Stamboom

R

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z
Roets_skots.jpg

RABIE
Addisioneel:  My pa was Pieter Jacobus Rabie.  (Getroud met Anna Lillian Le Roux.) Sy pa Carel van der Merwe Rabie.  Sover ek weet is hy (Carl Rabie) in Worcester gebore.

Rachmann
epos: dgloria@telkomsa.net
Addisioneel: My Oupa was Ernst Hannes wat vanaf Duitsland S.A. toe gekom het

Rademan
epos: radies@lantic.net
Addisioneel: Ek soek inligting oor die Rademans van die Brakpan/Springs omgewing. Enige inligting sal waardeer word!
Dankie

Rademan
naam: André
epos: radies@lantic.net
Meer: My oupa (J.A.J.)Rademan was van withok klein plasies in brakpan. My pa se broers is verspreid van Orkney, Durban, Vereeniging Benoni. Op soek na al die ooms niggies & neefs Dankie

RADEMAN
Addisioneel: ek soekmeer inligting van my3xoupa grootjie Christoffel Jacobus Rademan, oorlede 24 Febuary 1900, hy het , hy het 8 kinders gehad, waarvan twee laas geborene seuns tweeling was hul die 12mei 1899 gebore, en het op n tyd in brakpan gebly, ek soek fotos en meer in liging, ook die rademans het graag vis gevan, sy seun wat my 2de oupa grootjie was,is Petrusjohannes Jacobus Rademan. email my en stuur photo's. 

Rademeyer
epos: wim@itx.co.za

Radloff
epos: betsydj@mweb.co.za
Addisioneel: Gelukkig het ek al die inliging aand vaderskant (die Schuttes) maar benodig alle inligting oor die Radloffs. My Oupa was Fritz Friedrich Wilhelm Radloff, sy suster was Sophia Augusta Radloff. Kontak my asseblief indien iemand inliging het oor die spesiale mense.

RAS
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

Rasper

Raubenheimer
naam: Val
epos: raf@kleinfotein.net
Sal graag meer inligting wil hę oor die Raubenheimers wat in die 1950s in Potchefstroom gebly het

RHEEDER
epos: dibana@telkomsa.net
Addisioneel: WEET NIE VEEL - MY GETROUDE VAN, MAAR VOORHEEN HET HULLE OOK GEPRAAT VAN VON RHEEDER

Reichert
epos: pareichert@mweb.co.za
Addisioneel: Ek is besig om die stamboom saam te stel.
Kontak asb. met meer besonderhede en veral foto's en dokumentasie.

Pieter Reichert

REINTS BOK
Addisioneel: my oupa was Jan Johannes van Vryburg.  Ons is maar min in die land.

Render
naam: John
epos: john77@telkomsa.net
Meer: Stamnaam John Henry
Het iewers gedurende die
vroee 18 honderds na S.A.
vanaf Ierland geemigreer

REX
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.  

REYNEKE
Epos:  amanda schlebusch@yahoo.com
Addisioneel:  Die Reyneke's isvan Middelburg area.

Reyneke
naam: Frank Reyneke
epos: frank@wispeco.com.na

Reyneke
Epos:
rentia@koshom.co.za
Addisioneel: Soek enige inligting rondom ons stamvader ADAM RYNEKE


RHEEDER
Epos: dlrheeder@telkomsa.net

RHEEDER
Naam:  Johanna Isabella
Epos: pieterse.joanne3@gmail.comAddisioneel: My Great Grandparents came to South Africa in the 1800's, from Holland. My Grand mother was the first teacher to teach in S.A.My dad's name was Joshua Rheeder, and my mom Maria, ne Smit.

RICHARDSON
Addisioneel: oupa was Geoffrey Frederick

Riekert
epos: DIGITYPE@telkomsa.net
Addisioneel: Daniel Jacobus Christoffel Riekert

Rieper

RITTER
Addisioneel:  Stamvader, George Ritter het eerste drukpers in SA ingevoer.

Rodrigues
epos: appel.9@hotmail.com
Addisioneel: My oupa kom van madeira af,maar ons woon nou in RSA!! my pa is Louis en ek is Avelino

ROELOFFZE
Epos:  gert@chl.ffs.co.za

Roestorf
epos: beachbums@telkomsa.net
Addisioneel: Jacob Johannes

Roets
naam: Jacoba Hendrika Roets
epos: 0761628724@vodamail.co.za
Meer: my ouma is Theunis Gerhardus en my oupa is Henry Roets

ROETS
Epos: kotzej@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is na my Oupa Francois Hendrik Roets vernoem en My Pa was ook Francois Hendrik Roets, my oupa hulle het 'n klere fabriek en 'n droogskoonmakers gehad in Vereniging. My oupa is in 1070/71 oorlede. My pa het ook 'n ander broer, Hans, en stiefbroer, Dirk Vermoten gehad. Oom Hans het 2 kinders gehad die seun se naam was Johan, sy vrou Joan en dogter Joanie.  Kan enige iemand my help met informasie.

