Stamboom

V

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

visser4.jpg
VISSER

VAN ASWEGEN
Naam: Annemarie
Epos:
annemarie@sterkrivier.za.net
Meer: Soek enige inligting oor bogenoemde van.

VAN BAALEN
Epos:  jakevanb@hotmail.com

VAN BARNEVELD
Epos:
jaco.bjc@vodamail.co.za

VAN BILJON
Epos: amandav@thosbegbie.com 

VAN BILJON
epos:
ronniebotha@lantic.net
Addisioneel: Enige van Biljons kan aan my skryf.
Delia van Biljon(dogter van Bernardus daniel Van Biljon

VAN BILJON
Epos :riaanvb@hotmail.com
Addisioneel: Ek wil graag meer uitvind oor ons stamboom in Suid Afrika, veral voorvaders van Nederland en wanneer hulle in die kaap gekom het ens. dankie

VAN BLERK
Naam:  Barry
Epos:  barry.vanblerk@absa.co.za

VAN BOSCH
Addisioneel: Ek is op soek na inligting van Jan Antonie Van Bosch getroud met Maria Elizabeth Jeanetta Zandberg dogter Maria Elizabeth Jeanetta van Bosch gebore 28 Aug 1896

VAN BRAKEL
Epos:
leandri_scoles@yahoo.ca

VAN BREDA
Epos: cjvanbreda@gmail.com
Addisioneel: Ek is Johan van Breda van Kaapstad in Suid-Afrika. Ek is tans besig met die saamstel van 'n Van Breda familiegeskiedenis en geslagregister.

My stamvader was Pieter van Breda van Sas van Gent in Nederland. Sy ouers was Dirk van Breda en Maria Canarie. Hy het op 1 Januarie 1719 met die skip Spiering vanaf Texel na Cabo de Goede Hoop vertrek. Hy het op 19 Julie 1719 hier in Suid-Afrika gearriveer.

Ek wil graag die volgende vrae stel.

Wie was die voorouers van Dirk van Breda?

Waar sluit die Suid-Afrikaanse tak by die Nederlandse stamboom aan ?

Ek hoop daar is iemand wat my kan help !!!

Aan alle VAN BREDA's: Stuur asseblief julle besonderhede aan my sodat julle tak van die familie ook in die boek opgeneem kan word.
Vanjaar, op 19 Julie, sal dit 290 jaar wees seder die stamvader van die Van Breda familie in Suid Afrika aangekom het.  Die familienaam Van Breda bestaan reeds sedert ongeveer die jaar 1269, dus vanjaar 740 jaar gelede.  Om hierdie twee geleenthede te gedenk, het ek 'n familiegeskiedenis en geslagregister van die Familie Van Breda saamgestel wat binnekort as cd-boek uitgereik word.  Om te verseker dat u taklyn ook daarin voorkom, stuur asseblief so gou moontlik u gegewens aan my cjvanbreda@gmail.com.
This year, on the 19th of July it will be 290 years since the progenitor of the Van Breda family arrived in SA.  The family name Van Breda exists since circa the year 1269, this year 740 years ago.  To commemorate these two events, I have compiled a Family History and Family Tree of the Van Breda Family.  This will soon be released in a cd-book (in Afrikaans only).  To ensure that your branch also appears in this book, please send your information asap to cjvanbreda@gmail.com

VAN COLLER

VAN DEN BERG
Addisioneel: My ouma was Anna Dorethea van den Berg (geb. Viljoen) en my oupa Diedrich Johannes van den Berg. Hulle geboortedatums is aan my onbekend.Ek weet net hulle het in 1961 hulle goue bruilof gevier en my oupa is in 1964 oorlede Hulle kinders was: Petrus Johannes van den Berg (geb. 02-09-1912) Maria Margaretha Zacharia (geb. 21-05-1914) Jacobus Schalk Viljoen van den Berg (geb. 24-01-1919) Diedrich Johannes van den Berg (geboortedatum onbekend) Al hierdie mense is nou al oorlede. Hoe kan ek hierdie inligting gebruik om hulle plasing in die van den Berg familie te bepaal en om meer inligting oor hulle te verkry?Ek sal baie bly wees oor enige hulp.

van den Berg
epos: marin@hit.co.za
Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor van den Berge wat in Brakpan omgewing  gewoon het +- 1918 - 1955 wat vir Gawie, hy het vir Brakpan dorp en Brandwag skool eerstespan rugby 1945 -1947 haker gespeel, Darra, Lily(Sutherland) en Charles geken het of van hulle familie is, ek is op soek na hulle Pa en ma se inligting

VAM DEN BERG
Epos:  wimpie@omegahr.co.za

VAN DEN HEEVER
Addisioneel: Inligting oor vd Heever.  Pa en oupa is Petrus Christiaan van den Heever.

van den Heever
naam: Lizal
epos: hoendergirl@gmail.com
Kathu

Van de Vyver
naam: Riaan
epos: rvdv@telkomsa.net
Meer: Eerste stamvader op ons rekord is Willem van de vyver. kort meer detail.my oupa is Johannes Hendrik (jannie) van de Vyver en my pa is Theunis Christoffel van de Vyver.

