|
MAHONEY Epos: otilia@telkomsa.net
Malan
Ek wou graag kyk of daar inligting is oor die MALAN- van aangesien my dogter gaan trou in Maart met n Malan. Altwee my pa se oumas se vanne was Malan ( nooiensvanne
?) So het ek gehoor by my oom Jeanne Malan Van Zyl, my pa se jongste broer. Dalk is daar n ander webwerf oor stambome waar ek kan kyk.
Baie dankie Renet Hanger rhanger@justice.gov.za
MALHERBE Addisioneel:
Die afstammellinge van Gideon Malherbe franse hugenoot 13 april1688 plaas Normandie, Franschhoek
MANDELKORN Epos: toptech150@gmail.com Addisioneel: Ek is op soek na Herman Mandelkorn se graf op
Machadodorp
MARAIS Addisioneel: Ek soek die stamboom van Willem Adolf Marthenes Eysele Marais X Maria Johanna
Burger, van Nooitgedacht, vermoedelik Soekmekaar omgewing. Hulle is sover ek weet kort voor die Tweede
Vryheidsoorlog getroud. Hulle het geen kinders gehad nie, net twee aangenome seuns. baie
dankie!x
MARAIS Addisioneel:
Albertha Johanna DE BEER *3 Apr 1890 + 20 Mei 1946 x Johannes Stephanus MARAIS + 1935.. TAB 89710..Sy was
die dogter van Zacharias DE BEER * 12 Mei 1859 en Alberta Johanna PIENAAR * 12 Nov 1858 + 13 Feb 1897Zacharias was die s.v. Johannes Christiaan DE BEER * 3 Sep 1816
+ 1 Sep 1887 x Maria Margaretha Catharina DU PLESSIS * 7 Des 1829.Dan al die geslagte terug soos op ons DE BEER
CD.Asb ek vra hulp met my oupa grootjie.. Johannes
Stephanus MARAIS?
MARAIS Epos:
corrieo@live.com Addisioneel: is besig met marais stamboom Fransois Johannes
MARAIS Epos: cpfmarais@btbits.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die stamboom van CHARLES PETRUS
FRANCOIS MARAIS. Ek beskik reeds oor ‘n klompie inligting maar is opsoek na sekere ontbrekende dele, ek sal dit waardeer
indien enige iemand wat afstam van C.P.F. MARAIS met my kan kontak maak.
MARAIS
Epos : judimeyer@mweb.co.zaAddisioneel: Ook families, Jansen, du Plessis, Ferreira. Ek het redelike databasisse en help graag mense oorsee.
MARAIS Addisioneel: Jan Gabriel Marais, gebore 1814 Beaufort West
MARAIS
Addisioneel: Oupa Marais was Jacobus Daniel en Ouma was Anna wat op Memel in die Vrystaat gebly het.
MARAIS Epos: todaro@telkomsa.net
MARAIS Naam: Willem Tobias Epos: sandra@it5.co.ca Addisioneel: benodig familiewapen vir skooltaak.
Mardon
naam: Andrew epos: ajmardon@hotmail.com Ek is op soek na my Oupa Mardon se kant van die familie. Ek het hom nooit geken aangesien hy gesneuwel het in die
2e Wereld oorlog. Ek sal graag wil kontak maak met ander Mardons of met iemand wat vir William Albert Ray Mardon geken het.
MARÉ
Addisioneel: Ek is Johan Maré, woon vanaf 2001 in Stellenbosch, maar het voorheen in Pretoria gewoon (1971) waar
ek aan die Staatsteater verbonde was.
MARE (uitgespreek Marias) Epos: pieterdm@mweb.co.za Addisioneel: My Oupa se name was Petrus
Hermanus, gebore ongeveer 1880
Maréepos: tbone@isales.co.zaWas van Oos-Kaap afkomstig, daar was `n Landdros Maré, is later saam met Piet Retief Natal toe. Hy in slag van Bloedrivier
geveg en een van hulle is getroud met `n dogter van Jan Thomas Martens snr of sy seun se dogter wat ook in die slag
betrokke was
MAREE Epos: tkmaree@mweb.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Maree David
Andreas 1847 - 1923, Janse van Nieuwenhuizen Pieter Frederick 1882-1946, Birch, Hyman, Strydom Daniel Johannes 1874- 1947,
Kleyn Matthys Johannes 1880-1921.
