Stamboom

F

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

- Instuurvorm onder aan die bladsy -

Faasen
Thora (nee van der Merwe)
Besig met familie navorsing

thoravdm@mweb.co.za

FABER
Epos: carinescreations@yahoo.co.uk 

FABRICIUS
Addisioneel: Familie name is Jacobus Frederick en ook Daniël Jacobus. 

Falch is my getroude van maar  my man wil graag meer uitvind omtrent sy van

FAUL
Addisioneel:  Ek is besig met die Faul / Steyn familieboom en wil baie graag kontak maak met enige van julle wat die vanne dra.

FAUL /FAULL
Addisioneel: Soek na alle FAULs en nasate in No.WesKaap, afstammelinge van John Henry Faul en Eliz. Payne, wat in 1836 in Kaapstad getroud is en hulle in SA gevestig het, moontlik eers in Hanover Kaap, en later in Kimberley en No.Weste se wêreld. HELP asb!

FAURIE
 

FECHTER
Addisioneel: Is daar ander Fechters wat ek dalk nie van weet nie.

FERREIRA
Addisioneel: Ek het `n redelike hoeveelheid inligting oor die Ferreira geskiedenis, vanaf die aankoms van Ignacio Ferreira in 1722.

Ferreira
naam: Stefan
epos: sesferreira@ctec.co.za

Flemming
epos: eqflemming@mweb.co.za

FOLKUS
epos: folkus@telkomsa.net
Addisioneel: Enige FOLKUS verwante persone, kontak my asseblief.
Annamarie Folkus

FOUCHE
Addisioneel:  Ek wil my stamvaders naslaan nl Barend Johannes Fouche.

FOUCHE
Naam:  Pieter Johannes
Addisioneel: Fouche P.J. Geb.5/6/1912 Oorl 7/10/1975 Fouche Petrus Gerhardus Geb. 1/03/1875 oorl.6/4/1936 Oupagrootjie getroud met Christine Petronella MaraisGeb.17/01/1893 oorl.24/03/1980. KINDERS: Emily Fouche, Getroud met Awie DeWit. Pieter Johannes Fouche; Anna Johanna Dorothea Koch geb. 30/09/1922 oorl. 24/01/2005.  Judith Fouche getroud met Huggett(polisie);  Johnny Fouche getroud met Martjie???;  George Fouche getroud ??;  Jeanette Fouche getroud met Petra van Veuren.  Oupagrootjie het broers gehad: Eban Pieter Fouche;  Koos Fouche;  Johannes Fouche.  Weet niks van hulle verder. Ouma Fouche se vader was Johan George Marais geb. 18/10/1859 oorl:?Ouma Marais Elizabeth Johanna Wannenburg geb.15/09/1862 oorl. BeaufortWes 1881 Broer van ouma Alfred Marais.  SUSTERS: Sydney Jooste, Martha duToit, Lizzie Jooste, Tante Sydney het n losieshuis in Kimberley bedryf verder weet ek niks van die deel van die familie nie.Pieter en Dora Fouche het 2 kinders gehad van wie nog net die dogter leef. Lucille Kok (Fouche) geb. 1/04/1945 en Eben Pieter Fouche geb.21/08/1948 oorl.4/08/1988.  Emily en Awie en n seun en dogter wat beide nog leef.Judith Huggett en 4 seuns van wie almal nog leef Johnny geen kinders George slegs een dogter by name Lorraine weet nie of sy nog leef nie. Jeanette Janse Van Veuren 2 seuns van wie albei nog lewe.  Ek het geen verdere inligting i.v.m. die verdere afstammelinge van die deel van die Fouche familie nie en sal ook graag wil weet of iemand enige verdere inligting kan verskaf.  

FOUCHE
Addisioneel:  My nooiensval is Fouche - my pa was Paul Stefanus en my oupa was Petrus Abraham.  Hierdie twee name is eie aan "ons" Fouche's.  Die Fouche's is afkomstig van Andrieskraal - tussen Calitzdorp en Oudtshoorn.  Ek sal graag meer wil weet.