VAN DEN BERG
Addisioneel:  Oupa Daniel Johannes Hendrik.  Oom's Thys, Isak, Cornelius,en Petrus.  Pa - Gert Johan Daniel.

VAN DEN BERG
Epos:  stonesquare@gmail.com

 van der Bank
naam: Dirk van der Bank
epos: dirkvdb@postnet.co.za
My Oupa was Dirk Adriaan van der Bank. Ek is nog op soek na my Oupagrootjie.

Van der Bank
naam: Japie
epos: 27762068469@vodamail.co.za
Meer: My naam is Japie vd Bank ek is afkomstig vanaf Greylingstad ou TVL ek is tans besig om my familie natevors MY oupa was Jacob Johannes Petrus vd Bank en my pa Dirk Johannes vd Bank,indien enige een my van hulp kan wees kontak my by 0825505212 of emaail my

van der Colff
epos: mvandercolff@yahoo.com
Addisioneel: Pa, Jacobus Fredrik, ma, Margaret Louisa Moore.  Hy geb - 1914; sy - 1918.  Albei reeds oorlede

VAN DER HOFF
Addisioneel: My agter oupagrootjie was die eerste Predikand van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van die voortrekkers sy naam was Dirk van der Hoff en verder het ek nie veel inligting nie.

VAN DER HOFF
Addisioneel: My agter oupagrootjie was die eerste Predikand van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van die voortrekkers sy naam was Dirk van der Hoff en verder het ek nie veel inligting nie.  

van der Linde
epos: zelia@telkomsa.net
Addisioneel: Cecilia Jacoba van der Linde
14 Februarie 1884  + 1971
Elsie Maria van Niekerk (Swanepoel)(Variegate Porfirie) 5 Julie 1910 - 28 Desember 1936 - was my twee oumas -

VAN DER LINDE
Addisioneel: soek na familie van Fillipus Daniel van der linde geb 7 Jul 1876 getroud met Catharina Petronella Homann enige inligting sal baie waardeer word.  Groete 

van der Linde
epos: paula@fincor.co.za

van der Lith
epos: reinettev@gmail.com
Addisioneel: Andreas van der Lith
Geb: 7 April 1884  Roodeblom distrik, Laingsburg CC
Oorl: 21 Augustus 1931  Louis Trichardt
Getroud: 29 Desember 1908
Martha Johanna Maria Elizabeth Koorts
Geb: 24 Julie 1885  Rietvlei Distrik, Prins Albert CC
Oorl: 28 September 1921  Louis Trichardt

 VAN DER POEL
Addisioneel: Doen navorsing oor van der Poel in Suid Afrika. Enige inligting is welkom. Kontak my gerus as ek kan help.  Dankie,   Johan 

VAN DER SANDT
Addisioneel: vader JM van der sandt 

VAN DER SCHYFF
Naam:  Andre
Gebore 23 Jan 1953.  Roodepoort Gauteng.  Vader was Johannes Jacobus van der Schyff.
 

VAN DER SMIT
Epos: geovandersmit@yahoo.co.uk

VAN DER WATT (Wat)
Epos: paulmarais@mweb.co.za
Addisioneel: Enige inligting in verband met van der Watt sal waardeer word

VAN DER WATT
Addisioneel: Soek meer inligting oor die Johannes Andries Renier van der Watt stamboom

VAN DER WATT
Addisioneel: Alle inligting in verband met die van die Watt familie sal waardeer word. 

VAN PLETZEN
Epos: pietervp@vodamail.co.za 

VORSTER
Addisioneel:  Afstammelinge van Jan Stephanus Vorster.  Seun van Jan Stephanus Vorster;  broer van Barend Vorster.

Vorster & Van der Merwe

My biologiese moeder was Vorster. Ek is gebore Marius Vorster sovêr ek weet op 03/07/1967 in Pretoria. My oupa het by Yskor in Pretoria gewerk. Help my asb. met inligting.

gertchrista@ananzi.co.za

VAN DER MERWE
naam:  Albert
epos :  albert.vandermerwe@sasol.com

VAN DER MERWE
Addisioneel: Ermelo, Breyton 

VAN DER MERWE
Addisioneel: Izak Hermias Streek Gordonia Upington S.A. 

van der merwe
epos: juanine1@hotmail.com

van der merwe
epos: vandermerwed@absamail.co.za

van der Merwe
epos: elbe@iit.com.na
Addisioneel: oupa Petrus van der Merwe
ouma Jacomina Elizabeth Koekemoer

VAN DER MERWE
Epos:  koosvdmerwe@hotmail.com

Van der Merwe
epos: marlize@xprocure.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na Van der Merwe inligting enigiets. Stuur gerus.

jan en gert jacobus Van der merwe
epos: cindyvdM@web.de
Addisioneel: Ek soek my stamboom.Ek weet dat my oupa Jan is in 1927 gebore en sy pa was Gert Jacobus van der Merwe, gebore 1891 en sterf op De Hoop distrik Vrede Warden of Fauresmith. Gert Jacobus was getroud met Lizzie Kraus en sy pa Jan van der Merwe met Aletta Barendina Rudolph Oosthuizen. Asseblief help

VAN DER MERWE
epos: merwe.mc@absamail.co.za
Addisioneel: My vader was WP van der Merwe die skrywer van die Strauss geslagregister (HC Strauss en MM Dreyer) asook die geslagregister van JM van der Merwe en AG Lindeque(PJ,WP van der Merwes)kan my kontak per e-pos vir meer besonderhede

van der merwe
naam: juline
epos: julinevdm@hotmail.com

Van Der Merwe
naam: Geraldene
epos: geraldene@primesolutions.co.za
Meer: Hi ek is op soek na inligting oor die Van Der Merwe's.
Baie dankie

Van der merwe
naam: Roelof
epos: merwelr@xsinet.co.za
Meer: Louis Roelof van der merwe se voor vaders.

