Stamboom

K

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

KAPP
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

KEET
Epos: henkkeet@live.com 

kellerman
epos: alta@intellicare.co.za
Addisioneel: meer inligting oor die kellerman,s en posthumus

KEMP
Addisioneel:  Doen navoring oor die Kemp van.

KEMP
Addisioneel: Rebelle in die anglo boereoorlog, van wellington in die kaap, 4 broers, later in Volksrust, Memel omgewing. Oupa was met 'n Nooi Stoop getroud, broers, Pieter willem, Johannes jacobus, Gehardus philippus, en die 4de een kan ek uitvind 

Kemp
naam: Simon
epos: skemp@farmvision.co.za
Meer: Vryburg se wêreld

KEMP
epos: peterk@saportops.co.za
Addisioneel: ek soek na die stam embleem van die Kemp familie

Kemp
naam: martin kemp
epos: martinkemp@kyknou.net
Meer: Seun van johannes marthinus kemp gebore in vryheid dist 21031900 seun van johannes marthinus kemp gebore 1865 ek is gebore in nongoma 04121935

Kennedy (nee Louw)

KEYTER
Addisioneel: Anthony Petrus Keyter was Stamvader. Ek het 'n stamregister, maar soek nog vleis om die geraamte. Maak gerus kontak as jy enigsins Keyterbloed in jou are het. 

KIDSON
Epos: alwekidson@yahoo.com 

KIELBLOCK
naam: Christine
epos: christine@jans.co.za
Meer: Pa se naam was Nicolaas Ockert Kielblock - gebore 02/06/1920. Ma was Hazel Muriel Polden - gebore 02/07/1920. Ek het 2 broers, Alan & Michael.  Woon in Gordonsbaai, Weskaap.

KILIAN
Addisioneel: Getroug met Andre Kilian, seun van Johan(nes Willem) Kilian.

KILLIAN
Addisioneel: Enige iemand wat kontak het met Kilian's in die steynsburg omgewing of wat weet hoe ek hulle kan kontak. Alle hulp word wardeer

KINNEAR
Addisioneel: I am looking for info on the kinnear family in Beaufort West,1878-1882.Alexander Rudolf and Caroline Kinnear.They had 3 children all born in Beaufort West. 

Addisioneel: Enige inligting aangaande Kinnear familie.  (Peter James, ens) Sal baie waardeer word. Dankie.

Kirchner
epos: pottertr@telkomsa.net
Addisioneel: My naam is Trudi Roos en my van was Kirchner.  Ons het op Senekal gebly waar my oupagrootjie die eerste skoolhoof was.  Kontak my.  Ons het ook 'n groep op Facebook

KIRSTEIN
Addisioneel: Wil meer inligting he oor die Kirsteins, meeste waarvan ek weet kom van Zeerust en Hartbeespoortdam areas af.

KLAASEN
Epos: bfk@telkomsa.net
Addisioneel: Kontak Brummer Klaasen vir  redelik volledige besonderhede van die stamboom.


KLAASEN
Naam:  Jaco
Epos: hermeis.klaasen@bigpond.comAddisioneel: Tans woonagtig in Toowoomba,Queensland,Australie.  

KLAASEN
Naam: Jaco
Addisioneel: Tans woonagtig in Toowoomba,Queensland,Australie.

KLEINSCHMIDT
Addisioneel: het die familie Kleinschmidt vanaf 1725-2009 wil dit beskikbaar stel vir almal.  

KLEYNHANS
Addisioneel: Soek meer inligting oor kleynhans familie. Name Carel Rudolph Kleynhans was vermoedelik die stam name. Het huweliks sertifikaat van Carel Rudolf en Elsie Cesilia Smit (1871) op die plaas beestkraal klipkraal Kroonstad/Bothaville Dist.

KLEINHANS
Addisioneel:  Soek geboorte registrasie besonderhede van my oupa, Johannes Jacobus Wilhelm Kleynhans, ongeveer 1871 - 1974.

 KLEYNHANS
Addisioneel: ek os opsoek na die familiewapen van die kleynhans geslag 

 KLEYNHANS
Naam: Nicolaas Mattheus kleynhans
Addisioneel: Gebore in Heidelberg 1936 is die 3 oudeste seun van louisa petronella Kleynhans van Riversdale....  

kleynhans
epos: pdc@lantic.net

Kleinhans
epos: ajkleinhans@gmail.com

Klijnhans
Addisioneel: Laat weet as iemand info het. Familie in Pretoria, Kempton, Warrenton, en nog n paar.

Klinck
epos: lragovan@nwpg.gov.za
My pa is destyds gebore in Mafikeng Noord Wes provinsie
op soek na familie in die kaap of Durban

KLOPPER
Addisioneel:  Groot ouers van die Vrystaat en later in die Oos-Transvaal.

