|
SALES Epos: elzabe.smit@iway.na Ek het ‘n interesante storie gehoor oor my SALES-voorouers
(daar is blykbaar baie van ons hier aan die suidpunt van Afrika). Weet iemand meer van die eerste en latere Sales voorsate?
My e-pos adres is elzabe.smit@iway.na.
SADLER
naam: ELIZE ENGELBRECHT epos: elize@moreleta.co.zaMeer: Voorgeslagte kom uit Ierland. Niks meer inligting nie.
SANDENBERGH
Epos: charl.sandenbergh@fnbcommercial.co.za
SAUER Addisioneel: van Pietersburg en Lydenburg south Africa ma kom van Queenstown
SAUER
Naam: Simon Lodewyk
Sauermanepos: rmynhardt@vodamail.co.zaAddisioneel: Die Sauermans is van Duitse afkoms, maar meer inligting sal baie interessant wees! Kontak Rentia
SAYER Addisioneel: Ek weet feitlik niks van my voorsate nie. So help asb.
SCHARNECK
Epos: corrie.scharneck@unilever.co.za
Scheenloopepos: aneumeyer@hixnet.co.zaAddisioneel: My pa Steven Scheenloop gebore 1/10/1920 te Schiedam getroud met Ada Combrinck,gebore 4/2/1924 te Durban.Getroud
18 Desember 1954,Bellville Kaapstad. Het 5 kinders,by name Ada,Pieter Jacob,Cattelijna Johanna, Alletta johanna Wilhelmina
en Maria Clasina Scheenloop.
SCHEEPERS
Epos: jacques.scheepers@hotmail.com
SCHEEPERS Addisioneel: My ouma-grootjie was Adriana Josina Scheepers gebore in die omgewing van 1904. Getroud
met ABT van Niekerk. Ek vermoed haar ouers was Johan Zacharias Scheepers en Christina Elizabeth Rautenbach.
Enige inligting sal baie waardeer word.
SCHEEPERS
Addisioneel: My pa is Gerhardus Johannes Adolvis Scheepers, en is getroud met Luzie. My oupa het 'n plaas
op Besters gehad net buite Ladysmith in KZN.
SCHEEPERSnaam: PIETER SCHEEPERS epos: pieter.scheepers@eskom.co.zaMeer: Ons wil graag my pa, PJ Scheepers (80), se biografie opneem in Desember met 'n familie saam trek en dit op internet
plaas. Ons verwelkom enige voorstelle asb?
SCHEEPERS Addisioneel: Ek is D.D. Scheepers. My oupa Scheepers was Jacobus Frederick Johannes Scheepers getroud met Elizabeth
Heibreght vd Westhuizen en my oupa van Niekerk was Hendrik Francios en was getroud met Hendrina Wilhelmina Fourie. Hulle is
almal op Wolmaranstad begrawe. Sal graag n stamboom dokument of inligting van beide Scheepers en van Niekerk wou he.Kontak
my by bogenoemde e-pos adres of skakel my by 0827743086 en ek sal u terug skakel. U kontak en informasie word hoog op prys
gestel.
SCHEMPERS Sal alle ander SCHEMPERS families asseblief vir my inligting
oor die SCHEMPERS voorouers te stuur. Ek is besig om ons stamboom te skep en het baie inligting nodig. Ook ander
families wat inligting bydraes kan maak sal waardeer word. Nico.Schempers@absawealth.com
SCHEMPERS Addisioneel: Sal enige inligting van die SCHEMPERS familie waardeer.Kontak my by selnr 0824442937 asb of epos my.
SCHIMPER Epos: magriet.schimper@dcs.gov.za
SCHIPPER Addisioneel: Stel belang in die moontlike Familie Boom van die Schippers, oorspronklik
van Nederland. Kan julle help?
SCHOEMAN Epos: kanie66@gmail.com
SCHUTTE Addisioneel: Enige inligting rakende Johannes Jurgens SCHUTTE * 27/11/1888 + 26/01/1966 en sy voorsate sal waardeer
word.
SCHOULTZ Epos: jeannehambsch@yahoo.com
SCHLECHTER Epos: ernst8281@live.com
SCHOEMAN
Epos: jhs@iburst.co.za
SCHMIDT Epos: rheymann@senco.co.za Addisioneel: Ek is besig om 'n familiestamboom op te stel van
die nageslag van Ferdinand August Schmidt, geb.1821 - oorl. 1904. Hy was Hoof van die Berlynse Sendinggenootskap in Amalienstein,
naby Ladysmith.
SCHOEMAN Addisioneel: Wil graad die Schoeman Familie wapen kry as enige iemand die inligting
het.
SCHOEMAN
SCHOEMAN Epos: kanie66@gmail.com
Schoemannaam: Manie epos: maniepta@hotmail.comMeer: Getroud met Lenette. Drie kinders, Tania, Carl en Anita.
SCHOEMAN Naam: Manie Schoeman
SCHOENFELD
epos: aschoenfeld@gds.co.zaAddisioneel: VERLANG ASB. MEER INLIGTIG RAKENDE SCHOENFELD, WAPEN ENS.
SCHONFELDT Addisioneel: Wil graag meer uitvind oor voorgeslag. Vader; Wilhelm Carl, Oupa; Andries Stefanus
SCHOOMBIE Epos:
gnl.schoombie@yahoo.com
Scholly
naam: Teresa Kruger epos: teresak@samoc.co.zaMeer: Tydens die boere oorlog was daar scholly's in die konsentrasie kamp - ek sal graag meer inligting omtrent hulle
wou he indien moontlik. Ek is seker dat daar in jul museum, inligting in die verband moet wees. Enige hulp sal
waardeer word. Baie dankie
Scholtzepos: faniesl@mweb.co.zaAddisioneel: Cecilia Susanna Elizabeth Scholtz Gebore 3 Apr 1864 - getroud M.P.Pentz. Wie was ouers?
SCHREUDER Addisioneel: Ek doen navorsing oor Swartland families
en het baie Schreuders van die omgewing se inligting.
SCHREUDER Addisioneel:
ek is al mal gesoek op die internet na 'n plaaslike maatskappy wat die familiewapen kan print of borduur, ens.
