|
Gagiano naam: Maritza epos: maritzagagiano22@yahoo.com Meer: My pa is Tjaart Andries Gagiano. Ek sal graag wil weet waar ons van begin het.
GELDENHUYS
Addisioneel: Afkomstig van die Johannesburg se Geldenhuyse wat goudmyne gehad het. Die van Transvaal.
GELDENHUYS Addisioneel: geldenhuys en du toit families
GERMISHUYS Addisioneel:
Alle Germishuys/Germishuizen/Germishuis vanne
GERBACH Addisioneel:
Enige Gersbach navorsing asb
GERBER
Epos: ester.botha@gmail.com
Gerber epos: hh@iway.nSoek nasate van Hendrik Hastig Gerber & Lottie Ferreira, Onder Kouga
GERMISHUIZEN Addisioneel: Op soek na die familie wapen van
"Germishuizen" dankie
Germishuysnaam: Johannes Albertus epos: judithg@rtt.co.zaMeer: OUpa was ook Johannes Albertus vanaf Bredasdorp se wêreld
GERRYTS
Geyerepos: hsjhannes@yahoo.com.auAddisioneel: My Pa en Oupa is oorspronklik van Swartrugens, in die ou Wes Transvaal
GIRD Addisioneel: oupa was Harry Gird
GOOSEN Naam: Ignis Addisioneel:
Van Cradock in die Oos Kaap en skool gegaan in Kirkwood. Ek is van Cradock in die Oos Kaap.
GOUSSARD Addisioneel: Bestaan daar iewers 'n volledige stamboom vir die Goussards?
GOUWS Epos: ccr@icon.co.za
GOUWS / GOUS Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van
der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke
by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik
Louw +27 82 722 6500.
Gouws
epos: juaniner@vodamail.co.zaAddisioneel: Oupa: Hedley Gouws Ouma: Ellen Gouws Pa: Dennis Gouws Oom: Ronald Gouws Enige familie van bogenoemde
kontak my asb
GOUWS Addisioneel: My Naam is Johannes Adriaan Gouws-Johan.Ek probeer nou al geruime tyd om my oupa Jan Adriaan Gouws.se voorsate op te spoor Hy was in 1914 nog op
Jansenville En daar verloor ek sy spoor Is daar hulp?Johan
GOUWS Addisioneel: Enige inligting oor Gouws families
GOUWS
GOUWS Addisioneel: Ek is gewikkel in n soektog na besonderhede oor sommige van die nageslagte van die kinders van Frederick
Jacobus GOUWS *1850 en Aletta Elizabeth GOUWS(geb GOUWS) *1858. Kinders:1. Jacoba Petronella GOUWS * 6 Feb 1878 Â X Â Jan Frederick PEENSE * 1878 2. Frederick Jacobus GOUWS* 3 Aug 1880 X Wilhelmina Catharina MINNIE * 19 Mar 1882- 3. Andries Johannes GOUWS* 1881 X Susanna Catharina van der WESTHUIZEN * 13
Sept18834. Jan Louis GOUWS * 20 Nov 1881 XÂ 1952
X Maria Magdalena de JONGH * 30 Des 1885- 27 Mei 19355. Johanna
Wilhelmina GOUWS* 8 Nov 1885 X Â Joseph HERR * 1879 6. Aletta
Elizabeth GOUWS* 23 Okt 1887 X Thomas Henry Crowley * 18787. Cornelia
Hendrina GOUWS*30 Julie 1889 X Â Peter MCINNES 8. Stephanus
Francois GOUWS *9 Aug 1891 X Â Jenny Sarah SMITH * 1898 + 1964 9. Pieter Andries GOUWS *16 Julie 1896 X Â Susanna
Maria Magdalena BITZER *1896 + 1918 XX Margaretha Jacoba van VUUREN ( geb LOMBARD) * 1893 + 195510. Marthinus Jacobus GOUWS * ! 1898 + jonk11. Marthinus Jacobus GOUWS(Martin) * 16 Julie 1898 + 1948 X Â Martha ? * 12. Elizabeth Johanna GOUWS* 1900 + 1988 X Â Cornelius Johannes Frederick REYNECKE *1984.