Maritzepos: cecilia.simonis@gmail.comAddisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten,
en Botha
MARITZ Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
MARITZ
Epos: maritzh@ra.org.na
MARITZ Addisioneel: Maritz Familie":My Groot oupa was Coenraad
Frederick. en my oupa Nicolaas Jacobus Maritz. van die Belmoral distrik
MARITZ Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
MARITZ Addisioneel: Ek is opsoek na die voorsate van Ockert Cornelis Maritz. Ek sal dit baie
waardeer as u my daarmee behulpsaam kan wees. By voorbaat dankie. Ockie Maritz
MARITZ Epos: presisie0001@telkomsa.net Addisioneel: Weet my oupa en ouma is hier getroud, of moontlik
Carnarvon, want die huwelik is op alby dorpe geregistreer. Eeige iemand met inligting van die 1871 vloed op V/Wes?
MARNEWECK Epos: george@growthinmotion.co.za
MARSCHALL Addisioneel: aan my ma se kant. my ouma
heet susanna
MARTENS/MARTINS/MAARTENS Epos: dewald.j.martens@gmail.com Addisioneel: Vir meer inligting omtrent
hierdie families gaan gerus na ons webwerf by: martensfamily.co.za. Dis gratis en daar is huidiglik 8748 individue en 3073
families verteenwoordig.
MARTINS Addisioneel: My oupa was 'n Etsebeth-Burgert Christiaan van [kaalplaas] Fochville. My Ma, Levina
Johanna Etsebeth is met my pa, Fanie Martins getroud. Enige inligting tov stamboom, wapen sal uiters waardeer
word, Daleen
Marxepos: cecilia.simonis@gmail.comAddisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten,
en Botha
MARX Addisioneel:
Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing.
MARX Addisioneel: Twee susters, Ronel en Marieta Marx,
gebore 1967/06/11 en1968/09/14. Moeder was Susara Susanna Steyn 1944/03/17 en vader Johan George Marx. Vader
mag dalk aangeneem gewees het, moontlik gebore Breytenbach van Pretoria.
Naam: Hendrik Jacques
Addisioneel: My groout ouma Ceceilia Marx en oupa Marx het in Springs gebly. Is oorlede. Hulle het
twee kinders gehad, Hendrik Johannes Marx, woon in Albermarle, Germiston. Getroud met Helena Claudina (Pieterse) Marx.
Hulle het twee seuns gehad, Hendrik Jacques Marx (getroud met Mignonne (Naude) Marx woonagtig in Elsburg Johannesburg met
dogter Renee Marx. Shane Marx is getroud met Renee, woon in Germiston met een dogter Sharon Marx. Ceceilia (Bronkhorst)
Marx het in Springs gewoon maar is oorlede. As daar enige Marx familie is wat ons groot ouers en ouers ken,
email my gerus.
MARX Addisioneel:
Ek kan gerus aanbeveel dat die Jansens vir Ferdie kontak. Hy het my wonderlik gehelp.Huidiglik probeer ek my skoonsus help met Marx. Haar mense kom hoofsaaklik van Hekpoort, Magaliesburg.
Familiename Sarel Francois, Georg Frederik. EK het volldeige inligting
aangaande Retief, Marais, Meyer, Janse van Rensburg, my Jansen lyn, Potgieter (van Hekpoort en Rustenburg), Marnewick.Kontak gerus.
