My pa;ANDRIES PEUTRES

de Jager
epos: driesdej@absamail.co.za
Addisioneel: Waar kry ek familiewapen en inligting rondom van waar afkomstig?

De Jager
epos: vanco@lvcsystems.co.za
Addisioneel: Enige opregte DeJager kan van hom na bogenoemde adres laat hoor : Aandag : Lou

De jongh
epos: rdejongh@sars.gov.za

De Jongh
Meer: Ek sou ook graag meer wil weet iets rondom my afkoms.   My pa is William Leonard De Jongh ,maar ek het my oupa se naam ge-erf soos bo Frederik Christiaan De Jongh. Dankie vir die moeite,

DEKKER
Epos:  cordekrek@gmail.com

De Klerk
Kontak: Irene
 

De Koning
epos: johandk1@dotco.co.za

de la Harpe
naam: 0825853821
epos: snel@mpoc.co.za

De Lange
naam: Daan
epos: procvsteering@yahoo.com

De Lange
naam: Carli
epos: carli@select.co.za

De Lange
Kontak: Anel

De la Rey
epos: christa.delarey@gmail.com
Addisioneel: Familie van Genl de la Rey.  Ook opsoek na enige Graaff's in die land.

DE MEILLON
Addisioneel: Stamvader, Henry Clifford afkomstig van Engeland

de Meillon
epos: madeleindm@hotmail.com

de Necker
epos: ria.coetzee@absamail.co.za
Addisioneel: Ek wil net uitvind of daar iemand is wat die inligting van die 1980 De Necker stamboom deur FDR de Necker opdateer aangesien ek nog inligting het.  Dankie.

De Necker
naam: Esstell de Necker
epos: 4bothas@sbcglobal.net
 Ek het 'n boekie met navorsing wat interessante feite oor die de Neckers en hulle voorsate bevat.
Kontak my gerus.

De Ru
epos: cerlank@gmail.com
Addisioneel: My ma se van was De Ru, my Pa was Venter.  Hoe begin ek die hele stamboomding terugwerk.

DETTMAN
Addisioneel: My pa is Salomon Dettmann gebore 1962-03-14 te Balfour

DE VAAL
Addisioneel: Wil graag meer omtrent die de Vaal familie tehore kom

De Vente
naam: Leendert
epos: lendevente@magalies.net

De Villiers

epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor: Marx, Barnard, Lombard, Maritz, Kruger, De Villiers, Van Straaten en Botha.

DeVilliers
epos: rika.roets@bcx.co.za
Addisioneel: Oorsprong van De Villiers familie

De Villiers
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

DE VILLIERS
Epos: ddevilliers@csir.co.za

DE VILLIERS
Addisioneel: kan iemand my dringend help met inligting oor die wapen van die van de villiers . ek het dit dringend nodig vir my seun more vir skool . as ek net die wapen kan kry asb 

de villiers  herbert john [berty]
epos: bertie.devilliers@absamail.co.za
Addisioneel: ma se nooiensvan PIENAAR [miemie] was getroud met BERTY DE VILLIERS later getroud met RICHARD AARON PAYNE te klerksdorp kan iemand help asb

DE VILLIERS
naam: INA LIGHTFOOT
epos: InaL@tshwane.gov.za
De Villiers was my nooiensvan en ek sal meer ontrent die van wil uitvind.

De Villiers
naam: Casper de Villiers
epos: casper@clickatell.com

De Villiers
Naam: Div

DE VILLIERS
Addisioneel: wil inligting he oor De Villiers en die Du Plooy's stamboom he asseblief 

de Vry
epos: tooi6@netscape.net
Addisioneel: Ek het geen flou idee waar ons familie vandaan kom!!!Nederland of België. Weet iemand dalk...???

DE  VRIES
Epos: smithest@telkomsa.net

de Waal
epos: dewaalbettie@hotmail.com
Addisioneel: Ek het n ruk gelede n de Waal stamboom gekry, enigiemand wat belangstel is welkom om my te epos.