Ons kom van Namibië en wil graag meer weet oor my familie
SCHUTTE Alicia epos: aliciaschutte@gwisa.comAddisioneel: Hendrik Jacobus Schutte gebore 25 Desember 1931 oorlede 6 April 1985 se broers en susters om asb inligting
te voorsien vir geslags register
SCHUTTE
Epos: eugene.schutte@vodamail.co.za
Schwan naam: Bertus epos: Bertuss@Medscheme.co.za
- Hide quoted text - Is daar enige iemand wat enige inligting vir my het oor die Schwan's. My tel.no. 083 5139 663. Baie dankie
SCHWARTZ Epos: marietta2510@telkomsa.net Addisioneel: Ek het heelwat inligting oor die betrokke van.
Kontak my gerus.
Seaman
epos: crousec@lantic.netAddisioneel: Ek is op soek na meer inligting oor my Oupagrootjie, Christiaan Hendrik Jacobus Seaman se voor- en nasate.
SENEKAL
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Sekekal's in SA, (en deesdae sommer buite SA). Enige inligting sal
waardeer word vir die opstel van ons stamregister.
SENEKAL Epos: jhseneca@yahoo.com Addisioneel: Ek soek enige inligting oor die Senekals. Ek het alreeds die genealogie gekry en is geinteresseerd in inligting
oor David Senecal se familie in Frankryk. Enige Senekal staaltjies sal ook waardeer word. Danke.
SERFONTEIN
Addisioneel: Ek is getroud met Sarel Jacobus Serfontein - 'n familienaam. Ek weet die skrywer Dot Serfontein
het 'n boek saamgestel oor die Serfontein's. Sal graag meer oor hulle wil uitvind.
SHARPE Addisioneel:
Enige Inligting oor William Robert Sharpe en die familiewapen van die Sharpe's
SHAW Epos: marykem39@gmail.com Addisioneel: Abraham Christofel Kruger. Kenneth George Shaw Bethal, Swartruggens, Hermina Christina Van vuuren,
Shaw
epos: shawroc@tiscali.co.zaAddisioneel: My Afrikaans is so goed nie maar ek kan ook n buurman wees van Onsdorp.
SHORT Addisioneel: JWT Short of net JWNeef John Short wat sport
afgerig het.Pa Francis Short getroud met Johanna Potgieter. Dankie
SINGLETON Epos: cpfmarais@btbits.co.za Addisioneel: Indien enige iemand inligting het rondom
die SINGLETON FAMILIE sal ek dit waardeer om kontak te maak.
SKEEN Addisioneel:
Stam af van: Skeen, Vermaak,en van den Berg,Ferreira,
SKEEN Addisioneel: Die Skeen kant van ons familie is
redelik bekend en het ons meeste van die inligting. Ek soek na ons voorgeslagte aan die van den Berg kant. My groot Oupa was
C.J. (Coenraad) van den Berg van Soutpansberg. Oorlede 1901. Sy vrou Coba? Ferreira.
SKEIN
Addisioneel: Skein / Boshoff.
SLABBER/SLABBERT Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Swartland
families en het baie inligting oor die Slabber en Slabbert familie
SLABBER Addisioneel:
Die vfamilievan was eers Slabbert en hst so veranander a.g.v.'n spelfout op 'n kind se geboortesertifikaat. Die betrokke slabber
familie is afkomstig van Mooreesburg. Plaas Schilpadvlei eerste eienaar van die plaas was Jacobus Hendrik Slabber, maar daar
was blykbaar twee broers wat saam gekoop het. Ek is opsoek na die skakel geslag tussen Slabbert en Slabber. My ma se van was slabber afkomstig van Moorreesburg. die van was eers Slabbert. Ek is opsoek na
daardie skakel toe die van verander het en hoekom. My ma se agter-oupa-grootjie was Jacobus Hendrik slabber gebore 3 Maart
1834. Hy was ook die eerste eienaar van die plaas Schilpadvlei in Mooreesburg.
SLABBER Addisioneel:
ek wil graag meer inligting versamel ivm die slabber familiestamboom as enige iemand verdere inligting het salek dit waardeer
indien u my kan kontak op bg epos adresbaie dankie. hannalie groenewald
nee slabber
SLABBERT
Addisioneel: Ek weet ons stamboom vader was Floris Slabbert. My oupa was Francois Slabbert vanuit die Jansenville
omgewing.
SLABBERT Addisioneel: Afstammeling van die Karoo se Slabbert’s. Spesifiek die klomp van Osplaat, Kommetjieskraal, Brandnek,
Jurgensrust ens, naby Jansenville. Enige iemand met meer inligting kan my gerus kontak. Wouter.
SMALL
Epos: francois.small@fluor.com
SMART Addisioneel:
Soek hulp met die opspoor van familie inligting van Wilhelmina Martha Smart geb 9 Feb 1900 oorlede 28 Sep 1966 getroud met
Gabriel Petrus Rossouw Janse van Rensburg enige hulp sal baie waardeer word groete
SMIDT Jacob Solomon epos: maras@telkomsa.netAddisioneel: Indien iemand dalk inligting het oor die van SMIDT. Dit is die name van my oupa, my vader was Jacobus Cornelius
Johannes. Indien daar reeds navorsing gedoen is sal dit hoog waardeer word. Baie dankie.
SMIT Epos: ahpsmit@iway.na
SMIT Addisioneel: Ek is besig om ons familiestamboom
na te vors. My oupagrootjie was Bejamin Johannes Smit, ook bekend as 'Vader Ben'. Hy was skoolhoof van Reitz skool, vanaf
1892-1925. Ons van was blykbaar eers Smith, maar hierdie oupagrootjie het dit verander na Smit, tydens die rebellie tussen
die Boere en Engelse. Ek sal dit baie waardeer indien enigiemand inligting oor hom en my oumagrootjie, Engela Smit, het.
SMIT Addisioneel:
Christiaan Jacobus
SMIT Addisioneel:
Francois
SMIT Addisioneel:
Daniel Willem Jacobus Smit (ma se kant) en Abraham Smit (pa se kant).Ook familie van Pres. SJP Kruger aan pa se ma se kant.
