|
LAAS
Naam: Desiree
Epos : des@eyevision.co.za
LAAS Addisioneel: Soek familie van Anna Margaretha gebore 16.12.1885 Laas. Getroud met Andries von Solms geb. 07.04.1879 te Beaufortwes
LAAS
naam: REMMERT
epos : remmertlaas@vodamail.co.za
LABUSCHAGNE Epos: alabs@vodamail.co.za
LABUSCHAGNE Epos: jan.labuschagneek@gmail.com
LABUSCHAGNE Addisioneel:
Jan Labuschagne vroeg 1700 in Swellendam
LABUSCHAGNE Addisioneel:
Jan Labuschagne vroeg 1700 in Swellendam
LABUSCHAGNE Addisioneel:
Pierre Labuschagne getroud met Melanie Labuschagne(Neé Smith) te Belville. Gebore en getoë pretorianer. Ek het
drie pragtige dogters.
LABUSCHAGNE Addisioneel: My pa was Jan Harm Labuschagne grootgeword op standerton en vereeniging
LAMBINON Addisioneel:
op soek na enige lambinon -pienaar skakels: fransina gertruida lambinon x daniel johannes albertus pienaar(vermoedelik steynsburg-burgersdorp)
LAMB
Addisioneel: Ek soek na my stamboom en of na nog Lamb's in SA.
LAMBRECHTS Addisioneel: Nooiensvan Van Wyk
LAMBRECHTS Epos: johanmula@telkomsa.net
LAMPRECHT Epos:gideonlam@webmail.co.za Addisioneel: Daar tans 'n Lamprecht-genealogiese
navorsingsprojek in Suid-Afrika aan die gang met die oog op die viering van die 300-jarige bestaan van Die Lamprecht-familie
in Suid-Afrika. In die jaar 2026 sal die Lamprecht-familie DV 300 jaar in Suid-Afrika wees! Die stamvader, Johann Christian
Lamprecht, het op Dinsdag 5 Februarie 1726 op die skip, die Westerdijkhorn, as soldaat in diens van die VOC, in die Kaap aangekom.
Hierdie besondere mylpaal in die bestaan van ons Lamprecht-familie in Suid-Afrika moet gevier word! Alle Lamprecht's en Lamprecht-afstammelinge
of iemand met Lamprecht verbintenisse (in SA of in die buiteland) word gevra of in kontak te kom met my, Gideon Lamprecht
(Ladybrand, Vrystaat, RSA), sodat ek vir jou die jongste LAMPRECHT-nuus kan aanstuur! My kontakbesonderhede is gideonlam@webmail.co.za
(e-pos), 051 924 2302 (landlynfoon) of 082 417 0507 (sel).
LAMPRECHT Epos: gideonlam@webmail.co.za Addisioneel: Daar tans 'n Lamprecht-genealogiese navorsingsprojek
in Suid-Afrika aan die gang met die oog op die viering van die 300-jarige bestaan van Die Lamprecht-familie in Suid-Afrika.
In die jaar 2026 sal die Lamprecht-familie DV 300 jaar in Suid-Afrika wees! Die stamvader, Johann Christian Lamprecht, het
op Dinsdag 5 Februarie 1726 op die skip, die Westerdijkhorn, as soldaat in diens van die VOC, in die Kaap aangekom. Hierdie
besondere mylpaal in die bestaan van ons Lamprecht-familie in Suid-Afrika moet gevier word! Alle Lamprecht's en Lamprecht-afstammelinge
of iemand met Lamprecht verbintenisse (in SA of in die buiteland) word gevra of in kontak te kom met my, Gideon Lamprecht
(Ladybrand, Vrystaat, RSA), sodat ek vir jou die jongste LAMPRECHT-nuus kan aanstuur! My kontakbesonderhede is gideonlam@webmail.co.za
(e-pos), 051 924 2302 (landlynfoon) of 082 417 0507 (sel).
