|
PAINTER Epos: pinkiepainter@gmail.com Addisioneel: Ons voorsaat - Samuel Richard Painter het met
een van 1820 Setlaars skepe (Aurora) vanaf London in Algoabaai geland. Daar is reeds 'n boek deur Margie Muller geskryf maar
sal graag meer info wil bekom?
PALM Addisioneel: alle inlingting van die Palm's in transvaal & ooskaap
PALM Epos: francoisp@maritimemotors.co.za
PALMER Addisioneel:
Kontak my per e-pos asb.
PALMER Epos: bokron@telkomsa.net Addisioneel: Pieter Bernardus Palmer, seun van Henry William Palmer
alias Musgrove en Isabella Johanna Adriana gebore Bantjes Geboorte datum: 27 November 1875, te Lichtenburg. Oorlede:9
Mei 1958 en begrawe in Rustenburg.
PAXTON Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
PEACH Addisioneel: Op soek na meer inligitng oor George Peach. Hy het moontlik 'n broer gehad
wat hulle Phil genoem het. Georege Peach. Vermoedelik was sy een kind Petronella Helena Peach gebore 1855, getroud met Jacob
Francois Möller.
Peensepos: antartica@live.co.zaAddisioneel: My Pa Johannes Coetzee Peens. My Ouma soos ek haar ken Joey Peens.
PEENS Addisioneel: jan peens van potgietersrus poog om stamboom op te stel
PELSER-TIRAN Addisioneel:
Navorsing: PelserxRobbertsexxBekker + voorsate MacDonaldx EsterhuizenxVan Eck Baie ander vanne kom voor in die voorsate van
my familie....te veel om te noem....Eva Krotoa, Rosina en nog 'n paar is stammoeders.
Pelchernaam: kobus epos: pelcher@bigpond.comMeer: Oorspronklik van Oos-Kaap maar ook familie in Transvaal
PELSER Addisioneel: Oupa is Dawid Johannes Pelser wat
getroud was met Anna Catharina (nooiensvan onbekend). Hulle het my pa Dawid Johannes, Willem, Johan, Aletta en Non gehad.
Inligting of familie wapen sal waardeer word.
PENTZ
Addisioneel: Verskeie Pentz foto's op www.safamilietree.co.za/families.htm
Petersepos: cathie10@telkomsa.netAddisioneel: Dit is my aangetroude van en ek weet sy ouers het van Nederland na Suid Afrika verhuis
Peterson
epos: sonjha@telkomsa.netAddisioneel: indien iemand al inligting het oor ons familie stamboom wees asb. so gaaf en stuur dit aan
PETZER
Epos: elmarie.petzer@za.pwc.com
Petzerepos: stevepetzer@gmail.comSover ek weet is ek die vyfde Stephanus Petrus Petzer my oudste seum die sesde. Daar is 'n Petzer familie groep op facebook
se webwerf.
Petzer
Meer: Alle Petzer inligting
is baie welkom.
PETZER Addisioneel: My oupa was Andries Francois Petzer gebore 12 Jan 1899 te Komgha. Ek soen
na meer besonderhede oor sy vader Hendrik Antonie Petzer. By sy eerste vrou Johanna Catharina gebore Nel het hy 7 kinders
gehad. Hy was weer getroud maar die dame is onbekend en dis ook nie bekend of hy nog kinders gehad het nie. Vermoed hy is
in 1936 oorlede.
Petzernaam: Jacobus epos: hpetzer@yahoo.co.zaMeer: Soek foto van as daar is 'n familie wapen asb
PEUSSCHERS (gebore de Swardt)
Epos: horlosie@xsinet.co.za
PEYPER
PIEK Addisioneel: Ek is 'n nooi Piek, en sou graag meer van my oupa , Christoffel Johannes Piek, se familie wou weet, hy
is in die Vrystaat gebore en het later na namibia verhuis, sy vader was Willem Adriaan Piek, en sy moeder Aletta Johanna Marie
Piek.