SMIT Addisioneel: EK IS LIENTJIE(ANNA ELIZABETH SMIT). EK IS OPSOEK NA INLIGTING OOR MY PA
SE FAMILIE. HY IS ADRIAAN JACOBUS SMIT. HY IS GEBORE DIE 20 SEPTEMBER ? EN OORLEDE DIE 7 JUNIE 1997. SY EERSTE VROU WAS JOHANNA
MARIA JORDAN GEBORE 1 APRIL 1958,DAAR IS TWEE DOGTERS GEBORE UIT DIE HUWELIK ANNA ELIZABETH SMIT EN JOHANNA MARIA SMIT. HULLE
IS GESKEI TOE EK 2JAAR OUD WAS. HY IS WEER GETROUD,EK KEN HAAR NET AS TANNIE RIA.HULLE HET 2 SEUNS GEHAD, EK KEN HULLE NET
AS ADRIAAN EN GERHARD. HULLE HET IN EERSTE STRAAT GEDULD,SPRINGS GEBLY, TANNIE RIA BLY NOG STEEDS DAAR. MY OUPA AAN
MY PA SE KANT KEN EK AS OUPA JAN SMIT EN MY OUMA WAS ANNA ELIZABETH.AS
ENIGE IEMAND KAN HELP SAL EK BAIE BLY WEES.
SMIT Addisioneel:
Ek soek inlugting oor Jacobus Nicolaas Smit familie.Hulle het in Bredasdorp op 'n plaas gebly.
SMIT Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
SMIT Addisioneel:
Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus
veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
SMIT Addisioneel:
ek is op soek na die ouers van abraham smit * 7.7.1850 sal dit waardeer as iemand kan help
SMIT Addisioneel:
Ek is opsoek na my ouma Smit se voorouers en hoe/hoekom hy na S.A. gekom het sy naam was Jacob SMIT van Nederland na S.A.
omtrent 1840/50 het gewoon in Heidelberg Tvl. was getroud met Zacharia Maria MARAIS hulle het 1 kind gehad Abraham * 7.7.1850
hy was getroud met Margrieta Susanna PRINSLOO * 25.7.1851 hulle het 8 konders gehad my ouma was die derde kind nl. Margrieta
Susanna * 4.7.1884 getroud met hENDRIK cHRISTOFFEL DE Wet oorlede in 1926 in S.A. Ek sal dit waardeer as iemand daar buite
my kan help om hierdie van my stamboom uit te pluis dankie Marie Jordaan(de Wet)
SMIT Addisioneel: stamboom smit soek ouers van abraham smit gebore 7.7.1850 was n prospekteerder
getroud met margrieta susanna prinsloo * 25.7.1851
SMIT
SMIT Addisioneel: Enige inligting rakende Nicolaas Dirk SMIT * 17/09/1922 + 12/04/1957 sal waardeer word.
SMITH Epos: albertsmith1958@yahoo.co.uk Addisioneel: Hello Almal Ek weet nie of hierdie die
regte plek is om te vra nie. ek is op soek na familie van ene Mnr Martinus van Schalkwyk, wat in die jare sewentigs skoolhoof
by Dr.Blok Hoerskool op Bloemfontein was. Sy vrou was a naaldwerk onderwyseres, en hy het n seun Dirkie gehad wat destyds
by die spoorwee as a diesel motorwerktuigkundige gaan werk het. Ek wil graag weet wat van die man geword het, en ook net dankie
sê en om huldeblyk aan die gesin te bring vir wat hy vir my beteken het. totsiens. Albert
SMITH Addisioneel:
Ek is op soek na die stamboom van my Oupa Grootjie Christiaan Mauritz Smith geb. tussen 1850-1860.Ek is opsoek na my oupa
grootjie Blykbaar was sy van English en toe hy hier aanland het hy sy van na Smith verander. Hy is toe getroud met n meisie
Fourie.Laat weet asb indien u inligting het. Dawie Smit
SMITH
Addisineel: Waar begin ek, Vader Everhardus Johannes Smith. Ek is op soek na familie wapens, Smith, daar
is soveel van hulle. Hoe meer beter.
SMITH Addisioneel:
Opsoek na my voorouers. Oupa David Jacobus Smith geb 1880. Getroud 1903 met Martha Magdalena Fouche geb 1885. Plaas Brandhoek
Bothaville distr.
SMITH
Addisioneel: Ek het 'n stamboom op My Heritage.com en ondersoek die Smith'e wat in die Sandveld gebly het - Clanwilliam,
Redelinghuys en Piketberg.
Name: Jan Willem Frederik, Francois Jacobus Johannes.
Smith Naam: Johannes Lodewyk epos: hannessmith@telkomsa.netAddisioneel: My navorsing steek vas by my oupa-grootjie, William James Smith wat met sy pa,broer en suster vanuit Skotland
hier aangekom het ongeveer 1830(sy moeder is oorlede op die reis hierheen en ter see begrawe. Hy is waarskynlik getroud circa
1836 met Sarah Maria Janse van Rensburg by Schmidsdrif, Douglas naby Kimberley. My oupa ook Johannes Lodewyk is gebore 1860
of 1862 in daardie geweste. Ek vermoed oupa William James moet daar iewers begrawe wees.
SMITH Addisioneel: ek is ook nog op soek na smith die wapen asb as daar ook iemand is wat my kan help by voorbaat dankx
SMITH Epos: maizie.s@clear.net.nz Addisioneel: Ek verlang graag inligting oor die Smiths wat hulle in die Baviaanskloof gevestig het. Ook oor die Scheltema
- nasate van Jan Scheltema van die plaas Wanhoop naby Willowmore.
Smithepos: smithd@i-traffic.co.zaAddisioneel: My oupa is in 1910 gebore (lewe nog) en sy pa is van Engeland (Soutie land)sy name is Frederik Johannes
SMITH
Naam: Johannes Lodewyk
Addisioneel: Graag verneem ek na die nasate van my neef, ook Johannes Lodewyk Smith, seun van Willem Jakobus Smith
van Pretoria. Hy het as beroepsbokser onder die naam, Archie Smith geveg, het 'n broer gehad wat die familie "boks"
genoem het. As daar miskien kinders of kleinkinders of ander familie hierdie lees, kontak my asseblief.