Kloppers
naam: Tarien
epos: 20156820@student.nwu.ca.za

Knight
epos: Louisak22@yahoo.com
Addisioneel: Ek is besig om my familieboom se inligting in te samel.  Ek ken nie die familie aan my pa se kant nie.  Indien jy dalk iemand ken wat Frederich Herbert Dingaan Knight geken het, laat weet my asseblief.  Ek is sy dogter.

KNOESEN
Addisioneel;  Ek is opsoek na my oupa se geskiedenis. Hy was Salmon Esaias Knoesen, gebore 22/11/1924.  Boetie was Willem Ferliepes gebore 01/04/1927.  Soos ek kan verstaan was daar meer boeties maar dood op 'n jong ouderdom.  Ek weet die Knoesen familie is groot in Holand.  Enige hulp sal waardeer word.

 KNOETZE
Addisioneel: Vader: David Petrus. Gebore in die ou Kalonie 

KNOETZE
Epos: kobusknoetze@uahoo.co.uk 

Knoetze
epos: speedy.knoetze@gmail.com
Addisioneel: Volgens soos ek verstaan is daar twee groepe Knoetze's in SA, die een klomp kom oorspronklik voor in die ou Transvaal en die ander groep kom voor in die Vrystaat(Boshof), indien iemand meer informasie het laat weet my gerus, Groete Hendrik Gerhardus Knoetze

 Knoetze
epos: sunastirk@xtra.co.nz
Addisioneel: Ek soek graag meer inligting oor die Knoetze familie wat vanaf die Limpopoprovinsie kom.  My Oupa was Dirk Jacobus Knoetze en   my Ouma is Johanna Susanna Knoetze (nee Swart)

Knox  William Henry
naam: Henryhett
epos: smileyhugo@gmail.com

KOCH
Addisioneel: Anna Johanna Dorothea Kochgeb.30/9/1922 Oorl.24.1.2005Haar moeder Ada Cornelia oorl 1951 Prince Albert (getroud met Phillipus Jacobus Weyers geb.30/7/1875 oorl.11/11/1918.(Prince Albert) 2de Huwelik met Thomas Johannes Cornelius Koch geb.17/6/1877 oorl. 2/121934 Hulle is getroud 18 Mei 1896 Slegs A.J.D.Koch uit die huwelik gebore.Die Weyers kinders was: Ada Cornelia Weyers (Loubser geb. 1/4/?? oorl5/4/1984Anna Greef (Weyers) geb 20/7/1900 oorl. 5/12/1987 Jan Hendrik Abraham Weyers geb. 18/6/1913 oorl.27/2/1970 Phillipus Jacobus Weyers 14/5/1897 Pieter Stevannes Weyers 24/2/1902 Ek het verder geen inligting oor die res van die familie nie

KOCH
Naam:  Philip Peter
Addisioneel:  My vader is 'n kind van Parys in die Vrystaat en het dieselfde name.  Ek het op Heidelberg, Transvaal skool gegaan en was onderwyser lank in Suidwes en Nelspruit.

Addisioneel: Ek wil graag in kontak kom met my familie.  My oupa Johannes en sy vrou Sannie was woonagtig op Graaff-Reinett. Enige iemand wat ook familie van hul was kontak my asb!

KOEKEMOER
Naam: Joachim Matthys
Addisioneel: My pa Pieter Frederick Ernst Marais se suster was getroud met Joachim Matthyss Koekemoer. Ek sal graag die nasate wil vind.  Ons grootouers was Jan Johannes Marais en Elisabeth Susanna gebore du Plessis

Koekemoer
naam: Theresa
epos: theresa_slabber0@absamail.co.za
Koekemoer
naam: Willem
epos: Jollieskm@lantic.co.za

KOEKEMOER
Epos: siemar@telkomsa.net

Koen
naam: anton
epos: antonk@mighty.co.za
Pa is Louis Hendrik Jordaan Koen (Gebore 02 Maart 1931 George). Oudste Seun van 8 kinders (3 dogters + 5 Seuns) uit huwelik tussen  Anthon Michael Meyer Koen ( Gebore 27 May 1906 Mosselbaai (Droefontein)) en  Anna Maria Magrieta van Wyk (Gebore 03 Sept 1911 VanWyksdorp). Getroud 14 Jan 1930.