Van der Merwe Pieter Schalk
epos: pamadouglas@lanti.net
Addisioneel: My pa was Pieter Schalk van der Merwe, my oupa was Johannes Jacobus Petrus van der Merwe, woonagtig in die Vredefort omgewing tans in die gebied van die Vredefort koepel

van der Merwe
naam: Gert Jacobus
epos: gert@enable.co.za

VAN DER MERWE
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

VAN DER MERWE
Addisioneel:  Die mees algemene name is Hendrik Abraham en Willem Hendrik.  Van laat agtien honderd in Carolina gevestig.

VAN DER MESCHT
Epos:  memmenes@hotmail.com

Van der Sande
epos: frik.michael@gmail.com
Addisioneel: Sover ek weet is daar net ons wat van der Sande is so as jou van ook van der Sande is moet jy familie wees!

VAN DER SANDT
naam: DANIE
epos: DVANDERSANDT@FNB.CO.ZA

Van der schoor
naam: joop
epos: joopbreijer@skynet.be

Van Der Spuy
epos: liq5@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is tans besig om inligting in te samel rakend al die van der Spuy's sedert die stamregister in 1973 verskyn het, kontak my gerus via die website www.vanderspuy.co.za

VAN DER SPUY
Epos: meltana@mweb.co.za
Addisioneel: Almal wat kom uit die stamnaam: MELT

Van der Walt
epos: annaliej@telkomsa.net

Van der Walt
naam: HENDRIK BERNARDUS VAN DER WALT
epos: hennie@inx.co.za

VAN DER WALT
Epos: kobus.vanderwalt@antipas.org.za 

VAN DER WATT
Addisioneel:  Soek enige inligting van die van der Watt familie.  Stamvader is Hendrikvan der Watt gebore 1700.

VAN DER WESTHUIZEN
Epos:  cjvdwest@polka.co.za

VAN DER WESTHUIZEN
Epos: gertgowest@yahoo.com

VAN DER WESTHUIZEN
Epos: hannetjie.vanderwesthuizen@gmail.com  

VAN DER WESTHUIZEN
Addisioneel:  Afkomstig van Port Elizabeth.

VAN DER WESTHUIZEN
Addisioneel: My naam is Marthie, nooiensvan Swart. Ek wil graag meer an die families te wete kom.

Van Der Westhuizen
epos: reyvdw@gmail.com
Addisioneel: So ver ek weet kom my oupa van die Hartebeesfontein distrik af, Pieter Johannes van der Westhuizen, trou met Heila Adriana Catherina Lange (Lichtenburg Distrik), verhuis na Zeerust... daar is ook JFJ (Jan Frederik Jacobus) & HJP (Hermanus Johannes Petrus)(mans name)

Enige iemand met meer inligting kontak my asb.

van der Westhuizen
epos: janmaaknplan@googlemail.com
Addisioneel: my oupa hulle kom van Brits oorspronklik maar dis so ver al wat ek weet hy was Jasper Petrus van der Westhuizen

van der westhuyzen
naam: bertus
epos: b@telkomsa.net

Van der Westhuizen
naam: Jackie
epos: jackievdw@yahoo.co.uk
Meer: Cornelius Theo Francois Hendrik

van der Westhuyzen
naam: Lynette
epos: lvdwesthuyzen@metropolitan.co.za
Van der Westhuizen
naam: Leoni
epos: vossieb@telkomsa.net
Ek sukkel my aalie af om inligting op te spoor van die Jacob Jacobus van der Westhuizen lyn. Ek kry net nie die lyn gekoppel aan die Pieter-span of enige ander ou bome nie.  Is daar iemand wat iemand ken wat dalk kan help?

VAN DER WESTHUIZEN
Addisioneel:  My pa Cornelis Andries van der Westhuizen gebore 31/12/1916.  Getroud in Pretoria met Hendrika Petronella Bornman.

Van de Vyver
naam: Riaan
epos:
rilyn@telkomsa.net
Meer: DIT LYK OF DIE EERSTE STAMVADER DIE ENE WILLEM VAN DE VIJVER OF VAN DE VYVER IS.

