|
Jacobsnaam: Deirdre epos: vandalend@telkomsa.netMeer: wil graag my Pa se stamboom navors Die Familie name is Hendrik Frederick Jacobus Jacobs
JACOBS Epos: faniej@comcast.net
JACOBS Naam: Frederik Daniel
JACOBS
Naam: Gideon
Additioneel:
pa se name was Johannes Jakobus Petrus
My broer en sy seun het dieselfde name. Hoe het dit ontstaan?
JACOBS Addisioneel:
voorletters: M.W. Jacobs
JACOBS Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
JACOBS Addisioneel:
Ek wil graag meer inligting insamel oor my oupa Lou(w)rens Marthinus Jacobs . Hy en ouma was geskei en dus is daar geen inligting
oor hom nie behalwe dat hulle in die Noord Kaap gewoon het.Ouma was Maria Francina Muller geb.22 November 1919 , hulle het
2 kinders gehad Lou(w)rens Marthinus (geb 22 Desember 1944) en Jacoba Wilhelmina(geb 4 Jan 1946), albei is in Kimberley gebore
.Dankie!!!
JACOBUSEN Epos:
brianjaco@telkomsa.net
JANSEN Addisioneel:
Ons is besig om die nageslag van Zirke Jansen (1731 - 1772) in die vorm van 'n nasionale Jansen-register op te teken.
JANSEN Addisioneel:
Naam: Martin. Gebore in George, Suidkaap. 24 September 1958
JANSEN Addisioneel:
Ek kan gerus aanbeveel dat die Jansens vir Ferdie kontak. Hy het my wonderlik gehelp. Huidiglik probeer
ek my skoonsus help met Marx. Haar mense kom hoofsaaklik van Hekpoort, Magaliesburg. Familiename Sarel Francois, Georg Frederik.
EK het volldeige inligting aangaande Retief, Marais, Meyer, Janse van Rensburg, my Jansen lyn, Potgieter (van Hekpoort en
Rustenburg), Marnewick.Kontak gerus.
JANSEN
Addisioneel: Nooiensvan is Van Emmenis.
JANSEN VAN NIEWENHUIZEN Addisioneel: moeder se nooiensvan was:Erasmus
Jansen van Nieuwenhuizen
JANSE VAN RENSBURG Addisioneel: waar kom janse van rensburg vandaan
JANSE VAN RENSBURG
Epos: bvanrensb@mweb.co.za
JANSE VAN RENSBURG Addisioneel:
EK WIL GRAAG MEER WEET VAN PIETER JACOBUS BOTHMA GETROUD MET FRANCISKA JOHANNA ETSEBETH. ONS FAMILIE IS MEESTAL VAN FOCHVILLE
OMGEWING. DIE FAMILIES : ETSEBETH,BOTHMA, VAN DER MERWE LAAT GERUS VAN JULLE HOOR
JANSEN VAN RENSBURG
Addisioneel: 0823224646
JANSE VAN RENSBURG
Addisioneel: Cornelius Johannes is my naam gebore in Germiston, my pa (Oudtshoorn) en oupa (plaas Rietvlei, Oudtshoorn),
en sy pa was Hendrik (voelvlei, Mosselbaai) en y pa se naam was Willen (Gouritz, Kleinbrak), maar weet nie of hy die eerste
Janse van Rensburg is wat in SA gebore is nie.
JANSE VAN RENSBURG Epos: gertjvr@telkomsa.netAddisioneel: Ek aanvaar dat ALLE (Janse) van Rensburgs se stamvader Claas Jansz was uit Duitsland. Hier aangekom
in 1708.
JANSE(N) VAN RENSBURG Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500
JANSEN VAN RENSBURG
Epos: inusvr@telkomsa.net
Janse van Rensburgepos: jlpompe@telkomsa.netAddisioneel: Stamname Adriaan Willem en Johannes Nicolaas oorspronklik van Marikana, Rustenburg distrik
Janse van Rensburg Epos: kjr@marlin.co.za
JANSE VAN RENSBURG Addisioneel: ek is opsoek na my familie boom my oupa was Pieter Willem Schalk Janse van Rensburg soek meer inliging
asb dankie
JANSE VAN VUUREN Epos: info@citrusdal.info
JANSEN VAN VUUREN
Epos: kobus01@worldonline.co.za
Jansen van Vuurenepos: krulouw@polka.co.zaAddisioneel: Pa is Hendrik Gerhardus Jansen van Vuuren, Ma was Johanna Helena Janse van Rensburg, Pa se Ma - Nel. Ma se
Ma Linde. Dit is omtrent al wat ek weet. Asb as iemand iets weet van ons of enige inligting het. Kontak Jo krulouw@polka.co.za
JANSEN VAN VUUREN Addisioneel:
Ek is op soek na ons familie wapen. Baie dankieeoni Jansen van Vuuren
Janse van Vuuren
epos: boerenoontjie@hotmail.com
Addisioneel: My pa is verlede jaar oorlede, en ek wil baie graag meer uitvind oor sy familie ens. Sy name is Dirk Pieter
Gerhardus Beaukes
Janse van Vuurennaam: Erika epos: admin@gerolemou.co.zaMeer: My is pa is Marthinus Petrus Jv Vuuren. My oupa was Stephanus Petrus (Ronnie) Jv Vuuren woonagtig te Potgietersrus
JANSE VAN VUUREN Addisioneel:
J G STRYDOM VORIGE EERSTE MINISTER VAN TVL SOEK SY SUSTERS NAME EN GEBOORTEDATUMS ASB
JANSEN VAN VUUREN
JANSE VAN VUUREN Addisioneel:
Goeie more,sal wil uitvind waar kom my van vandaan,en wat beteken dit?Groete.
