|
NAGEL Epos: dawienagel@gmail.com
NAGEL Addisioneel: Ek wil graag sien waar pas ek in die nagel familie stamboom in.
NAGEL Naam: Hendrik Addisioneel:
My nooiensvan was Nagel. Het al heelwat inligting maar mis nog links. Help asb ons "baie agter kleinkinders" wil
ons roots navors.
Naude epos: naude@com2000.co.za
NAUDE Addisioneel:
ons naude's is maar dun gesaai,my oupa het slegs 4 kleinkinders gehad en eks 1 van hulle. hoe min kan mens wees?
NAUDE
Addisioneel: Vader - Joseph Daniel (Joe). Oupa - Peter James.
NAUDE Addisioneel:
van Biljon in ugie kinderhuis ongeveer in 1922
NAUDE
Epos: nuwerus@gmail.com
Naudenaam: ANNECKE epos: annecke@doc.gov.zaMeer: al wat ek weet my pa is AJ NAUDE, VERNOEM NA MY OUPA. ek is opsoek na meer inligting oor al die Naude's my ma
se voorletters is ACSM NAUDE
NEL
Addisioneel: My pa was Jan hendrik getroud met Martha Johanna Elizabeth (Barnard). My pa se 3 broers, Jan,
Louw, Herklaas, susters Susan en Anna. hulle is oorspronklik van Koppies in die Vrystaat. Neefs o.a Hans, en Louw Bardenhort.
Wie weet meer?.
NEL Addisioneel:
Stamvader Willem Nel
NEL Addisioneel:
Goeie dagEk is op soek na die nel famielie teken en betekenis as
iemand kan help sal wardeer word Baie Dankie Jaco Nel
NEL Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
NEL Epos: henk.nel@standardbank.co.za
Nel
epos: robertnelster@gmail.com
Addisioneel: My familie het in Stellenbosch
groot geword.
Wil graag iemand wie van daar onstaan in kontak
mee kom. My pa is in 1950 daar gebore
NELL Addisioneel:
Is afkomstig van die Kaap, my pa was Carel Daniel Nell gebore 23 Februarie 1937 het 'n suster met die naam Connie Dippenaar
Nel
Addisioneel: Soek ouers van Gertruida Margaretha Johanna Nel * 19/9/1842 + 27/5/1924 getroud
met Phillipus Stephanus Smith op 5/11/1860
NEL Addisioneel: Soek my oupagroot Nel se name geboorte datum, sterf datum.Het twee huwelike gehad, soek
hulle name ook. Hy was in Tarkastad,Kofimwaba.
NEL
Addisioneel: My familie het in Stellenbosch groot geword. My pa is in 1950 daar gebore. Wil graag iemand
wie van daar ontstaan in kontak kom.
NIENABERepos: hennie@sunstar-media.co.zaAddisioneel: Prof Nienaber het 'n boek uitgegee in die laat 80's oor die Nienaber stamboom. As daar iemand is wat belang
stal kan ons toestamming kry om die boek op die internet te publiseer en op te dateer.
Hennie Nienaber
Niemand
epos: bezuihm@unisa.ac.zaAddisioneel: My oupa Jacob John Niemand was woonagtig te Kuruman gebore om en by 1851. Was getroud met Hester Magdalena
Scheepers. Hulle 8 kinders was asvolg, Embransia (Emmie), Anna, Johannes, Hester, Jacob (Japie), Kerneels, Christina, Ben.
Oupa het na ouma se dood weer getrou met 'n sekere Maria en hulle het 5 kinders gehad. (Ek is van ouma Hester se afkoms. Kan
iemand help asb?)
NIEUWOUDT
Addisioneel: Oupa, Giel (Gideon Peter Nieuwoudt). Pa Org. (George Sebastian Nieuwoudt).
Nieuwoudt
epos: flip@kredibond.co.zaOorspronklik van Nieuwoudtville. Vader Philippus Frederik Strauss Nieuwoudt. Oupa Michiel Nicolaas Albertus Nieuwoudt
NIEUWOUDT Addisioneel: Hoe gaan ek te werk om meer inligting op my bestaande plasing te sit.
NOETH
NOLTE Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw,
De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.
Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as
ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500.
Noortman
naam: Magdalena Johanna epos: madeleinedulce@webmail.co.zaMeer: Ouma aan pa se kant is Johanna Magdalena Noortman noem naam Lena. Pa was Stefanus Johannes noem naam Boet. Was getroud
met Bettie Nel.
Ek is op soek na my Pa se famielie. Hulle was woonagtig gewees in Kimberley. My ouma is Lenie Noortman sy het saam my
Tannie gebly. My tannie is Rosa. Sy was getroud maar ek kan nie haar van onthou nie ek weet sy het \'n dogtertjie gehad. Hulle
was ook woonagtig In Ermelo. My pa was bekend as Boet Noortman hy was getroud met Biettie Nel. Na my pa se dood het my
ma met \'n Lumley getrou.
As iemand my kan help sal ek bly wees
NORTIER
Addisioneel: Soek inligting oor die Nortier's/Nortje's wat in die Rooiheuwel distrik, Oudtshoorn gebore is.
My oupa was Stefanus Johannes Nortier of Nortje. Hy is gebore in 1890. As enige iemand my kan help sal ek dit
baie waardeer. Moonlik van sy broers se nageslag.
Nortjeepos: nortjej@acenet.co.zaAddisioneel: Jan Johannes is die voorname daar mag moontlik John Samuel betrokke wees?
NORTIER / NORTJE Addisioneel: Hallo HennieEk
is alreeds in besit van n redelike goeie navorsingsdokument van die oorsproklike twee Nortier broers en tot en met my dogter
|