SMITH Epos: lindabes@ionline.co.za
Smithnaam: Leonora epos: leonoraj@absa.co.zaMeer: Oupa was William Claude Smith van Ierse afkoms. Familie oorspronlik van die Oos Kaap. Het oorspronklik as polisieman
in SA gewerk.
SMUTS Addisioneel: wil graag navorsing doen oor herkoms
SNYMAN Epos: bsnyman@telkomsa.net
SNYMAN Name: Johannes Jacobes Snyman Epos: harmseelektries@absamail.co.za
SNYMAN Addisioneel: My oupa was Christoffe l Gerhardus Snyman. Gebore 04/10/1896. En oorlede op 20 /09/1962. My ouma H M J H Snyman (gebore 10/07/1901 - 29/10/1954. Is op soek na my
oupa se ouers se gebore en afsterf datums. Hulle is Fredrick Christoffel Snyman en Jacoba Wilhelmina Snyman
(gebore van Staaden). Groete Hettie
SNYMAN Addisioneel: Jan Lourens David
SNYMAN Addisioneel:
Kan ek my stamboom vir julle stuur. Ek het dit met fotos gedoen. Alet Harrismith Gastehuis 0823782639
SNYMAN Epos: mdm.erasmus@gmail.com
SMUTS Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Swartland
families en het baie inligting van die Smuts familie.
Smutsepos: jpsmuts@gmail.comAddisioneel: Ek is Jannie Smuts Gereg ( John Pheasant Smuts) My Pa was Stephen Pieter Smuts. Familiename Gustav,
Tobie, Jannie, Niel, Emmelia
SMUTS Addisioneel: Familie name: Gerhardus, Marthinus, Michael, Willem, Jacobus, Nicolaas.
SNYMAN Addisioneel:
Ek wil meer weet van die Snyman-familie. Is daar al 'n boek oor hulle geskryf?
SNYMAN Epos: jansnyman100@gmail.com
Snyman
Addisioneel: Geskiedenis.Stamboom.Afkoms en ook die Wapens van Meiring,Coetzee en Snymanfamilie
SNYMAN Epos: mdm.erasmus@gmail.com
SOETOREDJO Epos: kimcy1994@live.com Addisioneel: Ik wil over myn stamboom weten.
SOLOMONS Addisioneel: Ek wil net weet waarvandaan kom die familienaam?
SOWDEN Epos:
triodata@mweb.com.na
SPIES Epos: elmienspies@gmail.com Addisioneel: Naam: Elmien
SPIES Epos: bens@myconnection.co.za
SPIES Epos: woodem@mweb.co.za Addisioneel: b1 Koenraad SPIES x Clarina ROOS c1 Andreas SPIES
* Woudbrugge 1818 x Theodora GORTEMULDER d1 Maarten SPIES * Alkmaar ca. 1844 Konsertpianis wat in Berlyn gestudeer het
en Paul Kruger se sekretaris was x 1869 Maria Johanna BONTE ÷ xx 1920 Julie Marie IMMINK eerste huwelik. e1 Maarten
SPIES * Pretoria 19 Jan 1900 x 1927 Gijsbertha HOOYKAAS f1 Marijke SPIES * Aug. 1933. f2 Catharina Jacoba SPIES (Caja)
* Okt 1939 Het in September 1983 na Suid-Afrika verhuis x Des 1966 Gijs VAN BERNE ÷ xx Nov 1976 Peter van Genderen
STORT. e2 Henk SPIES. e3 Paul SPIES Paul is vernoem na Paul Kruger wat sy peetpa was tweede huwelik. e4 Roosje SPIES. e5 Albert
SPIES
SPENCE Addisioneel: Ek is nou Michelle Geldenhuys, nooiens van Koorts. My Ma se nooiens van was Spence. Sal graag meer oor
die familie geskiedenis van die Spence en Koortse wil uitvind.
Stander
epos: jj.stander@gmail.comAddisioneel: voorvaders van heinrich stander gebore 1727 in bremen duitsland enige informasie sal help
Standerepos: jj.stander@gmail.comHeinrich Stander het in 1747 in die kaap gearriveer vanaf Bremen in Duitsland. Ek benodig inligting aangaande sy ouers.
Van waar is hulle of hulle ouers oorspronklik.
Standerepos: ansa.coetzee@gmail.comAddisioneel: Ek is in Steynsrus gebore en haar daar groot geword. Ansa Stander (nooiensvan) Getroude van Coetzee
Stander
naam: Hennie epos: teken6@civic.mangaung.co.zaMeer: Ek is Hendrik Jacobus, tans van Bfn gebore Pta 1963/12/03. My pa was Barend Jacobus, gebore Balfour Tvl 1934/06/29 My
oupa was Hendrik Jacobus, gebore George 1901/01/05 My oupagrootjie was Barend Jacobus gebore George 1867/05/04 Ek soek
na familie, enige inligting is welkom
Stander epos: jj.stander@gmail.com Addisioneel:
Is opsoek na enige inligting:Skoonpa 'n afstam meling van Heinrich 1747 wat as matroos uit Bremen Duitsland in die Kaap
gearriveer het.Sal graag kontak waardeer
STANDER Addisioneel:
Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing.
STANDER Epos: neethling@iway.na
Stassen
epos: reventer@adsactive.comAddisioneel: My Nooiensvan was Stassen, sal graag meer oor die Familienaam wil uitvind.
STEENKAMP Addisioneel: casper jeremeia en daniel jeremiah
STEENKAMP Addisioneel:
Steenkamp familie van die Noord-Kaap
STEENKAMP Addisioneel:
Kom vanaf die noordkaap
STEENKAMP Addisioneel: My Oupa was Willem Steenkamp van
die plaas Holdrif in die Sutherland omgewing. Hy was getroud met n nooi Burger. Anna Magaretha (maar is nie heeltemal seker
van haar volle name nie). Hy is in die vroee 50's oorlede. Ouma in 1981 maar het toe al lankal nie meer op die plaas gewoon
nie.