LAMPRECHT Addisioneel: Enige inligting oor die Lamprecht
familie sal waardeer word. Groot vader Lamprecht - Marthinus Christoffel Lamprecht en toe Cornelis Ferdinand
LAMPRECHT Naam: Werner
Lamprecht Addisioneel: Ek verlang meer inligting oor my familie. My oupa was philippus mathys francois lamprecht. Enige ander
inligting oor ander lamprecht families sal welkom wees
LANDMAN
Addisioneel: Willem Adolph
LANGEVELD Addisioneel: Nooiensvan - ELS
LANGEVELDT Epos: audi.lin@telkomsa.net Ons soek graag inligting oor die familie LANGEVELDT - Een
van ons neefs wil graag 'n boek skryf, maar die inligting is maar skaars
LATEN Addisioneel:
Ek is opsoek na geskiedkundige inligting rakend aan die Laten gesin. Name in die gesin waarna gekyk kan word is Casper Jan
Hendrik en Coenie.
LATEGAN
Epos: lategan.b@gmail.com
LATEGAN Addisioneel: ek is Bruce Chris Lategan.my pa was Gert, ek is opsoek na my stamboom wat
begin by Johann Herman wat in1735 SAtoe gekom van Billmerich-Wesfale en getroud was met Beatrix Olivier.
LAUBSCHER Addisioneel:
Cecilia Maria LaubscherGebore +/- 1930 in Kaap Provinsie
LAUBSCHER Epos: laubschm@gmail.com Addisioneel: Ek is besig met navorsing rakende die Laubscher familie
(Johannes Christiaan gebore 1884 en getroud met Catarina Dercksen gebore 1883 en hul kinders met klem op my oupa Lucas Cornelius
(1908) wat met Martha Sophia Venter (1914)getroud was. Ek sal ook enige fotos van hul waardeer. Retha
LAURENS Addisioneel: Enige persoon met dieselfde van, kontak my asb?DankieThys
Laurens
Leeuwner epos: jacobus@mail.com Addisioneel: Ek is Jacobus Eduard Leeuwner,tans werksaam in Suid Korea.Wil graag kontak maak met Leeuwners wat ook in
ander lande woon of werk.
Leeuwner epos:
capeseaview@mhws.co.za Addisioneel: Hester Leeuwner, dogter avn Lodewicus Lourens Leeuwner gebore 1898, oorled 1925. Soek meer inligting
van grootouers se kinders
LEEUWNER Addisioneel: Sal graag met meer Leeuwners wil
kontak maak
LEGEMAAT Epos: ellen@dnlpta.co.za
Le Grange
Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate.
Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee
Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het 'n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van
P.Kruger)
Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist
My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria
Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was 'n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was
eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis
Legrange)wat 'n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe 'n seun saam-Tobias(vader van Louis).
vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense "tolgeld" gevra
het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is
Venter.
Byvoorbaat dankie vir enige hulp.
LE GRANGE Naam: Gideon Gerhardus Addisioneel:
My vader is aangeneem deur die le of la grange in laingsburg gebore 15/01/1937 vermoedelik was sy moeder
n swanepoel of stein soek inligting ook oordie tannie susan en pietter le roux vooheen gebly in sasolburg nou in parys s.a
LEIPOLDT
Addisioneel: Gebroud met een van die Leipoldts, so wie van julle is ook daar?
LEMMER Addisioneel:
nuwe lemmer boek beskikbaar volledig tot 2009
Lemmerepos: sonia.steyn@za.g4s.comAddisioneel: Ek benodig al die informasie oor die Lemmer stamboom in Suid Afrika ASB!
LE ROUX Epos: anleroux@mweb.co.za
LE ROUX Epos: arbor@mweb.co.za Addisioneel: Naam Pierre Francois Afstammelinge van Pieter Francois
le Roux, van Levubu Perseel 66, Ek het afskrif van stamboom tot by ons kinders, vanaf die stamvaders se aankoms in RSA
LE ROUX Epos: bft148@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor Alletta Magdalena Burger
(Le Roux), gebore 28/11/1928 en oorlede 19/08/1960. Aanvanklik van Calvinia.
LE ROUX Addisioneel: Soek inligting oor die Botrivier stamboom.GSP en afstammelinge
Le Rouxnaam: Alfred Le Roux epos: aleroux@amplats.co.zaMeer: Ons val onder die stamboom van Gabriel Le Roux,dankie Alfred
LE ROUX Epos: carol.sas@cybersmart.co.za Addisioneel: Soek inligting oor die Botrivier stamboom.GSP en afstammelinge.
