Stamboom

E

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

- Instuurvorm onder aan die bladsy -

Ebersöhn
naam: Hannes
epos: mhe@telkomsa.net

EBERSÖHN
Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor ene Willem Ludolph Ebersöhn, getroud met Anna Catharina Naude (van plaas AC langs plaa Houtkop) in Bethlehem.  Enige hulp sal waardeer word.

jacobs/ ehlers
epos: Bettie.Windell@resbank.co.za
Addisioneel: wil net graag meer inligting hê oor die 2 vanne waar kom voorvaders vandaan.

EHLERS
Naam:  Evan
Epos: madeleine.ehlers@za.suninternational.com

Eichstedt
epos: aces@lantic.net
Addisioneel: Jongste (seun) van Martin en Athalia Eichstedt (nee : von Solms vir Athalia). Woon in Vrystaat. Skoolhoof (lekker mal) en familie in Kaapprovinsie.

Eksteen
epos: msdeksteen@gmail.com
Addisioneel: Ek soek graag inligting oor die Eksteen familie van die Groot-Marico area.My oorlede pa,Thomas Johannes Eksteen het in die area grootgeword

Eksteen
naam: Henry
epos: henry@easyhomeloan.co.za
Meer: Rawstorne is deel van my van wat net die mans kry

ELLIS

ELOFF
Epos: cfedraw@gmail.com 

ELOFF
Epos:  gerrite@gmail.com

ELS
Addisioneel: Ek konsentreer op die nageslag van Johannes Marthinus Els (geb. 1763) maar versamel ook alle Els-inligting in een register. 

ELS
Epos:  els.j@live.co.za

ELS
Addisioneel: Soek familie wapen en oorsprong van Else in SA.  My Oupa was Gert Jeremiah Daniel Els - indien iemand iets weet van voorvaders

ELS
Santa
epos: santa.els@iafrica.com
Addisioneel: Ek soek na die voor- en nageslag van Gerrit Wilhelmus ELS *22.4.1828 x Helena Beatrice NEL *21.12.1826

Els
epos: callieels@mweb.co.za
Addisioneel: Ek soek die famielie wapen,my pa en oupa kom van die katberge in oos kaap af.

ELS
naam: NEELS
epos: BURGERSFORT@SMITGARRUN.CO.ZA
Meer: SOEK FAMILIE WAPEN EN STAMBOOM VAN ELSE VAN HEILBRON IN ORANJE VRYSTAAT.

els
stephanus philippus
epos: Fanie.els@natchix.co.za
Addisioneel: Meer invormasie oor die Else van Stella

Els
naam: Annelie of Paul
epos: paul@who-els.co.za
Meer: Soek enige iets oor die Els familie. FOtos van grafte is welkom. Paul J Els

Els
naam: Hendrik
epos: hels@pgwc.gov.za
Meer: Voorvaders kom van Pearston in die Ooskaap.

ELS
Addisioneel: Ek Is Johannes Marthinus Els Gebore 1965/04/16 Newcastle Natal 

ELSE  
Addisioneel: Die van mag verander gewees het van Els na Else. Daar is 'n O'Leary skakel in hierdie familie. Blykbaar het O'Leary van 'n boot wat in Durban hawe geanker was gevlug die binneland in na Colenso. Daar is hy met 'n meisie getroud en het haar van aangeneem. Die meisie se van was of Else of Rou, daar is ongelukkig twee stories.

ENGELBRECHT
Epos: andre@koshcom.co.za
Addisioneel: My pa is oorspronklik van die Warerberg omgewing af.


ENGELBRECHT
Addisioneel: Waar kom die AJ Engelbrechts vandaan. Die oorsprong asb 

Engelbrecht
epos: finetuner@absamail.co.za
My Oupa Se Naam JACOBUS JEREMIAH
My Ouma Se Alleta Sofia
 My Pa Se Naam was ook JACOBUS JEREMIAH

Engelbrecht
epos: finetuner@absamail.co.za
Addisioneel: ek is besig met ons famielie geslags register

ENGELBRECHT
Addisioneel:  Ek is Gerhardus Cornelis Johannes Engelbrecht, dieselfe name as my oupa.  Hulle het op Maroelafontein naby Nylstroom gebly.  Oupa se broers was Kosie en Piet.

ENGELBRECHT
Addisioneel:  Vader se volle name, Johannes Martines, gebore in die Vrystaat.

Engelbrecht
naam: lloyd
epos: lloyd_12001@yahoo.com

Engelbrecht
naam: Eddie
epos: finetuner@absamail.co.za
Meer: Posbus 96148
Brixton
2019

ENGELBRECHT
Addisioneel: Ek doen navorsing vir 'n publikasie oor hierdie families en beskik oor 'n groot databasis met inligting. As enige iemand kan help vir 'n bydrae of inligting verlang kan julle my kontak. 

ENGELBREG
Addisioneel:  My oupa was Attie Engelbreg.  My pa was Poen Engelbreg.  Ons is 5 kinders maar net 3 is werklik Engelbreg's - Attie, Drienie en Louis.  Enige iemand wat meer weet van die Engelbreg's - laat weet asseblief.

Enslin
epos: pjjsenslin@absamail.co.za
Addisioneel: Is een van drie seuns uit die nasaat van Johann Adam Enslin wat in 1752 in SA vir die kompanjie gewerk het. Een van sy seuns was Johan Martin van wie ek 'n afstammeling is. Enige inligting hieroor is welkom

Enslin
epos: lienollie@yahoo.com
Addisioneel: my pa was 'n vorster en my ma 'n enslin, al wat ek weet hul altwee se ouers het in pietersburg-polokwane gebly
dit was in die jaar 1947 rond gewees want ek het 'n foto van my ma se aanneeming gekry in een van die boxs na sy oorlede is, is nou al 31 jaar terug.