DE WAAL
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

DE WAAL
Epos: jpdewaal@telkomsa.net

DE WAAL
Addisioneel: Ek is Lizette. Gebore 14/11/68.  

DE WET
Addisioneel:  Louwrens de Wet is my oupa se name.  In die Vrystaat gewoon, langs die Vetrivier.

DE WET
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

 DE WET
Addisioneel: marie jordaan nee de wet

DE WET
Addisioneel: Ek is opsoek na die ouers van david cornelius * piet retief 14.07.1944 sal baie bly wees as iemand kan help

DE WITT
Naam:  Jannie
Addisioneel:  Jannie de Witt van Carnarvon, Noord Kaap.

DE WITT
Addisioneel:  Soek na ander de Witt's.

De Wet
naam: Louis
epos: louisdewet@gmail.com

De Wit
naam: Freddy
epos: xtremecars@telkomsa.net

De Witt
Naam: Mariki
 

de Witt
naam: Aneen
epos: akroese@tiscali.co.za
Meer: My oupa (Christiaan Petrus) het op Bredasdorp gewoon en het 'n winkeltjie daar gehad in die 1950's/60's. Ons is nie seker van die oupagrootjies en voorsate nie. Enige hulp?

 DEYSEL
Addisioneel: Familie wapen en stamboom vir Deysel 

DEYSEL
Addisioneel: enige iets sal waardeer word dankie

DEYSEL
Naam:  Johan
Epos :  jdeysel@lantic.net

DIEDERICKS
Epos: a.diedericks@absamail.co.za
Addisioneel: My oupa het tussen Graaff-Reinet en Aperdeen geboer en is daar begrawe.Verder terug kry ek niks.

DIEDERIKS
Epos:  diederiksjohan@usa.net

DIEDERICKS
Addisioneel: Ek soek meer inligting oor Diedericks familie.  Oud staatspresident Nick Diedericks was 'n neef van my skoonpa, Johannes Petrus Diedericks gebore op Aberdeen. 

DIEDERICKS
Addisioneel: My oupa aan vaderskant se name was Adriaan Hermanus Johannes. 

Dieperink
naam: Naomi Alberts
epos: hennie@monumentestates.co.za
Meer: Na my Ma se afsterwe het ek tussen haar dokumente die bewys gekry dat sy aangeneem is en haar geboorte van was Dieperink. My soeke na Dieperinks en iemand van haar eie familie het niks opgelewer nie. Kan iemand dalk help?

Dique getroud Engelbrecht
naam: Hettie
epos: hengelbrecht@goggaconnect.co.za

Dirker
epos: sterkrivier57@yahoo.com
Addisioneel: opsoek na die familiewapen en aankoms in Suid-Afrika
Rika

Dorfling
epos: marzaan@kingsley.co.za
Addisioneel: Sover ek weet kom ons oorspronklik van Dörfli (waar Heidi vandaankom) in Duitsland af.

DOUGLAS

Addisioneel: Ons het intensiewe navorsing gedoen oor die Suid-Afrikaanse Douglas stamouers en het inligting bekom wat nognie in die openbare domein beskikbaar is nie.

DREYER
Naam:  Andries Frederick
Addisioneel:  Voorvader kom vanuit die Oos-Kaap.  Ons is reeds die sesde geslag met die naam.

Dreyer
epos: dreyerjj@mweb.co.za
Addisioneel: Ek soek enige inligting oor die Dreyer familie Stam naam Coenraad Hendrik

Dreyer
naam: Andre Theodor
epos: 0833480758@mtnloaded.co.za

DREYER / DE WET
Addisioneel:  Ek soek die stam naam Thomas Fredrik Dreyer wat toe die stam naam thomas Fredrik de Wet geword het.  Moes met 'n Dreyer dame getrou het.
Watter Dreyer dame is met 'n de Wet getroud?