Dankie Gilfillan
GOUWS Addisioneel: Ek is gewikkel in ân soektog na besonderhede oor sommige van die nageslagte
van die kinders van Frederick Jacobus GOUWS *1850 en Aletta Elizabeth GOUWS(geb GOUWS) *1858.1. Jacoba Petronella * 6 Feb 1878 Â X Â Jan Frederick PEENSE * 1878
2. Frederick Jacobus * 3 Aug 1880 X Wilhelmina Catharina MINNIE * 19 Mar 1882- 3. Andries Johannes * 1881 X Susanna Catharina
van der WESTHUIZEN * 13 Sept18834. Jan Louis * 20 Nov 1881 XÂ 1952 X Maria Magdalena de
JONGH * 30 Des 1885- 27 Mei 1935 5. Johanna Wilhelmina * 8 Nov 1885 X Â Joseph HERR * 1879
6. Aletta Elizabeth * 23 Okt 1887 X Thomas Henry Crowley * 1878 7. Cornelia Hendrina *30 Julie 1889 X Â Peter MCINNES
8. Stephanus Francois *9 Aug 1891 X Â Jenny Sarah SMITH * 1898 + 1964 9. Pieter Andries GOUWS *16 Julie 1896 X Â
Susanna Maria Magdalena BITZER *1896 + 1918 XX Margaretha
Jacoba van VUUREN ( geb LOMBARD) * 1893 + 195510.
Marthinus Jacobus * 1898 + jonk 11. Marthinus Jacobus (Martin) * 16 Julie 1898 + 1948 X Â Martha ? * 12. Elizabeth
Johanna * 1900 + 1988 X Â Cornelius Johannes Frederick REYNECKE *1984
Gilfillannaam: Johan Gilfillan epos: johangil@bridgeauto.co.zaMeer: Alle inligting van Adam Gilfillan, een van 2 broers (broer William Frederick Anderson) wat as 1820 settelaars na
S.A. gekom het. Ek het inligting sovêr terug as +/- 1680 van sy voorgeslagte in Skotland tot sy nageslagte in 2007.
GRASSMAN Addisioneel:
Enige inligting oor die Grassmans van Kinkelbos Ooskaap.
GREEFF Addisioneel:
I want to speak more the English tale as all over here
Greeffepos: marieta.fry@easypay.co.zaAddisioneel: Marieta Fry / nee Greeff Eldoradosingel 15 Ferndale Brackenfell 0724764267 My broer LA Greeff
het wel sy kontak besonderhede in die adresboek (S.A.)
GREEFF
epos: LOUIS@IMAGINET.CO.ZAAddisioneel: My naam is louis egbert greeff 65 gebore op Vryheid 29 12 41. My pa kom van Groblershoop en het aan die Boegoeberg
skema gewerk later op spoorweg .Ook Louis Egbert. My oupa ook louis e het aan die Boegoeberg skema geboer. My groot oupa was
ook Louis egbert. Ek het n seun en hy het n seun alby met die naam Louis Egbert. Ek woon tans naby OOS LONDON in chintsa oos
en bedryf n vakansieoord. Ek glo dat ek n afstammeling van Mathaias Greeff is wat in 1680 in die kaap aangekom het. tel no
0827794340
Greeffepos: Echbert@yahoo.comAddisioneel: My pa en oupa was ook EHD Greeff noemname van altwee Bertus.My oupa het Grootgeword in Zeerust se omgewing.Was
in die 2E wereld-oorlog saam met Jan Smuts.Sy pa was Hendrik Johannes Greeff. Echbertus Henrik Daniel Greeff was weer sy pa.Verder
terug weet ek nie regtig nie.Het gelukkig al die fotos van die familietak.