Marxepos: marialmarxinusa@hotmail.comAddisioneel: Afstammeling van Trompsburg/Brandfort Marxe stamnaam Thomas Ignatius woon nou in VSA enige kontak welkom
MASSYN Epos: susanmassyn@gmail.com
MATTHEE Naam: Desmond Epos: dezhark@gmail.comAddisioneel: Ek was gebore in Kempton Park Pa was in Germiston gebore, Arthur Charles Desmond
Matthee.Oupa, Boet MattheeOuma, Vivian Matthee
MATTHEE Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Soek na die nageslag van Christoffel Johannes
MATTHEE en Anna Magdalena MATTHEE (gebore Van Rensburg) van die Suid Kaap. Een van hul kinders was MARIA PETRONELLA ELIZABETH
MATTHEE, gebore 10 Maart 1869 (moontlik te Heidelberg, Weskaap).
MATTHEUS Epos: hennie.rianda@telkomsa.net
MATTHYSEN Addisioneel: famimliewapens
MATTHYSEN Epos: naomidames@ananzi.co.za Addisioneel: Het enige iemand vir my enige inligting oor
die Matthysen familie. Van barkey West omgewing, so om en by 1878-1920. Die stam vader is Hendrik Arnoldus Matthysen Baie
dankie laat weet asseblief.
MAY
Addisioneel: My skoonpa is Joseph Henry May en bly nou in Durban.
McCLINTOCK
naam: JOHN WILLIE epos : judy@cureagric.co.zaMeer: sal baie graag van ander wil hoor is al ver gevorder met registe
MC CRATEepos: chris@delcofoods.co.za Addisioneel: Mag ook McCrate gespel word (sonder die
spasie tussen die C's). Familiename = Christiaan, Johannes, Frederick, John
Mc GEER Epos: rikamcgeer@flysaa.comAddisioneel: Sal enige inligting waardeer. Wil graag my man se stamboom navors en weet nie waar om te begin nie!
Baie Dankie!
McINNES Epos: alison.counihan@gmail.com
MEADES Epos: hannes@kaboo.co.za
MEADES Addisioneel: Ek is op soek na my oupa Jan Wolfaard
Meades,oorlede in trein ongeluk se broers en voorouers. Hy was getroud met Maria Catharina Elizabeth Engelbrecht.Sal ook graag
haar familie opspoor.
MEADES Addisioneel: my oupa was Jan Wolfaardt meades,sy
vrou was Maria Elizabeth cathrina Engelbregcht, hul kinders Jan,Willem Wolter, Sarel, en die tweeling Dawid en Mara. Ek sal
bly wees oor enige inligting oor hulle. Dankie, Denette
MEYER Epos: 27716070161@vodamail.co.za
MEYER Epos:
pop.3@vodamail.co.za Addisioneel: Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George
Francois
Meijer
naam: kobus meijer epos: kobus@freesurf.chMeer: All die vanne Meyer, Meier, Maier, Mayer, Meijer, Mayr, Mair en ook Major, Maiherr en die Genitieve vorme
Meyers, Mayers, Meyern, Mayern stamm van die lateinse woord maior, die komparatiev von magnus = groot, ook "die
groote, die overste (hoèrste?)", en in die ou tyd was n persoon met staatlige verantwoorlikheid, autorityt en iemand wat mens
na opkyk kann. Die franse "maire" en die engelse "mayor" (burgermeester) hat die dieselfde oorsprong.
Meintjes Johannes epos: ledra@mweb.co.zaAddisioneel: Op soek na 'n foto van die Meintjes familiewapen. Kontak my asb.
MEINTJES Addisioneel:
Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen
MEINTJES
Addisioneel: Ek soek inligting oor die familie van Johannes Mattheus Meintjes
meinjjes
epos: jmerlati@telkomsa.netAddisioneel: Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen
MEIRING Addisioneel:
gebore te bloemfontein 1965. Vader Jan Daniel Meiring
MEIRING Epos: jeannehambsch@yahoo.com Addisioneel: My ouma grootjie was Catharina Johanna Meiring
neè Fourie gebore 15/08/1878 en oorlede 10/06/1921. Ek verlang inligting oor haar en haar ouers (familie) ons ondersoek
'n moontlike verwantskap aan Jopie Fourie..kan enige iemand dalk help!!
