Stamboom

H

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

- Instuurvorm onder aan die bladsy -

Haak
naam: Rieneke
epos: rieneke@telkomsa.net

HAGEMANN
Name:  Maria Aletta (Hay)Hagemann
Addisioneel: oupa Mattheus Johannes Hay ouma Aletta Cathrina Oosthuizen pa Gert Adriaan Hay ma Johanna Susanna Elisabeth van Niekerk

HAHN
Epos:  christahahn@telkomsa.net

HANCKE
Epos: phliphancke@xsinet.co.za

Hanekamp
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANEKAMP mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/index.php?ctype=gedcom&ged=hanekamp.ged

Hanekom
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANEKOM mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by www.hanekom.org.uk

HANEKOM
epos: ceres@seeff.com

Hanekom
naam: Maretha Dreijer
epos: opportun@mweb.co.za

Hanekom
naam: Jaco
epos: hanj@telkomsa.net
Meer: Ek wil weet wie die eerste Hanekoms was wat in die land aangekom het en waar hul gebly het. Hoop iemand kan my help

Hancke
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANCKE mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/index.php?ctype=gedcom&ged=hancke.ged

HANCKE
Epos: kallie@nets.co.za

HANGER
Epos: rhanger@justice.gov.za
Addisioneel: Is Hanger 'n Britse of Ierse van? Daar is 'n Hanger Lane in Londen.

HARMSE
Addisioneel: Snyman, Vosloo, Van Vollestee

HARMSE
naam: CINDY
epos: dutoic@telkomsa.net

HARMSE
Name:  Dawid Johannes Pieter
Epos: harmseelektrie@absamail.co.za

HARMSEN
Epos: jacharmsen@live.co.za 

harley

HARRIS
Addisioneel:  Enige inligting sal waardeer word.

HARTLEY
Addisioneel: Barrett James Weeks Hartley, Geb 1904 in Kroonstad, Oorlede 8 Okt 1964 in Pta. Was getroud met Catherina, Fredrieka, Maria Smit asook Maria Magdalena Botha (gebore Gey von Pittius). Probeer vasstel wie sy ouers en ander familie was. 

 HARTSLIEF
Addisioneel: Het nie veel inligting nie. Al wat ek weet is dat die familie van Namibie afkomstig is en in Ladysmith Kwa-Zulu Natal gebly het. Het drie seuns gehad.

HATTINGH
Addisioneel:  Gebore te Pretoria, gebly in Hoedspruit, Langebaan en is tans in George.

HATTINGH
Naam:  Embrin Carolina
Addisioneel:  Kwa Zulu Natal, Escort, Colenso en Weenen omgewing.

HATTINGH
Addisioneel:  My pa is Johannes nicolaas du Plessis Hattingh, gebore 6 Mei 1937 te Vredefort en getroud met Anna Schoeman gebore 30 Maart 1938.

HATTINGH
Addisioneel;  Soek dieHattingh familie wapen asseblief.

HATTINGH
Addisioneel: My naam is Petro Hattingh.Ek is op soek na familie van my skoonpa.Hy was Cornelius Johannes Floris Hattingh en sy pa was Stephanus Petrus Hattingh.Kontak my gerus asb. 

HATTINGH
Naan:  Johannes christoffel Nicolaas
Epos:  Johanh@lantic.net

 HATTINGH
Addisioneel: Is op soek na familie van Philippus,Francois,Stefanus,Lourens orblewe familie Hattingh,broers name,Hendrik,Jan,Chris en suster Sannie.almal al oorlede,soek na oorblewe familie 

 HATTINGH
Addisioneel: Ek wil baie graag meer inligting bekom oor die DE BEER (dis nou aan my ma se kant) en HATTINGH (dis nou aan my man se kant) Die Bekker stamboek het ek, My ma was Johannes de Beer 24/2/1924 oorl 29/4/1992 getroud met Francois Jacobs Bekker.  My man en sy pa is albei Adam Barnard Hattingh 30/1125 oorl 23/10/1998 Dankie ek sal inligting hoog op prys stel.  Lesijha 

HATTINGH
Addisioneel: Ek wil baie graag meer inligting bekom oor die DE BEER (dis nou aan my ma se kant) en HATTINGH (dis nou aan my man se kant) Die Bekker stamboek het ek, My ma was Johannes de Beer 24/2/1924 oorl 29/4/1992 getroud met Francois Jacobs Bekker.  My man en sy pa is albei Adam Barnard Hattingh 30/1125 oorl 23/10/1998 Dankie ek sal inligting hoog op prys stel.  Lesijha 

HATTINGH
Addisioneel: Ek is tans besig met navorsing oor die 2 families en het reeds groot stamboeke van beide enige inligting sal nog doen - of anders as iemand inligting soek kontak my gerug - liese

HAUPT
Epos: devaldone.rd@ufs.ac.