PIENAAR Addisioneel: enigiets oor die oos-kaapse pienaars, familie van genl dan pienaar, so ver terug as frankryk asb
PIENAAR Addisioneel:
Jacques Pinard 1688 in Kaap tot WDJ Pienaar (1922 - 2007) veral Mosselbaai se Pienaars en Genl Dan Pienaar se familie 3en
nasate
PIENAAR Name: Elizabeth Sophia Maria Pienaar Epos: f.est@lantic.net Addisioneel: Excelsior, Lady Brand omgewing. Dogters Sarie Botha, Hettie van der Linde en Bettie van Niekerk.
PIENAAR Epos: genea@diepienaars.co.za Addisioneel: Ek het gedeeltelike inlgiting
oor die Pienaars. Ook by http://www.diepienaars.co.za/ en volg die Genealogie skakel.
PIENAAR Epos: johann@cleanliving.co.za
PIENAAR
Pienaar (Jacobus Johannes) epos: mcp@sun.ac.zaAddisioneel: Murraysburg
Pienaarepos: eugton@xsinet.co.zaAddisioneel: Ek het 'n stuk van die boek die Pienaars van Suid Afrika , maar is opsoek na die boek in elektroniese form
as enige iemand my hiermee kan help sal ek dit baie waardeer. Dankie, Helga
PIENAAR Name: Elizabeth Sophia Maria Pienaar Addisioneel: excelsior, lady brand omgewing dogters sarie botha, hettie van der linde en bettie van niekerk
Pienaarnaam: Hein epos: hein.pienaar@yahoo.comMeer: Ek sal graag ons stamboom wil terugvolg na die oorspronklike Hugenote wat aan die kaap aan gekom het.
PIENAAR
epos: bertie.devilliers@absamail.co.zaAddisioneel: ma se nooiensvan PIENAAR [miemie] was getroud met BERTY DE VILLIERS later getroud met RICHARD AARON PAYNE
te klerksdorp kan iemand help asb
PIENAAR Addisioneel:
Jacques Pinard 1688 in Kaap tot WDJ Pienaar (1922 - 2007) veral Mosselbaai se Pienaars en Genl Dan Pienaar se familie 3en
nasate
PIENAAR
Epos: mmpienaar@landbank.co.za
PIENAAR Addisioneel:
Opsoek na meer detail oor my vader se famielie. Petrus Johannes Pienaar 1917-04-28/1984-06-08 vermoedelik gebore op Jagersfontein.Moeder
Susan Thelma Louw 1914-07-04/1972-06-10.
PIETERS Naam:
Gabriel Jacobus Pieters Addisioneel: My Pa is Jan hendrik Pieters
PIETERS Addisioneel:
Sou graag meer wou weet oor Hermanus Pieters en sy nageslag
PIETERS Addisioneel: Pieters/Grobbelaar
PIETERSE Addisioneel: ek is Johan ek is opsoek na die pieterse famielie wapen kan iemand my help
PIETERSE Name: Corneluis
Jacobus Petrus Addisioneel: my oupa grootjie was corneluis jacobus petrus pieterse/sy seuns/ferdinand,jannie,frans,corneluis,johannes/dogters
was/ bettie,sannie,drina,fya,nellie, hannie,
PIETERSE Addisioneel: Ek het op die plaas verskeie grafte vanaf 1880 tot 1974 van Pieterse familie indien
u soek kontak my. Plaas is in Skeerpoort o.a Barend Arendse Pieterse.
PIETERSE Naam: Johannes
Lodewyk Pieterse Addisioneel:
Oupa Pieterse: Johannes Lodewyk Vermoedelik van Sandspruit se wêreld. Later woonagtig te Wakkerstroom.