MEIRING Addisioneel:
Ons soek almal wata die van Meiring het en waar hulle vandaan kom.Dankie
MEIRING Epos: Pollyanna.thomson@gmail.com Addisioneel: Petrus Johannes Meiring van De Rust, Meiringspoort
MELT
Addisioneel: Almal wat kom uit die stamboom: MELT.
Merlatinaam: Johan epos: jmerlati@telkomsa.netMeer: Ek soek alle moontlike inligting, asook die familie wapen
MEYER Epos: 100percent@iafrica.com Addisioneel: Looking for information on the Meyer family from OFS - Wepener, and Lesotho.
MEYER
Addisioneel: Anna, vader Daniel Johannes, familienaam: Wessel.
MEYER Addisioneel: Meyer familie vroeer van Calitzdorp
MEYER Addisioneel:
Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George Francois
MIENIE
Epos: anita@transitgroup.co.za
MIENIE Addisioneel: My eks skoonfamilie kom van vrystaat en my dogter stel nou belang in waar
haar van vandaan kom
Mienie
naam: Jan Mienie epos: mieniejw@mweb.co.zaMeer: Doen navorsing oor Mienie, Minnie, Menne, Mieny, Minny, Miny, ensovoorts, in Suid Afrika
MINNIE Epos: jwminnie83@yahoo.com.au
MINNIE Epos: raminnie@orcon.net.nz
MINNY Addisioneel: Ek wil baie graag uitvind waar die
Minny vandaan kom, wanneer, ens. Soek meer inligting
MICHAU
Epos: johnkriel@zazu.co.za
MINNAAR Epos: Santie@gpg.gov.za
MOCKE Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
mockeepos: riaan@compulinx.co.zaAddisioneel: aangeneemde kind martinus johannes van tonder ma was mocke en ek het 'n haalf broer ook wat aan geneem is
deur ma se pa en ma in pietermaritzburg 1978 gebore in 1977/09/17
Möllerepos: alidaschwarck@yahoo.deAddisioneel: wil graag weet of daar iemand is wat die stamboom van Möller maak groot oupa was Frikkie of Frederik Jacobus
Willhelem Möller
MOLLER Addisioneel: Ek soek Möller inligting
MÖLLER Addisioneel:
WCA Möller, seun van Ernst Lodewicus Möller, seun van Jacobus Louw Möller, seun van Heinrich Francois Möller
Möllernaam: Yvonne Nieuwoudt epos: ymn@adelphia.netMeer: Alle Möller inligting is baie welkom.
MOLLER Epos:
vanzylm@sanlam4u.co.za
Möllernaam: Alida Schwarck epos: aschwarck@web.deSoek inligting vir Annatjie Klopper gebore Möller net soos ek.
Mombergnaam: Annes epos: ironcy@lantic.netMeer: Ek soek alles moontlike inligting, en 'n familiewapen ook. Dankie
MOMBERG Addisioneel:
Ouma:Helen Elizabeth; Oupa: Louis BarendEnige
informasie en familie wapen
MONG Addisioneel: Wil graag met ander met die van mong in aanraking kom in suid-afrika.
MOOLMAN Addisioneel:
Ek soek na een spesifieke Diederick Johannes Moolman se afstammelinge.Hy was een van 5 kinders en het self 7 kinders gehad.
Ek het 5 van die kinders se name: 1.Diederick Johannes 2. Barend ( Bennie) 3. Janetta Fredrika Johanna Elizabeth 4. Gert 5.Elizabeth
die laaste twee se name weet ek nie.Hierdie kinders se oupa was Diederick Johannes Moolman*18/08/1898 +28/03/1938) en hulle
ouma se name was Janetta Fredrika Johanna Elizabeth (*26/11/1907 +11/09/2002)Ek soek nou amper 2 jaar al
na hierdie tak van die familie-hoop iemand kan my help. Ek het op 'n stadium gehoor dat hulle dalk in Vereeniging of Vanderbylpark
kan wees
MOORE: Epos : jverm@lantic.net Ek is tans besig om inligting oor al die MOORE afstammelinge in SA te versamel met die doel om ‘n
MOORE geslagsregister saam te stel.