Dreyer
naam: marie
epos:
maried@gpg.gov.za

DIEDERIKS
Name: Anita Fourie
Epos : afourie@franki.co.za

Dippenaar
epos: arriedippenaar@hotmail.com
Addisioneel: Johannes Marthinus Depner
Redes hoekom hy SA toe gekom het.Enige Dippenaar stories.
Ek het ook stamlyne van sy seuns by GISA gekry.Baie is steeds onvoltooid.Jy mag dalk die vermiste skakel wees :)...

Dippenaar
Naam: Ilse

Dippenaar
 
naam: Louise Burger
epos:
louise.burger@capetown.gov.za

Dique
epos:
middies3@mweb.co.za
Addisioneel: Enige iemand wat kan help met 'n familiewapen ASB!!

DONALD
Addisioneel: Ek sal graag meer inligting wil inwin oor die Donald stamboom. Woon huidiglik in Douglas in die Noord Kaap. 

Douglas
naam: Alex Douglas
epos: pamadouglas@lantic.net
Meer: Ek is 'n afstammeling van die 1820 Setlaars stamvader was van Knysna, James William Henry Douglas

DOUGLAS
Addisioneel:  Het in kroonstad Volksskool en Afrikaans hoërskool skool gegaan. Wil kontak maak met mense wat my dalk onthou.

Domburg
naam: beppie
epos: beppied@ananzi.co.za

 DOYER
Epos: foetiecronje@gmail.com
Addisioneel: Het iemand enige interessante inligting oor hierdie van?
 

Drotsky
epos: michelledrotsky@702mail.co.za
Addisioneel: Drotsky-familie van Gert Antonie Petrus Drotsky.
Gewoon in Bethal,Pretoria

Du Bois 
Meer: Ek is tans besig om die nageslag van Francois Gustave du Bois en Catharina Loubser na te vors.  Ons stamvader is in 1818 in Bordeaux ,Frankryk gebore en kom in 1839 in St Helena Baai aan.   Hy trou in 1842 met die dogter van Nicolaas Willem Loubser van Vredenburg en vestig op Jacobsbaai.  Vyf kinders - Franciscus Gustavis, Nicolaas Willem, Marius Mathys, Johannes Marius, Maria Ursula.  Enige du Bois’ is welkom om my te kontak.  Ferdinand du Bois - Worcester - fdubois
 Tel - 0835171200     

Dumas
epos: dumas961@gmail.com
Addisioneel: oorspronklik in die Paarl omgewing

du Pisanie
epos: lillypg@hotmail.com

DU PISANIE
Addisioneel: familie register 

DU PLESSIS
Addisioneel: Ek het die familiegeskiedenis van die nasate van Nicolaas Jacobus du Pleesi, gebore 11 Mei 1891, oorlede 1967

DU PLESSIS
Epos: asduplessis@mweb.co.za
Addisioneel: WJJ Du Plessis familie van Witbank.
 

DU PLESSIS
Addisioneel: opsoek na du plessis seun gebore 08/10/1965 

DU PLESSIS
Addisioneel: My Oupa was 'n advokaat of regter in Pretoria, miskien Johannesburg, hy is so 5-10 jaar terug oorlede, ek soek meer inligting asb

DU PLESSIS
Epos:  philipdp@huisvriend.co.za

DU PLESSIS
Addisioneel: Abraham van Wijk is die fam naam; [Sutherland omgewing -fam plaas] -enige iemand vir wie  dit bekend klink - Kontak my asb

DU PLESSIS
Epos: ridplessis@gmail.com

Addisioneel: Abraham van Wijk is die fam naam; [Sutherland omgewing -fam plaas] -enige iemand vir wie dit bekend klink - Kontak my asb

DU PLESSIS
Addisioneel: My pa heet Petrus Johannes Jacobus du Plessis.Dit blyk ondekende name in die familie te wees. So ver ek weet was sy pa (my oupa) ook so gedoop.Pa van Oudtshoorn.   

du Plessis
epos: suidwestersinusa@live.com
Addisioneel: Stuur asb soveel moontlik inligting deur van die 2 vanne
Ek weet ons stam van oom Paul af en die Du Plessis kom uit die Angola-trekkers.