Pieterse Epos: maxa@telkomsa.netAddisioneel: Stamnaam is FERDINAND
LUKAS JOHANNES BARTHLOMEUS. kontak my asb as u enige inligting het vir PIETERSE stamboom
PIETERSEN Epos: a15148890@gmail.com
PIOREK
Addisioneel: Ek is opsoek na mense met dieselfde van en hulle herkoms.
Pistorius epos: mariaanp@angloplat.comAddisioneel: Ek benodig dringende inligting oor die
pistorius van en wapen vir 'n taak
PISTORIUS Addisioneel:
ek wil asb als oor die Pistorius stamboom weet asb
PISTORIUS Addisioneel: Ek het die meeste van die Pistorius-gesin op myheritage.com gelys as Pistorius RSA Five Brothers, van hul
aankoms in Suid-Afrika in 1838 uit Duitsland aan diegene wat ek vandag kan vind.Kontak my gerus indien jy belangstel, vrae
of inligting het.Mary
PISTORIUS Addisioneel: Ek het die meeste van die
Pistorius-gesin op myheritage.com gelys as Pistorius RSA Five Brothers, van hul aankoms in Suid-Afrika in 1838 uit Duitsland
aan diegene wat ek vandag kan vind.Kontak my gerus indien jy belangstel, vrae of inligting het.Mary
PISTORIUS Addisioneel: Pistorius stamboom
PORTER Addisioneel:
Vader is David Clement Porter, eers getroud met Mary Brown, toe later met my ma, Hester Catharine Visser. Kinders uit die
huwelike, Erold Dewer, Althea Veronica, Raymond William,Margorie Estelle, David Clement, Esther Lilian en Catharine Lorraine.
Enige Familie asb.
POSTHUMUS Epos: sonjaposthumus@gmail.com Addisioneel: Ek benodig die familiewapen asb
POTGIETER Addisioneel: Gebore Potgieter.
POTGIETER Addisioneel: Op soek na familie wat afstammelinge kan wees van IZAK WILLEM EWART POTGIETER
gebore +-1930 in Natal latere jare gewoon in Odendalsrus omgewing
POTGIETER Epos: dtrdelwery@mweb.co.za Addisioneel: Besig met 'n stamboom van Potgieter. Opsoek na kinders of kleinkinders van LJB Potgieter wat in North Vale
Buluwayo Rhodesia gewoon het. Was 'n seun van Petrus P Potgieter en Chorlotte Elizabeth Potgieter (gebore du Plessis) asook
enige ander nakomelinge of familie van Petrus en Charlotte Potgieter.
Potgieterepos: lizette@vodamail.co.zaAddisioneel: Afstammeling van Andries Hendrik Potgieter, Voortrekkerleier. Het my hele stamboom vanaf die 1400's.
Kontak gerus.
POTGIETER Epos: liz.obj@gmail.com
POTGIETER Epos: lourens@bfwisp.com
Potgieterepos: jlpompe@telkomsa.netAddisioneel: Stamname Evert Frederick oorspronklik van Groot Marico
POTGIETER Epos:
pcp@lantic.net
POTGIETER
Epos: retha@potgieterfamily.com.
POTGIETER Addisioneel: My oupa Jacobus Ernst Potgieter Geb.10.9.1876
en my ouma Maria Margaretha Potgieter (Geb.Potgieter) 31.12.1880 kry 3 seuns: Pieter Christiaan Frederick Potgieter (my Pa)
op 7.11.1902, sy broer Jacobus Ernest op 5.11.1907 en nog 'n broer, Salmon Potgieter(volle naam en geb datum onbekend).hulle
woon destyds op die plaas Goudmyn,Robertson. Daarna sterf oupa en ouma trou met 'n Smit.(of Smith) Hulle kry die seun Klaas
uit die huwelik. Kan julle my ASB groot ASB help om Salmon en Klaas of heel waarskynlik die nageslagte op te spoor,
ek het GEEN spoor op hulle nie, en wil graag alle los konneksies bymekaar sit. Baie Dankie!Sharon.