MOORE Addisioneel: Ek is dringend opsoek na Dr Moore se familie in Reitz omgewing. Hul het kinders gehad met die name Leon,
(oorlede), Hanro en Mirna. Kan iemand asseblief help met inlingting?
MONTGOMERY Epos: wilsenach@gmail.com Addisioneel: Family of John Montgomery 1820 settler
MORKEL Addisioneel: Opsoek na Morkels van so 1900 van
Burgersdorp, en Lichtenburg delwerye.
MORRIS Epos: quintinmorris91@gmail.com
Morrison
naam: Douw Steyn epos: douw@comcast.netFamilie getroud met Steyn Oudthoorn/Mosselbaai/Riversdal
MOSS Addisioneel: pa clifford
MOSTERT
Epos: jmostert99@gmail.com
MOSTERT
Addisioneel: My doopname Johannes Cornelius kom van my oupa wie se van Goosen was. My pa is Francois Johannes
van Tulbagh. Die meeste van my familie is van Tulbagh in die Kaap.
MOSTERT Addisioneel:
CORNELIS MOSTERT en sy vrou neem 4 kinders van sy vriend JAMES aan. Hy
stel 'n testament saam op 16 Feb 1906 in Kaapstad met sy stiefseun Charles John JAMES as eksekuteur met die erfgename:a) To ANNE MATHILDA MANTHEY, daughter of testa and wife of FREDERICK RUDOLPH
MANTHEY of Klerksdorp in colony of Tvlb) To JAMES WALTER MOUNTNEY
(only child of the late WALTER JAMES MOUNTNEY, and grandson of the testa of Klerksdorp in the colony of Tvlc) To CORNELIS MOSTERT JAMES (son of CHARLES JOHN JAMES) and grandson of the testa of PRETORIA
in the colony of Tvl. Hy sterf op 24 Maart 1915 in die Algemene Hospitaal Johannesburg op die ouderdom van 62 jr en 10maande
en vermeld sy 4 aanneem kinders en sy stief kleinseun James Walter Mountany. Mikrofilm 4779.
Enige iemand wat oor meer inligting beskik, Kontak asb??
MOSTERT Addisioneel:
Ek is op soek na familie van Dawid Schalk Mostert. Geb jaar c 1927/1928. Was destyds by die S A Lugdiens werksaam. Is oorspronklik
van Namibie.
MOSTERT Addisioneel: ALLE Mostert kontak my asseblief...ek het meer as 1800 Mosterts op rekoer wat reeds gekoppel is op die
stamboom
MOSTERT Epos: omostert@gmail.com Addisioneel: Ek versamel ook inligting van die volgende families:
Steyn/ du Rand/ Venter/ du Plessis/ Verreynne/Barnard
MOSTERT Addisioneel: Lui die volgende name dalk 'n klokkie?DAVID GEORGEHENDRIK
DOORSKontak my dan asb! Familieplaas was PADDAFONTEIN
in PAULPIETERSBURG/VRYHEID distrik.
MOULDER Epos: henniem@sadi.co.za Addisioneel: Ek wil graag meer inligting bekom oor ons familie.
My pa was Attie Moulder, gebore in Pietersburg, op die plaas Palmietfontein.