HAUPT
Epos;  nhaupt@vodamail.co.za

Havemann
naam: Theo
epos: theoh@telkomsa.net
Meer: Woonadres  : Port Elizabeth

HAVENGA
Addisioneel:   My nooiensvan.  Ek weet net van 1 neef wat die van kon voortdra omdat my pa 3 dogters gehad het. 

Havenga
naam: Dollie
epos: ferdie.v@telkomsa.net

HAVENGA
Addisioneel: Ek is tans besig met navorsing oor die 2 families en het reeds groot stamboeke van beide enige inligting sal nog doen - of anders as iemand inligting soek kontak my gerug - liese

Hayman
epos: rhinocrete@polka.co.za
Addisioneel: Ek wil graag weet van waar my van oorspronklik vandaan kom en of daar nog hayman's met dieselfde spelling en vanwaar is hulle en is dit almal familie

 HAYTER
Addisioneel: Eerste Hayter in land was John Samuel Hayter, wat in 1820 met die Bowker Party gekom het. My oupa, Henry George Hayter, was 'n direkte afstammeling.

HEATH
Addisioneel: Op soek na ander wat ook Heath, Kitching of Rheeder navors.

HEERESPRETORIA
Name:  Mattie sijsling HeeresPretoria
Addisioneel: Dit is mijn tante zij is al overleden zij komt van oorsprong uit muntendam  prov Groningen nederland Baie dank. Jan sijsling

HELBERG
Naam: jochemus johannes helberg
Addisioneel: Inligting oor helberge en hul oorsprong.

Groete, Joggie

HELBERG
Epos:  tommyhelberg@yahoo.com

HELGAARDT
Naam: Theunis Helgaardt
Epos: sbreytenbach@telkomsa.net 

HENDRIK
Naam: Susan  CH
Epos: boney.susan@transnet.net

HENDRIKS
Epos: stonesquare@gmail.com

Hendriksz
epos: jhz@webmail.co.za
Dirk Hendriksz,Ouma:Susan Hendriksz(Koekemoer),Oupa:Gawie Hendriksz...

Henn
epos: cwenhold@mweb.co.za
Addisioneel: Oupa was Michael Frederik Henn Ouma was Catharina Gezina nee Lombard Will weet of daar nog 'n paar Henne oor is

HENNING
epos: diekh@lantic.net

HENNING
Addisioneel: wil meer weet van die Henning 

Herbst
naam: christiaan
epos: bh1@sun.ac.za.
 Duitser

HERBST
Epos:  gpjherbst@mweb.co.za

Herbst
naam: Helena
epos: Hellgou@hotmail.com
Vader: Willem Jacobus Herbst
Moeder: Susanna Magritha Herbst (gebore-Herbst)

HERBST
Addisioneel: Name: Willem Pieter

HERSELMAN
Epos: herselman@telkomsa.net

Herselman
naam: Madre
epos: madrherex001@hansmerensky.co.za

HERSELMAN
Epos: zane_herselman@capespan.co.za

HEUNES
Addisioneel: Die Heunes / Heunis afstammelinge van Hermahus Johannes Heunes / Heunis en Wynand Heunes/Heunis

HEYL
Addisioneel: Soek inligting oor die Heyls van Welkom - Sakkie was daar apteker 

HEYMAN
Addisioneel: Ek is 'n nuwe navorser. Opsoek na inligting van die Heyman/Hyman familie met die stamname Hendrik Johannes.Ons kinders is geregistreer as Heyman terwyl my vader en ons oupa as Hyman(geboortesert) aangegee word. My vader is op 10 April 1908 op 'n plaas te distrik Kenhardt gebore as Hendrik Johannes Hyman. Sal later nog inligting verskaf. 

HEYMANN
Addisioneel: Die van verskyn reeds in Stamboom, maar my e-pos adres het verander, soos hierbo aangedui. die "ctec" adres is nie meer geldig nie. Nuus en boodskappe is welkom

Heymann
epos: rheymann@ctec.co.za
Ek het 'n volledige stamboom van die afstammelinge van Franz Johannes Gustav Heymann, geb. 1856.