Roets
Addisioneel: Familiewapen en oorsprong

Roets
epos: roets.nico@gmail.com
Addisioneel: Voorname: Johannes Nicolaas Jacobus

Roets
naam: Sonja
epos: rusonvervoer@telkomsa.net
Meer: Roets Familie wapen asb!

Ronge
epos: pr41@mweb.co.za
Addisioneel: Grootvader FC Ronge
Grootmoeder Elsie Maria Smit
Kinders: Jakobus Petrus Ronge

ROODT
Addisioneel: ek verlang meer inligting oor michael daniel roodt oorlede 1970 

ROOD / ROODT/ ROODE
Epos : henry@nwbc.co.za
Addisioneel: My naam is Pieter Hendrik my Pa en Oupa was ook Pieter Hendrik my Groot oupa was Josua Francios.
My Pa het 4 Broers en 6 Susies gehad. Indien daar enige iemand is wat weet wie Josua of my Oupa se broers en susie was laat weet my. Ek weet daar was Curry, Jansen Van Vuuren, van Helsdinge  in die aangetroude familie.


Roodt
epos: jroodt@lantic.net
Addisioneel: Oupa se name was Johannes Petrus en my pa se name was Marthinus Hendrik

Roodt
naam: Johan Roodt
epos: jroodt@lantic.net

Roodt
epos: tampan@vodamail.co.za
Addisioneel: Oupa:Johannes Lodewikus
Pa:Hendrik Johannes Lodewikus
Ma:Pieternella Roodt (Els)
Ek is Andre Jean, my broer Pierre Marchant en suster Marcelle.My pa kom van Dordrecht distrik, Barkley Oos. Wil graag meer weet van my voorgeslagte. Enige inligting kontak my asb

Roodt

epos: wessel@touraissance.co.za
Meer: Oupa: Albertus Gerhardus Roodt
Vader: Albertus Gerhardus Roodt (Bertie - oorlede 1968)
Broers: Albertus Gerhardus Roodt (Gerhard)
Pieter Hendrik Roodt (Pieter)
Petrus Bernardus Roodt (Bernard)
Wessel Hendrik Roodt (Wessel)
Johannes Petrus Roodt (Hannes)

ROOS
Addisioneel: My ouma was Rachel Jacoba du Plessis gebore 1900 en haar man was Josias Roos. My aner ouma was Maria Elizabeth getroud met Jan Taljaard.  

ROOS
Epos:  gertr@absamail.co.za

Roos
epos: joan.hiten@ingrealestate.com
Addisioneel: Stuur maar vir my al die inligting wat julle het.

ROOS
naam: SANDRA
epos: sandra45@ananzi.co.za
Meer: Gysbertus Petrus, stamvader. Enige verdere inligting

ROOSENDAALl
Epos:  petro.saueo@gmail.com
Addisioneel: dorpie Roosendaal in Belgie en die Roosendaal kasteel

Röscher
naam: Riaan
epos: afcroscher@earthlink.net
Meer: Stamvader Johann Georg Röscher kom vanaf Kassel (Hessen) Duitsland as vrygesel in die Kaap aan in 1789. Ek het reeds uitgebreide navorsing gedoen en het heelwat inligting. Kontak my gerus.

ROSSLEE
Addisioneel: Ek doen al vir die laaste vier jaar navorsing oor die Van Zyl/Rosslee/Milho/Opperman/De Klerk/Ackerman/Labuschagne families.  Groete  

Rossouw
naam: Jan Tobias
epos: jtrossouw@vodamail.co.za

Rossouw
naam: Rossouw
epos: jrossouw@yahoo.com

Roux, estie
epos: estiehenning@telkomsa.net
Addisioneel: Ek soek familie van Daniel Marthinus Roux & Hester Catharina Roux en so enige iemand wat my kan help met `n geslagsregist

ROUX
Naam:  Riaan
Epos :  riaanroux@lantic.net

RUST
Addisioneel: Oupa se name was Nicholaas Gysbert Rust 

RYKAART
Addisioneel:  Wil graag weet waar al die Rykaart's is.

Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
 
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
 
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
 
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

Go from Zero to Hero at www.playeuromillions.com

PDLOGO2.jpg

kalahariafrbooks.gif