STEENBERG Epos: www.subtropico.springs@gmail.com
STEINMANN Epos: dsteinmann@fnb.co.za
STEMMET Addisioneel: My nooiensvan is Stemmet ek is Rheeder
getroud, sal graag meer van beide wil weet...
STEVENS
Naam: Joseph
Epos : monicastevens@vodamail.co.za
STEVENS Epos: newcastlecarpet@intekom.co.za Addisioneel: Ek soek asb na my suster Priscilla Amanda
Stevens, gebore 1952/1953.
STEVENSON Addisioneel: My vader George Thomas Arnoldus Stevenson geb 31 Augustus 1905
STEYL Epos: leon@steylmail.net Addisioneel: Ek opdateer die Steyl stamboom en wil graag in aanraking
kom met enige persone wat vir my inligting oor die Steyl familie kan gee. Ek soek inligting wat sal help om al die Steyl's
in die stamboom te plaas, asook enige interessante staaltjies oor persone in die stamboom.
STEYN Epos: anetstey@iway.na
STEYN Addisioneel:
My oupagrootjie was Jan Wilhelm Steyn en hy was getroud met Sophia Johanna Jakoba Kruger. As iemand dalk meer inligting oor
hulle het sal ek dit waardeer. Hulle het in Namibie gebly en hulle plaas se naam was Warmbakkies. Naby Keertmanshoop
Steyn Epos: drika@gtlnylstroom.co.zaAddisioneel: My oupa: Douw Gerbrand Steyn g.1869 d.1955.
3 keer getroud: 18 kinders My oupa was die jongste van 8 kinders, 5 broers en 3 susters. 'n artikel wat oor hom geskryf
is se hy het op steenkoppies gewoon. Hy het onder Ben Viljoen en De Wet geveg in 1899 - 1902 oorlog.
STEYN Addisioneel: benodig familie geskiedenis
STEYN Epos: duonsa@gmail.com
STEYN Addisioneel: My oupagrootjie was Jan Wilhelm Steyn en hy was getroud met Sophia Johanna
Jakoba Kruger. As iemand dalk meer inligting oor hulle het sal ek dit waardeer. Hulle het in Namibie gebly en hulle plaas
se naam was Warmbakkies. Naby Keertmanshoop.
STEYN Epos: franbiew@webmail.co.za Addisioneel: Ek soek meer inligting oor Johannes Hermanus Steyn en Susara Susanna Knoetse wat saam met die Potgieters
deel gevorm het as die dorsland trekkers wat Angola toe getrek het. Enige inligting sal ek waardeur
STEYN Naam: Hans Steyn Sel Hans 0836293264 Mariette 0729064382
STEYN
Addisioneel: Ek is op soek na inligting van my oupa-grooitjie. Willem Jan Harm Steyn,15/o7/1863-24/06/1935 Gebore in Boshoff(?. Was n delwer en JHB pionier asook in
Barberton betrokke. Was moontlik met n Venter getroud en later met n Coetsee (se seun was onderburgemeester van Springs in
+- 1935). Die Steyns van Steyns Garage in Pretoria was direkte familie. Ander name is Jan Albert, Willem,John(Johannes?),Alice,Martie.n Broer van hom was n Benjamin.Wie was sy ouers? Sy pa moes van een van Pres. Steyn se broers gewees het.
STEYN Naam: Marisa
Addisioneel:
Enige inligting rakende President Martinus Theunis Steyn en gesin - afstammeling van Douw Gebrandt Steyn oorlede Maart 1700
sal van onskatbare waarde wees.
STEYN Addisioneel:
Ek is nasaat van President Steyn
STEYN Addisioneel:
Ek werk nou aan die Sweetnam Tak- soek naarstiglik na info oor LIVINIA of LAVINIA STEYN,wat in Rhodesia met James Sweetnam
getroud was. Sekerlik gebore omtrent die middel na end van 1800s. Help!
STEYN Addisioneel: Ek is op soek na inligting van my oupa-grooitjie. Willem Jan Harm Steyn,15/o7/1863-24/06/1935 Gebore in Boshoff(?. Was n delwer en JHB pionier asook in
Barberton betrokke. Was moontlik met n Venter getroud en later met n Coetsee (se seun was onderburgemeester van Springs in
+- 1935). Die Steyns van Steyns Garage in Pretoria was direkte familie. Ander name is Jan Albert, Willem,John(Johannes?),Alice,Martie.n Broer van hom was n Benjamin.Wie was sy ouers? Sy pa moes van een van Pres. Steyn se broers gewees het.
STEYN Epos: nick@cwi-wire.co.za Addisioneel: Besig om 'n stamboom op te stel en het baie vrae.
STEYN Epos: ntonjes@hotmail.com
STEYN Addisioneel:
Volle name is Christina Glaudina Luus gebore Olivier
STEYN Addisioneel:
Doopname: Petrus Daniël Gerhardus
STEYN Epos: steynsteven@gmail.com Addisioneel: Alle inligting van my van tot en met 2012
STEYN Addisioneel:
Ek soek na inligting oor Johannes Jacobus Steyn getroud met Alida Barendina van der Walt Laat 1700's vroeg 1800's. Hulle seun
was Andries Steyn van Theebus Distrik Steynsburg getroud met Hester Hendriena Elizabeth van der walt.
STEYN Addisioneel: Ek is op soek na my oupa se familiegeskiedenis Hy was Matthys Johannes Steyn en is gebore
op Dewetsdorp 20 Nov 1891 Getroud met Engela Johanna Susanna Kotze geb 22 Aug 1894 Sy
pa se naam was Daantjie - lyk asof dit Daniel Wynand kon wees want die naam was ook sy oudste seun se naam. Ek is op soek
na die Steyns waarvan my oupa Matthys Johannes Steyn afstam Hy is gebore in Dewetsdorp in die Vrystaat
20 Nov 1891 Die Matthys Johannes is blykbaar 'n Taljaard familienaam
STEYN Addisioneel: Meer inligting benodig van Sarel Johannes Pretorius (dood +- 1906) getroud
met Anna Catherina Wilkins. 4 Seuns & 2 Dogters gehad (het hulle besonderhede). Enige
inligting sal baie waardeer word.