VAN DYK
Epos: benristeelworks@gmail.com

Van eeden
naam: jan venter
epos: janv@myisp.co.za
Meer: Stan van Eeden Grabouw area

VAN HEERDEN
Epos:  ansiev@obaro.co.za

van Heerden
naam: Fanie
epos: fanievh@absamail.co.za

VAN HEERDEN
Epos:  fvheerden@benicon.co.za

Van Heerden
epos: klopperj@hotmail.com
Addisioneel: My ouma was Petronella Weselina Van Heerden.  My pa Lukas Cornelius van Heer

VAN HEERDEN
naam: MARIE
epos: marie@rsg.co.za

Van heerden
naam: petro
epos: petro.vanheerden@bhpbilliton.com

VAN HUYSTEEN
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

VAN JAARSVELD
Epos: brothersjg@mweb.co.za

VAN JAARSVELDT
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

Van Kruiselbergen

VAN LOGGERENBERG
epos: etiennev@absamail.co.za
Nog: Pa: Daniel Cornelius Steyn van Loggerenberg
Oupa: Jan Tait van Loggerenberg
RSA herkoms: Gamtoos/Kabelkousriviervallei
Eur herkoms: Rotterdam/Skeepsbouer

VAN LOGGERENBERG
Addisioneel:  Ek is George Thomas (1949),  seun van Gert Jacobus (1927), seun van George Thomas (1899), seun van Gert Jacobus Stephanus (1843).  Oupa groot was 'n transportryer tussen Kirkwood en PE.  Hy was al in sy 40's toe trou hy met 'n bitter jong ouma groot.

 VAN LOGGERENBERG
Epos: mcvl@absamail.co.za
Addisioneel:  Ons oupa se naam was Jan Tait van Loggerenberg -woonagtig in die Gamtoosvallei, en na die vloed van 1916 verhuis na Kabeljousrivier, distrik, Humansdorp, Oos-Kaap.

 


VAN LOGGERENBERG
Naam:  Natasja
My familie is afkomstig van Lindley in die Vrystaat.  Ouma was Jokoba Steyn gebore ongever 1890.  Haar pa was broer of direkte neef van President Matinus Steyn.  My oupa was Martinus Nicolaas van Loggerenberg, gebore ongeveer 1887.  Hulle het 11 kinders gehad en my pa was die jongste.  Sy naam was Lambertus Johannes Jakobus van Loggerenberg gebore 1938 op Lindley. 
Ek is sterk opsoek na 'n stamboom en waar ons eintlik vandaan kom.  Die storie gaan dat my oupa grootjie afkomstig van Oostenryk was, en ons van was oorspronklik "Von Loggerenberg" of Von Locherenberg".  Nie seker nie.  Enige hulp sal grootliks waardeer word mensies.  Baie dankie en groete Natasja Tonjes (van Loggerenberg).

VAN NIEKERK

Addisioneel: my ouma Elizabeth Maghareta van Niekerk(Smuts)is famielie van Jan Smuts. sou graag meer wou weet. dan sal ek graag kontak wil maak met enig iemand met die van Benecke/Beneke.  

VAN NIEKERK
Epos: BRAHAM@VODAMAIL.CO.ZA 

VAN NIEKERK
Epos: chaan.vanniekerk@gmail.com 

VAN NIEKERK
Naam: CHRIS
Epos:
cvnk9@yahoo.co.uk

VAN NIEKERK
Addisioneel: ek is op soek na 'n Van Niekerk familie wapen 

VAN NIEKERK
Addisioneel:  my nooiensvan is Van Niekerk

VAN NIEKERK
Floris
Epos: floris@mweb.com.na
Addisioneel: Soek familie wapen

VAN NIEKERK
naam: Gerhard
epos:
Gerhardrvanniekerk@gmail.com
Meer: Ek wil graag my stamboom ten volle opspoor en dit op u webblad plaas.

VAN NIEKERK
Epos: gertvanniekerk@telkomsa.net

VAN NIEKERK
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

VAN NIEKERK
Addisioneel: My oupa is Familie van Izak Leeuboud wat in die Angelo Boereoorlog geveg het

VAN NIEKERK
Epos: magriet.schimper@dcs.gov.za 

VAN NIEKERK
Addisioneel: Ek is opsoek na meer inligting oor die van Van Niekerk.Baie dankie.  Petro

VAN NIEKERK
Epos: vanniekerk@ananzi.co.za
Addisioneel: Gerhard van Niekerk
Oupa Gerhardus Lourens van niekerk Kakebeensbos
Oupa Grootjie Gerhardus Lourens van Niekerk (vrou Gertruida Neliana du Pree) Kakebeensbos
Anton Michael van Niekerk Driefontein naby Huisklip Humansdorp Distrik

VAN NIEKERK
naam: Nico
epos:
zelnick@absamail.co.za

VAN NIEKERK
Addisioneel: Jan Lodewyk van NiekerkPa Jan Lodewyk van NiekerkMa Elizabeth Jocomina Cronje Dreyer

VAN NIEKERK
Addisioneel: Soek meer inligting oor die 'van Niekerk' van en geskiedenis

VAN NIEKERK

VAN NIEKERK
Epos:
zelia@telkomsa.net
Addisioneel: Cecilia Jacoba van der Linde
14 Februarie 1884  + 1971
Elsie Maria van Niekerk (Swanepoel)(Variegate Porfirie) 5 Julie 1910 - 28 Desember 1936 - was my twee oumas -

VAN ONSELEN
Epos:  ina@ozzies.net

van Pletzen
naam: Hannes
epos: hannes.vanpletzenjnr@sasol.com

Van Prinsteren
naam: Groen
epos: jaco@urbannw.co.za
 Ek is nou al lank op soek na my familie se sakgeskiedenis. Jy sien dit laat my nou dink aan die dae saam met Bullet en Saaims en so, jy verstaan? Ek het al in al die kroee en pubs gesoek vir my familie. Veral my ma, want my pa kruip agter die bosse weg en vang ooms wat vinnag ry.