Enslin
epos: grundlingh@hotmail.com
Addisioneel: Ek kon my Enslin familie terugspoor tot by George Johan Frederik Enslin (gebore 1855).  Die eerste Enslin in Suid Afrika was blykbaar 'n soldaat Johann Adam Enslin wat in 1752 in SA vir die kompanjie gewerk het.  Hy het 'n seun George Frederik (gebore 1770) gehad.  Ken enigiemand dalk die geskiedenis tussenin?

Dankie,
Grundlingh Enslin

enslin
epos: aengelbrecht@wahlsouthafrica.com
Addisioneel: Stel belang in ons familie wapen en koms

groetnis
Anna-Mari

Enslin
epos: elaine_enslin@yahoo.com
Addisioneel: Aan alle Enslins

Ons is besig om 'n Enslin familie naweek te reel en ons wil so veel moontlik van die Enslin opspoor.  As enige iemand belangstel of inligting kan verskaf of enige inligting oor die naweek benodig, kontak my gerus by die Epos adres.

ENSLIN
naam: WILNA
epos: henstock3@workmail.co.za
Ons soek bietjie inligting tov ons voorvaders ENSLIN

Esmeyer
naam: Karin
epos: klubbe@shoprite.co.za

ERASMUS
Naam:  Andre
Epos :  andre43@absamail.co.za

ERASMUS
Epos:  christoe@netactive.co.za

Erasmus
epos: joeline@archstone.co.za
Addisioneel: Jan Hendrik Hermanus Stephanus - Oupa

Erasmus
epos: jaapmeyer@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor die Erasmus familie van die eerste Erasmus wat die land ingekom het tot vandag toe. Help asb

ERASMUS
epos: HOLLY1@telkomsa.net

Erasmus
naam: johan
epos: erasmusj.utility@yahoo.com

 ERASMUS
Addisioneel: karel stephanus en willem jacobus is die stamname  

ERASMUS
Addisioneel: Ons het reedss baie inligting ingesamel maar dit is 'n groot familie. Dit is maar 'n deel daarvan. Enige Erasmjus kan my kontak.  

ERASMUS
Addisioneel: Ek doen navorsing vir 'n publikasie oor hierdie families en beskik oor 'n groot databasis met inligting. As enige iemand kan help vir 'n bydrae of inligting verlang kan julle my kontak. 

ERASMUS
Addisioneel: ons is opsoek na madelyn erasmus noiensvan kleinhans in haar jong dae kom sy van riverdal

ERASMUS
Epos: tracks@penta-net.co.za
Addisioneel: My mense is hoofsaaklik van Delmas. My pa se broers Jan en Thys vestig hulle in Stofberg.


Erichsen
epos: vmerichsen@ihug.co.nz
Addisioneel: Ons is tans in New Zealand (Nieu Seeland is ook Holland en dus sit ek dit in Engels). My kinder het albei Deense name omdat my man van Deense afkoms is.  My nooiensvan is Pistorius.  Dus, enigiemand kan inligting stuur sodat ek vir my kinders hulle stamboom kan begin saamstel.  Ek sal dit erg waardeer.  Groete alle AFRIKANERS!

ERNST
Addisioneel:  Is daar dalk nog van my Ernst familie in die land van die lewendes.  Moeder, Aletta Cathrina (tant Sus), Piet Ernst, het gewoon in van Wykstraat, Krugersdorp Wes.  Kinders was Lettie, Willie, Jan, Piet en  ook Pampoen.  Kontak asseblief.

ESPACH
Addisioneel:  My pa is Cornelus Johannes Espach en is woonagtig in Naboomspruit.

ESTERHUIZEN
Addisioneel: My doop name is Jasper Erasmus Jacobus Esterhuizen gebore 14/01/62 

ESTERHUIZEN 
Addisioneel: Benodig inligting oor die van

ESTERHUIZEN
Addisioneel:  Almal met die van Esterhuizen laat van julle hoor.

ESTERHUIZEN
Addisioneel:  Benodig assebief inligting i v m die Esterhuizen familie naam.

Esterhuizen

 

ESTERHYSEN
Addisioneel:  Oupagrootjie van moederskant was Daniel Wilhelmus Esterhysen, gebore 26/02/1861, oorlede 5/10/1926.  Tweede vrou was Isabella Maria (gebore Botha) vermoed spelling het iewers verander na Esterhuizen.

ESTERHUIZEN / ESTERHUYSE
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

ETSEBETH
Addisioneel:  Besig met stamboom, soek ook familie wapen.  Volgens oom Kobus Etsebeth bestaan daar definetief 'n wapen. Etsebeth's is afkomstig van noorweë en Italie.

Etsebeth
epos: johansap@ctec.co.za
Addisioneel: Waar kom die van vandaan, familiewapen as daar so iets bestaan, en 'n stamboom

EVERTS
Addisioneel:  my pa se naam was James Laing Everts.  Hy is gebore 02/06/1942 en ek is sy dogter Cathy.  Ek wil graag ons stamboom navors.

Enter content here

Enter content here

Enter content here

Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
 
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
 
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
 
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

Go from Zero to Hero at www.playeuromillions.com

PDLOGO2.jpg

kalahariafrbooks.gif