|
UYS Addisioneel:
Ek soek 'n stamboek van die Uyse en wil graag dit opdateer met my inligting
UYS Addisioneel: my ma is n nasaat van dirkie uys enige iemand wat familie van die voortrekker
was kan my kontak by 0762345960 my ma is van vryburg se wereld en dogter van faan uys
UYS Addisioneel:
my ma is n nasaat van dirkie uys enige iemand wat familie van die voortrekker was kan my kontak by 0762345960 my ma is van
vryburg se wereld en dogter van faan uys
UYS Naam: Dirk Cornelius Uys Addisioneel: Getroud : Marianne Elizabeth Uys
(van der Spuy) Kinders : Madeleine May (Uys). Dirk Cornelius Uys
Uys
Epos: MUys@oldmutual.com My skoonpa is Dirk Cornelius Johannes Uys, van Napier se wêreld. Ek weet daar's twee Uys stambome,
maar ek weet nie van watter een hy is nie.
UYS Addisioneel:
Ons Uysse is afkomstig van Dirkie Uys wat saam met sy pa in die oorlog omgekom het. Ons is van sy broer
afstammeling.
Enter content here
|