HEYNEKE
Addisioneel: Vader Petrus Erasmus 

HEYL
Addisioneel: Wysig asseblief bestaande epos op  stamboom.  Soek steeds na die Heyls in SA 

HEYL
Addisioneel:  Wil graag kontak maak met alle Heyls in die RSA.  Feitlik klaar met die famiestamboom.  Kort enkele besonderhede.

HEYNEKE
naam: FANIE HEYNEKE
epos: fanieh@uj.ac.za
Meer: Johann Andreas HEYNEKE- was gebore in Dessau, Duitsland, hy was 'n messelaar aan die Kaap van 1750 -1751. In 1752 was hy 'n boerkneg, en in 1753 'n kalkbrander. Van 1754 - 1778 was hy weer 'n messelaar. Hy trou in Kaapstad 18 November 1753 met Anna Christina CORIDON VAN DE KAAP. Hy trou die tweede keer met Magdalena Barbara HELLARD - 'n vrygestelde slavin.
KINDERS
b1 Johanna Christina gedoop 16 Nov 1754
b2 Johannes Christiaan, X 23 Nov 1788 Johanna Elizabeth Thomasse van de Kaap
Ek self wil die tak Antonie Willem Heyneke probeer spoor.

HILLEBRAND
Addisioneel: My oupa is Cornelius Johannes Hillebrand gebore 1929.  Sy pa was Petrus Herodus Hillebrand gebore ongeveer 1887.  Oorlede in Dealesville. OVS.  Ek sal enige verdere inligting waardeer. :)

 HILLS
Addisioneel: My oupa was William John Hills van distrik Calitzdorp.  My pa was Peterus Jacobus Hills van Jan Kempdorp.

HOEFLINT
Addisioneel: soek meer inligting ivm my oupa hoeflint en Black

HOEK
Addisioneel: Gebore Nederlander.  In 1955 in S.A. aangekom.  Tans dosent in Opvoedkunde aan die CPUT.

HOFFSTAETTER
Epos: natashahoff@gmail.com

Holdstock
epos: heino@post.com

Holdstock
naam: Louis
epos: louisholdstock@hotmail.com
Meer: 2de oudste seun van 4. Pa, Louis Johannes Holdstock; Ma, Elizabeth Louise Holdstock (Grobler).Broers, Len, Rian en Heino.

HOLIDAY
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

Holtzhausen
naam: helgard
epos: helgard_h@hotmail.com

HOLTZHAUSEN
Addisioneel: Ek werk aan die stamboom van die HOLTZHAUSEN familie in SA. Ek het al 27 variante van die van opgespoor wat almal nageslagte is van ons stamvader Johann Andreas wat ongeveer 1729 vanaf Duitsland na SA gekom het. Kontak my sodat jy ook op die stamboom ingesluit kan word!

 HOLTZHAUSEN
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

HOLTZHAUSEN
Naam:  Japie Holtzhausen
Addisioneel: Op soek na:J. Borman 31/05/1944 ofF. Borman 15/12/1946 

HOLTZHAUSEN
Addisioneel: My Oupa Petrus Hendrik gebore 1899 oorlede 1980 was getroud met Irene Servaas Orton het op Sundra op 'n plot gewoon. Ek wil bitter graag sy stamboom ook voltooi want die van den Berg- le Roux- en Orton-lyne het ek nou volledig tot in die lande van oorsprong maar die Holtzhausens verdwyn egter op Bethal waar my Ma JP Holtzhausen in die NGK gedoop is Help asb Ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen 

HOLTZHAUSEN
Addisioneel: ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen

HOLTZHAUSEN

Epos: martin@vodamail.co.za
Addisioneel: ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausengting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen

HOLTZHAUSEN
Addisioneel:  Ek is op soek na, Elizabeth Jacoba Benson (nooiensvan), getroud met holtzhausen maar geskei, en ek is nie seker wat haar van nou is nie.

HONEY
Epos: devaldone.rd@ufs.ac.za 

HONEY

HOOIJSCHUUR
Epos: melissa.pionier@hotmail.nl

HOOLE
Addisioneel: soek meer info i v m familie naam .HOOLE

 HORAK
Addisioneel: Soek alle inligting aangaande enige Horak familie 

HORN
Epos: elmarie.horn@gmail.com 

HORN
Addisioneel:  Vader - Jan Hendrik Horn en moeder - anna Sophia Horn (Schoeman).