STEYN Epos: steyn@townexplorer.co.zaAddisioneel: Opsoek na enige inligting aangaande Steyn familie (Hermanus Hendrik Steyn - nie Hendrik Hermanus). Familie
name betrokke: Pretorius, Roodtman, ens. Dankie
STEYN Addisioneel: EK IS OPSOEK NA MY MOEDER SUSANNA JOHANNA BADENHORST NEE PRETORIUS(BETER BEKEND AS SANTA) SY
HET 2 DOGTERS - ISLA BADENHORST / SANTIE BADENHORST DIE 2 KINDERS WAS ALTWEE IN DIE ABRAHAM KRIEL
KINDERHUIS KONTAK ASB INDIEN ENIGE INLIGTING
STEMMET
Addisioneel: informasie oor Stemmet stamboom.
STIGLINGH Addisioneel:
Op soek na meer info oor die Stiglinghs; my ouma was Katharina Maria Helena X John Henry Churchill.
STOFBERG Addisioneel: Our family name started in Holland and sailed all overseas. I would like toget in contact
with my family all across the globe. Here at home I have our family tree. The information that I have goes back to 1480. And
I’m still searching. Let me know.Greetings, Marc Stofberg.
STROBOS Epos: ida.strobos@gmail.com Addisioneel: Maria Woutrina Ackerman gebore Coetzer op 12/2/1836
was 2e vrou van stamvader Albert Strobos. Enige inligting sal waardeer word.
STOKES Addisioneel: Het enigiemand
inligting oor James Stokes (aankoms 1848) se eerste paar jaar in SA?
STOLTZ Epos: josefstoltz@telkomsa.net
STOLTZ Addisioneel:
Die boek uit die pen van Josef Stoltz "Stoltz/Stols"beslaan
280 bladsye en is op aanvraag beskikbaar. kontak cel .082 856 9579
STRYDOM Name: Aletta Maria Swanepoel Epos: Alettamr@yahoo.comAddisioneel: Nooiens van Swanepoel. Moeder nooiens van Stydom.Wil
graag weet oor my stamboom.
STRYDOM Epos: 5waysrepairs@telkomsa.net
STRYDOM Addisioneel:
Ek is opsoek na die Strydom/Strijdom familiewapen.
STUMPHER Addisioneel:
Jakobus (geb'66), seun vam Mathys Andreas (geb 42), seun van Gert Johannes wat oorspronklik van Prins Albert was
SUPRA Addisioneel:
Ons wil graag meer uitvind van die Supra's. Die eerste voorvader en sy gesin het vanaf Pruisse (Duitsland) in die land aangekom
om en by die middel 1800's. Sal graag van ander Supra's wil hoor.
SUTHERLAND Epos: crazyliez@hotmail.comAddisioneel: Soek familie inligting
SUTHERLAND
Addisioneel: Tans besig met stamboom van alle Sutherland afstammelinge van LT Col Joh Sutherland, ex Knysna asook
Sutherlands van Cala
SWART Epos: franbiew@webmail.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na meer inligting oor Johanna Catharina Martina Swart dv Cornelius Jacobus Swart en Isabella
Frederika Smit se stamboom as iemand my kan help.
SWARTS
Addisioneel: Afstammeling van die Swart familie van Bethulie, OVS circa 1910 - 1950.
Steenekamp
Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate.
Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee
Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het 'n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van
P.Kruger)
Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist
My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria
Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was 'n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was
eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis
Legrange)wat 'n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe 'n seun saam-Tobias(vader van Louis).
vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense "tolgeld" gevra
het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is
Venter.
Byvoorbaat dankie vir enige hulp.
STEVENS
Naam: Joseph
Epos : monicastevens@vodamail.co.za

Steyn/Lucouwepos: alee01@lantic.netAddisioneel: Ek soek inligting oor die volgende vanne: Steyn (die familie van Gert Hendrik Andreas wat in sy laaste jare
op Bronhorstspruit gewoon het; Lucouw,Hendrik Frederik Gerardus wat as jong seun uit Nederland geimmigreer het - Annamarie
Lee
Steynepos: dip@lantic.netAddisioneel: Steyn stamboom, Steyn Familiegeskiedenis,
Steyn
epos: chris.steyn@xs4all.nlAddisioneel: Pieter Christiaan de Jager STEYN *1832 x1851 Levina Christophora SMAL en hulle afstammelinge het my
belangstelling. Wie wil saamwerk en of wie het inligting?
Steynnaam: Philip Steyn epos: philip.steyn@za.didata.comMeer: Die verste wat ek ons Steyns kan terug volg is my oupa "Philip Steyn" wat vanaf die oos Kaap was, naby Transkei
STIEGER Addisioneel:
Wil graag kontak maak met die dogters van Ernst Bruwer Stieger (my pa se neef) getroud met Regina Elizabeth
Schäfer oorspronklik van Greytown (Kwazulu Natal): Lettalie Lettie) gebore *1951 Regina Elizabeth (Tossie) *1952 Mariaan
*1954 Juliana
*1955 Lettie en Tossie het as jong dogters vir
'n kort tyd by my ouers in Durban gewoon. Is besig met navorsing
oor die STIEGER familie en enige inligting van Stieger of aangetroude familie is vir my belangrik!
STIEGER Addisioneel:
Enige Stieger inligting is welkom (inliging in GISA is deur myself verskaf). Dan soek ek die ouers van Sarah Johanna ROOS
*c 1865 oorl 24 Aug 1944 x Pieter Barend FOUCHE *c 1870 oorl c1906.
STIGLINGH Addisioneel: Op soek na meer info oor die Stiglinghs; my ouma was Katharina Maria Helena
X John Henry Churchill.
STIPPEpos: 0832592825@mtn.co.zaEk soek asb inligting oor my pa se stamboom. Hy was JC Stipp en was getroud met AHM Bekker.Sy pa(my oupa wat ek nie geken
het nie) is oorlede toe hy nog klein was sy ma (my ouma) was Susara Susanna Stipp. Ek dink hulle kom van Pta af en het toe
Potchefstroom toe getrek. Ek wil regtig meer uitvind van hulle en wil weet of daar nog familie iewers is wat hulle geken het.
STOKES Epos: lelanievheerden@gmail.com Addisioneel: Oor ons herkoms. spesifiek van Andrew Lourens,
Daniel Edward & Elsie Susanna
STOLTS Naam: Susan Addisioneel: Hallo, My man se ouers, pa- Wiets Johannes Stols en sy ma, Sophia
(Fya)Greef, van hul het ek baie min besonderhede. Die Stols van is regoor die wereld versprei. Ons seun
woon tans in Australia. My voorouers aan moeders kant was, oupa Johannes Hendrik Petrus Potgieter en my
ouma was Susanna Aletta Sophia (gebore de Bruin)Potgieter. My ouma Grootjie onthou ek net as ouma Poppie. My
eie ouers, Gert Christoffel Petrus du Plessis en natuurlik my ma, Elisabeth Anna Maria (Potgieter) du Plessis.
Ek sal baie graag aan my kinders 'n moontlike volledige stamboom register wil nalaat. Hoe spoor ek hierdie inligting op. Indien iemand my van hulp
kan wees laat weet my asseblief
STRAUSS
Addisioneel: Familie voorname: Andries Johannes Mattheus
STRAUSS Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
STRAUSS Addisioneel: Ons soek foto van familie wapen en meer inling oor stamboom vir skool taak.Baie dankie
Strauss,
STRUWIG
Addisioneel: Dogter van Loot en Ella Struwig van Volksrust. Grootouers was Niklaas (Nicolaas Johannes) en
Poppie Struwig van Volksrust. Oupa Niklaas was een van 11 kinders. Ek stel belang om kontak te maak met van
die ander Struwig's, en betrokke te raak by die opstel van 'n stamboom.
STRUWIG Epos: charlenestruwig@yahoo.comAddisioneel: Ek is Wiks Struwig, gebore in 1978 en woonagtig in Vanderbijlpark. My pa is Daniel Mathys Struwig
gebore in 1954, my oupa is Daniel Johanes Struwig gebore1925 en sy pa was ook Daniel Johanes struwig gebore 1893 vermoedelik
van Fordsburg en wil graag meer weet van die trotse stamboom.
STRUWIG
Epos: volksie999@yahoo.com
STRYDOM Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
Strydomepos: Zaan.Strydom@nwu.ac.zaAddisioneel: Hier praat ons nou van die Krakeelrivier-Strydoms van die Langkloof. Reeds heelwat inligting met betrekking
tot stambome, maar nog name vir opdatering word gesoek. Kontak gerus!
Strydom
naam: Ronel Roodt (nee Strydom, nee Baker)
Meer: Groot Oupa: Frederik Andries Strydom Oupa: Jan Abraham Jacobus Strydom Vader: Francois
Gerhardus Wessels Strydom (Frans) Ooms: Frederik Andries Strydom Kinders: Aletta Petronella Strydom (Ronel) Jan Abraham
Jacobus (Jannie - nou woonagtig in Nederland) Cornelia Aletta Susanna Strydom(Corrie) Helena Strydom (Lientjie)
SWANEPOEL Addisioneel: Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van Swanepoel of Zwanepoel in
Suid-Afrika met die oog daarop om 'n Swanepoel Stamregister te publiseer. Alle inligting sal waardeer word.
SWANEPOEL Addisioneel: Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van Swanepoel of Zwanepoel in
Suid-Afrika met die oog daarop om 'n Swanepoel Stamregister te publiseer. Alle inligting sal waardeer word.
SWANEPOEL Addisioneel: HiEks opsoek na enige informasie op Frederick/Frederik
Willem Johannes Swanepoel. Ek is die 5de of 6de naam genoot en wil graag my familie boom reg opdateer.
STRYDOM Name: Aletta Maria Swanepoel Addisioneel: Nooiens van Swanepoel. Moeder nooiens van Stydom.Wil graag weet oor my stamboom.
SWANEPOEL Name: Christoffel Theodorus Swanepoel Epos: bworkel@gmail.comAddisioneel: My pa is gebore 09/09/1910 en was getroud met Elsie Louisa Kuilder, oorlede 09/02/1987,
sy was Lucy genoem. Uit hul huwelik is 9 kinders gebore. My pa was 'n myner en is oorlede in Welkom op 09/04/1962. Ek weet
net hy het 'n broer met die naam Jan (in Christiana gewoon) gehad en 'n suster met die naam Johanna (in Johannesburg gewoon).
Ons wil graag 'n familiestamboom opstel en as enige iemand my kan help met verdere inligting sal ek dit baie waardeer.
SWANEPOEL Epos: daan.swanepoel@gwisa.com
SWANEPOEL Addisioneel: Hi.Eks opsoek na enige informasie
op Frederick/Frederik Willem Johannes Swanepoel. Ek is die 5de of 6de naam genoot en wil graag my familie boom reg opdateer
SWANEPOEL Addisioneel:
Oupa Grootjie was Willem Cornelis Swanepoel Oupa Mynhardt Adriaan Willem Swanepoel. Boer te Weltevreden
, Boons distrik Koster, Transvaal.
SWANEPOEL Epos: linda@gmail.co.za Addisioneel: Gideon Petrus Swanepoel (Swannie). Oorlede 26.5.1970.
Springbok. Boers Daantjie en Fred Swanepoel. Suster Soes en Kas Mostert van Thabazimbi. Neefs Freddie, Danie en Kassie Mostert.
Niggie Susan Swanepoel.
SWANEPOEL Addisioneel:
Willem Cornelius Swanepoel & Petrus Johannes Jacobus Swanepoel Brits distrik
SWANEPOEL Naam: Roedolf Nicolaas Addisioneel:
Al wat ek weet is dat hul iewers in die 1800 hier aan gekom het. Het in rouwill vrystaat gebly in die 1930 se kant. My pa
Isak Bartlomius Nel Swanepoel.Roelof stamnaam, maar moontlik het hy broers of susters gehad
SWANEPOEL Epos: hennieswan@wol.co.za
SWANEPOEL Epos: swanepoel.izelle@gmail.com Addisioneel: Hallo. Ek is opsoek na geskiedenis / inligting.
Stamvader Pieter Jan(z) Swanepoel van Belgium. Getroud met Sibella Sachs en gebly in die Weskaap. Is besig om familie stamboom
op te datum te bring. Hulp word graag waardeur. Dankie.
SWANEPOEL Epos: swanepoelpc@telkomsa.net Addisioneel: Petrus Cornelius Swanepoel. 09/04/1946. Jamestown, Noord oos kaap
SWANEPOEL Addisioneel: Hi Ek is opsoek na my ouma se stamboom,sy was Louisa Catharina Swanepoel gebore 12/11/1896 oorlede
12/4/1980 getroud met Corenlius Jacobus Badenhorst gebore 15 Julie 1891 oorlede 17/1/1971.Hulle het 3 kinders gehad waarvan my pa die jongste was Frederick Johannes Badenhorst-nie
familie naam van Badenhorst nie so ek glo hy is na my Ouma se familie vernoem.dankie Madri
SWANEPOEL Addisioneel: pieter swanepoel van nederland kom
voor 1700 hier aan trou 1.5.1712 met maria sibella sachs en susanna l lolswig,wed van christoffel haak ofl lack[8 kinders]
SWANEPOEL Epos: taljaardmelinda@yahoo.com Addisioneel: Ek is op soek na my familie wat woonagtig
was in die Ventersdorp / Potchefstroom omgewing vanaf 1920-1997. Enige inligting sal waardaar word.
Swanepoel epos: riaan@fairwaysguestlodge.co.zaAddisioneel: NAGESLAG VAN ANDRIES JOHANNES SWANEPOEL & MARTHA LOUISA MYBURGH
Ek is besig om inligting bymekaar te maak aangaande die nageslag van my Groot Oupa, Andries Johannes
Swanepoel,(Geb:30/08/1863 - Oorl:04/06/1936) Hy het sowat 100 jaar gelede n plaas in die Groot-Marico omgewing gehad.
Hulle het 16 kinders gehad(13 seuns & 3 dogters, so daar is vele Ooms & Tantes, Neefs & Niggies waarvan ek nie
weet nie.) My Oupa, Beyers Hertzog De Wet Swanepoel was die 2de jonste kind. My Pa is ook Andries Johannes Swanepoel, 1 van
vele neefs met dieselfde familienaam (Hy staan egter bekend as Bok Swanepoel) Ek wil graag n familie kwartierstaat saamstel.
Kontak my asb, ek het soveel & volledig moontlik name, datums, Familie storietjies & staaltjies nodig.Ek wil ook soveel
moontlik fotos(hoe ouer hoe beter), dokumente, briewe & notas,ens,ens,ens... probeer insamel om saam te vat in die boek. Die
idee is eerder n biografie aangaande die nagslag, as net n boek met n lang lys name & datums. Ek hoor graag van julle
!! Swanepoel Groete Riaan Swanepoel Tel: 039 973 2540 riaan@fairwaysguestlodge.co.za
SWANEPOEL Addisioneel: Inligting aangaande die familie geskiedenis
van my groorouers - Andries Johannes Swanepoel en Martha Louisa Myburgh.
SWART
Naam: Anton
Addisioneel: Woonagtig in Klerksdorp. Oupa was Johannes Mattheus Swart van Bredasdorp distrik. Oorspronklik
van Napier. Sy seun is Daan Swart woonagtig te Gouritzmond.
SWART Addisioneel: soek meer inligting oor ( pa)pieter
arnold nicolaas se familie. was in die caledon/ napier area. tante nanna was op caledon woonagtig in 1960 - 1963. Tante Miemie
getroud met "Louis Prins" van ceres.Ander broers onbekend aan my weet net daar was een wat in die tweede wereld
oorlog gesneuwel het
SWART Addisioneel:
Ek soek inligting oor Oud-Pres C R Swart se familie geskiedenis aan moederskant die Robberts kant want my ouma was sy niggie?
Dankie
SWART Epos: franbiew@webmail.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na meer inligting oor Johanna Catharina Martina Swart dv Cornelius Jacobus Swart en Isabella
Frederika Smit se stamboom as iemand my kan help.
SWART Epos:
martie.steyn@za.drdgold.com
SWART Addisioneel: Tans besig om my Swart voorvaders na te vors. Redelik ver gevorder. Sukkel nou met die aangetroude Familie
SWART Addisioneel:
My oupa Nicolaas Jacobus Swart gebore 06/12/1903 in die Witbank/Middelburg area, soek meer imligting is besig met 'n stamboom.
Ek is Nicolaas Jacobus gebore 20/06/1960 my oorlede Vader is gebore 11/07/1933. Iemand wat inligting het kontak my asb. Ek
weet vam my Pa se broers en susters is Oom Casper, Tant Pop, Tant Martha, Oom Hans, Oom Thys net 'n paar van hulle name
SWART Addisioneel: Soek meer inligting oor die Swart
familie in die Witbank/Bethal/Middelburg omgewing, my oupa was Nicolaas Jacobus Swart gebore 06/12/1903 oorlede Julie 1975/6
begrawe in Witbank. My pa'hulle was 12/13 kinders gewees. Van die name wat ek kan onthou was Oom Casper, Oom Hans, Oom Thys,
Oom Frans, Tannie Pop, Tannie Cillie. My pa was Nicolaas Jacobus Swart gebore 11/07/1933 oorlede August 2005. Ek is besig
met die stamboom en soek meer inligting. Van die neefs/niggies het in Bethal gebly en hulle pa se naam was Oom Koos Swart
hy het by doe OTK gewerk en sy pa was Oom Thys een van my Oupa se broers.
Swartnaam: Eric Swardt epos: swardte@icon.co.zaMeer: Op soek na besonderhede oor Phillipus Jacobus (Coenrad) Swart Ongeveer 1854 gebore. Oorlede Oktober 1946
SWART Epos: jackiebrits02@gmail.com
SWART Epos:
jackiebrits02@gmail.com
SWART Epos:
martie.steyn@za.drdgold.com
SWARTS
Addisioneel: Hendrik Stephanus Swart - Oupa - Jacobus Johannes Swarts.
|