PRESTON Epos: wayrit@gmail.com Addisioneel: Vader se naam, Robert Richard. My name is Wayne Richard.
PRETORIUS Epos: adelp@mailbox.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor De Lange en Wolmarans, ook
Erasmus en Royston lyn. Al hulle voorvaders en nageslagte. Dit is my pa en ma se ouers. Het heelwat informasie, maar ek kort
nog informasie. As enige iemand informasie het om uit te ruil sal ek dit baie waardeer. Ek het ook baie ander databasisse
op sTelsel.Pretorius lyn reeds gedoen.
PRETORIUS Addisioneel: Ek sal bly wees as enige een my kan help met die volgende inligting:My Oupa grootjie se name is Carel Johannes Pretorius (Ek weet
nie of hulle dit Karel of Charlet gespel het nie) Ek weet ongelukkig nie wanneer hy gebore is en wanneer hy oorlede is nie.
Ek weet ook nie of hy broers of susters gehad het nie, en ek weet ook nie wie was sy ouers nie.Hy was getroud maar sy vrou is ook onbekend aan my, ek weet nie wat was haar name
nie en ek weet ook nie wanneer is sy gebore of oorlede nie, so deur die lyne het ek gehoor hulle het vier seuns gehad, wat
ek ook baie min van weet, ek weet nie wanneer hulle gebore is nie met wie was hulle getroud was nie, en of hulle kinders gehad
het nie, al wat ek weet is dat my oupa grootjie se vrou gesterf het met hulle laaste kind se geboorte. Die seuns se name lei
as volg, Carel Johannes Pretorius, Gert Jacobus Pretorius, dan was daar ook 'n seun ek weet nie wat was sy naam nie maar hulle
het hom Thysie genoem, die ander seun se naam was Johannes Gerhardus Hendricus Pretorius, hy was bleikbaar die jongste.My Oupa Grootjie het in Wes Transvaal gewoon, Marico distrik,
Zeerust, Mafeking of Lichtenburg ek is nie seker nie.My
Oupa Grootjie is weer getroud met Johanna Margaretha Sanger, en hulle het drie kinders gehad nl Davina Johanna Pretorius,
David Hendrik Pretorius van hom kan ek ook niks opspoor nie, en Albertus Christiaan Pretorius dit is my eie oupa hulle het
hom genoem Oupa Alie, hy is getroud met Wynand Frederik Johannes Bezuidenhout, Ouma Frikkie maar haar familie het haar Freda
genoem, haar pa het die selfde naam as sy gehad, en haar ma was Anna Marie Diedericks, sy was 'n niggie van President Diedericks.
Hulle het ook in die Marico Distrik gewoon.Ek sal
dit waardeer as iemand my kan help net met hierdie gedeelte van my Oupa grootjie se pa af en met die gedeelte van sy eerste
huwelik.Baie Dankie.Amanda Parsons
PRETORIUS Addisioneel:
My oupa was Theunis Petrus Pretorius, (tola) my pa was Aalbertus Stephanus Pretorius.
PRETORIUS Addisioneel:
albertus Christiaan pretorius nageslag ek is sy laaste kleinkind met sy naam
PRETORIUS Addisioneel:
Ek is op soek na my Oupa en Ouma Pretorius se geslag.My Ouma en
Oupa grootjie se name lei as volg: Carel (Karel)Johannes Pretorius getroud met Johanna Margaretha Zanger. Hulle het 3 kinders
gehad David (Dawid) Pretorius. Devina Pretorius en Albertus Christiaan Pretorius getroud met Wynand Frederick Johannes Bezuidenhout
(Vrou) Hulle saam het 10 kinders gehad nl:1) Carel Johannes Pretorius2) Anna Maria Pretorius3)
Wynand Frederik Johannes Pretorius4) Johanna Margaretha Pretorius5) Albertus Christiaan Pretorius6) Adriaan ....Pretorius7) Paulus of Mathys Johannes Pretorius8) Bets (Elizabeth)...Pretorius9) Gert.....Pretorius10) Edward Johannes PretoriusEk is nie doodseker van die name se spelling, en of dit hulle regte name was
nie. Devina
was getroud met Frank Cato, ek weet nie of uit daardie huwelik kinders gebore is nie. Sy is later met 'n Ludick getroud, uit
daardie huwelik is 4 kinders gebore nl: Carel Johannes Ludick, Johannes Ludick, Albertus Christiaan Ludick en Mollie Ludick. Ek sal bly
wees as enige een vir my meer inligting kan gee as wat ek hier getik het.