FOURIE
Addisioneel: Ek is opsoek na Cathrina Johanna Susanna Fourie Geb. 9 Okt.1863 sy was getroud met Christiaan Mauritz Smith Dawie Smith centart@gmail.com   

 

FOURIE
Addisioneel: My man is van Calitzdorp waar sy pa gebore is help asseblief. 

FOURIE
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

Fourie
epos: martin@mfourie.com

 FOURIE
Addisioneel: Ek het ons familie van Louis uit Dauphine streek in Frank-ryk tot hede.Sukkel nog met die aansluiting in noordkaap van 'die'Jopie Fourie want dis deel van ons lyn van name. Sal my bronne deel.

FOURIE
Addisioneel: Ek is Marius Fourie van Port Elizabeth. My pa is Jan Frederick Fourie, gebore op 26 September 1925 in Pearston, Kaapprovinsie. My ma is verlede jaar oorlede. Sy was Annie Maria Schmidt. Enige inligting? Groete Marius

Fourie
epos: fouriemarilee@yahoo.com
Addisioneel: Nageslagte van Jopie Fourie. Soek meer inligting

Fourie
epos: desireevj@citroennetwork.co.za
Addisioneel: Het meer inligting nodig oor die Fourie stamboom

Fourie
epos: inasa@absa.co.za

fourie
epos: lieben@iburst.co.za
Addisioneel: Daniel Liebenberg

Fourie
epos: fritz@connix.co.za
Addisioneel: Ek is tans besig met die opstel van die stamregister van die Fourie's.

FOURIE
naam: LOUIS
epos: LOUIS@NRF.AC.ZA

FOURIE
naam: FRITZ FOURIE
epos: fritz@connix.co.za
Ek is tans besig met die stamregister van die Fourie's en sal dit waardeer indien al die Fouries en hul aanverwante familie hul inligting vir my deursteur.  Die hoofdoel is uiteraard om 'n volledige register op te stel en 'n boek te publiseer.

Fourie
naam: Ewald
epos: efourie@haw-inglis.co.za

FOURIE
Addisioneel:  My oupa (aan my ma se kant) was Louis Johannes Fourie gebore 1895 en was 'n kleinneef van Jopie Fourie.  Het nog so 'n bietjie inligting as iemand belangstel, groete, Nico van der Westhuizen.

FOURIE
Addisioneel:  Ek is tans besig met die opstel van die stamregister van die Fourie's en soek asseblief meer inligting.  Ouma grootjie (getroud met Fourie) was kleinniggie van Paul Kruger.

FOURIE
Epos: phillipvdf@drasa.co.za

FOURIE
Addisioneel: My oupa was Johannes Jurgens Fourie en my ouma Magdalena Catharina Thirion wat getroud is op Griekwastad.  Indien iemand enige inligting van hierdie been het, sal ek dit baie waardeer. 

FRANKEN
Addisioneel:  Op soek na die oorsprong van my van.

FRANKEN
Addisioneel: Ek kan 'n paar ouens help met die franken van. Kontak my indien julle soek en ek sal julle in aanraking

FREYER
Addisioneel: Ek is opsoek na die afkoms van Richard Freyer van die plaas Strandfontein 

FRONEMAN
Addisioneel: Het enig iemand dalk inligting oor die Fronemanfamilie. 'n Moontlike naam is Phillip Froneman.

FRONEMAN
Addisioneel: Het julle dalk 'n familie-wapen vir FRONEMAN of FRONEMANN?

FRYLINCK
Epos : adri59@iburst.co.za
Addisioneel: Pieter Adriaan Frylinck

Enter content here

Enter content here

Enter content here

Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
 
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
 
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
 
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

Go from Zero to Hero at www.playeuromillions.com

PDLOGO2.jpg

kalahariafrbooks.gif