LE ROUX Epos: frik.gas@gmail.com Addisioneel: Afstammeling van Gabriel. Ek is die tiende geslag in
SA. Het die boek/register - Die Families Le Roux in Suid-Afrika. Genealogie Nr. 33. a2b4c3d8e1f3g3h4.
LE ROUX
Addisioneel: Afstammeling van Gabriel. Ek is die tiende geslag in SA. Het die boek/register - Die Families
Le Roux in Suid-Afrika. Genealogrie Nr. 33.
LE ROUX / LE ROES Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
LE ROUX
naam: leon
LE ROUX Addisioneel:
ek wil weet waar kom die Le Roux's vandaan
LE ROUX Addisioneel:
is opsoek na die le roux familie wat se oupa op stanford gebly het, seuns was max,david en louis le roux.
LE ROUX Epos: poppie@nokwi.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die Le Roux stamboom wat in boekvorm
gedruk is. Kan enigiemand help om so 'n boek te bekom asb?
LESCH Epos: sylviafsmith@gmail.com Addisioneel: Ma - Anne Elizabeth Sameuls gebore in 1945 te Moreesburg.
Pa - Frederick Jacobus Lesch (oorlede)gebore in 1940 te Goedverwacht
LESCH Epos: sjlesch@yahoo.com Addisioneel: Hannes Lesch Jongste seun van Lodewyk en Marie Lesch
LESSING Addisioneel:
Thomas Sarel Lessing van Johannesburg is my Pa.
LESSING
Addisioneel: stamboom asseblief
LESSING Epos: natashalessing@yahoo.com
LEWIS Addisioneel: my pa is william john lewis,oorlede op 22desember 2008. wil graag meer leer
oor my voorvaders en waar hul oorspronklik vandaan kom.
Leibbrandt Markus Johannes epos: kondor@mail.comAddisioneel: Tans woonagtig in Roodepoort, voltydse PC programmeerder, en besit ook my eie fotografie kollege ( www.kondor.co.za). Ek is ook opgeteken in die internationale Leibbrandt-stamboom ( www.leibbrandt.com
LEZAR/LAZAR Addisioneel:
EK WIL GRAAG MEER UITVIND OOR DIE LEZAR/LAZAR FAMILIE.DAAR KOM
HEELWAT MARTHINUS GERHARDUS VAN DER MERWE VOOR. KAN IEMAND VIR MY MEER VERTEL VAN DIE FAMILIE. Dankie Jolene
LIEBENBERG Addisioneel: Soek inligting van Daniel Willem Adriaan Liebenberg gebore 1830 en getroud
met Cornelia Johanna Elizabeth Beyleveld. Soek na hul kinders se name
LIEBENBERG Addisioneel: My oupa was Jurgens Johannes Jacobus Liebenberg Gebore te Tulbach.
Ek weet dit is 'n groot familie, maar ek sal graag meer wil kontk maak met meer van die familie.
My pa is die jongste kind van bogenoemde en is alreeds 88jr oud.
LIEBENBERG Addisioneel: Ek het inligting kort van so 2 generasies terug t.o.v. Dirk Johannes Liebenberg
(boer te Potkraal Distrik Richmond in die vroeë 1800's) getroud met Anna Catharina Venter. Sy Vader
was Pieter Jacobus Liebenberg en sy moeder was Elsje Vermeulen (Waarskynlik Elizabeth Hendrina) - Ek is opsoek na die Pieter
Jacobus Liebenberg se vader, hy was gebore 1853 (P.J.) Sy vader was ook waarskynlik Dirk Johannes aangesien dit sy eerste
kind se naam was, maar wil dit graag bevestig.
LIEBENBERG Naam: Jacobus Johannes Liebenberg Epos: bloemlieb@vodamail.co.za
LIEBENBERG Epos: joesliebenb@gmail.com Addisioneel: My pa was Johannes Mattheus Liebenberg. Hy
was getroud met Johanna Susanna Liebenberg(Steenkamp) Hy was geboreop 15Feb 1941.