KOEN
Addisioneel: Ek wil graag weet hoe ek die Koen familie wapen kan bekom, en ook natuurlik meer inligting waar hulle vandaan kom.... baie dankie 

KOEN
Naam: Jozua Francois
Addisioneel: Ek is opsoek na enige inligting van my oorlede vader se famielie 

Kok
naam: trudi
epos: trudik@indwerisk.co.za

Kockott
epos: srkockott@yahoo.com
Addisioneel: Die Kockott's is oorspronklik van Oos londen Suid Afrika

Koorsten
naam: Ben
epos: ben@heunis.co.za

KOORTS
Addisioneel: ek soek regtag graag inligting oor die koorts van en die familiewapen 

KOORSEN
Addisioneel: Oupa Barend Johannes Koorsen Ouma Johanna Fransina Koorsen hulle het 10 kinders gehad 7 seuns en 3 dogters. Het in Douglas en omgewing gebly.

Koorzen
naam: Patricia
epos: patriciakoorzen@absamail.co.za
Meer: My oupa was Barend Johannes Koorzen
Help !
Noordkaapse Groete

KOTZE
Epos: bertiek@iway.na
Addisioneel: Egbertus Johannes (Bertie) Kotze, Geb datum : 21/06/1941.
Afgetree en woon in Windhoek, Namibië. Soek u inligting oor Namibië, kontak my asb

Kotze
epos: jtjam@i4free.co.nz
Addisioneel: Kotze is my nooiensvan, maar sal graag meer wil weet omtrent die van Kotze, my pa is Christiaan Burger Kotze

Kotze
epos: Chrisnatguard@saol.com
Addisioneel: Meer weet oor herkoms en miskien as nog beskikbaar is, ons familie wapen

KOTZE
Name:  Johannes Paulus
Addisioneel: Oupa Johannes Paulus Kotze Upington 

KOTZE
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

KOTZE
Addisioneel: My ma was aangeneem as baba en haar ma (my ouma) wie ons nie weet nog lewend is of nie se nooiens van is Kotze. My ma is 14 November 1968 gebore en tot huidiglik sukkel ons nog steeds om haar op te spoor as daar enige iemand is wat kan help sal dit waardeer word. Kan my kontak by die volgende nommer: 076 730 5336

 KOTZE
Epos: lieslheks@hotmail.com

KOTZE
Epos:  marian.truter@snowisp.com

KOTZE
Epos: m.debeer@mweb.co.za

KOTZE'
Epos: 27829635979@vodamail.co.za
Addisioneel: soek inligting oor Kotze, oupa Christoffel Alwyn getroud met Susanna Magdalena (nee' Nagel)

KOTZE
Addisioneel.  Ek benodig dieKotze familiewapen.  Kotze is my getroude van en my wyle skoonpa was Daniel Rudolf Kotze.

KOTZE

KOTZE
Epos: rvaneeden@telkomsa.net

KOTZE
Naam:  Letitia Kotze
Addisioneel: Stamvader Kotze het van Duitsland gekom. Wil graag kontak maak met enige ander Kotzes wat inligting wil deel oor die Kotzes van Calvinia/ Nieuwoudtville se wereld. So ver terug as moontlik.  

 KOTZE
Addisioneel: Benodig stamboom 

KRAMER
Epos:  akramer@xstratacoal.co.za

Krause
epos: mlterblanche@absamail.co.za
Addisioneel: Albert Wilhelm Krause born in the Dundee / Newcastle Natal area
married
Dina Maria Magdalena Swanepoel

Krause  - Kontak: Christina - epos: christina@lucasmeyer.co.za

KRIEK
Addisioneel: Die doopname van my skoonpa is Johan Gottlieb, oorspronklik van die Ficksburg/Fouriesburg omgewing

KRIEL
Epos :hkriel@24.com

Kriel
epos: willkriel@absamail.co.za
Addisioneel: Naam:William

Kritzinger
epos: roland@douglasdale.co.za
Addisioneel: Pa is Johann (met twee nné) en kom van die Langkloof in Port Elizabeth af.

Kritzinger
epos: roland@douglasdale.co.za
Addisioneel: Pa is Johann (met twee nné) en kom van die Langkloof in Port Elizabeth af.

Kroese
naam: Neil (I C)
epos: kroese@tiscali.co.za

Krog
naam: Lindi Krog
epos: lkrog@twp.co.za

KRUGEL
Epos: marlenehof@gmail.com
Addisioneel: Wilhelm Frederick Krugel, gebore 27 Februarie 1900, ons dink in Balmoral konsentrasie kamp. Soek verdere inligting

KRUGER
Addisioneel: Oupa aan vaderskant: Andries Johannes Kruger geb 26-09-1910 oorl Januarie 1984. Hy ws getroud met Cornelia (2de naam onbekend) nooiensvan Muller as ek reg onthou. Sy is oorlede in die 70"'s. Hulle het 6 kinders gehad waarvan een as baba oorlede is. Ben Kruger oorl 2009, Nellie Kruger, Andries Johannes Kruger (my pa) geb 21.02.1945 oorl 21.12.1999, Gert Kruger oorlede in 1982, Dirk Kruger. Het iemand dalk vir my meer inligting oor my Oupa en Ouma en hulle stambome?