Van Renen
naam: Eben
epos: ebenvanr@yahoo.ca
Meer: Ek en my vrou woon in Kanada, ons het tans 'n potgooi (www.potgooi.ca).

Van Rensburg
epos: avrensburg@cybertrade.co.za
Addisioneel: My seun is enigste kleinseun van Josephus van Rensburg.  Hy het 3 seuns gehad.  Gert Stephanus, Johann Frederik en Ferdinand.  Pa en 2 seuns reeds oorlede.  Geen details beskikbaar van Van Rensburg familie.  Hulle is oorspronklik van Klerksdorp omgewing (Hartebeesfontein)

VAN RHYN
Tel: 0114321676
epos: gavanrhyn@telkomsa.net

VAN ROOY
Addisioneel: Die geskiedenis en stamboom van die familie van Rooy in Suid-Afrika 

VAN ROOY
Epos:  dickma@mweb.co.za

VAN ROOYEN
Epos:  g-shepherd@mweb.co.za

VAN ROOYEN
Addisioneel: Oupa Ignatius MichaelPa George Frederik Hertzog gebore 1014 04 06 

VAN ROOYEN
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

VAN SCHALKWYK
Addisioneel:  My pa was Johannes Geldenhuis.  Die familie was van die Carnarvon omgewing.

von Rönge
epos: telani@ulti.co.za

VAN SCHALKWYK
Naam:  Burt Matheus
Addisioneel:  Johannes Petrus van Schalkwyk gebore 05/10/1850 getroud met Maria Elizabeth van der Westhuizen gebore 14/08/1872. 
Kinders: Anna 17/10/1898 getroud Waldec;  Johanna 6/07/1901 getroud Beket;  (Burt Matheus 07/08/1904);  Martha 4/07/1906 getroud Bertram, Petrus Jacobs 18 /07/1908;  Jan 14/08/1910;  Phillipus 11/09/1914.  Oorlede onderskeilik op 29/09/1945 en 29/07/1945.
Burt Matheus van Schalkwyk gebore 07/08/1904 te kroonstad getroud met Anna Petronella Snyman gebore 30/11/1916 te Graafreinet op 25/06/1939 te Lichtenburg. 
Kinders:  Johannes Petrus 17/06/1940;  Johannes Hendrik 30 Julie 1942;  Burt Matheus 02/07/1946);  Adriaan Pieter 21/11/1948;  Maria Elizabeth 22/06/1952 getroud van Tonder;  Aletha Jakoba Magdalena 10/08/1954 getroud Breytenbach;  Johanna Hendrika 05/11/1956 getroud van Staden;  Oorlede onderskeidelik 14/08/1985 en 13/01/1989.
Burt Matheus van Schalkwyk gebore 2 Julie 1946 te Lichtenburg is getroud met Johanna Jacomina Storm gebore 23/06/1934 te Bethlehem op 27/10/1972 te Sasolburg.
Kinders:  Burt Matheus 09/11/1973 en Johanna Petronella 23/02/1977.

VAN SCHALKWYK
Addisioneel:  Elizabeth Susanna gebore ongeveer 1798.  Johannes Nicholaas Janse van Rensburg *1792.
Ek soek na die Van Schalkwyk voogeslagte asseblief.  Kontak Johan.

VAN SCHALKWYK
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

VAN SCHALKWYK
Naam:  H.B. van Schalkwyk
Addisioneel: Ek is op soek na enige van Schalkwyk stamregisters  

HML Van Schalkwyk
epos: jctsmit@hotmail.com
Addisioneel: Hendrik Mathys Louis van Schalkwyk.As daar iemand is vir wie hierdie name bekend is,kontak my asb.Thea

Van Schalkwyk
naam: Yvonne
epos: yvonne.vanschalkwyk@up.ac.za

Van Schalkwyk
naam: Babie Tanzer (nee Visser nee Steenekamp)
e-pos:babie_tanzer@telkomsa.net 
Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate. Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het 'n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van P.Kruger)
Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist
My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was 'n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis Legrange)wat 'n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe 'n seun saam-Tobias(vader van Louis). vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense "tolgeld" gevra het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is Venter. 
Byvoorbaat dankie vir enige hulp.

VAN STADEN
Addisioneel: Wil graag ons Stamboom register begin, en dit is 'n helse werk.  Weet nie waar om te begin, so groot is hierdie taak nie.  Enige iemand wat my kan help oor waar ek rêrig begin soek?

VAN STADEN
Epos:  mlvanstaden@telkomsa.net

Van Straaten
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

Van Taak
epos: bertie@capeottosigns.com
Addisioneel: My naam is berto van Taak en ek is opsoek na meer inligting oor die van Taak familie, ek sal dit baie wardeer as iemand my in daardie verband kan help, omdat die inligting so skaars is

van Tonder
epos: computanet@icon.co.za
Addisioneel: Meer inligting ivm van Tonders asb.

van Tonder
Addisioneel: opsoek na n foto van ons familie wapen asb!

van vollenhoven
epos: bdc@telkomsa.net

 van Vuuren
epos: boerenoontjie@hotmail.com
Addisioneel: Ek soek vir mense met die vanne van VAN VUUREN en SWANEPOEL.  Al wat ek regtig weet is dat albei families in die Groot Karoo (Beaufort-Wes) opgegroei het.

