|
ABEL Naam: Daniël
Petrus Epos: madelyne@tritronix.co.za
ACKERMAN (n)Epos: dackmann@iafrica.comNaam: DarrellAddisioneel: My navorsing is oorwegend oor die afstammelinge van
Christian Ackermann van Duitsland, maar ek het heelwat inligting oor die ander Ackerman(n) families.
ACKERMANN
Epos: hackermann@mweb.co.za
AGENBAG
Addisioneel: Pa was Danie Agenbag van Vredendal en my ma die dogter van Abraham Engelbrecht. broer Dian en
susters, Kowie, Retha & Elna
AGENBAG
Naam: Dirk Jacobus
Addisioneel: Gebore 27 Januarie 1959. Groot geword op myn dorpie Nababeep. (Noord Wes Kaap). My oorlede pa
was Abraham Kotze. Groot geword op die plaas Hoedberg naby die dorp Garies, (Noord Wes Kaap). My oupa was Hugo.
Albasiniepos: marietha.albasini@gmail.comAddisioneel: Die Albasini's was in Louis Trichardt toe die boere daar aangekom het, maar daar is verskillende weergawes
wat Joao Albasini alles gedoen het. Enige inligting sal waardeer en opgevolg word. Dankie.
ALBERTS Epos:
CALBERTS@HARSCO.COM
Albertyn
naam: Amelia epos: amelia.fourie@absamail.co.zaMy vader Coenraad Johannes Albertyn gebore op 26 Junie 1907. Sy ouers Coenraad Johannes Albertyn en Cornelia Johanna
Elizabeth Albertyn gebore Steyn. Getroud te Hopefield in die Wes Kaap.
ALBERTYN Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
ALBERTYN Addisioneel:
My ma was Sybil Albertyn getroud met Hendrik Albertyn. My ma se pa was Jannie Kotze van Saldanha, haar ma was Maria Werth
van Malmesury, my pa se ma se van was Collins.... My oupa Jannie Kotze se ouma was Sybella van Breda, getroud
met Acker....
ALERS, ALLERS, AHLERS Addisioneel:
Philluppus Rudolph
Addisioneel: My pa was Carl
Frederik Albrecht. Ek ken nie eintlik die res van die familie nie. Enige iemand wat meer weet?
ANDERSEN
Addisioneel: Stamvader Simen Andersen het in 1858 van Noordwee na SA geïmmigreer.
ANDERSON Addisioneel: Soek die Anderson familiewapen. Al wat ek weet is dat Fred Anderson na Suid
Afrika verhuis het.ek dink hy is 1902 0f 1907 gebore.Ek is met sy seun Bertie Fred Anderson getroudGebore 30Julie 1946,oorlede 3des.1980 Ladysmith.My kinders soek hulle
pa se stamboom.Groete,Theresia.
APROSKIE
AUERSWALD Addisioneel: Hagen Alexander
|