HORNE
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

HORN / BRESLER/ BURGER
Epos :davidkjamieson@yahoo.co.uk
Addisioneel: Ek navors bogenoemde families

Horne ( mag ook Horn wees )
epos: chapelbond@yahoo.co.uk
Addisioneel: Michael Christian Horne ( mag ook :
Michiel Christiaan Horn(e)wees )
Gebore : 1871 Bethlehem
Oorlede : 27 Des. 1916 te see naby Durban. Getroud met Wilhelmina Susanna Jakoba Burger(s)in 1902 in Standerton, Tvl. Ek soek besonderhede oor sy ouer's en familie asseblief.

Hough
Naam:  Michael
epos:
mikestienie@houghfamilie.co.za

HOWELL
Addisioneel: Ek stel belang in die familie geskiedenis van die eerste Howell broers wat in SA geland het vanaf Wallis. 

HUDSON
Addisioneel: John Clement HudsonArthur Dennis HudsonLeslie Hudson

HUGO
Addisioneel: johan georg carinus hugo benodig stamboom 

HUISAMEN
Epos:  alikic@vodacom.co.za

HUGO
Epos: nicohugo@webafrica.org.za 

HUGO
Epos: liz.obj@gmail.com

 

HUMAN
Addisioneel: Doop Name: Cornel Marais HumanVader: William Thomas HumanBroer: Schalk William Human

HUMAN
Epos: stephany@ukwazi.com
Addisioneel: My oupa grootjie was George Christian, ek is opsoek na die res van die familie lyn sover terug as moontlik.

HURM 
Epos: savfklerksdorp@telkomsa.net

HURN
Addisioneel: ek is op soek na 'n geslagsregiter van die hurn familie van Lichtenburg/zeerust(Bokkraal). Ek meen die naam John Robert hurn is in dit.Ek dink my Oupa was Frik. Hy het in Buitenstraat Lichtenburg gewoon.My pa was Martiens Hurn en sy naam was van die Scheepers kant. WIL BAIE GRAAG WEET WIE DIE EERSTE HURN VAN DIE FAMILIE WAS OM NA SUID AFRIKA  TE IMMIGREER

 HURN
Addisioneel: Ek is reeds die afgelope 10 jaar besig met die navorsing van die van Hurn van Lichtenburg asook Bester aan my moederskant 

HURTER
Addisioneel: Ek doen navorsing oor Hendrik Willem Hurter in 1748 te Amsterdam gebore. Arriveer in Kaap op Vredestein in 1768. Getroud met Elizabeth Catharina Bosch in 1784 en sterf naby George in 1796.Charlie Hurter (6 de geslag)

HUSKISSON
Addisioneel: Op soek na voorouers en afstammelinge van Joseph Jacques Huskisson.  Rachel King Bailey

HUSSELMANN

Addisioneel: My name : Barend Jacobus Husselmann . Geb 09/03/1961 in Windhoek My Pa was Johannes Matheus Husselmann Geb 15 Mei 1929 te Pofadder Oorlede op 2 Mei 2008 te Keimoes . My ma was wilma van Niekerk en het erens in die Kalahari ( Leonard ville ) grootgeword .My oupa aan pa se kant : Hermann Husselmann Geb 24 Julie 1892 en oorlede 7 Junie 1976 . My ouma aan pa se kant : Johanna Magdalena Lombaard . Geb 12 Mei 1897 en oorlede 15 Maart 1968 Hulle troudatum was  28/2/1920 Oupa Hermann se ouers : Felix Christoffel Husselmann en Catherina Elizabeth Mostert . Ouma Johanna Husselmann se ouers : Hendrik Benjamin Lombard en Francina Elizabeth v/d Colf

HUSSELMANN
Epos: HUSSELMANNL@yahoo.com

HUSSELMAN
Addisioneel: My naam: Johannes Herman Husselman Gebore: 29 April 1964Pa: Carl Wilhelm Husselman Gebore 11 Oktober 1925Oupa: Johannes Herman Husselman Gebore 7 Maart 1890 Wil meer uitvind oor sy voorsate? 

HUYSAMEN
Epos: dirkoros@yahoo.com 

HYMAN
Addisioneel: David Hyman  Streek Gordonia Upington S.A. 

HYMAN
Addisioneel: Ek wil graag meer inligting oor my skoonpa, David Izak Hyman se voorsate hê. Sy kleinkind Dr. Dawie Hyman wil graag meer van sy stamboom te wete kom. Hy het in Gordonia Distrik, Upington, op die Plaas Gannapoort geboer. Sy geboorte datum is 23 Sept. 1900. Hy was getroud met (Annie) Anna Alida Engels 9 Jan. 1910. 

Enter content here

Enter content here

Enter content here

HOE ONSDORP SE STAMBOOMSTORIE WERK: 
Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

kalahariafrbooks.gif