VAN VUUREN FT
Addisioneel:  Vader LDF van Vuuren, herkoms Plooysburg en Kimberley.

 VAN WYK
Epos: martinvanwyk@rocketmail.com 

VAN ZYL
Addisioneel:  Ek soek meer inligting oor die van Zyl's.  My oupa was Martin Luther van Zyl.  Oorlede Julie 1968.

van zyl
epos: pietervanzyl@webmail.co.za
Addisioneel: verlang asb inligting oor die van zyl familie

VENTER
Addisioneel: Het in Kempton Park grootgeword

VENTER 
Epos: hannetjie2@telkomsa.net

VENTER
Naam:  Rina
Addisioneel:  Inligting oor die Alwyn Christoffel Venter stamboom sal waardeer word.

Venter
epos: mwjustiv@mweb.co.za
Addisioneel: Ek het bitter min inligting oor die "Venter" stamboom , en het 'n tyd terug probeer , maar het dit laat vaar.Nou wil ek graag weer probeer.help asb

Viviers
Addisioneel: Die hele Viviers familie

VOGEL
Addisioneel: Ek is besig met my stamvaders Vogel. Enige inligting van die vogels in die Ooskaap sal welkom wees.  

Voges
epos: alta@intekom.co.za
Addisioneel: All Vogese kan maar kontak maak sodat ons mekaar kan leer ken.  My pa was Jan Johannes Antonie en sy pa was Daniel Casparus Voges

von Solms
epos: aces@lantic.net
Addisioneel: Ek soek inligting oor von Solms en Eichstedt verbintenisse.

Van Straaten

epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor: Marx, Barnard, Lombard, Maritz, Kruger, De Villiers, Van Straaten en Botha.

Van Tonder
naam: Chanel van Tonder
epos: chanelvantonder@yahoo.com

VAN TONDER
naam: LORRAINE
epos: lorrainegreyling@hotmail.com
Meer: Jan Christoffel Antonie van Tonder

 Van Tonder
naam: Aliza Mey
epos: telsekpsoc@mweb.co.za

VAN WYK
Epos: christaleroux@webmail.co.za

van Wyk
epos: crvanwyk@mweb.com.na
Addisioneel: Noemnaam is Neels. Pa was Adriaan Pieter en oupa aan pa se kant Sirk Bernardus

van Wyk
epos: attie_van_wyk@msn.com
Addisioneel: enige van wyks met die name attie , adriaan pieter, sirk bernardus, petrus , sarel asb

Addisioneel: die van Wyk's van die Kalahari

VAN WYK
Naam:  Gert
Epos:   gscvanwyk@yahoo.com
Addisioneel: Ek is gebore op Boplaas Vanwyksdorp en sal graag kontak wil maak met ander Vanwyksdorpers. Op skool bekend as Gallie.


VAN WYK
Addisioneel: Soek asb meer inligting oor PETRUS JAN ALBERTUS VAN WYK G: +/- 1870 getroud met MARIA CATHARINA ? seun LOUIS JOHANNES VAN WYK G: 12-12-1890

VAN WYK
Addisioneel:  Abraham Hermanus Johannes van Wyk.  Oupa se naam was Herman van Wyk , Vereeniging area gebly.

van Wyk
epos: attie_van_wyk@msn.com
Addisioneel: enige van wyks met die name attie , adriaan pieter, sirk bernardus, petrus , sarel asb

VAN WYK
Addisioneel: ek soek inligting oor die De Klerk familie en Van Wyk families

VAN WYK
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

 

VAN WYK
Addisioneel: ek soek inligting oor die De Klerk familie en Van Wyk families 

van wyk
epos: low@telkomsa.net
Addisioneel: meer inligting oor van wyk

van Wyk
epos: witkop@megaweb.co.za
Addisioneel: Adrian J  - Ons wil graag meer uirvind oor ons voorgeslagte

van Wyk
naam: willem johannes
epos: wvw@lantic.net

 van wyk
naam: martin
epos: vanwykm@oldmutualpfa.com

van Wyngaardt
naam: Lindie Monica

VAN ZWEEL
Epos:  ursulahvz@gmail.com
Addisioneel:  Ek doen die afgelope 5 jaar intensiewe navorsing oor die Van Zweel familie.  Ek is op soek na enige lewende familie wat kan bydrae tot my databasis, sodat ons kan uitpluis hoe en waar ons aan mekaar verwant is.  groete

VAN ZWEEL
Addisioneel: Soek na familieGawie se lyn = janse van Rensburg, Fourie,Smart & Kruger, Ursulah se lyn = van Zweel, le Roux, van der Linde, Kruger, Espach

van zyl
epos: asvanzyl@gmail.com

VAN ZYL
Addisioneel: Aletta Magdalena Gertruida getroud met Izak Hermias v.d. Merwe te Upington Distruk Gordonia. S.A.  