PRETORIUS
Naam:
Barry Pretorius Epos: barrypret@lantic.net
PRETORIUS Addisioneel: voorletters: BP
PRETORIUS Addisioneel:
My pa was Cornelius Gerhardus Pretoruis, Sy pa was Petrus Gerhardus Pretorius, my pa was een van vier broers waarvan nog een
leef en ook twee susters, Die jongste suster is Hester Cornelia de Beer. Ek sou graag meer wou weet omtrent ons stamregister,
ek het my man se stamboom nagegaan en toe op iemand afgekom wat besig was met `n stamboom waarop ek toe die boek vir my seuns
gekoop het.
PRETORIUS Epos: hpretorius@roshcon.co.za
PRETORIUS Addisioneel: Maurits Marius Pretorius seun van Barend Petrus Franscois Pretorius. Gebore
op Brits 29 Mei 1944
PRETORIUS Addisioneel:
Ek is opsoek na inligting van Susara Maria gebore van Zweel 28/4/1904. Getroud met Hendrik Louis Pretorius (1900) Ongelukkig
geen ander inligting verder nie.
PRETORIUS
Addisioneel: As iemand enige inligting oor die stamboom van Johannes Lodewikus Pretorius het, sal ek baie bly wees.
PRETORIUS Addisioneel: pa- charl willem pretoriusma-catherina magdalena venterek-anna gezina pretorius
PRETORIUS Epos: psjpretorius@yahoo.com Addisioneel: My oupa was Willem Jurgens Jacobus Pretorius
(Fatty) soek inligting oor sy ouers. As iemand asb inligting het sal dit waardeer word.
Pretoriusepos: sonpret@absamail.co.zaAddisioneel: ons is besig om die stamboom Ons is besig om die afstammelinge vanJohannes Lodewicus Pretorius na te vors.
Hy het op Rooiplaat gebly. Die plaas is nou onder water . Roodeplaatdam.
Pretoriusepos: sonpret@absamail.co.zaAddisioneel: getroud met Johannes Jacobus Lombard Pretorius bebore 11.4,1920. Onderwyser
PRETORIUS
Addisioneel: Ek sal graag die stamboom van Pretorius wil sien en die familie geskiedenis wil naslaan.
PRETORIUS
Epos: j581127p@telkomsa.net
Pretorius epos: prtoors@gmail.comMy naam is Ronel(Du Preez) getroud Pretorius sal graag die stamboom van Pretorius wil sien en die familie geskiedenis
wil naslaan. Dankie groete ronel
PRETORIUS
Epos: truidapretorius@absamail.co.za
PRETORIUS Epos: steyn@townexplorer.co.za Addisioneel: Op soek na persone wat in die sirkus gewerk
het vanaf 1890 tot 1940. Miskien het julle my oupa groeitjie geken? Sal baie waardeer word. Dankie
PRETORIUS Addisioneel:
Op soek na inligting aangaande Johannes Adam Pretorius. Hy het in die sirkus gewerk en was 'n akteur in
die eerste "cowboy movie" in Suid-Afrika. Wil graag uitvind wie sy ouers was. Baie Dankie
PRETORIUS Addisioneel:
Daar is 'n stamboek begin oor die familie Pretorius. Ek sal dit graag onder die oe wil kry en moontlik 'n kopie daarvan wil
koop vir die nageslag.