LIEBENBERG Addisioneel:
Barend Johannes (vader)Maria Hendrika (moeder)Willem Ockert (my name)
LIEBENBERG Epos: dicelieb@netactive.co.za
LIEBENBERG
Epos: dirkie@flightingboyz.co.za
LIEBENBERG
Naam: Schalk Willem
Addisioneel: My oupa was Shalk Willem Liebenberg gebore 17/12/1871. Woon te Derdepoort, Pretoria en later
op Brits. My pa was Marthinus Jacobus Liebenberg, gebore 04/08/1917 wat op Brits groot geword het maar later op Marble
Hall.
LIEBENBERG Epos: sorienschemel@gmail.com Addisioneel: Enige inligting oor die stamvader asook Willem schalk Liebenberg getroud met Alwina Petronella van den
Bergh.
LIEBENBERG Addisioneel: Ek is besig met die Liebenberg stamboom en het inligting van Bernhardus Liebenberg wat met Elizabeth
Bockelenberg getroud is in 1759. Hulle afstamelinge se name is onder andere Daniël Pieter Liebenberg,
Phillip Jacobus Liebenberg, Hendrik Johannes Liebenberg, Thomas Arnoldus Liebenberg ens.
LINDE
Lindholm
naam: Linda of Louis Olivier epos: lm.olivier@gmail.comMeer: Die betrokke Lindholm's het hulle in SWA gevestig.Ons ondersoek na hulle is so te sê afgehandel maar daar is nog
leemtes wat ingekleur moet word
LINDEQUE Addisioneel: pa Renier Michael Lindeque. Machadadorp Mpumalangagebore 1927/09/08 gesterwe 1987/05/04 te Brakpan Gauteng
LINGENFELDER Epos: leeuplaas@gmail.com.
LINTON Epos: ammuller39@gmail.com Addisioneel: Op soek na inligting oor Charles Robert Linton. Hy
het na SA as Britse soldaat in The Blackwatch gekom. Na die ABO bly hy agter in SA en trou met n plaaslike meisie (van Port
Elizabeth?).
Lion Cachetnaam: Jan epos: cachet@telkomsa.netMeer: Het heelwat van die famielie en ook van vd Westhuizen. Ook opsoek na Coetzees wat die Skilpaaie genoem is. Het ook
inligting van die Van Rooy famielie.
LOCK Addisioneel:
Oupa Johann Carel Frederick,Phillip Lock, kom oorspronklik van Sweizer-Reneke af, en is na die diamant delwerye in Lichtenburg
toe, Hulle het 10 kinders gehad. Ouma was Hester du Toit. Kan enigeiemand dalk help....
LOCK Addisioneel: My oupa kom oorspronklik van Sweizer reneke af...Hy is daar getroud met
`n nooi Hester Josina du Toit.....Hy was Johann Carel Frederick Phillip Lock...en het sy plaas daar verkoop om na Lichtenburg
se delwerye toe te trek....Waar hy `n melk boerderybegin het.....asb as van die mense in daardie omgewing woon my kontak by
bogenoemde email.....baie dankie Elize Henning
LOCK Addisioneel: Nageslag
van Johann Carel Phillip Frederick Lock.Getroud met Hester Josina Du Toit Lock. Johann was getroud met Hester Josina du Toit,
hulle was oorspronklik van die Die distrik Sweitzer Reneke, en is toe na Lichtenburg
LOCKHART Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
LOMBAARD Epos: elrie.em@gmail.com Addisioneel: My pa was Stephanus Petrus Lombaard, gebore 1934.
My oupa se name was Dirk Jakobus Lombaard. Ek wil graag meer inligting versamel oor die Lombaard familie.
