|
OBERHOLZER Addisioneel: ek soek 'n familie wapen wat ek kan koop of iets.Vir my oom Ben Oberholzer
OBERHOLZER Epos:
bosman@bethalmail.co.za Addisioneel: Vader Gilliam Johannes Oberholzer getroud met Esther Magaretha Krog van Belfast.
OBERHOLZER Addisioneel: Enige inligting oor oberholzer in Suid Afrika.My pa is David Johannes my oupa was Daniel Cornelius en sy pa was David Johannes.
My groot oupa het 5 kinders gehad 1.Johannes Gerhardus 2. Daniel Cornelius 3. David Johannes 4. Maria Magdelena 5.
Susana Hester
OBERHOLDEREpos: obie@atotal.co.zaAddisioneel: Gileam Johannes Oberholzer
OBERHOLZER Addisioneel: Ek is besig om Oberholzer na te vorm my pa is Jacobus Petrus Oberholzer sy pa was Jan Hendrik Lodiwikus
Oberholzer. My pa is getroud met Maria Magdalena Petronella du Toit. My oupa was getroud met Willemina
van Niekerk
ODENDAAL
Odendaal: Hendrik Adriaan naam: Moreen Coetzee epos: moreen@kmrinternet.co.zaMeer: Die Odendaals het tussen 1963 en 1968 uit Kenia/tansanie gevlug. die Odendaals het met die groot trek blykbaar
tot in Kenia getrek
ODENDAAL Naam: Michiel
Addisioneel:
Ek is besig om die Nel geslag na te volg in my familie (Skoonma was nooi Nel en haar vader se Name was
Daniel Jacobus Christoffel Nel geb. 06 Aug 1909 sterf Pietermaritzburg 16 Sept 1979 Hy was getroud 25 Feb 1937 met Hermina
Isabella Fourie geb 16 Des 1914 en sterf 01 Mei 1979 Ladysmith Natal.DJC
Nel se vader was blykbaar Louis Johannes Nel wat getroud was met ene Sarah Mortlock.Woonagtig te Weza Griekweland Oos.Die
vraag is kan enige iemand my help met wie was Louis Johannes Nel se vader en moeder asook die vader en moeder van Sarah Mortlock
ODENDAAL Addisioneel: Ek is besig met n register van Odendaal en wil graag soveel as moontlik inligting inwin. Dus as jy verwant
is aan Odendaal of getroud is met een of die van Odendaal het sal ek dit waardeer as jy my al die verwante inligting deurstuur
Groetns Michiel
OELOFSE Epos: jano@uj.ac.zaAddisioneel: Jan Frederik
O'CALLAGHAN Epos: marleneduplessis@yahoo.com Addisioneel: Ek dink dis Iers
OKKERS Epos: edward@novelmotor.co.za Addisioneel: Edward Johannes Okkers, Tiervlei, Parow.
O’LEARY Addisioneel:
Daar het 'n O'Leary dat moontlik in die 1850 van 'n engelse skip ontsnap. Hy was deur die engelse gedwing om op die boote
werk (chain gangs) Hy het van die boot ontsnap toe dit in 'n Suid Afrikaanse hawe gele het, die storie
wat ek gehoor het Durban, het toe die binneland ingevlug blykbaar Colenso. Het daar vir 'n boer gaan werk en is met 'n boeremeisie
OLIVIER Addisioneel:
Volle name is Christina Glaudina Luus gebore Olivier
OLIVIER Addisioneel: My oupagrootjie was Christiaan Johannes Olivier. My oupa was Ruben Olivier, My Pa is Johan Olivier en sy
broer is Jacobus Dawid Olivier
OLIVIER Addisioneel: Ons soek na die nasate van Me. Olivier wat getroud was met A.S.A.de Bruyn net na die Anglo-Boere oorlog.
OLIVIER Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
OLIVIER Epos: mwabo@mweb.co.za
OLIVIERepos: ojob@iafrica.comAddisioneel: Navorsing oor alle Olivier's in Suid Afrika
OLIVIERepos: ojob@iafrica.comAddisioneel: Navorsing oor alle Olivier's in Suid Afrika
Oliviernaam: Hessie epos: hessieolivier@gmail.comMeer: Familie Stamvader: Peterus Johannes Olivier. Gebore: 1841 in Clanwilliam destrik in die Wes-Kaap. Sy
kinders was: Gert (Seker Gerhardus), Willem, Koos (Seker Jacobus) en Barend Johannes
OLIVIER Addisioneel: Ek soek meer info oor Jan Tielman en Susanna Isabella Lotz wie se dogter, Anna Maria Elizabeth,
in 1889 in Ladysmith gebore is? Asb en dankie, Ria
OLIVIER
Addisioneel: ek woon in Kokanje net buite Nylstroom.
OLNEY Addisioneel: want to know where my father comes from. his name frank edward olney, born on 12th november 1912
OOSTHUIZEN Name: Andries marthinus Epos: barendd0@gmail.comAddisioneel: stamvader was moontlik coenraad
OOSTHUIZEN Name: Martinus Gerhardus Oosthuizen 1752 - 1838 Epos: hester_montagu@yahoo.co.uk
OOSTHUIZEN Naam: Gerhardus Frederik Addisioneel: Is besig om die
stamboom na te vors. Is massiewe tydrowende taak Het reeds redelik inligtig. Stuur alle data wat jul het na my
en ek sal kyk waar dit inpas.