PRETORIUS Addisioneel: Ons soek na of nog lewende geslagte van Petrus Jacobus Pretorius van Bloemfontein.Sy Pa Cornelius Pretorius
het help bou aan die Voortrekker Monument.Het 'n groot plaas buite Bloemfontein gehad waar Pa en Seun gewoon het.
PRETORIUS Addisioneel: Ek soek inligting oor die van der Berg familie van Aberdeen en die Burgerfamilie van die NoordKaap
Prinsepos: daniep@blmbrokers.co.zaAddisioneel: Naam: Daniel Jacobus Vader: Daniel Wilhelm Marthinus Moeder: Susanna Jacoba (Hayman) Oupa: Johannes
Prins
Ons Prinse kom hoofsaaklik uit die Clanwilliam / Calvinia omgewing
Prinsnaam: Esther Snyman epos: ejsnyman@telkomsa.netPrins was my moeder se nooiensvan. Haar vader se naam was Johannes Barend
Prinslooepos: fanie.prinsloo@za.atlascopco.comAddisioneel: My oupagrootjie was "Groot Willem" Prinsloo. Hy was 'n leier van die Dorsland trek. Hy was bekend vir
sy hardkoppigheid. My pa is in Angola gebore, net voordat die Portugese die boere daar uitgeskop het, en hulle na Suidwes
moes trek.
Prinslooepos: Adoons@Ananzi.co.ukAddisioneel: ek is n afstammeling v Willem Petrus Prinsloo. sy seun was barend jacobus. hy was my oupagrootjie. my oupa
na wie ek vernoem is was lourens johannes.
PRINSLOO Epos: candy001@mweb.co.za Addisioneel: Looking for more information on Prinsloo’s. Great grandfather Gerhardus Johannes Prinsloo.
PRINSLOO Epos: christadupreez@mobileemail.vodafonesa.co.za Addisioneel: Opsoek na al die Prinsloo
familie. My pa was Paul Micheal Prinsloo getroud met Maria Sophea Bormann. Broer Joggie Prinsloo, suster Marie Prinsloo was
getroud met Jannie Brits.
PRINSLOO Epos: elmalr2@yahoo.com
PRINSLOO Name: Johan Hendrik Prinsloo Epos: ronelh@webmail.co.za Addisioneel: Dis my oupa. Ek
wil terug gaan en ‘n stamboom begin> Hy was gebore in 1919 en was met Nellie Petronella C A oosthuizen getroud
PRINSLOO Addisioneel: Ek is vernoem na my ouma Hester Petronella Frederika Appel (Geb. Potgieter op 3-of 4/10/1854,KP); haar
vader was waarskynlik Lukas Johannes Potgieter(Geb. 17/3/1826 - 30/11/1903)en haar moeder was waarskynlik Martha Maria Magdalena
Potgieter (geb. Laas, my oumagrootjie) Enige inligting i v m bg persoene sal baie waardeer word. Baie dankie, vriendelike
groete, Hettie Kruger
PRINSLOO Epos: nikkiprinsloo58@gmail.com Addisioneel: Ek is die 7de geslag
van Willem Nicolaas Prinsloo. Ek het 'n volledige familie stamboom boek van die Prinsloo's, maar ek leen hom tans vir die
mense by die erfenissentrum.