 

VAN ZYL
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

 VAN ZYL
Epos: herman.zyl@gmail.com

Van Zyl
epos: susan@platinumcash.co.za
Addisioneel: Pa: Gerhardus van Zyl
Oupa: Diederick Daniel van Zyl

VAN ZYL
Addisioneel: Ek doen al vir die laaste vier jaar navorsing oor die Van Zyl/Rosslee/Milho/Opperman/De Klerk/Ackerman/Labuschagne families.  Groete

Van Zyl
epos: charlesvanz@gmail.com
Sal graag meer wil weet oor die van zyl/s in SA en N amibie

Venter
epos: janensusan@mweb.co.za
Addisioneel: Goeie dag,Ek is dringend op soek na enige inligting, oor my Ouma Anna Susanna Basson, gebore (Venter)ongeveer 1873. My Ouma was getroud met my Oupa, August  Lourens Basson, hulle het op die familieplaas, Nooitgedacht, distrik Middelburg, Mpumalanga, gewoon, haar graf is ook daar, maar geen geboorte-en sterfdatum is aangeteken nie. Enige inligting, hoe gering ookal, sal opreg waardeer word! Groot asseblief, iemand moet iets weet! Laat hoor asb. van julle!
Baie dankie,
Susan Oberholzer (Basson)

Addisioneel: NICHOLAS SCHULTATUS HAVENGA VENTER. EERSTE NICHOLAS SCHULTATUS HAVENGA VAN ZWEEL HET IN 1871 IN SUID AFRIKA GEKOM. VAN DUITSLAND

Venter
epos: kobus@elkobesighede.net
Addisioneel: Op soek na vader se familie. Johannes Jacobus, (getroud Susanna Lusay Venter #Kruger) vermoedelik Graaf-Reinett. Oupa - Willem Philippus? Getroud Maria Elisabet Myburg.

Venter
epos: danielventer@mweb.co.za
Addisioneel: Ek is Daniël Venter, seun van Dirk Johannes Venter (12/8/31 - 22/2/06) van Aurora; seun van Daniël Jacobus Venter. Ons voorouers kom van Prieska, en voor dit meen ek van die Ooskaap. Ek soek inligting oor die stamboom.

Venter
epos: yvette.vanniekerk@treasury.gov.za
Addisioneel: My naam is Yvette van Niekerk (Venter) my pa was van Pietersburg, Hendrik Jacobus Venter, gebore 1940-07-16 en gesterf 1987-01-17 hoop ek het die regte Venter familie, ek wil graag meer inligting bekom,

Venter
epos: mariananz@xtra.co.nz
Addisioneel: My pa was Jan Hendrik de Kock Venter, gebore op Steynsburg.  Getroud met Daniellina Strydom.

Venter
epos: dtjoubert@yahoo.com
Addisioneel: Elsabe

Venter van Pietersburg, Vivo omgewing

Venter
naam: Ben (Barend)
epos: bventer@allmay.co.za
Meer: Vader: Barend geb 16 Apr 1910. Grootvader Francois Alwyn.

VENTER
epos: bventer@allmay.co.za
Addisioneel: Gedoop Barend, op skool bekend as Bennie, tans genoem Ben. Enige oud HGH leerlinge van Witbank?

VENTER
epos: suezetter@yahoo.com
Addisioneel: VENTER familie in Pietersburg

Venter
naam: Gustav Venter
epos: gustav@hambastraight.com

Alle VERMEULEN's, asook die nageslagte van John William MOORE getroud met Margaret Louis DAVIS, en Isaac Stephanus de Villiers SWART getroud met Anna Susanna DE VILLIERS
Veral inligting oor enige SA VERMEULEN sal verwelkom word, aangesien ek besig is om die huidige VERMEULEN geslagsregster op te dateer
epos: jverm@lantic.net

Vermeulen
naam: francois
epos: francois84@your-mail.com

VERMEULEN
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

VERSTER
Addisioneel: My nooiensvan was Verster en wil kontak maak met die familie Dankie 

Verwey
epos:
anettevn@mweb.co.za
Addisioneel: meesal van die oudtshoorn distrik

Verwey
naam: flippie
epos: flipv@nda.agric.za

Victor
naam: Carin Victor
epos: cvictor@meatco.com.na
Meer: My pa is oorspronklik van die Kaap.  Was die enigste seun,  het nog 2 suster gehad. My pa was Adriaan Jacobus Victor.

VILJOEN
Addisioneel: Skrywer van die "Viljoen Familieregister" wat in 1978 deur die RGN uitgegee is (maar tans uit druk is). Die register word bygewerk om die jongste inligting te bevat met die oog op publikasie in die afsienbare toekoms.