OOSTHUIZEN Name: Gerhardus Frederik Addisioneel: Is besig om die stamboom na te vors.
Is massiewe tydrowende taak Het reeds redelik inligtig. Stuur alle data wat jul het na my en ek sal kyk waar dit inpas.
Oosthuizen
epos: jeremy at oosthuizen.name Vervang die " at " met "@" (geen spasies of aanhalingstekens)" Ek stel meesal belang in die Riversdal-Oosthuizens van
Nicolaas Josephus (geb 1836), elfde kind van Willem Tobias (23 September 1793). Sien ook http://www.oosthuizen.name
Oosthuizen
naam: Hans Oosthuizen epos: hansoost@mweb.co.zaMeer: Graag meer inligting oor die Oosthuizens
OOSTHUIZEN Epos: kjventer@mweb.co.za Addisioneel: MY OUPA WAS NICOLAAS MARTHINUS OOSTHUIZEN GETROUD
MET HELENA DOROTHEA VAN VERGEET. ENIGE INLIGTING OOR VOORGESLAGTE, KINDERS ENS SAL WAARDEER WORD.
OOSTHUIZEN
Naam: Christian
OOSTHUIZEN
Addisioneel: My pa was oorspronklik van Oudtshoorn en my ma was 'n nooi Venter van Upington. Hulle het egter
na hulle troue na Suidwes toe en dit is waar ek gebore is, getroud met 'n nooi Barnard, 'n dogter en twee seuns ryker geword
het, geboer het en waar ek nog elke jaar gaan oor winter. My oudste seun is nou op die plaas en ek geniet die lewe in
Mosselbaai.
OOSTHUYZEN Addisioneel: Oupa: Willem Tobias Oosthuyzen
gebore +-1888Pa: Jacob Hendrik Oosthuzyen gebore
1938-11-27Ek: Jacoba Francina Oosthuyzen gebore
1963-07-09 My oupa en pa was van Kestell afkomstig. Op soek na my pa se broers en suster kinders.
OOSTHUYZEN Addisioneel: My voorvader was Lucas Willem Janse van Rensburg *1793x Susanna Elisabeth
Oosthuyzen. Kan jy asseblief help met hul kinders, en die Oosthuyzen voorgeslagte.
OPPERMAN Addisioneel: my oupa het my vertel dat Paul Kruger het grond aan die oppermans gegee
in buysdorp,en hy was n afstammeling van daardie Oppermans
OPPERMAN Addisioneel:
Diederik johannes Opperman
OPPERMAN Epos: flipopperman@mtnloaded.co.za Addisioneel: Name soos Reinier (Renier) Van Jaarsveld
en Thomas Corneluis is nogal baie in my voorvader lyn. Probeer om stamboom na te gaan.
OPPERMAN Addisioneel: My
oupa: Gert Coenraad Opperman van Vrede in dieO.V.S. Twee kinders uit die huwelik. Phillipes Petrus Opperman en Elizabeth Maria.
Uit my pa se huwelik met Martha Aletta Jacoba Blom is ons vier kinders twee seuns en twee dogters. Oudste dogter Martha Alleta
Jacoba (vernoem na my ma se ma). dan ek die oudste seun Gert Coenraad (vernoem na my oua), dan weer 'n dogter Elizabeth Maria
(vernoem na my pa se ma). en dan die jongste seun Jan Hendrik (vernoem na my ma se pa). Ongelukkig is daar nie een seun in
my en my broer se huwelike gebore nie wat die Opperman's van ons kant af verder kan vat nie. Ongelukkig is my pa oorlede op
'n jong ouderdom van 37 jaar toe ek maar nog 8 jaar oud was. My oupa is ook net 'n paar jaar later oorlede. Dis het ek nie
kontak met enige van die famielie aan my oupa se kant nie.
OPPERMAN Epos: z.opperman@yellotec.com
OSBORNE Addisioneel: HI ek is 'n kleindogter van BRAM JACOBUS OSBORNE van Nababeep in Namakwaland.
Hy het vir die destydse OCC myn gewerk so ook sy oupa en pa. Sy oupa en pa het van af Engeland gekom im in die myn te werk.
Enigiemand met inligting kan my kontak by emcretic@telkomsa.net Ek sal dit verskriklik waardeer.
OSMERS Addisioneel: familie wapen
Otto
naam: Anna Catharina Magdalena epos: ansiegeb@telkomsa.netMeer: Gebore in Kimberley. Vader: Matthys Gerhardus Bernardus Moeder: Anna Alida Henning
OTTO Naam: Gazelle
Addisioneel:
Opsoek na die stamboom van die Otto's. Kontak my asb.
OTTO Epos: Gtmustang108@gmail.com
OTTO Epos: yvonne@secrabje.co.za
OTTO Epos: willem@xwi.co.za
|