DU PLESSIS
Addisioneel:  My pa se name was Stefanus Daniel Wynand du Plessis.  Oorspronklik van Fochville, Wesrand, Vereeniging Area.

Du Plessis
Ek en veral my vrou en haar ma is baie besig met ons voorvaders. Hulle(vroulief en skoonma) het nou al ’n boek oor die Jonkers uitgegee en een oor die Smitte is nou by die drukkery. Ek soek nog een daalk twee skakels dan is my stamboom in die Du Plessis familie ook aanmekaar vanaf die jaar 1208 af.

du Plessis
epos:
harry@classicmail.co.za
Addisioneel: Enige inligting oor die du Plessis familie van Witbank. My oupa was Jan Harm du Plessis

du plessis
epos: dupgc@telkomsa.net

du plessis
naam: jean
epos: jpexplosives@yahoo.com

Du plessis
naam: Hans
epos: duplessisjjf@hotmail.com
Ek is opsoek na enige inligting tov die du Plessis familie.  Verstaan ons is van franse afkoms.

Du Plessis
Naam: Viv Kymdell

DU PLOOY
Naam:  Marius
Addisioneel:  My oupa Dirk Wouter du Plooy oorspronklik van Ladysmith.
                    Dogter Nellie was getroud met Jan Ellis.

Du Plooy
naam: Rika
epos: hlduplooy@yebo.co.za

DU PLOOY
Naam:  Jaco

DU PLOOY
Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing

DU PLOOY
Epos:  tamo@iburst.co.za

Du Preez

Du Preez
epos: miquette@ysl.co.za
Addisioneel: Ons soek almal in die familie om die stamboom te voltooi

Du Preez
epos: miquette@ysl.co.za

DU PREEZ
Epos:  snowball1952@gmail.com

DU TOIT
Naam: Andries Stefanus
Addisioneel: AL DIE DU TOIT'S IS FAMILIE. MY DIREKTE VOORVADERS IS.FRANCOIS*1664+1734PIETER(PIERRE)*1697ANDRIES*1724+1771JOHANNES JACOBUS*1761JOHANNES JACOBUS*1791ANDRIES STEPHANUS*1829+1880IZAK PETRUS*1887+1949ANDRIES STEPHANUS*1906PIETER ANDRIES HENDRIK *1933ANDRIES STEFANUS *1956 (BOGENOEMDE IS MYSELF) 

DU TOIT
Name:  Alexander
Addisioneel:  Afstrammelinge van Facklin-Gous'se.

DU TOIT
Naam: André Francois
Epos: ludlum@iafrica.comAddisioneel: My stamboom van die du Toit familie behels oor die 800 du Toit's en altesame oor die 3,000 aangetroude familie lede!

DU TOIT
Epos: lumardu@yahoo.com

DU TOIT
naam: RUDO(R.P.)
epos: RDUTOIT@INSIGHTBB.COM

Du Toit
Naam: Henk Putter
 

DU TOIT
Epos :  natmed@mweb.co.za

DUVENAGE, DUVINAGE
Addisioneel: Ek versamel alle inligting oor die Duvenage / Duvenhage familie. Ek het reeds 'n boek geskryf oor die familie as iemand inligting nodig het. Pieter du Venage

Duvenhage
naam: 0825853821
epos: snel@mpoc.co.za

Duvenhage
naam: 0825853821
epos:
allansprint@mweb.co.za
Meer: Waar kom die van vandaan

Dyer
naam: Elna Botes
epos: elna@solidariteit.co.za

Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
 
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
 
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
 
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

Go from Zero to Hero at www.playeuromillions.com

PDLOGO2.jpg

kalahariafrbooks.gif