MOUTONnaam: ELNA epos: elna77@hotmail.comMeer: My pa is mouton gebore nicolaas johannes , hulle is vyf kinders van oorle oupa mouton nicolaas johannes en katie
isobel mouton. Sal graag meer oor my stamboom wil weet
Mulderepos: chris_mulder@admworld.comAddisioneel: Ons famile het geboer buitekant Cradock in die Ooskaap.Ek het die familienaam by my oupa gekry.Christoffel
Johannes Mulde
MULDER
MULDER Epos: eldorado@telkomsa.net Addisioneel: Daar is 19 Mulder families vanuit Holland
na Suid Afrika gekom. My oupa grootjie was FS Mulder. Sy name was Frederik Swerus Mulder. My oupa was Johannes
Jakobus, my pa was Stefanus Johannes en so ook is my name. Enige inligting of konneksies sal waardeer word. Ons
is van die Kaapse Mulders
MULDER e-mail:nita@sainet.co.zainfo@ancestry24.co.za
MULDER Addisioneel:
Ek is 'n Mulder van die Klipplaat omgewing. Pa was Gert Mulder van Pretoruiskop, Klipplaat.Ons hou 'n MULDER's reunie 24 - 26 September 2010 op die plaas Pretoruiskop.Beulah en Ben Mulder en Piet is die kontakteWeet iemand waar ek die MULDER FAMILIE Wapen kan kry sodat ons dit op T-Shirts kan laat print, of e-mail my (ek wil
nie hulle tel nommers hier plaas) groete martyn (Broers, Piet & Theuns). (was opJansenville Hoer Skool
van 1975 - 1979) groete
MULDER Addisioneel:
Ek probeer my stamboom navors. My Oupa was Frederick Zwerus Mulder (soos ek verstaan van Duitse herkoms?)geb 29.3.1902. Moontlike
verbintenis met Frederik Swerus Mulder? Help asb!
MULDER Addisioneel: Oorspronklik van die Kaap. Gesels maar oor
famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis
MULDER Naam:
Ockie Addisioneel: Gesels maar oor famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis
Muller Epos: ammuller39@gmail.com Addisioneel: Hendrik Christoffel patriagale stamlyn.
MULLER Addisioneel:
Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing
MULLER Addisioneel:
soek familie stamboom muller petrus daniel muller gebore 26april 1910 te 24 riviere distrik porterville
MURRAY Addisioneel:
Ek sou graag kontak wil maak met nakomelinge van John Murray wie in 1807 uit Skotland in Kaapstad aangekom het om inligting
uit te ruil. Die afstammelinge van sy 6 seuns John, Robert William, Samuel, Hamilton, Henry Murphy en Hermanus Johannes Murray
is oor die hele Suid Afrika versprei. Ek het heelwat inligting, so laat hoor gerus van julle!
MYBURGH
Addisioneel: Oupa was Tjaart Myburgh en ouman was Francina (ek kan nie onthou wat haar tweede naam was nie).
Myburgh
epos: lrst@telkomsa.netAddisioneel: Hendrik Johannes Myburgh (Piketberg, Koringberg) Elizabeth Magrietha Myburgh (nee Carstens)
Myburgepos: kobus@elkobesighede.netEk is op soek na my groot-ouers se familie - Ouma was nooi Myburg (Maria Elisabet), getroud met WP Venter (Graaff-Reinette?)
Later gewoon in Johannesburg.
Myburgh
Addisioneel: Soek inligting oor die Myburgh( Pieter Abraham) familie. Oorspronklk Noord-Kaap
MYBURGH Addisioneel: ons soek na ons oupagroot johan Diederik
Myburgh geboer op plaas in Koppies/Parys dist. plaas se naam was Swartklip sy vrou was Maria Magdalena Swart- niggie van Pres.
CR Swart. Sy pa was Gert Myburgh
MYNHARDT Addisioneel: Dogter van JH Mynhardt wie gebore is te steynsrus plaas met die naam arbeid
seun van Stephanus Johannes en Anna Martha Catherina Mynhardt. Hulle het 5 kinders gehad en Stephanus Mynhardt was 1
van drie seuns. Ek weet net een van sy ander broers was Gert soek asb meer inligting as enige iemand kan help Dankie
MYNHARDT
Addisioneel: My naam is Gert gebore te Kroonstad.
MYNHARDT
MYNHARDT Epos: johanm@dynaplan.co.za
MYNHARDT Epos: mkmynhardt@mtnloaded.co.za
MYNHARDT
Addisioneel: Ek is Riaan die oudste van 4. Willie en Ria is my ouers.
MYNHARDT
Addisioneel: Christoffel Cornelius gebore Pietersburg op 7 Maart 1937.
|