Greeff
Naam: Hennie
meer: Lichtenbug se stigter. Name soos Gabriel Hendrik Johannes Pieter Adriaan.
GREEFF Epos: rietha.g@gmail.com
GREEFF Addisioneel:
Ek soek meer inligting omtrent die Greeff familie wat altyd beskikbaar was as greeffinfo.com. Ek is besig met ons stamboom
en kon altyd daarop ingaan maar sukkel deesdae
GREEFF Addisioneel:
volle name is Izak Hermias greeff
GREENnaam: Peter Green epos: creative@intnet.muMeer: My father, Christie Green, was born at Sunny Bank farm in the County of Bayville, Kirkwood Eastern Cape on 12 April
1926 to Leslie and Molly Green (nee McLaren). He died 2nd July 2006. Is there any information available on our family? I
live in Mauritius and would appreciate any information that would enable me to re-trace my origins.
GROBBELAAR Addisioneel: Seun van Baas & Elsie Grobbelaar, wat beide oorlede is. Sel 0826554440
GROBBELAAR Epos: braamgrob@absamail.co.zaAddisioneel: Ek is Braam Grobbelaar(Volle name is Jan Abraham Nel) het op Orkney skool gegaan is 59 jaar oud woon in Pretoria
Werk die afgelope 30 jaar vir Die Here eers vir Radiokansel en nou vir Bybel-Media
GROBBELAAR
Addisioneel: Frankfort gebore, Heilbron grootgeword. Gebore 1968
Grobbelaarnaam: Pieter epos: roamerw@telkomsa.netMeer: Hier is die skakel na die (amper) hele stamboom van die Grobbelaar familie. http://myweb.absa.co.za/johann.grobler/pafg01.htmEk is nie die eienaar hiervan nie maar het dit opgespoor en my familie nagegaan. Ongelukkig is ek nie daar nie maar
my broers en suster wel. Miskien het die eienaar hiervan moeg geraak want dit wat ek kan sien baie volledig. Geniet die
wat belangstel. Pieter.
GROBBELAAR Epos: wimg@polka.co.za
GROBLER Addisioneel:
Vader: Gysbert Cornelius Grobler en Oupa: Jacobus Cornelius Grobler
GROBLER Addisioneel: johannes jacobus grobler van die oos kaap,burgersdorp. aliwal noord
GROENEWALD Addisioneel:
Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van die Groenewald familie in Suid-Afrika of familie wat nou in die buiteland
woon. Ek is tans (2010) besig om die afronding vir die Groenewald Stamregister te doen vir publikasie.
Enige nuwe inligting sal baie waardeer word.
GROENEWALD Addisioneel:
ons doen navraag ivm die groenewald stamboom en wil inligting inwin oor die herkoms van die familie oorsprong onbekend maar
die meeste familie is van napier in kaapprovinsiebaie dankie
GROVE Addisioneel: Adriaan Johannes Grove van Bethlehem
GROVÉ Naam:ANNEMIE Epos: annemie@mcintyre.co.za
Grovéepos: c.grove@telkomsa.netAddisioneel: Christoffel Johannes Ek is in besit van n boek van die Grové stamboom soos nagevors deer Fredrik Albertus
Grové
GROVE Addisioneel: Ek is opsoek na die Stamboom van Stephanus Andreas Grove, gebore in Kuruman in 1923.
GRUNDLINGH Addisioneel: Ek is op soek na die ouers en eggenoot
van Margaretha Elizabeth Aletta gebore 21.12.1824, oorlede 11.6.1861. Sy was vermoedelik getroud met Johannes Jacobus
Griesel
GRUNDLINGH Epos: petranieuwenhuys@yahoo.com
GRUNDLINGH Addisioneel: Ek soek asseblief n familie wapen van die grundlingh
Gummownaam: Elizabeth Sarien
Meer: Ken geen ander familie in SA of oorsee nie
GUNTER Addisioneel: Ek
is n nooi Gunter. My volle name Susanna Catharina Petronella wat my ouma Gunter se volle name was
|