KRUGER
Addisioneel: Ek is besig om ons familiestamboom na te vors en benodig inligting van my oupagrootjie, Gert Francois Kruger. Hy is in Pta gebore en het op die watererwe in Daspoort gebly. My oumagrootjie was Emily. Hul het 3 dogters en 1 seun gehad. Die seun is op 14 oorlede. Enige inligting sal waardeer word. Baie dankie, Ansu Smit.

KRUGER
Addisioneel: My stamvader is Johann Kruger.Sy kleinkinders Johannes Christiaan en Jacobus Andries is my oorgroot oupa's. Ek is op soek na inligting oor my grootoupa Christiaan Johannes se broers, Hermanus Jacobus Christoffel, Jan Harm en Andries Jooste. Ek sal dit waardeer as iemand dalk kan help! 

KRUGER
Addisioneel: Vader Danie Kruger getroud met Erika Basson (nooiensvan), oorlede op 33. Famielie van Bethal en Standerton. Myouma se bynaam was Nienie. Ek is ook Danie Kruger gedoop.  Help asseblief waar u kan met informasie. 

KRUGER
Addisioneel: Ek navors die voorouers van my Oupa Grootjie, Pieter Ernst Kruger, wie getroud was met Maria Johanna Maré (Maree).  

KRUGER
Addisioneel: Soek enige inligting oor die familie asb 

KRUGER
Naam:  maria magdalena kruger
Addisioneel: aangeneem in dordrecht 1882 

KRUGER
Addisioneel: My oupa was Stephanus Johannes Kruger. Hy was die neef  van Paul Kruger se neef

KRUGER
Addisioneel:  Ludwig Kruger.

KRUGER
Addisioneel: Ek is op soek na meer inligting van die Kruger en Barnard families, My pa was Albertus Lambertus Kruger, my oupagrootjie se halfbroer was Paul Kruger.  My man is Barnard, sy pa was John Joseph en het grootgeword by dieprivier naby Karatera, Knysna omgewing, hulle is genoem die klein reuse

Kruger
epos: ray.kruger1@gmail.com
Addisioneel: Soek inligting oor Kruger familie

KRUGER

Epos: riadplessis@gmail.com  
Addisioneel: Hendrik gert Lodewyk Kruger Kyk of daar nog van julle is - kontak asb

KRUGER
Addisioneel: Op soek na inligting van Elisa Steijn (moeder van President Paul Kruger) se susters.

Kruger / du Plessis
epos: suidwestersinusa@live.com
Addisioneel: Stuur asb soveel moontlik inligting deur van die 2 vanne
Ek weet ons stam van oom Paul af en die Du Plessis kom uit die Angola-trekkers.

Kruger
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

Kruger
naam: desiderius
epos: kambro1@telkomsa.net

Kruger
naam: jan
epos: jan-kruger@mweb.co.za

Kruger
naam: jpkruger
epos: mobyjkru@gmail.com
Meer: Ek ken net my pa se naam en van hoop daar kan iets uitgerig word

KRUGER
Naam:  Phil
epos :  philkrug@telkomsa.net

KRUGER
Addisioneel: Soek inligting om Kruger familie wat in die omgewing van Heilbron gebly het. My oupa was Jacobus Alwyn Kruger (getroud met Sara Susanna Vosloo [g.07/07/1911]; trou 29/06/1937) sy ma was Anna Cornelia Johanna Smit (g. 16/08/1884?) en sy pa Andries Kruger (g. 03/11/1874?). Andries Kruger het glo van Brits af gekom maar verder weet ek niks van hom af nie. Ek weet ook nie wat sy ander name was nie. Kan enigiemand help? Groete JAK Olivier 

 KRYNAUW
Addisioneel: Het reeds 'n stamregister van oor die 700 Krynauws. Wil graag kontak maak met alle Krynauws om die jonger geslagte se inligting te versamel 

KÜHN
Epos:  suzettekuhn@ymail.com

KUHN
Addisioneel: Of hulle voorgeslagte ook Carel Frederich George Kuhn is. 

KUIPERS
naam: EMMARENTIA
epos: emmarentia@gmail.com

KUUN
Epos: henvhealth@kharahais.gov.za 

Enter content here

Enter content here

Enter content here

HOE ONSDORP SE STAMBOOMSTORIE WERK: 
Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

kalahariafrbooks.gif