Prinsloonaam: Piet epos: pprinsloo@justice.gov.zaMeer: Alle Prinsloo's maar veral afstammelinge van Willem Petrus (Spreeuw) en sy jongste seun Perus Barend Nicolaas
PRINSLOO Epos: lindabes@ionline.co.za
PRINSLOO
Addisioneel: Oupa was Gerhardus Johannes Prinsloo en ouma was Cornelia Jacoba Eksteen
PRINSLOO Addisioneel: My oupa was in Anglo Boereoorlog. Jochemus Johannes Petrus Prinsloo, sy naam is onder brug te
Pretoria - Leeubrug, volgens geskiedenis is Prinsloostraat en Princespark in Pta is na familie vernoem. Daar is steeds soek
na 'n kaart en transport wat klaarblykblik grond wat aan familie behoort verklaar. Destyds toe my oupa en my pa navorsing
gedoen het was dit 'n prokureur met die van Pirro wat die saak opgeneem het. Geen inligting verder en sal baie graag die stamboom
verder wil ontgun. Baie dankie
PRINSLOO Epos: tienieprinsloo@mtnloaded.co.za Additioneel: My naam is MARTHINUS STEPHANUS PRINSLOO
en is gebore op 24 Jan 1947 te Christiana. Tans is ek woonagtig aan die Oos-Rand. My pa was ook MARTHINUS STEPHANUS, ook bekend
as MARTIENS. Sy pa was IZAK FREDERICK PRINSLOO. Hy was getroud met MARIA MAGDALENA FERREIRA. Hulle het 6 kinders gehad nl;
IZAK, MARTIENS, GERT en EBEN. Dan was daar 2 dogters; MET en ESTER. Van die 6 leef ESTER nog. sy is nou 83jaar oud en woon
in ‘n ouetehuis in Centurion. Oupa en ouma het op die plaas AANSTOOT pk BULTFONTEIN gewoon. Ek het ook ‘n adres
KLIPKRAAL dist HOOPSTAD. Dalk het hulle ook daar gewoon. Oupa IZAK was 19 jaar oud toe hy ST HELENA toe is as krygsgevangene.
Dit was op 16 Aug 1902. Indien daar iemand of van die nasate is wat hier wil byvoeg, doen so. Groete, Tienie.
PRINSLOO Epos: susanmassyn@gmail.com
PRINSLOO Addisioneel: Enige inligting rakende Clasina Dirk PRINSLOO * 16/11/1878 en haar voorsate sal waardeer word.
PRINSLOO
My pa is Pieter Antonie Johannes Prinsloo. My ma is Driekie en sy pa was Jan Prinsloo. Indien daar enige
iemand is wat kan aanheg bymy stam, maak asb so.
PRINSLOO Addisioneel:
Johannes Jochemus Prinsloo broer Piet Prinsloo, inligting.
PRINSLOO Addisioneel:
Willem Nicolaas, afstammelinge van prins Willem van Oranje, ook Hendrik Petrus Prinsloo
PUTTER
Naam: André
Addisioneel: Vader - Karel Johannes Putter. Moeder - J C (Sussie) Putter. Twee broers, Karel en Wimpie.
PUTTER Addisioneel: Vader Andre
Putter Moeder Alta (Seauer) Putter.Opsoek na die
Putter famielie geskiedenis. Hoop daar is iemand wat meer inligting kan verskaf.
PUTTER Addisioneel: Stuur enige inligting van Francois
Gerhardus Putter 28/2/1861/63 wat Rustenburg toe is
PUTTER Naam: Jan Carel Putter Addisioneel: Verlang inligting oor die nageslag
van Willem Adriaan Putter gebore 20-11-1816 in die Graaff Reinett distrik het daarna uitgewyk na Tarkastad Ek weet dat hy
moontlik die stamvader is van die familie name Jan Karel (C) en Wilhelmus Christoffel ens
PUTTER Name:
WILLEM ADRIAAN PUTTER Addisioneel: Gebore 30 Mei 1908 te Molteno Ooskaapen oorlede 20 Januarie 1978 te Hofmeyr
Ooskaap. Vader was Stephanus Philippus Putter
PUTTER Addisioneel: Inligting van die Putter wat in Pretoria woonagtig was gedurende 1940 tot 1970.
|