VILJOEN

Viljoen
epos: lucascviljoen@gmail.com
Addisioneel: Afstammeling van J L Viljoen,moeder;Aletta,kinders Johanna Christina,J L Viljoen,CJ du Toit Viljoen,Lucas cornelis Viljoen.  Kontak my asb;webblad:www.cviljoen.co.za,of lucas@cviljoe.co.za

 VILJOEN
Addisioneel: oswald viljoen.Pa - Oswald
Oupa- Corneluis Hendrik
Oupa se seuns- Kerneels,Hannes,Jan,ossie,Diuf  

 

Viljoen
epos: wviljoen@worldonline.co.za
Addisioneel: Die Viljoen is die coolste famielie wat daar is

VILJOEN
epos: viljoen@mail.com
Addisioneel: Besoek:
http://www.geocities.com/viljoen_family/ vir die Viljoen-familie se webwerf of sluit aan by die Viljoen-Familie poslys by
http://www.geocities.com/viljoen_family/familiebond.htm

Visagie
Epos:
desire@infodoor.co.za
Addisioneel: Verlang 'n stamboom, register of enige ander info i.v.m. die Visagie voorgeslagte

VISSER
Addisioneel: Pa - Floris Johannes Jacobus Visser van Aurora. Skool gegaan op Piketberg. Tans 87 jr oud.Oupa - Andries Gouws VisserOuma- Maria Catharina ???

Visser
naam: Maria Catharina
epos: accountability2@netactive.co.za
Meer: Is die dogter van Barend Petrus Visser.  My pa is oorspronklik van Paketberg.

Visser
epos: heila@botterbekkie.co.za
Addisioneel: Ek is op soek na alle Vissers
Ons het in 1958 na Suid Afrika geinmigreer vanaf Angola

VISSER
Epos:  hvisser2@sars.gov.za
Addisioneel:  Enige nasate, kennise of vriende en familie wat Soon Floris Visser of sy vrou Ragel Visser geken het, kontak my asseblief.

Visser
naam: Johnnie Visser
epos: jahweh@mtnloaded.co.za
Ek boer tans op die plaas Soutdwaggas in die Boesmanland.Ek het min inligting oor die voorgeslagte. Alle inligting is dus welkom. My oupa was Kolie (Jakobus Abraham) Visser, getroud met Rosa Hermiena (Van Schalkwyk). Ek wil graag meer inligting bekom oor die oorspronlike herkoms van die Visser-familie.

VISSER
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met 'n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

Visser
epos: owlet@iway.na
Addisioneel: Visser familie in Namibië. ek soek inligting oor die Vissers wat vanaf Suid-Afrika na Suidwes-Afrika getrek het. Gerrit of Guilliame Mathys Visser

VISSER
epos: swdenhaan@xsinet.co.za
Addisioneel: Jasper Gerhardus Visser se nasate. MY moeder se pa(albei lankal oorlede)

VISSER
Epos: wynvis@gmail.com

Vollgraaff
naam: Louise Burger
epos: louise.burger@capetown.gov.za

Vollgraaff
naam: M. Vollgraaff
epos:
boysuper@mweb.com.na

VOLLGRAAFF
Addisioneel: Carla Petro Vollgraaff nou van Wyk. My pa is Abraham Gerhardus Vollgraaff

 Volschenk Christo
epos: Lamecro@telkomsa.net
Addisioneel: alles oor die familie naam waar die eerste volschenk kom

volschenk
epos: Lamecro@telkomsa.net
Addisioneel: DIE ONTSTAAN VAN DIE VOLSCHENK VAN DIE EERSTES IN S.A

von waltsleben
epos: sueventer@yahoo.com
Addisioneel: vader Zagarias J.E

VORSTER 
Addisioneel: Ek wil graag weet wie was ons voorvaders en presies waar kom die Vorsters vandaan. 

Vorster
epos: herbal@lantic.net
Addisioneel: Pa was Hendrik van der Walt Vorster en was getroud met Anna Dorathea Victor in 1953. Het in Middelburg Kaapprovinsie gebly

Vorster/Enslin
epos: lienollie@yahoo.com
Addisioneel: my pa was 'n vorster en my ma 'n enslin, al wat ek weet hul altwee se ouers het in pietersburg-polokwane gebly
dit was in die jaar 1947 rond gewees want ek het 'n foto van my ma se aanneeming gekry in een van die boxs na sy oorlede is, is nou al 31 jaar terug.

VORSTER
Naam:  Jan Stephanus
Additioneel:  Jan Stephanus het in 1717 op die Vesenhoofdt as matroos in die Kaap vanaf Switzerland aangekom.  Het as boukneg in Drakenstein gewerk.  Trou in 1721 met Elizabeth Lubbe, dogter van Barend Lubbe en Jacoba Brandenburg. 3 kinders, Alletta, Jan en Barend.  Barend trou met Dorothea Maria Smit, het 10 seuns en 3 dogters.  Jan Stephanus gebore 17 September 1724.  Ek is veral op soek na afstammelinge.  Groot gedeelte het op Steenbokpan groot geword.

Vorster
naam: paul
epos: witbankpave@mweb.co.za
Ek kry nie inligting oor my stamboom of familie wapen nie help asb

Vorster & Van der Merwe
My biologiese moeder was Vorster. Ek is gebore Marius Vorster sovêr ek weet op 03/07/1967 in Pretoria. My oupa het by Yskor in Pretoria gewerk. Help my asb. met inligting

vos
email: vos@swko.net

Vosloo
epos: johannesvosloo@mwebbiz.co.za
Addisioneel: Van Standerton gebore in Ermelo 1961

Enter content here

Enter content here

Enter content here

Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
 
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
 
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
 
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

Go from Zero to Hero at www.playeuromillions.com

PDLOGO2.jpg

kalahariafrbooks.gif