Lombardepos: cecilia.simonis@gmail.comAddisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten,
en Botha
LOMBAARD
Epos: hugo.lombaard@bateman-bet.com
LOMBAARD Addisioneel: EK HET GESLAGSREGISTER VAN PIERRE LOMBAARD 1685 EK SOEK NA PAAR GEBORE 1903 TOT 1916 SE KINDERS LAAT WEET
AS JULLE AFSKRIF VAN REGISTER WIL HE LOUWTJIE
LOMBARD epos: Lindarietvlei@gmail.com Addisioneel: Meer inligting oor oorsprong van Lombards in Suid
Afrika
LOMBARD Addisioneel: Hello, ek is op soek na meer inligting oor my oupa, groot oupa en agter groot oupa. My oupa was Marthinus
Jacobus Lombard, GD 1868, Ladysmith Natal. Baie dankie, Marie Wiffen (nee Fourie)
LOMBARD Epos: myrnajeanette@gmail.com Addisioneel: Ek soek inligting oor my oupa grootjie en
ouma grootjie, hul seun was Jesaja Jeremiah Lombard gebore 1889 .Weet nie waar hulle gewoon het nie. Getroud met Catherina
Magdalena Coetzee gebore 3Junie 1898. Ek soek ppk inligting oor my ouma se groot ouers.
LOMBARD Addisioneel: Ek lewe in Wenen, Oostenryk, Europa. My Pa se naam was Daniel Du Plessis Lombard, gebore 15.3.1920 in Pretoria
met 'n halfbroer Alec en suster Hester, dink ek, in Pretoria. My Pa het met ´n duitse vrou getroud en het later in Europa
en dan weer in SA in Kwazulu Natal gelewe en is dan 1995 in die hospies in Port Shepston oorlede. Die enigste suster van my
Pa, Anna, het ook ter laaste in Kwazulu Natal (Margate) gelewe. Ek is op soek na die familie en verwandes in Pretoria of res
van SA. Ek weet, dat daar erens 'n dogter von my oom Alec moet wees - ons het vir haar tant Dot genoem met haar wonderlike
dogter Lizelle. A.s.b. as iemand vir die familie Lombard Du Plessis ken, laat my weet!Dankie! VL
LOMBAARD Naam: Andries Lodewicus Lombaard epos: stephanielombaard1@gmail.com Addisioneel: Carolina,
Suid-afrika
LOMBARD Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Ek soek na persone wie die nageslag van ANDRIES
BENJAMIN (1869-1934) & MARIA PETRONELLA ELIZABETH (gebore MATTHEE - 1869-1949, )LOMBARD ,albei gebore te HEIDELBERG, KAAP
en oorlede te HEILBRON,VRYSTAAT, is. Hul kinders was : Christoffel Johannes Lombard Anna Magdalena Lombard Andries
Benjamin Lombard Magdalena Lombard X GOUWS Judith Johanna Lombard X Douglas XX Fourie Dina Johanna Lombard X Johan
Wilhelm de Jongh, Johannes Jurie Lombard Susarah Aletta Lombard X Nienaber, Benjamin Lombard * 24.12.1914 Susanna Lombard
* getroud D Young; Wilhelmina * getroud Joseph; Pieter Jocobus Lombard.
LOMBARD Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Ek soek na die nageslag van DANIeL COENRAAD
LOMBARD - gebore 1867 en oorlede 26.12.1935.Hy was die seun van Christoffel Johannes Lombard en Maria Elizabeth Lombard (gebore
Bester).
LOMBARD Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Soek na afstammelinge van ANDRIES BENJAMIN
LOMBARD, gebore 6 April 1869 (Heidelberg Weskaap),en oorlede 3 Julie 1934 (Heilbron OVS).
Lombard
naam: Allan Lombard epos: allanlombard@gmail.comMeer: Lombard van PTA/JHB. Pa Eugene Lombard en Oupa Sagrys Lombard. Sal graag inligting wil uitruil oor die oorspronklike
Lombards in RSA en hulle bewegings
Lombards kom van die Montagu/Ashton wereld. Michiel Hendrik Lombard was een van 13 kinders. Oudste seun. Ek
is 'n skoondogter in die familie maar wil graag iets aanmekaar sit vir my kinders en hul nageslag. Waardeer julle help.
LONG Epos:
antoniep@uj.ac.za
LOOCK Epos: devaldone.rd@ufs.ac.za
LOTRIET Addisioneel:
lotriet familie
LOTZ Addisioneel: Getroud met Hendrik Jacobus Lotz, nooiens van Rabie. Tabs woonagtig in Bredasdorp, Weskaap.
