HOE ONSDORP SE STAMBOOMSTORIE WERK:
Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die
mense en deel julle familie geskiedenis.
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep.
Ons plaas slegs die
kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
INDIEN
JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET DIE VORMPIE IN
EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
Jy ontvang
ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken.