|
TALJAARD Addisioneel:
Pa = Hannes
TALJAARDT Addisioneel:
Almal wat TaljaarDT is kan my kontak. Kontak my asb as u GILLIOMEE, KRIEK of dalk VERWEY of SCHOLTZ is. Dankie.
Hannes. 082 575 1584
Taljaardepos: taljaard@hotmail.comAddisioneel: Is tans besig om die Taljaardfamilie na te spoor. Het al 1200 gekoppel aan Jacocb Taljaard. Enige inligting
sal welkom wees.
Addisioneel: Vader - Joachim Jacobus.
Taljaardtnaam: Suna Stirk (nee Taljaardt) epos: sunastirk@xtra.co.nzMeer: Al die Taljaardt mense wat hulle vanne met 'n d en 'n t aan die einde spel, is my mense. As jy jou van so
spel of iemand in jou geledere hulle van so spel, skryf gerus want ek sukkel vreeslik om inligting te bekom.
TAUTE Epos: tilly@gds.co.zaAddisioneel: T. B Taute getroud met TJ Taute
Terre'Blanche
epos: blanfield@gmail.comAddisioneel: Ons het in 1978 ons familieboom register ontdek wat in 1684 begin. Al die vangenote is welkom om 'n kopie
te vra. Laat ons van julle hoor. Ook inligting gevind oor Pienaars. vir die wat belangstel
Terblanche
naam: Elsa Terblanche epos: dupsa@absamail.co.zaStamvader Ettienne Terblanche het in die 1600 by Reebok voet aan wal gesit. Dis al wat ek kan onthou soos deur by vader,
Jacobus Philippus oorvertel is.
THEART Addisioneel:
My pa peter john theart sy pa was johannes cornelius theart hy oorlede toe my pa nog jonk was sal graag die res van my familie
wil op spoor hy was getroud met johanna elizabeth Mynhardt
Teuwissen / teeuwissen
epos: ruigje26@hotmail.com
Theronnaam: Almay epos: gooseng@cybertrade.co.zaMeer: Oupa - Thomas Ouma - Ria Pa - Riaan Oom - Louis Oom - Deon Tannie - Elize Woonagtig in die Vaaldriehoek
THERON
Epos: theron.gert@gmail.com
THERON Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
THERON
Addisioneel: 0825553336 Martin, van Kuilsrivier. Pa - Francois van Tulbagh.
THEUNISSEN
Epos: pma.consultants@absamail.co.za
THOMASnaam: ESTELLE epos: thomas.estelle@gmail.comcomments: Die mans in ons familie is almal Humhpry Thomas (victor, ernest, malcolm, percy). Sal wardeur as iemand
meer inligting het.
TOLKEN
Naam: Selma
Addisioneel: My pa, bekend as Jippie Tolken was gebore op Velddrif in die Weskus en ons het op Worcester al die
jare gebly.
TOMLIN
Addisioneel: My pa Edgar Charles gebore 27/08/1920, was een van 11 kinders. My oupa was James Frank
en my ouma was Lilian Grace Cloete.
TRAUT
Addisioneel: Verskeie Traut foto's is te sien op www.safamilytree.co.za/families.htm
TRENGOVE
Naam: Wilna
epos : wilna@qatar.net.qa
Tribelhornepos: deb01@telkomsa.netAddisioneel: I saw Ria Tribelhorn's name on the internet and followed the "path" provided on the web, which led me here
|