LOTTERING Naam: Henriette
vdWatt(Lottering) Addisioneel:
ook besig met vd Watt Stamboom
Lottering
epos: janl@sandown.co.zaAddisioneel: Jan Hendrik Lottering- 24/04/69 Pa Renier Nicolaas-26/08/45 Oupa Jan Hendrik Ek vind niks van Lottering
familie in enige bestaande lyste. Help asb as iemand enige inligting het
LOUBSER Addisioneel: My pa was Nicolaas Willem Loubser, gebore 1902 Riebeek- wes Wes Kaap
LOUBSER Addisioneel: My pa was Pieter Jacobus Rabie. (Getroud met Anna Lillian Le Roux.) Sy pa Carel van der Merwe
Rabie. Sover ek weet is hy (Carl Rabie) in Worcester gebore.
LOUBSER Epos: melt.loubser@absa.co.za Addisioneel: Laubscher, Loubser, Loubscher
en Laubser
LOUBSER
Addisioneel: Baie van die Loubser's is tans in Namibië, maar ons is hoofsaaklik van Suid Afrika. Ek soek
na inligting asseblief, en enige iemand wat kan help. Vanne wat voorkom in die familie is, van der Merwe, van Zyl, Burden,
Coetzee, en Kotze.
LOURENS Epos: 100percent@iafrica.com Addisioneel: looking for information on Anna Margrietha Lourens born 4th Jan 1864 married in Bethlem OFS 16th June 1881
to Gerhardus Johannes Barnard. I am looking for information on the Lourens and Barnard families of Bethlehem and
Reitz.
LOURENS: Epos : nicol@amplats.co.za
Lourens epos: stompie@ukhahlamba.gov.zaAddisioneel: Van die Kaapse Lourense. Familie het waarskynlik
van Duitsland gekom.Die familie het hoofsaaklik in die Suid Kaap gevestig.
LOUW Addisioneel:
Alle Swartland en Sandveld Louws kan my gerus kontak ek werk aan die takke van die Louws.
LOUW
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux,
Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die
Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500.
LOUW
Naam: Johannes Lodewikus Pretorius
Addisioneel: 12 de direkte afstammeling van Johannes Pretorius (b5) voorouers vanaf die Kaap, Graaff Reinette na
Rustenburg en Roodeplaat by Pretoria.
LOUW Epos: irene.cornelissen@telkomsa.net
LOUW Addisioneel:
Gebore Gabriël Jacobus Louw Vader: Pieter Malan LouwMoeder: Elizabeth Getruida van de Walt Oupa: Gabriël
Jacobus LouwOuma: Ester Louw (Malan)
Louw (Kennedy)
Addisioneel: My oupa was George Stephanus Louw en was blykbaar 'n prokureur en dosent by die Universiteit
van Potchefstroom in die 1920's. Hy was met 'n Marguarete Robertson Truter getroud. Ek wonder of iemand daar is
wat dalk 'n foto van hom het. Die rekords van die Universiteit (se jaarboeke) is naderhand na die Universiteit van Pretoria
gestuur. Miskien is daar inligting en 'n foto daarin. Kan iemand my dalk help? Die Bibliotekaris van die
Universiteit. Ek sal die hoog waardeer. Hy was ook later, in die 1930's 'n prokureur in Lichtenburg. Vriendelike
groete Beulah Kennedy (nee Louw)
LOUW Addisioneel: famimliewapens
LOUW
LOUW Addisioneel: Meer
besonderhede asb.Oupagrootjie-Abraham Hendrik Michiel *21.05.1851
+Johanna Petronella Catharina Gersbach oorl.27.02.1877 ++Oumagrootjie-Anna Catharina Gersbach *14.11.1854(6 Kinders)c1Phoebe
Elizabeth Johanna*29.10.1875c2 Oupa-Abraham Hendrik Michiel**28.06.1879+
07.07.1946 x\ Ouma - Susanna Johanna Otilla Robertson c3Catharina Dophina Maria*24.10.1880c4 William Christina Thomas *04.02.1882c5
Christian Berghout *23.03.1883 +09.04.1946c6 Thomas Christian *17.09.1884Enige inligting veral van my oupa se broers en susters sal baie welkom weesHet bietjie meer inligting oor c2 beskikbaar
Louwepos: zelno@telkomsa.netAddisioneel: Reinier Willem Vader: Gawie Louw Moeder: Ester Louw [gebore Malan] Gewoon te Keimoes in die Kaapprovinsie
LOUWRENS Addisioneel: Ek soek meer inligting oor ons, die Louwrense. Wie sal kan help? Dankie
Louwrieepos: louwrie@gmail.comAddisioneel: Seun van LG Fourie Geboore 1938 Oorlede 2005
Lotz
Addisioneel: die "O" het 'n "umlaut" op (deelteken) en word uitgespreek "Luts"
LOVE Epos: natashasteenkamp28@gmail.com Addisioneel: Hi is opsoek na Debra Elizabeth Love van Dundee
of enige familie van haar. Ek weet sy is op 1963-02-13 gebore in 1982-04-03 is sy met Martunis Oldenburg Albertus Bezuidenhout
getroud. Hulle het ‘n dogter gehad wat in Julie 1982 gebore is. Enige familie of vriende kontak asseblief Natasha by
natashasteenkamp28@gemail.com
LOVE Epos: talanasrest@trustnet.co.za Addisioneel: Eborah Elizabeth 13/2/1963 Dundee KZN Oldenburg
Martinus Albertus Dundee Kzn
Lubbeepos: didask@gmail.comAddisioneel: Is daar ander Lubbe's wat meer info het?
LUBBE Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
LUBBE Name: Francois Lubbe (Sias) Epos: lubbefr@sias.co.za
LUCAS Epos: willemlucasjnr@gmail.com
LUDEK Addisioneel:
Hi, Ek is aangeneem in 1964 as Emmerentia Ludick/Ludik?Aanneem
van Olivier,nou Muller. Sal graag familie of ouers wil opspoor. Groete, Lynette
LUDICK Addisioneel:
MARIA LUDICK GROOT MARICO TROU MET ERASMUS IN DIE LAAT 1800
LUDICK Epos: gertludick@vodamail.co.za
LUDICK Addisioneel:
Kan enige iemand my dalk help met die Ludick stamboom.
LUDICK/LUDIK Addisioneel: My oupa het op Die Lande Vanwyksvlei gebly Waterfiskaal)Het nog broers gehad waarvan 1 blind was. Ek vermoed
my moeder het die c uit ons van gehaal - wil graag uitvind of dit wel so was?x
LUDIK Epos: paludik@telkomsa.net
Lucouw/Steyn
epos: alee01@lantic.netAddisioneel: Ek soek inligting oor die volgende vanne: Steyn (die familie van Gert Hendrik Andreas wat in sy laaste jare
op Bronhorstspruit gewoon het; Lucouw,Hendrik Frederik Gerardus wat as jong seun uit Nederland geimmigreer het - Lee
Annemarie
LUTHER Epos: elfrieda@mtn.blackberry.com
LUTHER Addisioneel:
Luthers van Brits?
LUTTIG Addisioneel: Pa was SPS (Sampie) Luttig van Prins Albert en ma Marie gebore Rabie van Koffiefontein
LUTTIG
Addisioneel: Pa was S P S Luttig en ma was M Luttig (Rabie). Tans 5de geslag op plaas op Prins Albert. Ek
is sedert 1992 in Australia.
LUUS Epos: albertluus@mweb.co.za
LUUS Addisioneel: Wil asseblief die
familie wapen van die Luus familie kry as enige iemand kan help sal baie wardeer word.
LUUSnaam: WANDA DU PLESSIS epos: dupwel@law.co.zaMeer: SAL GRAAG MET DIE LUUSE WIL KORRESPONDEER. SAL OOK GRAAG MEER INLIGTING VAN DIE LUUS-HERKOMS WIL BEKOM.
LYON Addisioneel: My naam is Petro Hattingh. My nooiensvan was LYON. Ek wil graag kontak maak
met persone wie se van LYON is of was. Dankie. Soek asseblief na persone met die van
of wie se nooiensvan Lyon was. Enige iemand wat inligting het oor die mense wat hulle geken het of familie is van persone
met bogenoemde van is welkom om van hulle te laat hoor.
LYON Epos: hattys@telkomsa.net
|