|
WAGENAAR
Epos: alette@artwessels.co.za
WARNICK Addisioneel:
Cecilia Maria Wernicht was met Willy Warnick getroud.Het in Pretoria gewoon 1935-1944. enige inligting sal waardeer word
WARRINGTON Epos: caul@tekomsa.net
WASSERFALL
Addisioneel: Oorspronklik van die Noord-Kaap.
Stamnaam: Jacob.
Weber
epos: webertj@iway.naAddisioneel: sal graag meer oor my voorsate te wete wil kom
Weideman
naam: Christelle epos: christelle.weideman@gmail.comMeer: My Oupa was Jacob Andries Cornelius Weideman en my Ouma Marthie (du Plessis). Hulle het 5 kinders 4 dogters en 1
seun, my pa Jan Lodewyk Weideman. Ek weet my ouma was in die skool vir blindes op Worchester(kaap).
Weimannnaam: Frank epos: weimanns@gmail.comMeer: Nasate van Duitswes en Posen (Poland) se Weimanns
WELGEMOED Addisioneel:
kan enige iemand my help met my familie wapen a.s.b en dalk inligting waar ek kan begin soek na welgemoed stamvader ens dankie
WERNICHT Addisioneel:
my moeder se van was wernicht haar pa was Dawid hercules en hulle het op Koffiefontein groot geword broers was Dawid en Pieter
WESELS
WESSELS Addisioneel:
Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart,
Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk... ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese
Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27
82 722 6500.
WESSELS Addisioneel: Hans Jacob Wessel Wessels jr 20 jaar oud op soek na familie wapen
WESSONAddisioneel: My groot-oupagrootjie, Johannes Lodewyk Janse van Rensburg
* 1819 was getroud met Sarah Maria Wesson. Ek is op soek na die Wesson voogeslagte asseblief. blykbaar vanuit
die buiteland. Kontak Johan.
Westhoffepos: majawesthoff@hotmail.comAddisioneel: Omstreeks 1800 is Willem Westhoff van Nederland naar de Kaap gegaan en waarschijnlijk getrouwd geweest met
een dame Baard en een dame Rossouw. Stam jij van deze mensen af? Of ben je een andere Westhof(f) die op zoek is naar familie?
WEWEGE
Addisioneel: Soek Wewege's tans woonagtig in Suid-Afrika.
WEYERS Epos: rechtweyers@vodamail.co.za
WHITE Addisioneel:
Wil graag ons Stamboom register begin, en dit is 'n helse werk. Weet nie waar om te begin, so groot is
hierdie taak nie. Enige iemand wat my kan help oor waar ek rêrig begin soek?
Wieseepos: erlankp@telkomsa.netAddisioneel: Wil graag meer weet van Wiese-familie, al wat ek sover kon opspoor is die Wiese-rivier in Amerika
WIESE Addisioneel:
Ek is opsoek na die familielyn van die Wieses wat op Blindefontein, Piketberg geboer het. Jacobus Wiese?
Wiid
naam: Anna-Marie Roux epos: arou@mpf.co.zaMeer: Stamvader was Siebert Wiid en het op die dorpie Hopetown gewoon
WIJTENBURG
WILKEN Epos: avril.amandaw@gmail.com
WILLEMSE
Epos: ansiew@clinix.co.za
WILLEMSE Addisioneel:
Ek doen navorsing oor enige en alle Willemse. Ek het al amper 1000 name op my databasis. Alle inligting is welkom.
WIUM Addisioneel: familie wapen van WIUM
|