Stamboom

Y

A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Y
Z

wapenKlein.gif

Young
naam: Morkel
epos: wmyoung@telkomsa.net

YOUNG
Addisioneel:  Ek het niks op skrif nie.  Op my ouma se knie het ek als gehoor en het natuurlik nie behoortlik geluister nie.  My pa (Stanley Charles Desmond) se voorouers was oorspronklik van Holland gewees en was DE JONG wat later in SA na Young verander het.  Sy ouma, ouma (weet ook nie hoeveel keer nie) was Elizabeth Lazenby (Ja, die Worcestersous tannie) gewes.  My ma (Bridgette Emily Hall) se ma (Matty Hall) was 'n nooi JOYNT gewees en haar ma was 'n nooi SHAW (van George Bernard se mense gewees).  Datums het ek ook nie en die Bybel waar die dinge ingeskryf was is al dekades lank soek,

Enter content here

Enter content here

Enter content here

HOE ONSDORP SE STAMBOOMSTORIE WERK: 
Kyk gerus of jou van ook al hier verskyn, en as jy dit raakloop, kontak asb die mense en deel julle familie geskiedenis.
ONTHOU: Dis n selfhelp konsep. 
Ons plaas slegs die kontak besonderhede hier, die res hang van julle self af,
INDIEN JY JOU EIE BESONDERHEDE OOK HIER WIL LAAT PLAAS,
VUL NET   DIE VORMPIE  IN EN ONS SAL DIT AANSTONS OPSIT.
Jy ontvang ook voortaan ons Nuusbrief. Indien jy nie ons humor aanvaarbaar vind nie kan jy weer maklik uitteken. 

KONTAK ASSEBLIEF MENSE MET DIESELFDE VAN AS JY WAT JY HIER RAAKLOOP!
 
 
DIE VOLGENDE SKAKELS SAL JOU NA N  ANDER WERWE NEEM OOR GENEALOGIE:
 
 

kalahariafrbooks.gif