Louis.
JANSEN VAN VUUREN Addisioneel:
My ouers is Pieter willem Jansen van vuuren en my moeder Maria Petronella susanna van den Heever ons is 4 susters nl: Catharina
Elizabeth (Karien), Anna Christina (christelle) Maria Petronella (ronel) en ek is Vicky. My Pa se ma was Anna Jansen van Vuuren
maar ek het geen idee wat my oupa se naam was nie, My Ma se Ma was Molly van den Heever. Dit is soveel inligting wat ek het
JEPPE Addisioneel:
Herman Otto Carl Frederich Jeppe(dokter/apteker)dogters Rosa Ellen,Kate,Frieda en Ellen Ottillie Jeppe, broer van Juluis Jeppe
skool vernoem na Juluis Jeppe High School Johannesburg.Fotos en of inligting.
JEPPE Addisioneel:
Herman Otto Carl Frederich Jeppe(dokter/apteker)dogters Rosa Ellen,Kate,Frieda en Ellen Ottillie Jeppe, broer van Juluis Jeppe
skool vernoem na Juluis Jeppe High School Johannesburg.Fotos en of inligting
JONES Addisioneel: Johan Rowland Jones
JONKER
Epos: gertj@netactive.co.za
JONKER
naam: JOEY epos: telesales@piemanspantry.co.zaMeer: gebore in Randfontein. Die meeste familie wat ek van weet bly in Krugersdorp en Lichtenburg
JONKER Epos: louisiestrydom@gmail.comAddisioneel: datum van geboorte 1900
JONKER Addisioneel: Ek is op soek na my familiestamboom
JOONč
Addisioneel: Pa Willem johannes Louw Joornč, Ma Hester Wilhelmine (neč Cockrell). Namakwalanders. Laat hoor
van julle.
JOOSTE Addisioneel:
wil graaag die jooste familiewapen hê. my pa is Barend Johannes Lourens Jooste. my ou Peter John
Robert Jooste. hoop julle kan my hel
Joostenaam: Barnard epos: kopskok@yahoo.comMy pa is Johan Eben Jooste, gebore in JHB, en groot geword in die Kalahari. Sy pa het Rose's Taxi's begin in JHB, en later
ook Transvaal Radiators wat vandag Silverton is dink ek.Die ouer garde sal dalk dit kan onthou. enige inligting of saam praters
maak kontak, ek sal graag veral wil weet van ons deelname in die Anglo-Boere Oorlog. Dankie Barries.
JOOSTE Addisioneel: Ek soek graag inligting oor die Joostes
name Willem, Andries, barend, Johannes en Jacobus. Tot dusver was ek nie baie suksesvol nie. Groete
JOOSTE Naam: Marie
(Farber) Jooste Epos: toekie.jooste@gmail.co.zaAddisioneel: My
man is Charel Johannes Jooste en het groot geword in Burgersdopr. Sy Pa is Albertus Lodewikus Venter Joste. Hulle het groot
geword in Bethulie. Sy Pa was `n krysgewvangene in Bermuda.
JORDAAN Addisioneel:
My pa Cornelius Johannes Jordaan (18/06/1940) getroud met Leona Haabroek (6/03/1948). Oupa Jordaan was
Dawid Benjamin Jordaan. Sal graag meer inligting wou ontvang oor die Jordaan nageslag. Baie
dankie
JORDAAN Naam: Marie
Addisioneel:
Ek is 'n nooi de Wet grtroud met L C Jordaan my ouma aan pa se kant was 'n nooi Smit my ma was 'n nooi Pretorius haar ma was
'n nooi Bates
JOSEPH Epos: jr007@tiscali.co.za
JOUBERT Addisioneel:
Ek is opsoek na inligting van JOHANNA GUSTAVIS VAN ZWEEL GEBORE 23/7/1906. Sy is getroud met GIDEON JOHANNES JOUBERT GEBORE
23/6/1902. As iemand vir my inligting het oor dit. Ek het inligting dat daar twee dogters uit die huwelik gebore is. Nie seker
nie. Nicholeen
JOUBERT
JUDELS Addisioneel:
opsoek na 2 judels dogter van hermanus (bernice en michelle )
JUDELS
Addisioneel: Zanie Judels, gebore met Werner Swart van Gobabis, Namibia. 5 kinders - Danielle, Carmen, Simone,
Werbrand en Reina.
JUNIUS Epos: smita@erongored.com.na
|